You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Matfield named as captain


The Vodacom Blue Bulls' lock Victor Matfield was officially named as the captain of the Springbok team for Saturday's test in Cape Town against Italy.

Coach Peter de Villiers opted for Francois Steyn at flyhalf and in the midfield Gcobani Bobo will team up with Jean de Villiers.

Schalk Burger as well as Joe van Niekerk will be on the bench while the Sharks' Odwa Ndungane will get a chance on the wing.

Bismarck du Plessis was named as the hooker in the absence of John Smit and Schalk Brits will make his long awaited debut off the bench.

Matfield is the ninth player who has played for the Blue Bulls that will captain the Springboks in a test.

The others were Danie Craven, Salty du Rand, Theuns Stofberg, Wynand Claassen, Naas Botha, Jannie Breedt, Adriaan Richter and Joost van der Westhuizen.

The team: Conrad Jantjes; Odwa Ndungane, Gcobani Bobo, Jean de Villiers, Bryan Habana; Francois Steyn, Ricky Januarie; Ryan Kankowski, Juan Smith, Luke Watson, Victor Matfield ©, Bakkies Botha, CJ van der Linde, Bismarck du Plessis, Tendai "Beast" Mtawarira. Reserves: Schalk Brits, Brian Mujati, Andries Bekker, Joe van Niekerk, Schalk Burger, Peter Grant, Ruan Pienaar.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Ahoy
Posted by Demon (aberdeen) Thursday, June 19, 2008 - 13:36
2. Ook hier
Posted by Little Blue Bull (Gonubie is ook BLOU ) Thursday, June 19, 2008 - 13:46
3. Go Matfield
Posted by STEGMAN 2008 (port elizabeth) Thursday, June 19, 2008 - 13:52
4. Currie Cup....
Blue Bulls 25 -18 Lions
Posted by STEGMAN 2008 (port elizabeth) Thursday, June 19, 2008 - 13:56
5. Springboks....
SA 75- 20 Italians
Posted by STEGMAN 2008 (port elizabeth) Thursday, June 19, 2008 - 13:58
6. A woman sitting at a restaurant in Brakpan suddenly began to cough
while eating a giant country-fried steak. After a few seconds it became
Apparent that she was in real distress, and two locals at the next table
turned to look at her.
" Kan you like swallow?", asked one.
The woman signalled 'No', desperately shaking her head." Kan you like
breeve?" asked the other.
The woman, beginning to turn a bit blue, shook her head 'No.'With that,
the first Brakpan ou walked over to her, lifted up the
back of her skirt, pulled down her panties, and quickly ran his tongue up
and down the
woman's butt crack.
This shocked the woman into such a violent spasm that the
obstruction flew out of her mouth and she began to breathe again.
The man slowly walked back over to his table and proudly took
another sip of his Klipdrift & Coke.
His partner said in admiration, "Ma se m@er, I did heard of that
Hind Lick Manoeuvre, but I never did saw anybody done it before.. "

Posted by STEGMAN 2008 (port elizabeth) Thursday, June 19, 2008 - 14:03
7. A blonde went into a world wide message centre to send a message to her
mother overseas.


When the man told her it would cost R300, she exclaimed: "I don't have any
money.
But I'd do ANYTHING to get a message to my mother".
The man arched an eyebrow (as we would expect).
"Anything?" he asked.
"Yes, yes, anything" the blonde promised.


"Well then, just follow me", said the man as he walked towards the next
room.

The blonde did as she was told and followed the man.

"Come in and close the door" the man said.

She did. He then said "Now get on your knees."

She did. "Now take down my zipper".

She did. "Now go ahead ... take it out...." he said.

She reached in and grabbed it with both hands then paused.

The man closed his eyes and whispered "Well............ go ahead".


The blonde slowly brought her mouth closer to it and while holding it close
to her lips, tentatively said...........

"Halo Ma.....? Can you hear me?"
Posted by STEGMAN 2008 (port elizabeth) Thursday, June 19, 2008 - 14:06
8. ***LMFGA***
Posted by bigjo (ASSKICKER) Thursday, June 19, 2008 - 14:22
9. LOL
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Thursday, June 19, 2008 - 14:26
10. STEGMAN, jy is flippen sharp vandag, ek kyk more vir nog blonds!!
Posted by Lallas (Roodepoort) Thursday, June 19, 2008 - 16:50
11. BULLE BO!!!!!he he he !!!!!!!
Posted by Bergbok (Nou vir die Bokke) Thursday, June 19, 2008 - 17:53
12. Gelukkig is dit 'n blonde en nie 'n blond nie!
Go Bulle!!

Posted by hammer01 (vereeniging) Thursday, June 19, 2008 - 18:52
13. Scores vir Saterdag.

Blue Bulls 25 - 18 Lions. STEGMAN
Blue Bulls 27 - 24 Lions. Jimmy
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, June 20, 2008 - 02:07
14. Môre Blou Bulle,Bullinne & Bergbok.
Die CC is hier! Nou vir die BLOUBULLE!
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Friday, June 20, 2008 - 07:06
15. Scores vir Saterdag.

Blue Bulls 25 - 18 Lions. STEGMAN
Blue Bulls 27 - 24 Lions. Jimmy
Blue Bulls 31 - 18 Lions. B1
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Friday, June 20, 2008 - 07:08
16. Hartlike goeie more Bulle !!!!
Vandag is die dag !!!!
CC in volle gang.

Scores vir Saterdag.
Blue Bulls 25 - 18 Lions. STEGMAN
Blue Bulls 27 - 24 Lions. Jimmy
Blue Bulls 31 - 18 Lions. B1
Blue Bulls 27 - 19 Lions. AK

Keep the passion !!!!
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 20, 2008 - 07:38
17. GOEIE MORE EDELE AVBBOBS!!

Ja, vandag begin dit.........puik Rugby........KOM DIE BLOU BUL!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, June 20, 2008 - 08:02
18. Scores vir Saterdag.
Blue Bulls 25 - 18 Lions. STEGMAN
Blue Bulls 27 - 24 Lions. Jimmy
Blue Bulls 31 - 18 Lions. B1
Blue Bulls 27 - 19 Lions. AK
Blue Bulls 24 - 19 Lines. LB
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, June 20, 2008 - 08:05
19. Hello oom LB.
Posted by bigjo (ASSKICKER) Friday, June 20, 2008 - 08:05
20. Môre my Blou vriende

Hier is die beloofde stukkie voor die groot stryd vanaand begin.

JUDGE SE VOORUISIGTE VIR CURRIEBEKER 2008

Curriebeker 2008 beloof om baie opwinding te verskaf. Daar was minder personeel skommelinge as in die verlede, en die belofte van meer Springbokke gedurende die reeks, laat meeste ondersteuners reeds kwyl van afwagting. Ten spyte van die feit dat baie Springbokke die meeste van die reeks gaan mis, is meer nasionale spelers beskikbaar vir hul unies as wat die geval was verlede seisoen met die Wêreldbeker aan die gang. Daarby het baie van die unies gewys dat hulle reserwekrag so gegroei het, dat daar steeds ‘n opwindende reeks verwag kan word. Met die groter unies wat heelwat spelers aan die verskillende nasionale spanne afgestaan het, gaan dit so week of twee drie neem om te sien waarheen die momentum van die reeks gaan skuif. Ek dink die reeks gaan baie meer gelykop wees as in die verlede.
Die “kleiner” spanne gaan definitief ‘n groter rol speel as in die verlede.
Om te voorspel wat SAL gebeur gaan hierdie seisoen baie moeilik wees, maar dink ek tog ‘n mens kan darem ‘n redelike vooruitskouing maak:

Die Valke het ‘n paar uiters belowende spelers by die Bulle geleen vir die reeks, en met Brakpan wat ‘n redelike goeie bondgenoot is, gaan hulle van die groter spanne laat sweet daar aan die rand. Daar is sonder twyfel ‘n paar spelers, wat die vermoë het om momentum vir die Valke te gee. Spelers soos Luvo Sogidashe, Gerrie Odendaal en Emile Verster het voorheen baie beïndruk as junior by die Bulle. Veral Sogidashe het verlede jaar by die Bulldogs gewys hy is baie gevaarlik as hy net genoeg spasie kan kry om te hardloop. Die grootste probleem by die Valke gaan egter weer hul diepte en konsekwentheid wees. Met hul primêre fokus waarskynlik weereens gerig om net die groter spanne se tellings af te hou, gaan hulle waarskynlik weer teen die draai van die seisoen begin gly sonder ophou. Voorspelling –-- 8ste

Die Boland het skynbaar heelwat van hul geldelike probleme uitgestryk en het ‘n paar goeie aanwinste gekry. ‘n Speler soos Stefan Basson gaan ‘n groot aandeel hê om te verseker dat die Kavaliers weer opwindende rugby gaan opdis. Hulle het verlede seisoen die WP verras en amper die Sharks ook op hul neuse laat kyk. Hou die Wynboere maar gerus dop. Met ‘n hele paar goedgevestigde voorspelers en ‘n redelike giftige agterlyn gaan hulle ‘n span wees om nie ligtelik op te neem nie. Hoewel hulle nie ‘n ernstige aanspraak gaan maak op die title nie, gaan die Boland ‘n piesangskil word waarop die groter spanne maklik kan gly as hulle nie versigtig is nie. Voorspelling –-- net-net 7de na die Griekwas.

Die Griekwas gaan weer soos verlede seisoen een van die moeilikste wegwedstryde vir al die ander spanne wees. Met ‘n paar strategiese aanwinste moet hierdie span met groot omsigtigheid benader word. Hulle is die afgelope aantal seisoene al besig om al hoe nader aan die tradisionele groot unie te beweeg. Daar was veral baie konsekwentheid in die spelerskorps die afgelope aantal seisoene. Die feit dat daar ook min veranderinge sal kom vanaf die Vodacomreeks, gaan hulle ook veral vroeg in die seisoen baie bevoordeel, aangesien die spelers mekaar reeds goed ken, en reeds genoeg saamgespeel het hierdie jaar. Enige span wat nie vir spelers soos Egon Seconds en Gareth Krause plek in die span kan maak nie, moet ernstig opgeneem word. Die terugkeer van MJ Mentz en die aanwins van Gavin Passens, geen die Griekwas nou die nodige speod agter om saam te gaan met hulle woeste harde pakvoorspelers. Kimberley kan maklik ‘n hele paar spanne se begrafplaas word. Met die reeks wat myns insiens ‘n baie naby geveg gaan wees, kan spanne se vertoning in die wegwedstryd teen die Griekwas bepalend word vir hul plek in die reeks. Ek glo die Griekwas gaan baie naby aan die span in die 5de posisie eindig. Dalk met ‘n bietjie geluk kan hulle self ‘n verrassing lewer en 5de eindig. Voorspelling --- 6de.

Die Cheetahs gaan ‘n groot vraagstuk wees vir 2008 se reeks. Dat hulle ‘n uiters talentvolle span is, wat veral vir mekaar speel en so ‘n hegte eenheid vorm, is gewis. Die groot vraag gaan egter wees of hulle die teleurstelling van die Super 14 kan oorkom. Daar is beslis baie spelbrekers tussen die manne van Bloem. Die aanhoudende skommelinge van personeel kan baie maklik die grootste ontwrigtende factor wees gedurende 2008. Die verlies van heelwat van hul reserwespelers gaan ook ‘n beduidende effek hê, veral omdat so baie ervaring verlore gegaan het. Die verlies van Jannie du Plessis was veral in die Super 14 al duidelik sigbaar. As ‘n stut soos Ronnie Uys op ‘n kampioenspan se reserwebank sit, weet jy daar is probleme. Hy weeg soveel soos ‘n klein olifantjie en beweeg nie veel vinniger nie. Hulle sal ook moet wys hoe hulle verlies van Willem de Waal gaan verwerk. Hoewel hy reeds weg was met die Super 14, was hy ‘n meester in die Curriebekerreeks van 2007. Die Cheetahs het gewys dat hul grootste vyande die Cheetahs is. As hulle nie hierdie probleem gaan oorbrug nie, kan die 2008 seisoen ‘n bitter lange paar maande raak. Voorspelling --- 5de.

Ek dink die verrassing van die 2008 reeks gaan die Leeus wees. Hulle broei nou heeltemaal te lank op die randjie van groter dinge. Veral in die lig van die feit dat hulle waarskynlik slegs vir Jacques Fourie aan die nasionale span gaan afstaan, gaan hierdie hoëverlders moeilike klante word. Jano Vermaak het verlede seisoen gewys wat in hom steek, en Jaco Pretorius onderstreep met elke reeks net meer en meer sy onbetwisde talent. As Walter Venter ook kan voortbou op sy Super 14 reeks, en met Gerhard Mostert skynbaar oor sy beserings, gaan die Leeus net dalk ‘n groot verrassing voorhou. Die enigste groot struikelblok vir die Leeus, is hul vertoue in hulself, dat hulle meer is of kan wees as net ‘n trappie na ander spanne vir die goeie individue. Sodra hulle as span begin saamspeel, gaan hulle goeie rekenskap van hulself gee. Ek dink nie hulle gaan die grootste gevaar vir een van die ander drie spanne inhou vir die uiteindelike titel nie, maar hulle gaan hulself almeer begin posisioneer vir ‘n regte aanslag in die volgende seisoen of twee. Voorspelling --- net-net 4de bo die Cheetahs.

Die Sharks gaan swaar kry sonder al hul Sprinbokke. Hul Vodacomspan en O/21 spanne was die afgelope seisoen of twee swak. Wat ‘n goeie aanduiding is dat die kwaliteit van hul diepte verswak het. Die keuse van Steven Sykes op flank die naweek onderstreep alreeds hulle tekort aan losvoorspelers. Alhoewel daar steeds ‘n groot klomp goeie spelers agtergebly het, gaan die druk op die Sharks om iets te wen met elke wedstryd al groter word. Die gretigheid om daardie verloorgewoonte aan die einde van ‘n reeks af te skud, gaan werklik swaar op hulle rus hierdie seisoen. Die verandering in die afrigterskorps kan ook maklik die span wankelrig laat. Die gebrek aan ‘n spesialis losskakel kan hulle ook duur te staan kom. Bradley Barrit is ‘n talentvolle speler, maar hy het ook nog nie regtig sy talent oortuigend en konsekwent uitgestal nie. Die Sharks was gedurende die Super 14 ook heeltemaal te onkonsekwent vir hulle tipe benadering. Hulle is ‘n span wat baie op selfvertroue staatmaak, en dit was duidelik nie altyd aanwesig gedurende die Super 14 nie. Voorspelling --- 3de.

Die WP gaan die vorm van die Super 14 deurdra na die Curriebeker toe. Hulle gaan egter ook ‘n groot probleem hê met die verlies van so baie spelers aan die nasionale span. Dit kan moeilik gesien word dat hulle baie indien enige van die nasionale spelers gaan terugkry voor die Drienasies klaar is. Hulle gaan veral swaar trek sonder senior manne soos Jean de Villiers en die twee skrumskakels. Daarby is hul reserwekrag grootliks onbekende voorspelers. Enige beserings in die vaste vyf gaan hulle redelik kruppel laat. Enige span wat ‘n bietjie meer struktuur en patroon kan afdwing, gaan die WP laat swaar kry.Spelers soos Gio Aplon is nie ideaal vir wedstryde waar die teenstanders hul spasie min maak en hul aanhoudend duik dat hul tande klap nie. Tog gaan die WP ‘n gevaarlike karakter wees hierdie seisoen. Die ander groot vraag gaan natuurlik draai rondom die vermoens van Allister Coetzee as afrigter. Dit was maar redelik onduidelik hoeveel invloed hy gehad het by die Bokke onder Jake White. Sy vermoens sal nou eers na behore beoordeel kan word, en die druk wat hiermee gepaard gaan, kan nie onderskat word nie. Voorspelling --- 2de.

My earlike opinie is dat die Bulle ‘n groot seisoen gaan hê. Die verlies van ‘n paar groot name gaan gevoel word, maar die kwaliteit van die ouens wat in die tou staan om op te volg is onmiskenbaar. Die begin van die seisoen gaan maar ‘n bietjie rukkerig gaan totdat die klomp beseerdes terug is. Ek dink egter sodra daar ‘n meer gevestigde span is, gaan die Bulle weer soos in die verlede momentum opbou. Die ervare manne soos Wikus van Heerden, Pedrie Wannenburg gaan ‘n groot rol moet speel om die span behoorlik te laat fokus. Die terugkeer van Franscois van Schouwenburg is ‘n enorme hupstoot. Sy ervaring en kalmte is net wat hulle nodig het om langs Wilhelm Steenkamp te hê om sy potensiaal tot die uiterste te ontgin. Daarby is die kanse goed dat Danie Rossouw nie deel gaan wees van die Drienasies-groep nie. Die Bulle gaan egter veral ‘n gedugte lostrio kan kies. Tussen Wikus, Pedrie, Steggies, Dewald Potgieter en Hilton Lobberts kan die Bulle ‘n goeie kombinasie van vuurvreters, baljagters en dodelike verdedigers kies.As al die ouens by die opkomende Bokke en die O/21 eers terug is, gaan die grootste probleem vir Frans wees, wie om uit telaat in sekere posisies. So gaan daar kopgekrap word op skrumskakel, vleuel, en natuurlik die losvoorspelers. Jong opwindende spelers soos Deon Stegman en Dewald Potgieter en selfs Franscois Hougaard het reeds ‘n hele pot Super 14 ondervinding en dit gaan hulle nou die nodige selfvertroue gee. Die enigste probleem wat ek sien is op senter. JP Nel laat ‘n groot leemte, en daar is te min geleenthede gewees om nou te eksperimenteer veral op buitesenter. Iewers gaan Frans maar moet oë toeknyp en onervare jong manne soos Stefan Dippenaar, Braam Gerber of selfs Johan Jackson moet gebruik en hoop vir die beste. Die probleem op binnesenter is selfs groter, waar daar huidiglik naas Wynand Olivier nie veel anders is nie. Hopelik het die Bulle al die interne nonsens agter die rug, en kan almal nou konsentreer op dit wat hulle die beste doen, nl. rugby speel. Die kontinuiteit met Frans wat by die span bly deur die Curriebeker, sal hopelik baie help om ‘n goeie verhouding tussen hom en die spelers te bou, en dat hy ook al die spelers se goeie en swakpunte sal kan identifiseer. Die laaste paar wedstryde in die Super 14 het gewys die Blou passie is weer terug, en dit was vir baie jare een van die Bulle se grootste bondgenote. Voorspelling --- 1 ste.

Laat die reeks begin……laat die manne opstaan……en die seuns wys op hulle saammet die groot honne kan pie……laat die skeidregters se oë oop bly objektief en konsekwent wees……laat rugby wen……en mag die Kerriekoppie sy regte plek in Pretoria kom inneem.


Ons gesels weer Bloues……nou eers Carolina toe……ek haat daai plek……

SIEN JULLE OP LOFTUS.

I STAY TRUE TO THE BLUE !!!!!!!
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Friday, June 20, 2008 - 08:29
21. Dagse LB, bj, jimmy, bulletjie 1 en al die ander Getroue Bloues
YES, CC hier - weet dit begin eintlik eers moere, maar nogtans opgewonde al speel net die minnows vandag. So nice dat "hulle" gereel het dat die Bokke die warm-up game vir die Bulle speel!
Posted by Little Blue Bull (Gonubie is ook BLOU ) Friday, June 20, 2008 - 08:30
22. bedoel "more" - oops, skuus. Gaan nou eers Judge se bydra lees en daaroor bepeins.
Posted by Little Blue Bull (Gonubie is ook BLOU ) Friday, June 20, 2008 - 08:35
23. Judge, jou doring. Die vooruitskouing is 'n goeie aanduiding. Kry spesiale plekkie in die Lapa om agterna te betrag.
WHOZA BULLE!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Friday, June 20, 2008 - 08:52
24. Die brokie is baie insiggewend, dankie Judge.
Mag die CC so opwindend wees soos Judge se voorspelling, want die adrenelien pomp na die lees van sy voorspelling.
USUNAKI BULLS! Maak ons trots!
Posted by Bokkie Blue (USUNAKI BULLS!) Friday, June 20, 2008 - 09:02
25. Goeie more AK,Little Blue Bull, LB, bj, jimmy, bulletjie 1 en alle BLOUE GETROUES.Ja ek was maar skaars die laaste tyd,maar nou begin die BELANGRIKSTE ding in rugby weer nl"die teugtog van die CC na Loftus" en gaan ons weer lkr gesels.More se telling BB 27-Leeus 19,kom bulle wys julle is die beste!!!Vriende geniet julle naweek en hou die blou kant bo!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Friday, June 20, 2008 - 09:05
26. Scores vir Saterdag.

Blue Bulls 25 - 18 Lions. STEGMAN
Blue Bulls 27 - 24 Lions. Jimmy
Blue Bulls 31 - 18 Lions. B1
Blue Bulls 27 - 19 Lions. AK
Blue Bulls 24 - 19 Lines. LB
Blue Bulls 27 - 19 Lions. ALS BLOU
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Friday, June 20, 2008 - 09:09
27. Let the games begin.

BLOU BULLE BO

Cheetahs heel onder.
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Friday, June 20, 2008 - 09:09
28. Judge, soos gewoonlik, puik! Jy's so reg - baie van ons"kwyl" van afwagting.

Bulle gaan, moet en SAL Gatskop in die CC - besef dat ons met tye gaan noustrop trek, maar dis OK, op die einde sal ons in ons Bloue Glorie weer daai koppietjie op Loftus staan maak!
Posted by Little Blue Bull (Gonubie is ook BLOU ) Friday, June 20, 2008 - 09:14