You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Stunning bonus point victory for Bulls


The Vodacom Bulls are on top of the log thanks to a hard fought, extremely dramatic, but spectacular 29-20 victory over the Vodacom Cheetahs at Loftus on Saturday.

The Bulls knew before the kick off a bonus point victory would take them to the top of the log and therefore they tried to create a high number of try scoring opportunities whenever they had the chance and the result was an open, fast paced contest.

The Cheetahs’ scrumhalf Tewis de Bruyn opened the visitors’ account with a try following a quick tap penalty in the 5th minute but seven minutes later Bryan Habana, who is back to his very best form, fielded a poor kick from the Cheetahs and ran like a gazelle before putting Akona Ndungane away for the Bulls’ first try.

The visitors wasted no time and within three minutes they regained the lead with former Springbok Hendro Scholtz storming through after a quick Meyer Bosman throw-in caught the Bulls unaware.

Naas Olivier, who converted both tries, added a penalty in the 23rd minute to take the Cheetahs into a 15-7 lead but the Cheetahs had to see the last ten minutes of the first half through with 14 men because Scholtz received a yellow card in the 30th minute owing to a professional foul on Habana.

With Scholtz in the bin the Bulls launched attack after attack in the visitor’s 22, but the Cheetahs defended their goal line like Spartans and the upshot was that the Bulls could not score a single point with Scholtz on the sideline.

The Cheetahs conceded another yellow card within the last few seconds of the first half and with Wian du Preez going to the sideline Morné Steyn kicked his first penalty to take the Bulls to the change room with the score 15-10 in the Cheetahs’ favour.

With the Cheetahs leading 15-10 at the break, the team from Bloemfontein swiftly extended their lead to 20-10 thanks to a breakaway try in the 47th minute by speedster Jongi Nokwe, but Chiliboy Ralepelle replied in adequate manner with the Bulls’ second try in the 53rd minute to make the score 20-17.

The Cheetahs conceded their third yellow card in the 65th minute as a result of an illegal tackle by De Bruyn on Ndungane, but Ndungane quickly recovered and moments later went over for the Bulls’ third try to take the Bulls into a 22-20 lead.

With the Bulls leading for the first time in the match they continued to hunt the elusive fourth try and after some nerve racking moments in the last ten minutes Bryan Habana intercepted a pass from Meyer Bosman and dived over to clinch the match.

The Cheetahs played their hearts out - they defended as if their lives depended on it and gave it their all for 80 minutes but during the closing stages the Bulls’ patience on attack paid off and the end product was a very impressive bonus point victory.

Scorers: Vodacom Bulls: Tries: Akona Ndungane (2), Chiliboy Ralepelle, Bryan Habana. Conversions: Morné Steyn (3). Penalty: Steyn.

Vodacom Cheetahs: Tries: Tewis de Bruyn, Hendro Scholtz, Jongi Nokwe. Conversion: Naas Olivier. Penalty: Olivier.

Crowd: 37’550.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Baie Mooi Bulle!!!
Nou net om daai vervlakste sharks te trap.
Posted by Player 23 (Pretoria) Saturday, May 09, 2009 - 19:29
2. Uitstekend gedoen Bulle! Daar was 'n paar benoude oomblikke, en 'n paar foutjies wat nog uitgestryk moet word, maar 'n puik wedstryd in geheel.
Posted by Joe-ZA Saturday, May 09, 2009 - 19:30
3. Dit was omtrent nerve-racking gewees, ma ons het dit gemaak! Baie trots op my BLOU span!
Posted by Ma se Bulletjie (Carletonville) Saturday, May 09, 2009 - 19:36
4. Geluk Frans Ludeke en afrigting span
9 Wedstryde in 'n ry onoorwonne op Loftus Versveld.
Laasjaar 3 en 6 vanjaar.
Ewenaar die Sharks se rekord 9 wedstryde in 'n ry op jou tuisveld wên.
Die 42 ligapunte is ook dieselfde as wat die bulle gehad het in 2007, maar na 13 wedstryde.
Morné Steyn is die voorste puntemaker in die Super 14 met 139 punte.
Die Bulle is ook die span wat die meeste driee vir Suid Afrikaanse spanne gedruk het.
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Saturday, May 09, 2009 - 19:46
5. Nee kyk, weet nie hoekom moet top spanne teen bottom log spanne speel nie, hulle het duidelik net gekom om uiters negatiewe rugby te speel en was daarop uit om die bull spelers seer te maak.
Maar met hulle ou onwettige drietjie, hulle uiters negatiewe spel, het die beste span nog steeds die wa deur die kloof getrek, en wat het dit die ou cheatertjies in die sak gebring..... 0 bonuspunte 0 punte!! Hoera Cheaters wenners van die HOUTLEPEL!!! Maak nie saak wat hierdie week en volgende week gebeur nie, niemand kan daardie lepel van julle af steel nie!!! Bwahahahahahahaha.

GO BULLE, nou vir die Chokers volgende week.
Posted by bullsdaisy (Bloubulland!) Saturday, May 09, 2009 - 20:12
6. Joe-ZA stem saam met jou, die BBM moet nie hierdie ref kwessie saak so los nie, VC span is net so ingedoen deur die ref!
Posted by bullsdaisy (Bloubulland!) Saturday, May 09, 2009 - 20:13
7. Ek sal ook wen teen n span wat vir 30 minute met 14 ouens speel!!!!!!LOL
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Saturday, May 09, 2009 - 20:25
8. Weer mnr Bosch
(tp:/w.yuema?v=iUY1NLI)
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Saturday, May 09, 2009 - 20:31
9. -(htp:/w.youbecma?v=iUY1NLI)
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Saturday, May 09, 2009 - 20:33
10. Wes-Transvaal Blou Bul jy moet 'n spasie na een van die / sit anders word die link gescramble.
Posted by bullsdaisy (Bloubulland!) Saturday, May 09, 2009 - 20:42
11. http :/ / www.youtube.com/watch?v=iUY1NLwbYLI
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Saturday, May 09, 2009 - 21:06
12. Daar is hy nou, dit was laasjaar
Kirchner het nog 3 weke ook gekry
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Saturday, May 09, 2009 - 21:07
13. Die cheeters is self verantwoordelik vir hulle geelkaarte. Moet nie dei Bulle daarvoor blameer nie
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, May 09, 2009 - 21:42
14. Bergbok, ek onthou 'n wedstryd 'n paar seisoene terug waarin die Stormers, op Nuweland, teen 'n 14-man Reds span verloor het.

Die Cheaters verdien 'n rooikaart vir die boorvat op Akona, en natuurlik moes daardie 2de drie eintlik net 'n Cheater lynstaan gewees het.
Posted by Joe-ZA Saturday, May 09, 2009 - 21:48
15. ek is oud. Stok horing oud.

Dankie My blouespan!
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Saturday, May 09, 2009 - 21:56
16. My bors wil bars van trots, ons het die seisoen eerste op die log begin en ons gaan ook eerste eindig. Baie mooi ouens!!! Ek weet die seer lywe (veral Spies se oor, Bakkies se oog en Habana se Neus) gaan glad nie die trots in die Bulle se harte blus na so mooi wen nie. Sarks volgende, watter Sharks...O ja, nommer ses op die log? Kan nie wag vir 'n "home final nie"
Posted by diebloumannetjie Saturday, May 09, 2009 - 21:59
17. Die Cheetahs kan maar daardie onwettige drie kry, dit het nog steeds niks beteken nie. Hulle het nie een punt daaruit gekry nie. Ek kry Juan nogal jammer dat hy vir so simpel span speel, miskien moet hy eerder na Loftus kom. Ek dink ons het plek vir nog 'n "benchwarmer"
Posted by diebloumannetjie Saturday, May 09, 2009 - 22:05
18. Dankie my geliefde Bloues - wat n dag - vanaand gaan hierdie ondersteuner sooo baie lekker slaap - hoop julle mannetjies van die Blou ook. Ek is trots op julle , ek is trots om n BB te wees en ek se n groot dankie dat julle my rygby-naweek perfek gemaak het - ok, die chokers het ook bygedra
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Saturday, May 09, 2009 - 22:06
19. Baie geluk aan Bulls en Cheetahs, altwee spanne he skitterend gespeel.

Dankie tog vir die bonuspunt, ek dink ons seisoen het nou gedraai met daardie een.

Sterkte teen die Sharks,


Posted by bendiebul Saturday, May 09, 2009 - 22:09
20. Go die BLOU!!!!!!
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Saturday, May 09, 2009 - 22:09
21. Mossel, ek voel ook stok..horing.. oud,, maar ek gee die blonde "lokkies" met die grootste plesier op vir n BB wen soos ons vanaand ge"witness" het.!!!
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Saturday, May 09, 2009 - 22:13
22. diebloumannetjie (17),

Het ook altyd vir Juan Smith jammer gekry... tot ek vanaand gesien het hoe hy op Vlok Cilliers geskreeu het na daai boorvat op Akona...

DIt het reg voor ons gebeur, die boorvat, en Vlok was duidelik ontsteld en het seker maar iets gesê... en die volgende oomblik begin Juan op hom gil en stap nogal nader...

Dit het my vermoede bevestig dat die Cheetahs nie daar was om rugby te speel nie, eerder om te kyk of hulle ons manne kan boelie en afskryf...

Uiters swak sportmangees Cheaters!!!!

Baie geluk Bulle!!
Julle het verdien om te wen al was dit nie 'n foutlose vertoning nie.

Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, May 09, 2009 - 23:00
23. So good to see my boys playing at Loftus today but you guys nearly gave me a heart attack. Thanks for the magic and we are back on top of the log again!!!!!!!! Only team in the Super 14 who haven't lost at home and also only team who have only lost 3 games - got to beat the Sharks next week. Welcome back Habana - y r a star
Posted by Bulls r best (Johannesburg) Saturday, May 09, 2009 - 23:05
24. Weet iemand hoe ernstig is FDP se besering ? Het hom BAIE gemis vandag.
Posted by bendiebul Saturday, May 09, 2009 - 23:11
25. Geluk Bulle!!!!!
Jammer oor die vc verloor!!!!
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Saturday, May 09, 2009 - 23:40
26. Win some. lose some!!! Ons kon doen met n miljoen, maar, demmit, ons speel nog in die mooiste, blouste, jersies - Go Mannetjies - wen of verloor, ek is trots op julle en ek is trots en "chuffed" om n BB ondersteuner te wees!
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Saturday, May 09, 2009 - 23:59
27. Ek het vandag op Baufortwes in n pub die game gekyk. Almal vyandig en vol bravade in die begin, veral na die guppies al weer gechoke het. Bulle moes ook nou outomaties verloor! Einde van die aand koop die pub vir my n bier en erken die BULLE IS DIE BESTE!!!!! Baufortbul waar was jy my maat?
Posted by Blou Karnallie Sunday, May 10, 2009 - 00:43
28. Karnallie, what's that about?
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Sunday, May 10, 2009 - 01:10
29. OK, gaan seker nie vanaand n antwoord kry nie. Slapies nou maar dan praat ons weer n ander keer, Ok, Karnallie - verstaan jy nou mooi?
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Sunday, May 10, 2009 - 01:16
30. BLOU BULLE BO! Nag Oom Thys.
Posted by Blou Karnallie Sunday, May 10, 2009 - 02:12
31. Money it's a gas, grab that cash with both hands and make a stash. New car, caviar, four star daydream, think I'll buy me a football team…. Money – Pink Floyd.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, May 10, 2009 - 02:19
32. Like to tell you 'bout my baby, you know she comes round. Just 'bout five feet four from her head to the ground…… Gloria – Van Morrison.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, May 10, 2009 - 02:24
33. I tell you Mona what I wanna do, I'm gonna build a house next door to you. Can I see you sometime? We can blow kisses through the blinds….. Mona – The Rolling Stones.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, May 10, 2009 - 02:35
34. She was a day tripper, a one way ticket yeah. It took me so long to find out, and I found out. She’s a big teaser, she took me half the way there….. Day Tripper – The Beatles.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, May 10, 2009 - 02:40
35. Bright lights, big city they've gone to my baby's head. Bright lights, big city gone to my baby's head. I tried to tell you woman, you won't believe a thing that I said…. Bright Lights, Big City - The Animals
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, May 10, 2009 - 02:46
36. GOEIE MORE SEEVIERENDE BLOU VOLK!

PRAGTIG onse BLOU BULLE en Afrigtingspan. Nou vir daai shaiks.. moet hulle nie net wen nie.. maak hulle sommer (wettiglik) seer; soos met daai cheaters!

Geluk Bergbok met n wen vir jou span...

Dankie vir die riffs Jimmy!!! KONING!!

NOU DIE BLOU... ons kan doen met n tuis semi en finaal! Dan... who cares oor R1 miljoen???
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, May 10, 2009 - 09:20
37. Tellings vir Saterdag:

BULLE 21 - 19 sharks - LB
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, May 10, 2009 - 09:30
38. Die Bulle het eintlik 'n wen en 'n bonus punt nodig om bo te eindig.
Ek reken dat die Chiefs 5 punte teen die Brumbies gaan kry.
Daar wag weereens 'n baie moeilike taak vir die Bulle
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, May 10, 2009 - 09:36
39. More Die Blou!!

Lekker koud op Loftus gewees,maar dit was elke oomblik die moeite werd.

(JOU TAAL, ASB).Ons het soms nie die beste besluite geneem nie,anders sou die score heelwat anders gelyk het,maar met Morne wat so sleg pale toe skop sou dit seker nie n verskil gemaak het nie.Ek moet toegee sy up en unders was baie goed geplaas.

Victor maak natuurlik nie n goeie senter nie!!!!

Vertrou dat julle n great dag gaan he,en die Blou ons is trots op julle.Habana jy is weer jouself.

Cheaters is n klomp suurpruime,en die Chokers is saam julle in PYN!!!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Sunday, May 10, 2009 - 10:26
40. O ja.

My wiskunde se my die Sharks kan dit nie maak nie,alweer gechoke soos n 49 Chevie.
Posted by Blou Dino (Witbank) Sunday, May 10, 2009 - 10:30
41. Blou Dino.. dit was nogal koud gewees, gelukig darem nie gereen nie...

moet erken gelukig het ons gewen maar ons moet eerder vir JP op senter gebruik en Victor terug skyf skrum toe dan kon ons dalk met 30 punte gewen het.
Posted by carelj (Witbank) Sunday, May 10, 2009 - 11:01
42. Dankie Ligblou!!!!
Geluk ook met jul span.........As julle nou die Sharks wen,dan sien ons dalk n Home Final op Loftus???
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Sunday, May 10, 2009 - 13:04
43. Fantasties Bulle, julle was soos 'n Bulle stampede wat netnie opgehou het nie, ook baie geluk aan die Cheetahs wat tsunami na tsunami moes afweer. Julle taktiek was uiters negatief, maar op die ou end het die span wat gekom het om rugby te speel gewen. Baie geluk weereens Bulle, julle is in die Super 14 semi-finale, n pragtige poging die jaar en alreeds n fantastiese prestasie, julle is GREAT!!! Wynie Strydom, man ek dink nie jy werk vir die Bulle nie, ek dink jy lewe vir die Bulle en Habana, nou weet almal hoekom liedjies oor jou geskryf word, jou gesig moet ook nou op posseels verskyn!!! Jy is 'n lewende legende!!
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Sunday, May 10, 2009 - 13:46
44. Daar is nog 'n buitekans dat die Bulle nie vir die halfeind wedstryde kan kwalifiseer nie. Hulle kan agv punte verskil uitval
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, May 10, 2009 - 15:33
45. en maak nie saak as julle vir my sleg se nie ons weet ons is miskien uit die S14 maar julle staan ook 'n kans on uit te wees na Sat en dit op punte verskil....
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Sunday, May 10, 2009 - 16:44
46. Haai,

Dis 'n waarskynlikheid, maar ek glo dat Vodacom dit aan die spelers oorlaat om dit self te besluit. Voor daardie laaste drie het die Cheeters nog hard probeer om die Bulle die laaste drie te ontse.

Onthou dat die Bulle gister ten alle koste die bonuspunt wou he

Die enigste manier hoe die Bulle uit 'n halfheid gehou kan word is as die Brumbies die Chiefs 'n groot drag slae gee, die Chiefs nog steeds 'n bonuspunt kry en dan moet die Sharks die Bulls met 'n groot punte verskil klop. Dis drie voorwaardes, wat nie maklik gaan gebeur nie
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, May 10, 2009 - 17:00
47. Baie geluk bulle julle het koelkop gebly en die regte dinge op die regte tye gedoen Habbana jou doring Ek dink Sat moet ons net koel kop bly en dinge sal vanself in ons guns val Net nie oorhaastig op aanval wees en 50/50 aangee gee nie Die sharks teer op dit Die Bulle moet sommer die sharks afskryf!!!!! Loftus hier kom n ding wat blink!!!!!
Posted by petoors (port elizabeth) Sunday, May 10, 2009 - 17:19
48. PETOORS........ was jy miskien naby enige kantlyne..... in 2007 was julle gelukig om die S14 tewen , weerlig slaan nie twee keer op een plek nie.....
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Sunday, May 10, 2009 - 17:57
49. Die groot bekke is die haaie. Dit begin tyd word dat die haaie hulle bekke toemaak en begin bid dat die Reds die Hurricanes 'n pakslae gee. Dan is die Sharks terug in die wedloop. Maar soos gesien leef sekere mense in die verlede (2007 se eindstryd en 'n 2006 Curriebeker oorwinning) en het 'n gebrek aan 'n toekoms visie (bid vir 'n Reds oorwinning)
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, May 10, 2009 - 18:22
50. DIeHaai

Thanks vir jou comments. Jy laat my lekkerder lag as wat Leon Schuster ooit sal kan.
Inteendeek, die kommentaar uit die vissie geldere laat die trane oor my wange rol. Hoe het Plumtree in die Beeld gese, daar kom fireworks na die na die vissies se bye. WHA haaaahhhahaha Bwa haaaaa hahahahaha
Posted by NDB (Johannesburg) Sunday, May 10, 2009 - 18:57
51. To the delightful person who stole my sons precious Blue Bulls flags at Loftus on Saturday while I was helping him walk around with his crutches - hope you're proud of yourself.
Posted by Bulls r best (Johannesburg) Sunday, May 10, 2009 - 21:15
52. Ek is nou nie grootbek nie, maar ons ry Vrydag af Durbs toe, en sal Saterdag in die Shark Tank wees vir die game! Kan nie meer wag nie, Go Bulle! Maak ons trots!
Posted by Blou Sonneblom (Pretoria - Bulls or nothing) Sunday, May 10, 2009 - 22:05
53. C
Posted by bloubul in NZ (Auckland) Monday, May 11, 2009 - 05:10
54. CONGRATULATIONS BULLS!!!! Undefeated at Loftus this season!! Well done.
Posted by bloubul in NZ (Auckland) Monday, May 11, 2009 - 05:10
55. Baie wel gedaan Blou Bulle!!! Ek kannie wag tot Saturdag wanneer die Blou Bulle die finale spyker in die Bokkom se doodskis in slaan nie.
Bulle sal met 13 wen.
Posted by IncrediBlue (Roodepoort) Monday, May 11, 2009 - 08:05
56. Aan NDB,
Ek moet heeltemal met jou saamstem oor jou opmerkings oor dieHaai. Ek kan nou nog nie ophou lag nie. My maag is skoon seer van al die lag.
Posted by IncrediBlue (Roodepoort) Monday, May 11, 2009 - 08:09
57. Dit was lekker koud op Loftus maar elke oomblik die moeite werd!!!!

Ek hoop regtig die Bulle werk die week aan daai finale afronding.

Ons het as ek reg kan onthou 5 keer aan gejaag net voor die doel lyn. As ons daai kan uit sort gaan die maar swaar gaan daar in Durbs vir die sharkies....

Waar Bulle ek sien julle oor 2 weke weer op Loftus!!!!!
Posted by Gerhard (Luanda) Monday, May 11, 2009 - 08:30
58. Baie geluk Bulle ek het geweet julle gaan wen,want die bulle ken mos nie van verlooraf nie net soos die blou-bul lietjie se.Bulle een ding julle kan nie aleen speel nie julle moet die bal uit gee as dit nogig is,en julle moet saam werk en mekaar bystaan op die veld.en dankie Bryan Habana as dit nie vir jou was nie sou ons nie gewen het nie,ek wens hulle kon die bal meermale vir jou gegee het,anders moet hulle vir elke speler a bal gee,as die speler suinig wil speel.en Morné Steyn dankie vir jou ook die span sou dit ook nie sonder jou dit gemaak het nie,jy is my mentor.en sterkte in Durban,en bring die bekker huis toe sy plek is op Loftus.Groete en sterkte aan elke speler
Posted by KEVIN (PRETORIA) Monday, May 11, 2009 - 09:08
59. Baie bakgat julle Bulls ek is baie trots. Die Bulls speel het nou wel net met n vaste 4 en nie n vaste 5 soos ander spanne nie en dit gaan ons vorentoe kos. Al Slaptjips se goeie werk met ons agterlyn word ongedaan gemaak deur ons slotte wat in die agterlyn boer en hul primêre taak nie nakom nie. Ek hoop ons afrigters het gesien by die Waratahs dat jy teen die Sharks moet besit behou en dit nie wegskop nie want dit is die Sharks se aanvals platform of balle laat los lê nie. Ek glo ons gaan die Sharks klop, maar daar wag nog baie werk.
Posted by Focus (Pretoria) Monday, May 11, 2009 - 09:42
60. more al die bloues, die cheetahs het hulle lelik misgis hiedie keer weer die ou taktiek gebruik speel die man ,maak die bulle kwaad sodat hulle nie konsetreer op die spel,maar op die man, gelukig het ons n onpartydige ref gehad wat negatiewe spel geblaas het, kantman kom seker uit worcesterse blinde skool, ons skuld seker die afrigter n verskoning, begin wou almal hom weg jaag , nou staan bulls boaan log[lag seker lekker in die mou] die bulls moet net sat teen sharks uithaal en wys geluk aan al die bulls spelers
Posted by phillip (STRAND) Monday, May 11, 2009 - 10:00
61. Ai was die nie vir Hougaard nie was ons in die moeilikheid. Die oomblik toe hy opkom toe gebeur dinge baie vinniger. Hy is straate beter Adams. Victor het nie n goeie game gehad nie en skuld ons. Cheerahs wen 6 van ons lynstane. Ons kan dit nie Saterdag teen die Sharks bekostig nie. Morne laat loop asb n bietjie meer bal. Ons het uit gemis op n drie en een afgestaan deur nie te laat loop met die man oor nie. Sterkte vir Saterdag.
Posted by Leslie (Pretoria) Monday, May 11, 2009 - 13:13
62. Sorry so late BUT WELL DONE MY BELOVED BULLS - I am eagerly awaiting the game on Saturday here in Durban. Julle sal nie glo hoe still die "Sharks" ondersteuners is. Vir 'n change is hulle groot bekke nou heeltemal toe. "Hulle is really bad losers" en ons moet net asseblief seker maak dat ons nie slip nie en die game Saterdag wen. Dit sal ons paar groot Bulle ondersteuners wat hier onder bly, baie baie bly maak, veral nadat hulle bekke so groot was na die "Currie Cup".. Nie een van hulle het my geluk gewens tot nou toe ! ! Mense, ons moet net versigtig wees oor die surprise vinnige tikskoppe waarvan hulle so lief is. Dit het ons daardie drie Saterdag gekos, in spite of the ref letting it go, after the situation should have been blown up?

Hierdie "guppy" ondersteuners sal ook alles probeer in die stadium om ombeskof te wees. Laaste Sat, het hulle, soos gewoonlik, nie net weer lelik GE - BOO nie, maar toe die Waratahs pale toe geskop het, het iemand lelik hard 'n fluikie aanhoudend van die stands geblaas. It is truly an embarassment living in this town attending a rugby match. Kom manne, wys hulle wie baas is, hierdie Saterdag en eindig bo op die log.
Posted by Bluepassion (Durban) Monday, May 11, 2009 - 15:16
Happy birthday to:
15 May - Thys Lourens
18 May - Prof Fritz Eloff