You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Historic win for Bulls


The Vodacom Bulls made history on Friday in Wellington when they managed to beat the Hurricanes 19-14 in spite of a red and two yellow cards.

The Bulls’ flankers Pedrie Wannenburg and Deon Stegmann each received a yellow card in the first half but Frans Ludeke’s team played out of their skins to lead 9-7 at the break.

50 minutes into the match disaster struck when Stegmann received a red card for an illegal tackle on the ‘Canes outside centre Conrad Smith, but what followed was one of the most inspiring displays by a Bulls team that simply refused to lose.

“Steggies” was sent to the bin when the Bulls were leading 12-7 and five minutes later JP Nel scored a brilliant try from a set move which involved almost every single member of the Bulls.

Nel’s try took the Bulls into a 19-7 lead and with only 14 men they still managed to outplay the Hurricanes in the closing minutes of the game. It has to be said that the home side also conceded three yellow cards and that balanced things out in the first hour of the match but the Bulls' sheer guts in the last quarter when they were a man short was awe inspiring.

It was the first time in history that the Bulls won their first match on tour and special credit needs to go to our big boys.

Guys like Bakkies Botha, Danie Rossouw, Gurthrö Steenkamp, Pedrie Wanneburg and Pierre Spies played tremendous rugby whilst the young guns such as Werner Kruger and Derick Kuün delivered standout performances.

Among the backs Fourie du Preez and Morné Steyn controlled the match with their kicking patterns and on their outside Wynand Olivier and his midfield partner JP Nel had no problems handling the likes of Ma’a Nonu and Smith.

Stegmann was cited immediately after the match and he will have his hearing on Saturday. There is a good possibility that he will be suspended and for this reason Jacques Burger will join up with the team as soon as possible.

Scorers:

Vodacom Bulls: Try: JP Nel. Conversion: Morné Steyn. Penalties: Steyn (3).

Hurricanes: Try: Tamati Ellison, Jason Eaton. Conversion: Piri Weepu (2)





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Geluk manne

ons senior spelers was darem maar bitter goed vandag! Nou vir die Highlanders!
Posted by Snoeshaan (Pretoria) Friday, March 20, 2009 - 11:27
2. GO BULLE !!!!!!!!!
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Friday, March 20, 2009 - 11:28
3. Goeie begin vir ons toer. Net jammer oor steggies, hoop nie ons gaan hom te veel mis op die veld nie.
Posted by Naudine (Johannesburg) Friday, March 20, 2009 - 11:29
4. Nog steeds bo-aan die log!! Ons het nog nooit so iets gesien nie!! Mooi, Bulle!! My hart swel vreeslik van trots!! Ek pik sommer 'n traan!!!!!!! BULLE BO!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by bulpasopie (Standerton) Friday, March 20, 2009 - 11:30
5. Baie geluk aan ons bulle. Daar is net nie 'n verskoning vir die geel en rooi kaarte nie. Straf die spelers daarvoor. Bulle vir die Super 14.
Posted by Bluedog (Cape town) Friday, March 20, 2009 - 11:32
6. Ek is nuut op die blog. Lees hom egter gereeld. Julle sal sommer baie van my hoor. Volbloed bloubul.
Posted by Bluedog (Cape town) Friday, March 20, 2009 - 11:34
7. Ek het die onderhoud met Barend van Graan geniet. Ons moet nou ophou om part te vat vir Heynecke Meyer. Hy het die bulle in die steek gelaat en nie ons vir hom nie. 'n Goeie afrigter verdedig 'n titel wat hy verower het. Meyer het nie kans gesien daarvoor nie. Hy wou gaan ponde skep het in Brittanje. Die gevolg was dat ons Hougaard verloor het. frans doen skitterrend nadat hy onder moeilike omstandighede die bulle moes oorneem in 2008. Ek wil graag 'n blou bul klub stig in kaapstad. Laat hoor asb.
Posted by Bluedog (Cape town) Friday, March 20, 2009 - 11:41
8. GO BULLE !!!!!!!

"hard luck" Steggies - Smith se kop is nou nog seer.

Fantastiese "generaals innings" deur Morne Steyn.


Bulle vir ALTYD !!!
Posted by bloublitz (Bulle en PRETORIA !!!!) Friday, March 20, 2009 - 11:43
9. Ek kon nie die wedstryd kyk nie, maar die resultaat spreek vanself. Die resultaat is aan die einde van die dag al wat saak maak. Baie geluk Bulle. Ek is trots op julle.

Dit klink of die ref trigger happy was as jy kyk na al die kaarte wat weerskante toe uitgedeel is.

Die betekenis van hierdie wen is ongelooflik groot. Dit verander die dinamika van die hele toer. Nou kan ons vol vertroue die Highlanders aanpak. Daar is 'n groot kans dat die Bulle na hulle 6de wedstryd steeds onoorwonne kan wees.

Ek moet net eindig deur vir Frans Ludeke 'n pluimpie te gee. Ek het sy keuse bevraagteken rakende die laat vertrek na NZ. The proof of the pudding is in the eating.

Frans het gese die geestelike toestand van die Bulle sal meer belangrik wees as hulle fisiese voorbereiding vir hierdie wedstryd. Duidelik het die ekstra tyd by hulle families die ding gedoen, want net 'n ongelooflike wil om te wen kon ons deurdra in vandag se wedstryd.

Welgedaan Bulle, en welgedaan Frans. Kom ons bou net nog verder op hierdie wonderlike begin.
Posted by Shannow Friday, March 20, 2009 - 11:45
10. Geluk Bulle! Ons is trots op julle!

Dit is lekker om 'n blou bul te wees!
Posted by Rissiepit (Gonubie) Friday, March 20, 2009 - 11:46
11. Móre alle Blou Bul ondersteuners, dit bly lekker om 'n Bul te wees. Nou net vir ons VC span vanaand om hul ding te doen. Dit gaan een lekker naweek wees!
Posted by sala (Orkney) Friday, March 20, 2009 - 11:55
12. Bluedog

Ek is in. Trots blou vandag. Was ook skepties oor vandag se game, maar dis soms lekker om verkeerd bewys te word.
Posted by Durbanville Bul (Cape Town) Friday, March 20, 2009 - 11:59
13. Geluk Bulle!!!!!!!!!
Ons het die een nodig gehad dis n goeie begin ons moet nou net aanhou ons kan 5 uit 5 kry!!!!!! Ek dink as al die refs soos vandag blaas sal ons beter rugby sien, die tweede helfte was baie beter toe die ouens die ref begin speel. Ek wil graag vir Gerhard sien met die bal hardloop. Ons gaan vir Steggies mis hy is ons enigste baljagter, hoop net hy kan teen die ausies speel daar gaan ons hom nodig he. Algeheel dink ek ons het n goeie game gehad. Hoop Victor sal volgende week reg wees dan kan Danie, Spies en P3 speel.
Posted by BB1 (Piet Retief) Friday, March 20, 2009 - 11:59
14. Behalwe op hierdie blog het al die sogenaamde kenners 'n neerlaag vir die Bulle voorspel. Die beste seker is die "bubble" wat gebars het, net die verkeerde een
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, March 20, 2009 - 12:11
15. More almal,

Baie geluk Bulle!! Julle het n uitstekende wedstrydplan gehad en dit baie goed uit gevoer. Julle verdien om bo aan die log te wees. Great wen en dit nogal met 14 man en sonder Matfield en Habana! Dink Stegman gaan nogals lank buite aksie wees met daai boorvat op Smith...
Posted by Scarface (Sharks Forever) Friday, March 20, 2009 - 12:17
16. Ek dink nie een van ons is eintlik in die posisie om enige iets te so Heynecke Meyer en hoekom hy geloop het nie. Ons weet nie presies wat aan gaan in die binne kringe nie. Trust my alles is nie so stryd foward soos wat jylle dink nie. Ons moet hom net onthou vir watse great afrigter hy is en hoop dat hy weer eendag betrokke sal raak by die blou bulle
Posted by Naudine (Johannesburg) Friday, March 20, 2009 - 12:21
17. Ek is ook nuut op blog alhoewel ek al lank lees. Ons manne was TOPS! Ons het vandag alle up&unders; gejaag en druk opgesit en kon so maklik n drie gehad het as Danie die bal vir Derrick kon gee. Ek kon nie glo dat ons span so kalm was op die veld nie want ek het al heel oggend n lapsmaak in my mond!
Mooi so Bulle en Doen so voort.
Posted by tsBlou (Upington) Friday, March 20, 2009 - 12:23
18. Weereens Baie Geluk Frans Ludeke en sy hele afrigtingspan
9 super 14 oorwinnings in 'n ry.
4 laas jaar
5 die jaar.
Geen SA afrigter kon dit nog ooit regkry nie.

47-17 Highlanders
16-13 Waratahs
28-17 Brumbies
60-20 Vodacom Cheetahs
33-20 Reds
59-26 Blues
16-9 Lions
14-10 Vodacom Stormers
19-14 Hurricanes


Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Friday, March 20, 2009 - 12:38
19. 5 uit 5 geluk manne julle verdien dit wens ek kon die game kyk sal maar hilights vanmiddag kyk sterkte met die res van julle opkomende games hoop julle kom huis toe suksesvol.my bloed bly blou
Posted by mon17lcd (cape town) Friday, March 20, 2009 - 12:46
20. BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Julle is tops. Mooi man. Dit was bakgat. Geniet die wen vanaand more werk ons aan operasie Highlanders.
Posted by Bloudonner (Pretoria) Friday, March 20, 2009 - 12:59
21. Welkom aan al die nuwe bloggers.

Ek is bly Burger gaan oor. Daai man was laasnaweek darem blerrie goed. Ek weet dit was die Pou bloues, maar hy het die talent om dit te doen...
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Friday, March 20, 2009 - 13:01
22. Middag almal!
Weet jul hoe moeilik dit is om Finansiele bestuur te swot as jy weet daar is so 'n great game aan die gang. Baie spuit ek het dit gemis. Maar dis great dat ons die ene gevat het! Goeie werk!!
Posted by Blou Monster (Stellenbosch) Friday, March 20, 2009 - 13:01
23. komaan bul ondersteuners gee frans n break om n span soos die bulle af te rig is n groot eer en n ou soos frans het bewys dat hy kan sy skoene volstaan as afrigter.dit verg nie n goeie cv om n suksesvolle afrigter te wees nie en frans is besig om rugby in bul land weereens tot krag te bring so die wat hom so kritiseer ek daag julle uit om julle proud in jul sakke te steek hom omverkoning vra want hy doen julle nie leed aan nie.bull forever
Posted by mon17lcd (cape town) Friday, March 20, 2009 - 13:02
24. Aan Bluedog en tsBlou. Welkom op die beste blog in die wereld. Bluedog as jy geld wil maak in die Kaap gaan maak fisies n Blou Bul klub of kuierplek oop in die Kaap. Glo my as ek Kaap toe kom sal ek definitief daar n draai gaan maak.
Posted by Bloudonner (Pretoria) Friday, March 20, 2009 - 13:02
25. blou monster

weet jy hoe moeilik is dit om finansiele state te doen vir klient 2 uur en die game is aan?
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Friday, March 20, 2009 - 13:03
26. Fantastiese wen Bulle! Manne en dames, ek het vandag weer gesien dat ek dink nie ons besef in Suid-Afrika (selfs ons as Bulle-ondersteuners) watter waardevolle speler ons in Bakkies het nie. Teen die harde manne van Kiwiland is hy waarskynlik meer waardevol as Victor!

Wat Steggies betref, hy is die tipe speler wat stadig maar seker onder ‘n mens se vel inkruip, want hy speel harde en eerlike rugby. Maar iemand sal hom onder hande moet neem. Sy dissipline sal eenvoudig moet verbeter, anders breek met ‘n paar dom foute alles af wat hy vooraf opgebou het...

Terloops, ek het terug gegaan na die preview hier op die blog. Nogal interessant, die Engelse joernaliste het die Bulle nie ‘n kans gegun nie, terwyl die twee Afrikaanse manne van Pretoria positief was. Wat sê dit van die beterweterige Engelse joernaliste wat jaar na jaar eerder agter die Sharks of die Stormers inval?

Ek is bly JJ skryf nou vir Beeld en Rapport. Sy aanslag is baie meer verteerbaar as dié van Morris Gilbert.

Expect the Bulls to win by six points.” – JJ Harmse (Rapport)

It’s going to be tough, but this Bulls outfit should be able to win this one.” – Koos Venter (Rekord)

All the talk from the Bulls camp is about starting well. Unfortunately, I suspect they won’t. They were clinical against weak opposition in the Reds and a B-grade Blues, but against the Lions and Stormers they showed vulnerabilities which will be exploited by the Canes... From a South Africa perspective I hope I’m wrong, but I’m backing the Canes. Canes by 7” – Ryan Vrede on keo.co.za

Frans Ludeke is yet to win a Super Rugby match in New Zealand and we think this statistic will remain in tact this weekend as the Hurricanes will have a slight edge to win by at least six points.” – rugby365
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Friday, March 20, 2009 - 13:03
27. Nou al die Blou Bul mense. Kom ons begrawe die Heyneke Meyer sage vir eens en vir altyd. Wat was volgende vir Heyneke Meyer? Hy het al die Curriebeker en S14 gewen. Is die wereldbeker nie dalk sy volgende doelwit gewees nie? Onthou julle die Springbok afrigter pos was al klaar syne so was daar vir hom belowe. Toe kom daar n paar snaakse manne op SARVU en stel onverwags vir Pieter de Villiers aan. As julle kan onthou het die sage gedraai en gedraai en intussen moes die Bulle voortgaan. Heyneke was deel van die proses om vir Frans aan te stel en het hom aanbeveel. Vandag se wen en Vodacom en o21 en o19 m.a.w al die strukture is n nalatenskap van Heyneke. Nico Serfontein is ook n produk van Heyneke Meyer. So kom ons laat dit daar en glo my sy invloed loop nog sterk op Loftus, hy is baie daar. Ek weet. Kom ons support vir Frans en sy span en mag Blou Bul rugby vir altyd seevier.
Posted by Bloudonner (Pretoria) Friday, March 20, 2009 - 13:10
28. Mooi so BULLE !!!!
Ek is 'n trotse BUL-ondersteuner.
Posted by Xtreme Bull (Bloulug) Friday, March 20, 2009 - 13:14
29. Bulle julle is ysters.
Mooi manne.Bly gefokus.
Posted by Koeks (Hou by die Blou !!!!!!!!!) Friday, March 20, 2009 - 13:15
30. Bloudonner. Waar woorde. Ek sou net graag wou sien dat HM probeer die S14 verdedig, maar ons ken net ten dele...

Wonder hoe lekker daai manne daar anderkant party!!!
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Friday, March 20, 2009 - 13:16
31. Die een ding wat ek van Frans ludeke hou is dat hy bereid is om jong spelers kans te gee. Baie mense is skepties oor Gerhard van den Heever, maar hy het nog nie die Bulle in die steek gelaat nie. Dewald Potgieter is nog so 'n speler.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, March 20, 2009 - 13:33
32. ek sien nou ons points diff is 62. dis baie goed, veral as jy kyk na die cheeters wat nog slegs 65 punte kon aanteken.

Ons is 2de (met 1 punt) op die points for en 3de met die points against. Dit se vir my dat ons wedstrydplan nie sleg is nie en dat ons baie gebalanseerd is.
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Friday, March 20, 2009 - 13:41
33. Baie geluk Wynie en jou span ontembare Bulle. Ek het 'n paar vraagtekens oor die skeidsregter, maar die manne se karakters het gewys waartoe hulle in staat is met die 16e speler op die veld. Steggies se rooikaart en "citing" is "unfortunate" maar ek glo dat dit net die regte medisyne vir Jaques Burger is om hom na die volgende "level" van spel te neem. YOU GO BULLS!!!!! TROTS OP JULLE!!!!!!!
Posted by blouhond (Pretoria(home of the BULL-BRAND!)) Friday, March 20, 2009 - 13:48
34. ste soos die LEEUS!!!
Posted by EnNouDieBlouAlweer (Wereldwyd) Friday, March 20, 2009 - 13:51
35. ... STE SOOS DIE CHIETERS... CURRY CUP CHAMPS, NOGAL!!!!!
Posted by blouhond (Pretoria(home of the BULL-BRAND!)) Friday, March 20, 2009 - 13:55
36. HULLO BLUE FANATICS

YES YES YES YES - I knew that our boys could do it - fantastic unbeataBulls - GO BOYS - look on other websites and notice how quiet the Sharks and Stormers supporters have suddenly gone. LUV IT. 5 out of 5 - Y R THE BEST.

GO BULLE
Posted by Bulls r best (Johannesburg) Friday, March 20, 2009 - 14:02
37. BULLE...BULLE... BULLE!!!!!!

Fantastiese wen!!
Julle het ons vandag baie-baie trots gemaak!!

Hou so aan!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Friday, March 20, 2009 - 14:05
38. Bloudonner se post # 27

Ek het vandag aan dieselfde gedink. Ons sal seker nooit weet wat werklik die situasie was met Heyneke nie. Feit is dat hy amper die Bok-afrigter was en bereid was om die Bulls te verlaat - verstaanbaar. Dat Frans en sy span besig is om sukses te behaal, is uiters great !!!!

Ek plaas die blaam by die bestuur van die Bulls. Reeds in begin 2008 moes die Bulls en Heyneke saam 'n verklaring uitgereik het wat al die stories (en gekerm) toe reeds kon smoor. Dit sou Frans 'n meer regverdige kans gebied het. Sy onderhoud voor vandag se game wys weereens dat hy dieselfde waardes het as HM. Soos hy se, dit is 'n span poging en die spelers het sekerlik ook hul skuld gehad begin verlede jaar.

Die tyd is dus lankal reg om te vergewe en te vergeet. Van my kant af, welkom by die Bulls Mnr Ludeke en sterkte vorentoe. Ek as ondersteuner, sal nie altyd jou besluite verstaan nie en sal nie altyd saam stem nie. Soos Barend v Graan se, minstens is ons aan dieselfde kant !!!
Posted by JB 007 (Centurion) Friday, March 20, 2009 - 14:06
39. ...Het die strate blou gaan verf met my Blou-bul uitrusting en vlag!

Dis nogal verbasend hoe suur en ongelukkig veral die Sharks ondersteuners my aangegluur het.....
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Friday, March 20, 2009 - 14:07
40. Jis ek is so trots, ek wil net party die hele tyd. En om te dink ons het gewen sonder 2 van ons beste spelers, Habana en Victor.
2009 - die jaar van die Bul.
Wie het my kaartjies belowe vir die finaal op Loftus nou weer?
Wil beplan!
Posted by Boegie (East London) Friday, March 20, 2009 - 14:13
41. Who was Man of the Match??? I would go with Du Preez, Roussouw or Bakkies but can't find the answer anywhere. Can anyone answer me please?
Posted by Bulls r best (Johannesburg) Friday, March 20, 2009 - 14:20
42. STE ....soos Ryan Kankowski...
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, March 20, 2009 - 14:26
43. ste .. soos Luke Watson...
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, March 20, 2009 - 14:26
44. GO BULLE ..

GO BULLE ..!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, March 20, 2009 - 14:27
45. Geluk bulle. As Morne sy skopskoene aangehad het, was dit 'n maklike oorwinning.

Dankie vir al die bloggers wat die tellings deurgegee het.
Posted by Rustig (Centurion) Friday, March 20, 2009 - 14:53
46. Baie mooi Bulle! Ek is baie trots op ons manne. Ek moet toegee dat ek nogal nie gedink het dat ons dit sal maak met net 14 man nie. Ons Pretorianers het hart, karakter en charisme.
Ek dink dat Bakkies speler vd wedstryd was. Hy het weer sy hart uitgespeel.
Fourie, Danie, Pedrie, Pierre, Guthro, Akona, Kuun, JP en Morne het goed gespeel.
Ek is net baie bekommerd oor een ding. Frans sit te veel vertroue in jong Gerard.
Hy is nog nie opgewase vir n' volle game nie. Ek dink Mametsa het homself oor die jare al bewys dat hy een van ons beste vleuels is. Ek dink ook dat hy n' verkeerde boodakap uitstuur vir Jaco. Jaco is een vd vinnigste ouens op die veld. Hy kan op vleuel en senter speel. Gerard het nie te sleg gespeel nie, maar om hom n' volle wedstryd te laat speel en Jaco op dien bank te los is nie reg nie. Ek hoop nie die ou gaan mismoedig raak nie, want ons gaan hom nodig het in die toekoms. Ons het nog nie 10% van sy potensiaal gesien nie.
Ek glo dat ons definitief die Highlanders kan klop met n' bonuspunt volgende week.
Welgedaan Bulle!!!!!!!!!!!
Posted by JIL (pretoria) Friday, March 20, 2009 - 15:02
47. Sou die Waratahs die Crusaders môre klop met 'n bonus punt (vier driee) gaan die BULLS 2de op die log wees.
Wat is julle kenners se gevoel dat die Waratahs dit gaan regkry?
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Friday, March 20, 2009 - 15:25
48. Hi B1 - Die kenners reken die "tahs gaan die ding doen, maar die kenners het ook gereken die Bulle gaan vou..... Persoonlik dink ek die "Saders gaan ons dalk verras, hulle gaan deur hulle ondersteuners geteer-en-veer word indien hulle weer verloor.
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Friday, March 20, 2009 - 15:32
49. LBB, ek dink die Tahs gaan wen maar beslis nie met daai ekstra bonus punt nie.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Friday, March 20, 2009 - 15:43
50. Bulletjie. Die Super 14 word nie in Maart maand gewen nie. Hou die bulspan dop. Gaan een van die bestes nog ooit word. Bo aan die log wen nie altyd die beker nie. Bloudonner en kie. Ek dink al baie aan die moontlikheid van 'n Blou bul klub vir die kaap. Hier is baie ondersteuners. Kyk nog rond by die Noordelike voorstede of dalk Blaauberg. Laat ek hoor van julle by venter_50@life.co.za. Dink net aan 'n Nuweland met so 30000 bul ondersteuners bymekaar. Glo egter nie hulle sal ons toelaat nie. My bloed is blou en ek wil die kaap blou verf. Blou en nie wit en blou strepe nie. Bolle bo
Posted by Bluedog (Cape town) Friday, March 20, 2009 - 15:49
51. Dink jy's reg B1, maar ek sal nou nie polse afkou as die "Saders wen nie LOL
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Friday, March 20, 2009 - 15:49
52. Ek voorspel 'n onoorwonne toer. Hierdie bulle het groot word. Dankie Heynecke en Frans.
Posted by Bluedog (Cape town) Friday, March 20, 2009 - 15:52
53. Nee ek ook nie LBB. EK groet tot Maandag. Bietjie kortlang naweek maak met die vakansiedag môre.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Friday, March 20, 2009 - 15:53
54. JIL

Ek stem 100% saam met jou.gerard is nie sleg nie maar moes eerder nou by die vodacom cup gespeel het in plaas van die Bulls.Mametsa op die stadium is verseker betere as Gerard

Nou die Blou!!!!!!!
Posted by Bloubul Gebore (Blou masjien!!!!!!) Friday, March 20, 2009 - 15:57
55. Ek groet julle almal tot maandag weer

PS.......Al wat jy sien is die Blou Masjien
Posted by Bloubul Gebore (Blou masjien!!!!!!) Friday, March 20, 2009 - 16:02
56. Gegroet mense van die Blou - lekker naweek vir julle - b safe
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Friday, March 20, 2009 - 16:08
57. Skitterende wen, maar moet die voete stewig op die grond hou. Dit is net die begin. Moenie nou eers dink aan 5/5 of semi of wat ookal nie.

Onthou ons sharks vriende was ook op so high na 2 wenne, en toe kom hul hard aarde toe.

Ons moet nie dieselfde fout maak nie en definitief nie die Landers onderskat nie.

Hoop die Cheetahs maak hul sag vir ons more !
Posted by blou.alf Friday, March 20, 2009 - 16:53
58. O ja, sterkte vir die Vodacom span, hoop jul stel nie teleur nie.

Gaan J Burger speel of gaan hy NZ toe ?

Hoe is die weer ?
Posted by blou.alf Friday, March 20, 2009 - 16:57
59. GREAT STUFF BOYS!!!!

Ek het vir verandering die game gesien. Bakkies jou yster!!!!

JP se drie was great gewees.

Maak nou seker julle is reg vir die volgende game en doen dit weer!!!!!!
Posted by Dubai Bul (Luanda) Friday, March 20, 2009 - 16:57
60. Bulls r Best # 41

Ek glo nie die Kiwi's gee 'n MOM toekenning in die uitspeel wedstryde nie. Hulle het wel met Fourie (kaptein) gepraat en toe met Bakkies, dus aanvaar ek hy was MOM - 100% op verdienste.

Ek moet vandag bieg en Fourie "se voete was". Ek het hom in die verlede beskuldig dat die kapteinskap sy spel negatief beinvloed. Dankie tog hy het my vanjaar verkeerd bewys. Fourie en die senior spelers het baie goed gedoen om vandag die span bymekaar te hou.

Ek wil steeds oor die maan spring van vreugde !!!!!!!!!
Posted by JB 007 (Centurion) Friday, March 20, 2009 - 16:58
61. Onthou al wen die tahs het die bulle nogsteed die game in hand, hul moet nog hul af naweek he. So ons bly top of the log
Posted by Bribo (London) Friday, March 20, 2009 - 17:02
62. BULLTASTIC

Ek is baie trots op die manne, sal nou baie daarvan hou as ons hierdie pas kan volhou, maar net sonder die kaarte, en die naweek kan goed op dreef wees as die Highlanders morê die oranje katjies 'n pak kan gee, ek glo nie meer in "patriotic" wees nie, sou amper vir my beter gewees het as ons die enigste span tot dusver was wat 'n game gewen het
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Friday, March 20, 2009 - 17:13
63. #62

B-B-Seun, nee jong, nou klink jy soos 'n tipiese anti-Bull supporter. Vergewe maar die wat teen ons is, op keo.co.za is ek aangenaam verras oor die positiewe erkenning van die "vyand". Onthou, ons het alle hulp nodig om bo te bly en dan hopelik in die semi's / finaal te speel..........op 'n blou Loftus.

Daar moet egter nog baie water in die grote see loop. Die H'canes se eerste fout was om die Bulls te onderskat. Mag ons nie dieselfde doen nie. H'landers is glad nie swak nie en het reeds die Crusaders gewen - soos met die Bulls se wen @ Reds en Blues is dit ook afgemaak as niks.
Posted by JB 007 (Centurion) Friday, March 20, 2009 - 17:28
64. JB 007 Post # 61: James, ek was ook een van die wat Fourie verlede jaar gekritiseer het.

Maar ek staan vandag nog daarby dat hy verlede jaar 'n probleem gehad het. Fourie is nie 'n man wat baie praat nie. Maar ek dink as hy eerlik met homself is, sal hy self erken dat hy verlede jaar gesukkel het met kapteinskap én met 'n negatiewe ingesteldheid oor die algemeen.

Soveel dinge het verkeerd geloop in 2008 en dit het Fourie en 'n paar ander manne op die verkeerde voet gevang. 'n Mens hou mos nie daarvan as 'n ding wat gewerk het en waarmee jy gemaklik was, skielik verander nie. Toe tref die nuwe reëls, 'n nuwe afrigter, kapteinskap, die Bernie Habana-fiasko en 'n paar ander probleme vir Fourie en die span. En hy het nie goed daarop gereageer nie.

Ek dink nie ons hoef om verskoning te vra nie. Ons was verlede jaar reg. Bygesê, ons was net so gefrustreerd soos die span en die bestuur.

Wat ek wel nou, saam met die res van die onderteuners kan doen, is om die Bulle geluk te wens met die manier waarop hulle die ongelukkige situasie omgekeer het! En ek dink ons moet respek toon vir Frans Ludeke. Dit kon nie maklik gewees het om met 'n swakkerige reputasie (CV) in moeilike tye op Loftus aan te meld nie. Frans het 'n Raw Deal gekry en dit was nié sy skuld nie. Maar kom ons betoon respek aan die man. Dat hy kon vasbyt, sê baie oor sy eie karakter. Ek som hom op as regtig 'n man uit een stuk, hoewel ek nie nou al sy voete soen nie. Ek dink hy het sy gebreke as afrigter, maar ek respekteer hom vir sy karakter en sy deursettingsvermoeë. Dit beteken baie, veral in 'n unieke opset soos dié by die Bulle.

Ek sou graag wou sien dat Frans en Nico Serfontein iewers in die toekoms saamwerk. Ek dink hulle sal mekaar goed aanvul.

Vandag was die negende agtereenvolgende oorwinning in die Super 14 sedert daardie loesing teen die Canes verlede jaar! Dis 'n all time Bulls rekord! Welgedaan Frans, Slaptjips en Johan v Graan. Mag dit van hier af net beter gaan!
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Friday, March 20, 2009 - 17:37
65. #63

Ek verstaan presies wat jy sê en hoe mense reageer tot ons "AWESOMENESS", baie mense sê hul vriende wens hulle geluk met die Bulle, selfs al is hulle Viskop ondersteuners, maar ek bly in 'n klein dorpie waar daar baie van die "Anti-Bul" ondersteuners rond karjakker, maar hulle sal nie erken dat ons is besig om te vermag wat nog geen ander span kon doen nie, al wat daar gesê word is dat die geluk net elke keer aan ons kant is.

Daarom sal ek dit baie moeilik oor my hart kry om met die Blou Bloed in my are te gaan stem vir 'n span wat op hierdie stadium lyk soos 'n klomp lemoene (Verwys spesifiek na Meyer Bosman) nie, ek is Blou, Blouer en Blouste in my are en hart, ek ondersteun die Bulle, dan die Vodacom Cup Bulle, dan vir die o/21 Blou Bulle, en dan vir die o/19 Blou Bulle, en dan vir die Vroue Bulle, en so gaan ons aan tot by die blinde Bulle.

So al wat ek vir die Anti Bulle te sê het is:

(-; AL WAT JY SIEN IS DIE BLOU MASJIEN ;-)
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Friday, March 20, 2009 - 19:15
66. Geluk aan die VC span, dit was nie mooi nie maar effektief.

Pragitge telling om mee te wen !

;-)
Posted by blou.alf Friday, March 20, 2009 - 20:59
67. Sooi

Lees die nuutste SA Rugby en jy sal verstaan wat met Fourie aangegaan het laas jaar.

SARU het hom rondgeneuk, hy was op die punt om die land te verlaat. Gelukkig is alles uitgesorteer.

Fourie is 'n baie lojale ou. Hy is die spil waarom ons hele span draai. Hy, Pierre, Morne en die twee slotte.
Posted by Shannow Friday, March 20, 2009 - 21:55
68. Dankie tog dat niemand saam met my Loftus toe wou gaan vanaand nie, toe gaan eet ek maar ietsie en "tape" die Vodacom game. Wat 'n teleurstelling na vandag se opwinding. Ek het van vooraf skuldig gevoel oor my afwesigheid toe ek sien daar is skaars 500 mense MAAR as die spelers sulke swak spel gaan lewer, gaan daar nie 'n 100 mense opdaag nie.

Ek verwag nie dieselfde motivering of entoesiasme as met 'n CB finaal nie, maar om te dink die spelers is almal proffesioneel en moet betaal word. Enige van daardie 15 spelers kan opgeroep word vir S14 diens (soos Burger) en moet dan reg wees. JP Joubert , Tiger en Frik Kirsten het probeer. Die res het soos hul kaptein na die tyd erken het, net opgedaag.

Brummer se stelskoppe was skandelik. Ek sou rustyd op die veld gebly het en my skoppe geoefen het ! Met Vlok wat oorsee is, lyk dit of hy nie 'n skop geoefen het nie. As jy trots in jou het, gaan vra Oom Naas Botha om jou dringend te help.

Laastens wens ek Marius Delport wil elders gaan rond trippel. Sy NAFI houding op die veld saam met die foute wat hy maak, dui op 'n baie lae vlak van belangstelling. Hy hou ander senters uit die span wat nog kan ontwikkel. Laas jaar moes ons hoor hoeveel talent hy het - ek mis dit totaal.
Posted by JB 007 (Centurion) Friday, March 20, 2009 - 23:04
69. YES BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!

We’ve both been sound asleep, wake up little Suzie and weep, the movies over, its four o’clock and we’re in trouble deep…… Wake Up Little Suzie – Everly Brothers.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, March 20, 2009 - 23:49
70. You say although we broke up you still wanna be just friends, but how can we still be friends when seein' you only breaks my heart again….. Keep Me Hangin’ On – Vanilla Fudge.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, March 20, 2009 - 23:53
71. Riding along in my automobile, my baby beside me at the wheel. I stole a kiss at the turn of a mile, my curiosity running wild…… No Particular Place To Go –Chuck Berry.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, March 20, 2009 - 23:59
72. We're gonna have some fun tonight, have some fun tonight, have some fun tonight. Everything's all right, have some fun, have me some fun tonight! Long Tall Sally – Little Richard.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 00:03
73. I was drowned I was washed up and left for dead. I fell down to my feet and I saw they bled, I frowned at the crumbs of a crust of bread, I was crowned with a spike right through my head……. Jumpin’ Jack Flash – Rolling Stones.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 00:07
74. She was gonna be my wife and I was gonna be her man, but she let another guy come between us and it ruined our plan……..Help Me Ronda – The Beach Boys.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 00:13
75. The warden threw a party in the county jail. The prison band was there and they began to wail…. Lets rock, everybody, lets rock….. Jailhouse Rock – Elvis.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 00:17
76. You passed me by one sunny day, flashed those big brown eyes my way and oo I wanted you forever more….. Hello Mary Lou - CCR
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 00:22
77. I was born and raised in the ghetto, talk with me and you'll know. I wasn't satisfied, with living on the side. I started looking around, for a possibility…. Going Back West - Boney M.

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 00:27
78. Celia, you’re breaking my heart, you’re shaking my confidence daily. Oh Cecilia, I’m down on my knees, I’m begging you please to come home…. Cecilia – Simon And Garfunkel.

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 00:33
79. Some girls will, some girls won't. Some girls need a lot of lovin' and some girls don't. Well, I know I've got the fever but I don't know why, some say they will and some girls lie….. Some Girls Will – Racey.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 00:39
80. You gotta speed it up and then u gotta slow it down. Cos if u believe that a love can hit the top, u gotta play around and soon u will find that there comes a time for making your mind up….. Making Your Mind Up – Bucks Fizz.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 00:43
81. Listen everybody let me tell you ‘bout the rock n roll. Feel that rhythm and its really gonna thrill your soul. She said come along with me, to a land of make believe. She said rock n roll is king….. Rock ‘n Roll Is King – ELO.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 00:48
82. Young man, there's no need to feel down. I said, young man, pick yourself off the ground. I said, young man, 'cause you're in a new town there's no need to be unhappy….YMCA – The Village People.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 00:55
83. Every moment dear, I wanna be near, I wished I had a crystal ball,. So that immediately, I knew you needed me….. Clap Your Hands And Stamp Your Feet – Maria.


Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 01:00
84. In the summertime when the weather's high, you can stretch right up and touch the sky, when the weather's fine, you got women, you got women on your mind…... In The Summertime – Mungo Jerry.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 01:07
85. I'm a Barbie girl in a Barbie world. Life in plastic, it's fantastic. You can brush my hair, undress me everywhere. Imagination, life is your creation….Come on Barbie, let's go party! Barbie Girl – Aqua.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 01:11
86. I got my first real six-string, bought it at the five-and-dime. Played 'til my fingers bled, It was summer of '69... Summer Of '69 - Bryan Adams.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 01:15
87. Ooh, baby, do you know what that's worth? Ooh heaven is a place on earth. They say in heaven love comes first, we'll make heaven a place on earth…… Heaven Is A Place On Earth – Belinda Carlisle.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 01:20
88. You and I in a little toy shop, buy a bag of balloons with the money we've got. Set them free at the break of dawn, ‘til one by one, they were gone….. 99 Red Balloons – Nena.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 01:25
89. I can see a new horizon underneath the blazin' sky, I'll be where the eagle's flying higher and higher. Gonna be your man in motion, all I need is a pair of wheels. Take me where my future's lyin', St. Elmo's Fire – John Parr.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 01:29
90. You're simply the best, better than all the rest. Better than anyone, anyone I've ever met. I'm stuck on your heart, and hang on every word you say. Tear us apart, baby I would rather be dead…….Simply The Best – Tina Turner.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 01:36
91. If it hadn't been for Cotton-Eye Joe, I’d been married long time ago. Where did you come from where did you go? Where did you come from Cotton-Eye Joe? Cotton Eyed Joe – Rednex.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 01:41
92. Life is life when we all feel the power. Life is life come on, stand up and dance. Life is life when the feeling of the people, Life is life is the feeling of the band... Life Is Life - Opus.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 01:47
93. A little bit of Monica in my life, a little bit of Erica by my side, a little bit of Rita is all I need, a little bit of Tina is what I see, a little bit of Sandra in the sun, a little bit of Mary all night long...... Mambo No. 5 - Bega Lou.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 01:52
94. Sound of the drums beatin' in my heart, the thunder of guns tore me apart. You've been……Thunderstruck – ACDC.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 02:00
95. Her hair reminds me of a warm safe place, where as a child I'd hide and pray for the thunder and the rain, to quietly pass me by…..Sweet Child O’ Mine – Guns‘n Roses.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 02:04
96. I wake up in the morning and I raise my weary head. I got an old coat for a pillow and the earth was last night’s bed. I don’t know where I’m going, only God knows where I’ve been. I’m a devil on the run…. Blaze Of Glory – Bon Jovi.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 02:08
97. Seven day weekend, up all night. In at the deep end, hang on tight. It won't take a minute, it won't take long. So get on in it, come on, come on, come on.... Let's Get Rocked - Def Leppard.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 02:12
98. There must be some mistake, I didn’t mean to let them take away my soul. Am I too old, is it too late? Oooh, Ma, Oooh Pa, where has the feeling gone? The Show Must Go On – Pink Floyd.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 02:15
99. We are the champions my friends and we'll keep on fighting till the end. We are the champions, we are the champions, no time for losers ‘cause we are the champions of the world…..We Are The Champions – Queen.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 02:19
100. When I'm with you baby, I go out of my head and I just can't get enough, I just can't get enough. All the things you do to me and everything you said, I just can't get enough……Just Can’t Get Enough – Depeche Mode.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 02:27
101. We've got the right to choose it and there ain't no way we'll lose It, this Is our life, this is our song....... We're Not Gonna take It - Twisted Sister
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 02:37
102. Well I won't back down, no I won't back down. You can stand me up at the gates of hell but I won't back down…. I Won’t Back Down – Tom Petty & The Heartbreakers. Dankie blou. alf!

Nag al my Blou vriende!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 02:48
103. Toe nie...... 'n paar versoeke!

Ek het die pad uit die stad gevat, my engin het aan die brand geslaat, daar doer in die verte le Drie Susters….. Jy moet fokus my kind…… 3 Susters Van Drie Susters – Pieter Koen.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 03:01
104. Kaptein span die seile, kaptein sy is myne. Daar waar die son opkom daar bo die horison, daar wag sy vir my….. Kaptein – Kurt Darren.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 03:06
105. Gaan dit hier wees waar ek jou gaan kry, gaan die voeltjies vanaand weer koring sny? Hokaai stop die lorrie, dis hier waar ek vanaand wil bly….. Hokaai Stop Die Lorrie – Ray Dillan.

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 03:10
106. YEAH!!!!!!!!!!!

Die Bloubul eet nie van die vloer af nie, die Bloubul weet nie van verloor af nie........Die Bloubul - Steve Hofmeyer en Kurt Darren. (live)

GO BULLE GO!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 21, 2009 - 03:24
107. well done bulls.

sharks 32- 22 force!
Posted by big gun ((sharks4eva)) Saturday, March 21, 2009 - 07:38
108. Bulle bo. Een ding is duidelik. As die bulle se koppe reg is klop ons die highlanders, crusaders, brumbies en waratahs op 'n ry. Hou dop
Posted by Bluedog (Cape town) Saturday, March 21, 2009 - 15:53
109. Bulls 42. Highlanders 14
Posted by Bluedog (Cape town) Saturday, March 21, 2009 - 15:54
110. Now, I was one of those pesimists....excuse the spelling, that predicted a dismel year for the Bulls, let that be a lesson!! BELIEVE! we may just go all the way..... 14 men and we still won, we are looking the best side, as a Bulls supporter, I am bound to say that, but we are playing the best rugby by a country mile!! I never thought I would say this, FL You beauty!!
Posted by Limpopo (Cape Town) Saturday, March 21, 2009 - 21:30