You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Vodacom Blue Bulls into third consecutive Vodacom Cup final


The Vodacom Blue Bulls powered into a third straight Vodacom Cup final by thrashing the Sharks XV 33-3 in the semifinals of the competition at Loftus C on Saturday. They will now meet Free State Cheetahs in the final.

The Blue Bulls were up 13-3 at the break already and four tries to nil tells of their dominance of the match, played in rainy conditions.

The forwards laid the perfect foundation with their driving play and first phase possession, while a great performance by Tiger Mangweni inspired the rest of the back line.

Scorers:
Vodacom Blue Bulls 33
(13). Tries: Tiger Mangweni, Chiliboy Rapelle, Gerrit-Jan van Velze, Fudge Mabeta. Conversions: Francois Brummer (2). Penalties: Brummer (3).
Sharks XV 3 (3). Penalty: Monty Dumond.





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Is dit nie dalk die 4de agtereenvolgde finaal nie
2007 teen die Griekwas
2008 Vrystaat
2009 Griekwas
By wie kry julle die statistieke,
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Saturday, May 01, 2010 - 19:11
2. 2007 kon die een gewees het in Kimberley wat die Bulle in die doodsnikke verloor het.
Volgens soos ek dit vertaan moet die Blou Bulle 'n tuiswedstryd kry en sal dit dan die derde agtereen volgende wees.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, May 01, 2010 - 20:01
3. Die berig maak geen melding van die hoeveelste tuisfinaal nie, Wes-Transvaal Blou Bul is korrek.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, May 01, 2010 - 20:13
4. Nog 'n Sharks droom aan skerwe!

MY BLOED IS BLOU!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, May 01, 2010 - 20:47
5. Eishh moeilike wedstryd gewees. Die Sharks was kliphard, maar dis goed vir die Bulle om voor te berei teen spane met geoei verdediging voordat ons die Stormers hier in die Kaap aanvat. Die Bulle was nie so klinies nie en in daardie opsig is die Stormers wat vorm aan betref beter daaraan toe op die oomblik. Maar ek het die heel week gese die Sharks gaan ons laat klippe kou en daarom is ek dankbaar vir die wen.

Gelukkig is die Bulle nie onder druk vir Bonus punte nie en is ons in baie goeie posisie.

Bakkies was bietjie van 'n passasier en ek weet nie regtig of hy teen hierdie laat stadium die bulle enigsins meer werd gaan wees as Fip vd Merwe nie. Dit was net ekstra druk op Victor vanaand.

Nietemin welkom terug Bakkies!

Wel done Bulle, 11 done, 2 to go.

En baie geluk aan vd Heever met nog 'n drie asook Jac Louis.
Posted by mossel (Hout Bay) Saturday, May 01, 2010 - 20:57
6. Wat 'n wedstryd! Baie geluk aan die Bulle!
Moet sê ek was rustyd bietjie (eintlik baie) bekommerd. Dissipline was nie so goed nie en Mornè se skopwerk ook nie heeltemal op standaard nie.
Tweede helfte was fantasties en die agterlyn se hanteerwerk, onder baie moeilike omstandighede, was skitterend. Ek dink almal het hulle kant gebring, maar stem saam met mossel, ek het beslis meer van Bakkies verwag. (Ek dink hy gaan volgende week beter wees).
Laat ons ook nie vir 'n oomblik vergeet van Jonathan Kaplan se bydrae nie, ek dink hy het die wedstryd baie goed hanteer. (Vergelyk dit bietjie met Craig Joubert se hantering van die lions vs. force wedsryd, met een woord pateties).
Weer eens GELUK BULLE! Dit is lekker om 'n Bul ondersteuner te wees.
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Saturday, May 01, 2010 - 21:28
7. O ja - ekskuus.
Baie geluk ook aan die Vodacom Blou Bulle!
Glo julle gaan die beker wen.
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Saturday, May 01, 2010 - 21:30
8. BULLE, BULLE, BULLE, - nog een done & dusted - sjoe,, dankie tog. Ook half bekommerd geraak, maar toe kon ek darem n "victory dance" doen. Dankie, "my" Bulls!!!
Posted by Little Blue Bull ((We Came, We Saw, We Conquered!)) Saturday, May 01, 2010 - 22:24
9. Baie geluk aan die Vodacom span. Hou julle oog op die bal, vergeet eers die R1 000 000 tjek en gaan voluit!!!!

Die Sharks het die Bulls harde bene laat kou - soos verwag. Dit was baie goeie voorbereiding vir wat nog voorle. Die Crusaders was pap teen 'n warm Stormers span, maar ek glo die Bulls kan hulle op Loftus wen. Die Crusaders se agterlyn was baie gemiddeld en duidelik mis hulle senior spelers soos Aaron Mauger.

Jean Deyzel was die beste van die Sharks. Wynand, skandelike verdediging met Kockott se drie, al was die wedstryd basies reeds gewen. Bakkies sal net beter word. Die senter kombinasie moet behou word. Die opgehemelde Lambie het sy Loftus lessie gekry danksy 'n klassieke skop deur Fourie en dit heeltemal gedop :) Goed afgerond deur Shaddow. Welgedaan Bulls en ek weet julle sal nie die Crusaders onderskat nie.
Posted by JB 007 (Centurion) Saturday, May 01, 2010 - 23:05
10. We are marching to Orlando!!!

Fantastiese wen Bulle. Teen 'n span wat desperaat was vir 'n wen MET 'n bonuspunt, kon hulle net 'n gelukdrie druk. Dit het eintlik nooit gelyk of die Haaie 'n drie kan druk nie. Ek het nooit gedink die Bulle gaan verloor nie. Die Bulle het net die vermoe om kalm te bly. Ons was deurgaans gevaarliker as die Haaie. So gaan die Crusaders harde klippe kom kou op Loftus.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Saturday, May 01, 2010 - 23:14
11. BLINK BLOU BULLE!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, May 02, 2010 - 08:11
Happy birthday to:
6 Mei - Danie Rossouw
6 Mei - Juan Schoeman
6 Mei - Kevin Schraader
6 Mei - Marco Wentzel
7 Mei - Archer Dames (Jnr)
7 Mei - Gimba Engelbrecht
7 Mei - Schalk Naude
7 Mei - Happy Oosthuizen
7 Mei - Duimpie Theron
8 Mei - André Lotter
8 Mei - Johan Spies (Slot)
9 Mei - Moffie de Klerk