You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Spies back to face England at Twickenham


Vodacom Bulls number eight, Pierre Spies has been restored to the Springboks line-up against England after being rested against Scotland last weekend.

The Springbok management restored Spies and Ruan Pienaar to the starting line-up when coach Peter de Villiers named the team to take on England at Twickenham on Saturday.

The pair replaces Francois Hougaard and Ryan Kankowski in a team that was otherwise unchanged from the one which lost 21-17 to Scotland in Edinburgh. Hougaard drops to the bench in a straight swap with Pienaar while Kankowski drops out of the squad altogether.

De Villiers said he had dismissed the idea of making wholesale changes. “There is no panic,” he said. “This team has all the ability we need – but what we all know is that we have to execute more accurately than we did against Scotland.

“That game is behind us now but we’ve looked hard at the lessons of it and know that we can’t allow let ourselves to make as many mistakes in our basic execution.”

The Springboks upset many predictions to beat Ireland in the opening match of the tour and followed up with victory over Wales before the four-point defeat to Scotland, who leapfrogged both of their Celtic rivals in the IRB rankings as a result.

The Springboks go into Saturday’s Test having beaten England on six successive occasions but with the home side installed as favourites.

“England have made good progress since they started their tour to Australia this year and will be full of confidence,” said De Villiers. “A full Twickenham will ensure that this is the toughest Test of the tour for us.

“But Saturday’s performance wasn’t a true reflection of the talent in this squad and the players want to put that right and end the Test season on a high.” Team:
15 Zane Kirchner
14 Gio Aplon
13 Frans Steyn
12 Jean de Villiers
11 Lwazi Mvovo
10 Morne Steyn
9 Ruan Pienaar
8 Pierre Spies
7 Juan Smith
6 Deon Stegmann
5 Victor Matfield (captain)
4 Bakkies Botha
3 Jannie du Plessis
2 Bismarck du Plessis
1 Tendai Mtawarira

Replacements:
16 Adriaan Strauss
17 CJ van der Linde
18 Flip van der Merwe
19 Willem Alberts
20 Francois Hougaard
21 Patrick Lambie
22 Adi Jacobs



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste soos die BULLE ALTYD
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Tuesday, November 23, 2010 - 15:25
2. Mooi Pierre, Maak ons trots asb !!
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Tuesday, November 23, 2010 - 15:26
3. Ek sal Steggies die volle 80 min laat speel en vir Juan met Willem in die tweede helfte vervang
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Tuesday, November 23, 2010 - 15:27
4. Webbie, wanneer upgrade julle die website vir die Super 15?

Wil nie liewers praat oor die bok toer nie. Ons kort regtig nuwe coach en assistente . Wat van Heynecke ?
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Tuesday, November 23, 2010 - 22:50
5. @ blade runner
stegmann het my nog nie oortuig in die boktrui nie. ek weet nie of sy wedstrydfiksheid al 100% is, en of dit iets anders is nie. maar op die oomblik is hy gelukkig om nog daar te wees.

as daar 'n ander fetcher in die groep was, was hy dalk al sy plek kwyt.

ons kan nie vir juan smith afhaal nie, hy is amper speler van die toer sover. hy maak baie tekkels.
Posted by bloubulblog (pretoria) Wednesday, November 24, 2010 - 08:16
6. blou bul kaapstad

heyneke is mos nou direkteur van afrigting. en hy help ook uit met tuks se varsity cup afrigting.
Posted by bloubulblog (pretoria) Wednesday, November 24, 2010 - 08:37
7. #4. Heyneke sal dwaas wees om op die tydstip, of voor die Wereld Beker, die Springbok span oor te neem. Waarom moet hy 'n ander se gemors probeer regmaak, en miskien daarna weer 'n klap in die gesig te kry van SARU en die politici.
Posted by Thurlow (Pretoria) Wednesday, November 24, 2010 - 10:36
8. Nog steeds geen nuus oor die oefenkamp nie?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, November 24, 2010 - 10:43
9. Webbie kan jy nie bietjie die "timing" stel nie, dit vat 'n ewigheid voor mens se post wys.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, November 24, 2010 - 11:00
10. Lees gerus Gavin Rich se Q&A; op supersport.com. Dit sluit mooi aan by die vorige draad dat dit eintlik die Bul spelers se fout is dat ons die toets teen Skotland verloor het.
Francois Louw is beter as Deon Stegmann.
"The Sharks didn't play bash and chase rugby in the Currie Cup and they won it, and the Stormers didn't play that way in the Super 14. They had their best season in years".
Q "What sort of atmosphere is there in the bok camp without a guy like john smit? it seems like it is a blue bull camp from a leadership perspective??"
A from GR "I wouldn't challenge that observation".
Hoop die Bul spelers bewys hulle verkeerd die naweek.
Kom Victor, Bakkies, Deon, Pierre, Mornè en Zane en ook Flip en Francois as hulle speelkans kry!
Posted by Rifrug (Hartbeespoort.) Wednesday, November 24, 2010 - 11:23
11. Gavin Rich is maar nog 'n wp. Soos alle wp's vertel hulle jou dat rugby met 'n ronde bal gespeel word.

Net 'n vraag aan Gavin Rich. Hoeveel bekers het die WP die laaste vyf jaar gewen.

Wys my jou bekers voordat jy geloofwaardig is.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, November 24, 2010 - 11:49
12. Gavin Rich is so WP georienteerd. Eendag wanneer hy en WP groot geword het kan hulle met die bestes saamgesels.Hier in die kaap en weskus word die bulle weer afgeskryf vir volgende jaar se S15.

Stormers sal nie die halfeindstryd haal nie.Net iets oor Stegman--hy is die beste maar nie op die huidige oomblik nie--kort wedstryd fiksheid en Bakkies moet weer sy ou tipe game begin speel,hard maar skoon.Sterkte BULLE en......die WP
Posted by Anti Province (Velddrif) Wednesday, November 24, 2010 - 13:21
13. My indrukke:
- Ek hoop wraggies waar Spies speel met meer hart die game. Hy was okay in sy laaste 2 games vir die bokke maar nie great nie. almal verwag net meer van hom. Die laaste werklike goeie game in a bok trui wat ek hom sien speel het was in 2007 teen Engeland op Bloem.
- Die bok agterlyn het GEEN slaankrag nie. Jean Div speel nou soos de Wet Barry gespeel het. Kop om laag en storm loop.
- Frans Steyn beindruk my ook geensins nie
- Zane - as hy die bal kry hardloop hy flat out van agter af in iemand vas. Kan iemand hom leer om bietjie met sy spoed te speel. Versnel as jy die ou wil beat, as jy volspoed aangehol kom is jy te voorspelbaar.
- Is daar nerens in SA beter vaskopstutte as Jannie dup en CJ nie? Magtag we are scraping the bottom of the barrel there.
- Bring vir Willem alberts vroeg die 2de helfte op. Hy is 'n monster.
- Moet asb nie vir lambie opbring as dit 'n close game is nie. as ons ver agter is of ver voor is, gaan voort en stuur hom op maar om hemels naam moenie dit doen met 'n klein punteverskil nie.

Amen
Posted by Bomskok (Prince Albert) Wednesday, November 24, 2010 - 13:52
14. When last did SA won a grand slam in Europe?

Gavin Rich is fixated on WP with the illusion of them playing "running" rugby. Their winger, Habana scored only 5 tries during the Super 14.

If they want to get rid of V Matfield, just say so. These corporate games are not good for anyone's confidence.

The world Cup is the cup to be winners of. Everything else is rock and roll.

Posted by bloukreef (bloubergstrand) Wednesday, November 24, 2010 - 15:15
15. HEY! bk! What's wrong with rock 'n roll????????? :)
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, November 24, 2010 - 15:45
16. Bloukreef---last grand slam 1960

Ons kort weer n Mof Myburgh,Gys Pitzer,Ronnie Potgieter of Nick Bezuidenhout,Willie Khats,Daan du Plessis voorry.Ek sal ook vir Alberts speel ,hy is n yster
Posted by Anti Province (Velddrif) Wednesday, November 24, 2010 - 15:51
17. As Gavin Rich sy rugby geken het sou hy geweet het dat WP die skeppers van skoprugby was.

Maar hy is so behep met twakpraat dat hy nie in staat is om behoorlike navorsing te doen nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, November 24, 2010 - 15:59
18. Ek die naweek nie game gekyk nie em kommentaar by ander ouens gekry. n Groot vriend en blou bul ondersteuner vertel my toe Morne het eenkeer gepass en Jdv ook. Gister middag kyk na n heruitsending en Morne pass toe die bal drie keer in die eerste helfte alleen. Ek dink party keer is ons so vas geval voor die TV dat ons perspektief verloor oor die omstandighede op die veld. Die skotte het baie meer geskop as ons maar dit op die regte plek en tyd gedoen. Hulle is gewoond aan die omstandighede ons nie. Dit het behoorlik gesous. Hougaard moet aan sy skoppe werk, 5 meter help niks so ook nie 50 meter nie. Naas het altyd gese skop uit volg op en pas druk toe dat hulle korter skop en wen die lynstaan. Die bokke volg nie op nie. Vir my is dat asof ons net geen plan het indien ons wel die bal het nie, een probeer oor die lyn kom werk nie, hulle wag en duik ons terug of kry n strafskop. Wat is die oplossing, wen eerstste fase hou die bal en werk deur die hande vir die eerste 20 min dan gaan jy wyer en dan kan die skoppe kom, Buurman het altyd gese maak eers sag voor.
Posted by Kaap'se bul (Durbanville) Wednesday, November 24, 2010 - 19:10
19. Bly julle het ook Gavin Rich se anti bul sentimente gesien. Onthou net hy was eers in Durban nou skryf hy vir die Argus. Ek dink hy kry kommissie by die Sharks en WP as hy 'n Bul uit die span kan uitskryf. Soek al lank na sy e-pos wil hom graag 'n paar vra stel.
Nie geweet Victor kies nou die span nie en dat hy meer invloed het as Gary en Dick???Wil maar net weet wat doen ond senter so waffers en hoe het hulle teen die Bulle in S14 finaal gedoen?
Vra maar net vir die geleerde man.
Posted by pietieinniekaap (Cape Town) Thursday, November 25, 2010 - 11:26
20. Sorry laastse sin is wat doen WP/Stormers senters dan nou so waffers!
Posted by pietieinniekaap (Cape Town) Thursday, November 25, 2010 - 13:07
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
18 Nov. - Peet Snyman
18 Nov. – Adriaan Strauss
18 Nov. - Frans van Heerden
19 Nov. - Stanley Raubenheimer
20 Nov. - Cliffie Milton
20 Nov. - George Mostert (Jnr)
20 Nov. - Anton Pitout
22 Nov. - Johan Fechter
22 Nov. - Stephan le Roux
22 Nov. - Naas Rossouw
23 Nov. - Izak Beneke
23 Nov. - Juandré Prinsloo
23 Nov. - Burger vd Merwe
24 Nov. - Chivago Breda
24 Nov. - Johan Rainsford
26 Nov. - Gerhard Laufs
28 Nov. - Billy Anderson
28 Nov. - Frik du Preez
29 Nov. - Dewald Pretorius
30 Nov. - Donovan Fredericks