You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Vodacom Blue Bulls players chase Bok records


Vodacom Blue Bulls players Victor Matfield and Morné Steyn can achieve significant milestones for the Springboks on Saturday when they face Scotland in Edinburgh.

Steyn needs one penalty goal to equal Braam van Straaten’s record of 34 penalty goals in a season of International rugby. He also needs just one point to get to 300 points in tests. Should he get this he will score his 300 points in his 24th test and will be the fastest to 300 points in tests by a Springbok.

Matfield will extend his record as the most capped Springbok and lock to 104 tests. He will become the most capped Springbok in tests against Scotland with his 8th appearance.

He and Bakkies Botha will also extend their record as a starting lock combination in tests to 59 – a world record. Current Bulls player Jaco van der Westhuyzen is another who holds a record when it comes to test matches between South Africa and Scotland. The three drop goals he kicked at Murrayfield in 2004 still remain the most by any player in any of the 20 test matches between the two countries.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Nuus om die aandag af te lei van verbode middels.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, November 17, 2010 - 21:23
2. Dit is nie net rugbyspelers nie.

South African batsman Vaughn van Jaarsveld has tested positive for banned stimulant sibutramine, the South African Cricketers' Association (SACA) said on Wednesday.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, November 17, 2010 - 21:39
3. Sal intersant wees om te sien hoeveel punte Dan Carter en Johnny Wilkenson na 24 toetse gehad het. Ek weet dat Andrew Merthens die rekord hou vir die vinnigste hondertal wat 5 toetse is wat hy in 1994 bereik het, maar sy debuut was teen Kanada waar jy oor die veertig aangeteken het.
Posted by Richie Bloumasjien (Johannesburg) Thursday, November 18, 2010 - 08:17
4. Onderteuning vir Chilliboy en bason van ander oorde:

With methylhexaneamine set to become a specified stimulant at the end of the year, the World Anti-Doping Agency has suggested it will treat current cases under next year's classification.

Andrew Sylvester, from Drug Free Sport New Zealand (DFSNZ), has joined the growing band of doping experts who suggested that the grey areas that exists around this stimulant may ensure the Bok pair escape with a lighter penalty.

He told Newstalk ZB in New Zealand that he believes Ralepelle and Basson will escape with a reprimand.

Several other countries, including Australia and New Zealand, have since revealed that they have taken steps to avoid falling into the same pitfalls as the Bok team.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, November 18, 2010 - 11:04
5. Weet iemand of hulle n ander vleuel gaan oorstuur? Hoekom praat niemand van Gerhard (shadow) van den heever nie
Posted by PAPABLU (Centurion) Thursday, November 18, 2010 - 13:28
6. Daar is in hierdie stadium geen sprake van plaasvervangers nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, November 18, 2010 - 14:23
7. Goeiedag Bloubul Bloggers,

PAPABLU, #6 - Ek dink nie Div sal vra vir 'n plaasvervanger nie. In elk geval nie voor daar nou weer 'n besering is nie. Hy het mos sy groot vriend en oud leerling, Adi Jacobs, om die getalle vol te maak...
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Thursday, November 18, 2010 - 14:24
8. Oor die Ralepele en Basson sage: Ek dink dis 'n storm in 'n teekoppie! Daar gaan niks van kom nie. Hulle sal op tegniese punte wegkom met 'n maksimum skorsing van 3 maande. Hulle is op 6 November getoets, wat beteken hulle sal van 6 November tot 6 Februarie geskors word. Hulle sal dus beskikbaar wees vir die begin van die Super 15 volgende jaar.
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Thursday, November 18, 2010 - 14:27
9. Post 8: Sooi Brandt, ek is bevrees dit is nie net 'n storm in 'n teekoppie nie. Daar moet ten alle koste uitgevind word wat hier gebeur het sodat 'n herhaling daarvan nie weer kan plaasvind nie. Gestel 'n sleutelspeler moet 'n lang skorsing uitdien as gevolg van iemand anders se nalatigheid, wat dan?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, November 18, 2010 - 15:39
10. Hier is 'n antwoord:

A phone call inviting him to pack his bags for Europe to join up with the Springboks was the last thing Charl McLeod was expecting while enjoying a well earned holiday in Durban after a long season.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, November 18, 2010 - 17:48
11. Sharks wing Odwa Ndungane, Bulls hooker Bandise Maku and Sharks scrumhalf Charl MacLeod are the three players added to the group for the matches against England and the Barbarians at Twickenham on the last two Saturdays of the tour.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, November 18, 2010 - 17:50
12. Mense, is dit nie ongelooflik, die haat vir als wat met die Bulle te doen het nie. Ek dink Maandag aande se Super rugby moet her doop word na Super Bull Bashing. Die ouens wat volgens meeste inbellers vir alle ellendes van die span verantwoordelik is is gewoonlik Bulle. Watch this space oor Chili en Bjorn
Posted by PAPABLU (Centurion) Thursday, November 18, 2010 - 19:36
13. Vir al ons trublu ondersteuners, 'n ode aan die BULLS: WHEN A BULL DOES A PUSH-UP HE DOESN'T LIFT HIMSELF UP, HE PUSHES THE EARTH DOWN! WHEN A BULL GOES SWIMMING HE DOESN'T GET WET, THE WATER GETS BULLIED! WHEN THE TOKOLOSHE GOES TO SLEEP HE CHECKS UNDER THE BED FOR A BLUE BULL! THE BULLS INVENTED BLUE AND THE STORMERS/WP PINK! MORNE GAVE MONA LISA HER SMILE! BAKKIES CAN CLOSE A REVOLVING DOOR SHUT! FOURIE CAN SPEAK BRAILLE! SUPERMAN OWNS A PAIR OF MATFIELD PYJAMAS! ONCE A COBRA BIT A BULL. AFTER 5 DAYS OF EXCRUCIATING PAIN, THE COBRA DIED! A BLUE BULL DOESN'T USE PICK-UP LINES,HE SIMPLY SAYS "NOW!!!" THE ONLY TIME THAT BAKKIES WAS WRONG WAS WHEN HE THOUGHT HE MADE A MISTAKE!
Posted by PAPABLU (Centurion) Thursday, November 18, 2010 - 20:03
14. 'n Mens wonder somtyds wat in die wereld aan die gang is:

‘n 47-jarige vrou is Donderdag in hegtenis geneem nadat sy glo saamgesweer het om die Blou Bul-rugbyspeler Deon Helberg te vermoor, het polisie gesê.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, November 18, 2010 - 23:41
15. Geez

So money doesn't bring happiness after all. Just glad that young Deon wasn't killed in the process. Desire can be a mean thing.

The Bulls will need to up their moral fibre off the pitch as well. Maybe some need to be coached in spiritual intelligence.

Posted by bloukreef (bloubergstrand) Friday, November 19, 2010 - 08:25
16. Volgens die lyste van gekontrakteerde spelers is Deon Helberg nie meer 'n Bul nie.

Net terloops. Vainon Willis (sy naam verskyn onder gekontrakteerde spelers) is nou 'n Luiperd.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, November 19, 2010 - 08:54
17. Ek weet baie ouens reken GvdH moes bok gewees het.
Ek stem nie saam nie. Hy het 'n redelike goeie S14 gehad maar in die CC was hy maar doodstil.

bjorn Basson het ook nie rerig vir my beindruk op die toer oorsee nie. Daar was so baie Hype oor hom, maar ek dink sy werkverrigting kort aandag en so ook sy verdediging. CC rugby is nie internasionale rugby nie, dis hoekom ek dink hullle moet 'n beleid volg dat 'n persoon eers in die S14 moet uitblink voor hy in aanmerking mag kom vir bok kleure soos Lambie.

elton Janjes was goed in die CC maar ek sal hom eers in die S14 wil sien voor ek begin liries raak oor hom. Lyk buitendien vir my of hy potensiele gewig probleme gaan he soos January.
Posted by Bomskok (Prince Albert) Friday, November 19, 2010 - 11:35
18. Ek stem 100% saam met Bomskok oor meeste dinge maar jy weerspreek jouself bietjie oor Shadow. Hy het juis uitgeblink in S14. Ja, hy was minder goed in currie maar dan. die Bulle se obsessie met balle wegskop het hom nie juis bal of geleenthede gegee.
Posted by PAPABLU (Centurion) Friday, November 19, 2010 - 11:53
19. Ek sê lankal Elton Jantjes gaan 'n vettie word. Ek is egter bekommerd oor die Bulle se toekoms. Baie reken ons is nou aan die begin van 'n afdraende. As mens na sekere feite kyk het hulle 'n punt beet. Daar is nie met oorleg gekoop nie. Naas Shadow, Basson en Zane het ons nie genoeg diepte op die agterste driehoek. Ek wou al laas jaar hê hul moes Mvovu koop. Dannillier wou in Bloubul land bly. Waar gaan ons 'n 2de losskakel van gehalte kry? Brummer is in my opinie nie goed genoeg nie. Boshoff dink ek ook nie gaan dit maak nie. Die Luiperds se o21 losskakel het my be-indruk. Voorrymanne is ook 'n probleem. Dean is sterk met bal in hand maar sy skrumwerk verdag. Na die Bees storie weet ek nie van ander oordentlike vasskoppe nie. Kirsten het sleg pak gekry vanjaar en Rossouw de Klerk moet nog baie leer. Naas Gary en Chili het ons geen oordentlike haker nie. Daar is ouens met potesiaal maar in s15 moet jy 2,3 ouens op dieselfde vlak hê. Hoekom het die Bulle nie by die Vrystaat na 'n paar stutte gaan soek nie? Wat van 'n haher soos Craig burton wat die Sharks se 3de keuse is maar uitsteked is. Slotte en losvoorpelers het ons genoeg vir nou. Senter posisie nie te sleg maar ons kon gerus in die Weskaap na 'n paar senters gaan soek het.
Posted by PAPABLU (Centurion) Friday, November 19, 2010 - 12:13
20. Bloukreef, om nou die Bulle se moraliteit aan die groot klok te hang is absurd. Jong sportmanne bly tog ook net jong mense. Netnou word Joost, Pedrie, oorlede Gerbrand, Robert du Preez en vele ander se droogmaak koeie weer uitgekrap. Selfs Ernie Els Bob Skinstad, Mark Fish ensomeer het in hul jong dae aangejaag. Nie almal kan Pierre Spies wees nie. Die huidige lewensomstandighede stel baie eise aan jong mense en die versoekings sal altyd daar wees. Dit geld egter vir alle jong, en ouer Tigers. Die Bull Bashers gaan Helberg se sorie weer gebruik. Glo dit maar!
Posted by PAPABLU (Centurion) Friday, November 19, 2010 - 12:22
21. Met die nuwe S15 reeks gaan Curriebeker rugby swaar kry. Bitter min topspelers gaan Curriebeker speel. Naka sal weer gelukkig wees. Hier is 'n idee. 5 van die top 8 Curriebeker spanne speel in die S15. Volgens die nuwe super formaat speel daardie 5 tuis en weg teen mekaar. Wat van dat die 2de keer wat hulle teen mekaar speel dan ook tel as die eerste rondte vir 2011 se Curriebeker log? Dit sou bietjie meer regverdig wees in terme van top spelers wat vir hul spanne beskikbaar sal wees vir 'n deel van die seisoen. Die logistieke van die res kan maklik uitgewerk word. Onthou ook, dis wêreldbeker volgende jaar en daardie spelers sal daarna glad nie weer Curriebeker kan speel nie. Ek wonder maar net?!
Posted by PAPABLU (Centurion) Friday, November 19, 2010 - 12:42
22. Dit lyk my ek praat met myself op hierdie blog want niemand wil kommentaar lewer nie!
Posted by PAPABLU (Centurion) Friday, November 19, 2010 - 12:47
23. Ek wou wag vir die offisiele media verklaring wat blykbaar op die Bulls site gaan verskyn, maar ek voel daar is 'n ernstige probleem met die leefstyl van 'n hele paar Bul spelers.

Te veel van die jong manne (en selfs 'n paar van die ouer manne) kom weens die verkeerde redes in die nuus.

Ek dink die unie moet sterker optree om kontraktueel te vereis dat spelers die unie se beeld moet uitdra, en dit nie deur die modder sleep nie.

Hougaard is skynbaar 'n playboy
Pedrie - nou ja, ons weet waat daar aangegaan het
Joost...
Soos ek die Helberg storie lees was Deon geen engeltjie in die verhaal nie

Die punt is - lyk my in Pretoria gaan dit erger as by die Miami Dolphins of the Dallas Cowboys.

Die dinge moet nou einde kry.
Posted by Shannow Friday, November 19, 2010 - 12:53
24. Papabul,Jy het n punt beet oor die curriebeker vir vlg jaar maar ek dink nie jy moet te bekommerd wees oor jou punt 19 hierbo nie.Daar volgens het ons probleme by elke posisie.As jy so bekommerd is oor losskakel en die luiperd u 21 speler het jou beindruk sal jy mos weet dat hy nou gekontrakteer is by die bulle.Ek glo Boshoff en Brummer is baie beter spelers as die man en sal hulle jou verkeerd bewys.Wat die ander posisies betref glo ek dat die afrigting span tevrede is met wat hulle het.
Posted by Laeveld BB (Nelspruit) Friday, November 19, 2010 - 13:00
25. Shannow, lees weer wat ek sê oor die onderwerp in punt 20. Jy kan nie die Bulle se lewenstyl veralgemeen oor 'n paar individue. Daar is Andries Bekkeren ander van ander provinsies, so asseblief, moenie veoordeeld wees teenoor die Bulle. Hopelik is jy spierwit onskuldig sonder geraamtes!
Posted by PAPABLU (Centurion) Friday, November 19, 2010 - 13:04
26. Laevel;d BB. Hoop jy's reg. Ek sal baie bly wees as ek verkeerd is. Nie geweet van die Luiperd speler nie, so, dankie vir die inligting
Posted by PAPABLU (Centurion) Friday, November 19, 2010 - 13:07
27. Papabul

Ek is een van die mees geharde Bul ondersteuners wat jy ooit sal ontmoet. Dis juis daarom dat ek die hoogste standaarde vir hulle stel.

Die punt is, as ek deur my persoonlike optrede my werkgewer se beeld beskadig kan dit vir my ernstige loopbaan gevolge inhou. Ek voel net die BBRU moet strenger vereistes in hierdie verband stel.

Posted by Shannow Friday, November 19, 2010 - 13:07
28. En Papablu

Nadat ek jou post 20 gelees het kom ek antwoord jou maar reguit - Ja, almal behoort te streef om Pierre Spies te wees.

Finish en klaar.
Posted by Shannow Friday, November 19, 2010 - 13:09
29. Shannow, jy's reg,almal behoort te streef om soos Pierre te wees maar 'n mens moet realisties wees. Utopia en die Tandmuis bestaan nie. Finish en klaar!
Posted by PAPABLU (Centurion) Friday, November 19, 2010 - 13:14
30. Papablu

Wel dan moet almal maar streef om hulle kontraktuele verpligtinge - insluitende die beperking van skade aan die Bulls handelsmerk, na te kom.
Posted by Shannow Friday, November 19, 2010 - 13:15
31. Papablu

Jy is reg.Nie almal kan Pierre Spies wees nie,maar vrek behalwe vir die super 14 is die Bulle in die nuus vir die verkeerde redes.Eers Pedrie aan die begin van die jaar.Toe Bakkies.Toe Bees.Die week wil ek nie eers oor praat nie.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Friday, November 19, 2010 - 14:49
32. Papablu

I did not say all the players. I said "some," capish? It is important though that players must also bare a good impression of the Union they represent. There's nothing as bad as a bad mannered rugby player in public. I don't know about you, but it sure doesn't impress me at all.

The Bulls are in a transition right now regarding older and younger players. The whole of SA is. Currently the young are too young and the old are maybe too old. With the Bulls it's the same.

It will take time. The Bulls have the most senior players who has come through their own structures and they believe in it. Even Rassie Erasmus admitted the other day that the Bulls are one ahead in this regard. It took us 3 years to develop Werner Kruger, Pierre Spies, Dewaldt Potgieter and Deon Stegman.

I think the only positions where we might have a problem depth wise is outside centre and hooker. I think we are going to try and play Zane at outside centre.

Gvdheever needs senior players to guide and challenge him. he is not a natural leader although he is a fine finisher. It's as if the senior guys brings a lot of accountability and pride to the Bulls with them as well. He'll perform well again, but this time Ndungane will challenge him.
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Friday, November 19, 2010 - 16:25
33. @bloukreef

You could not have put in better we are in transition.Alot of youngsters like van den heever will take time to start producing the goods.

I think we do not have big major problems at flyhalf and centre.

Youngsters like dippies,watermeyer,francois venter,bradley moolman and now with william small smith joining us are very talented BUT it's the experience they are lacking which can not be bought.

Boshoff and brummer are onlt 21 give them another season or two and they will shine.

The one area that i think is the big problem is full back...............

Zane is good but not that awesome..............clayton blommetjies has the talent but he lacks size.I think that ulrich beyers we signed from wp under 19's is the one who has the potential to be a star at 15.

he is big,strong,quick and he has a sound boot i have high hopes for him..........
Posted by Muzi (Johannesburg) Friday, November 19, 2010 - 18:10
34. Waar is Jimmy vanaand??
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, November 19, 2010 - 23:03
35. Gooi daar 'n 50's song vir vannag se Bloubulpardy.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, November 19, 2010 - 23:10
36. BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Deep down in Louisiana close to New Orleans, way back up in the woods among the evergreens. There stood a log cabin made of earth and wood, where lived a country boy named Johnny B. Goode... Johnny B. Goode – Chuck Berry.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 20, 2010 - 01:02
37. The warden threw a party in the county jail, the prison band was there and they began to wail. The band was jumpin' and the joint began to swing, you should've heard those knocked out jailbirds sing… Jailhouse Rock - Elvis Presley
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 20, 2010 - 01:06
38. One, Two, Three O'clock, Four O'clock rock, Five, Six, Seven O'clock, Eight O'clock rock. Nine, Ten, Eleven O'clock, Twelve O'clock rock, we’re gonna rock around the clock tonight… Rock Around The Clock - Bill Haley and His Comets
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 20, 2010 - 01:14
39. I got a gal, named Sue, she knows just what to do. I've been to the east, I've been to the west, but she's the gal that I love the best. Tutti Frutti, all over rootie, a-wop-bop-a-loo-lop a-lop bam boo… Tutti-Frutti - Little Richard
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 20, 2010 - 01:22
40. Come along my baby, whole lotta shakin' goin' on. Yes, I said come along my baby, baby you can't go wrong. We ain't fakin', while lotta shakin' goin' on… Whole Lot of Shakin' Going On - Jerry Lee Lewis
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 20, 2010 - 01:32
41. Well, you can knock me down, step in my face, slander my name all over the place. Do anything that you want to do, but uh-uh, honey, lay off of my shoes.... Blue Suede Shoes - Carl Perkins
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 20, 2010 - 01:36
42. Come on pretty baby lets a move it and a groove it. Well shake oh baby shake oh honey please don't lose it. It's rhythm that gets into your heart and soul well let me tell you baby it's called rock 'n roll… Move It – Cliff Richards & The Drifters (Shadows)
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 20, 2010 - 01:42
43. You shake my nerves and you rattle my brain too much love drives a man insane, you broke my will, oh what a thrill goodness gracious great balls of fire…. Great Balls Of Fire – Jerry Lee Lewis
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 20, 2010 - 01:50
44. We-he-he-hell, little things you say and do make me want to be with yo-hu-hu. Rave on, it's a crazy feeling and I know it's got me reelin', when you say I love you, rave on…Rave On – Buddy Holly
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 20, 2010 - 01:57
45. Wake up, little Susie, wake up. Wake up, little Susie, wake up. We’ve both been sound asleep, wake up, little Susie, and weep. The movie’s over, it’s four o’clock, and we’re in trouble deep… Wake Up Little Susie – Everly Brothers
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 20, 2010 - 02:02
46. GOOI MIELIES!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 20, 2010 - 02:06
47. Ai, ja Jimmy!!! Die nimlike en onsterflike "12-bar".... die bakermat van The Blues en Rock 'n Roll!!

GOEIE MIELIES GEGOOI!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, November 20, 2010 - 06:39
48. Wanneer gaan PdeV leer dat jy nie 'n outjie van 20 die laaste 20 minute van 'n toets opstuur, (in jou betroubaarste skopper se plek), as jy agter is en die toets moet wen nie. As hy dit dan so graag wou doen, hoekom het hy hom nie in Zane se plek opgestuur nie? Met Mornè daar sou ons slegs 2 punte agter wees en het ons darem nog 'n klein kansie gehad.
Maar dit lyk vir my asof Patrick Lambie en Willem Alberts die twee nuwe goue seuns van Sa rugby is. In elk geval in PdeV se oë.
Posted by Rifrug (Hartbeespoort.) Saturday, November 20, 2010 - 19:35
49. Nie een van die huidige WP spelers het al 'n beker vasgehou nie behalwe die paartjies wat met behulp van die BB & Sharks die WB kon wen. Praat van 'n verloor span!!

Daar is nog te veel WP spelers in die span. JDV is so stadig soos 'n stut.(Self Jaco Engels sal beter doen as hy. Verstaan my nie verkeerd nie. (JDV was een van die beste senters maar sy tyd is ongelukkig verby. Gio doen goed vir sy gewig maar het geen impak nie.

Kom ons los nou die spelers of spanne bykom. Die waarheid is ons mis kombinasies a.g.v beserings.

NB: Lees bietjie wat het Jake geskryf in die Sportsman Illustrated: Bokke gaan verloor teen Skotland & Barbarians! (Dan is toer nog steeds sukses) Hy het ook gesê PDV sal sy jonger manne speel (ONDERVINDING)

Ons moes Wallis wen want hulle is in ons pool.

Wat 'n mooi game tussen All Blacks & Ierland! WOW!

Dinge gaan verander as die volgende manne terug is:

FDP, DR, WO, J de Jong, Bekker, JF,

All Black moet hoop hulle loop nie vir ons raak in WB!!!



Posted by blue from Cape town (Bellville) Sunday, November 21, 2010 - 07:01
50. Blue from Cape town, as ek reg is en dinge volgens die IRB gradering verloop speel ons op 16 Oktober volgende jaar in die een semi-finaal teen die All Blacks. Ons behoort ons afdeling (pool D) maklik te wen want ons het verseker die maklikste afdeling. Soos wat ons gister gespeel het, (en die All Blacks gespeel het), het ons nie 'n "snowball's hope in hell" nie. Veral nie as die afrigter dinge makliker vir die opposisie maak met die aanwending van sy plassvervangers nie.
Posted by Rifrug (Hartbeespoort.) Sunday, November 21, 2010 - 14:26
51. It's funny that the newspapers barely touch on Deon Helberg's own comments about the whole situation. If he made mistakes he should at least be given the opportunity to apologize. But now he is been taken apart by journalists at a time of this year where the press is going into solitude and there's not much to write about.

On the other hand, the more they write about what the "victims" have to say the more I think it's a very dysfunctional family setup and the best thing that could happen to Deon is that he got out of this.
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Monday, November 22, 2010 - 08:32
52. Sjoe,nou reen dit lekker!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Monday, November 22, 2010 - 12:33
53. Vanaand op Super rugby gaan die Bulle weer verguis word. As ek tussen die lyne reglees lyk dit of Zane, Morne, Steggies Hougaard en selfs Spies deur Shark spelers vervang gaan word. Dit sal beteken net Bakkies en Victor van die Bulle in die begin span gaan wees. Dis mos die Bulle se skuld dat dinge so sleg gaan. Toe iemend op facebook skryf die Sharks was maar treurig toe kap hul terug dat dit is omdat hulle saam met soveel Bulle moes speel
Posted by PAPABLU (Centurion) Monday, November 22, 2010 - 14:06
54. Ek het ook begin wonder of ek net sensitief is maar al die kritiek van die joernaliste en die bloggers is almal - die bulle se skuld! Raak darem nou al vies oor hoe wonderlik die Sharks innie CC was. Waar was al die helde in S14, tog 'n internasionale komp dan nie. hoor Divvy gaan met Lambie begin Sat!
Posted by pietieinniekaap (Cape Town) Monday, November 22, 2010 - 14:31
55. Meeste van ons hier is geharde Bul ondersteuners.

Maar ons kan ook nie rugby kyk met oog klappe nie.Vergeet nou van die Sharks en ander.Kyk uit n rugby perspektief.Zane is bestendig,maar nie internasionale gehalte nie.Te voorspelbaar.Morne is besig om in die Derick Hougaard mould vasgevang te raak.Staan te ver agter die voordeel lyn.Kyk n bietjie na Carter.Selfs Toby Flood.Lekker op die voordeel lyn.Dieselfde vir Stegman.Alberts of Daniels is op huidige vorm beter.

Ek is mal oor Francois Hougaard,maar selfs hy sukkel al van die semi van die Currie beker.Is hy besig om grootkop te word?
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Monday, November 22, 2010 - 15:06
56. Lekkerblou het 'n paar punte beet. Die volgende is ook waar. Kirchner was een v.d. top spelers in S14. Morne HET die voordeellyn aangeval in S14. Die Bulle het baie uitstekende agterlyn driee gedruk. Saterdag in die reen sou meeste spelers wat dit nie gewoond is sukkel. Hougaard sal 'n grote word maar weet nie waar hy staan met bok coaches. Daniel is nie regtig 'n fetcher en Steggies was great in S14. Alberts is groot, sterk en intimiderend en 'n speler wat die Bulle nog altyd moeilikheid gegee het. Hy is egter ook nie 'n fetcher. Miskien vergeet ons almal te gou hoe 'n groot invloed Fourie du Preez in alle fassette het en sy soort vervang jy nie gou. Miskien moet bok coaches ook blaam dra vir van die spelers se gesukkel. Ek het gn probleem as al die Shark spelers speel en ons wen. Maar net die tyd sal leer
Posted by PAPABLU (Centurion) Monday, November 22, 2010 - 15:19
57. Dankie Webbie

Ek hoop julle BAN die ou. ASB ?
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Monday, November 22, 2010 - 15:19
58. Post 55 en 56

Ek stem saam. Dat die ouens nie goed speel nie is n feit. My vraag is: Hoekom was hulle sterre met die Super 14 en dieselfde spelers lyk partykeer soos putsonderwater se 12de span slepers. n Vis vrot van sy kop af. Ek sal eerder bo by SA Rugby begin eerder as om spelers aan te hou vervang.

As dinge so aangaan skree ek die naweek my laaste skree vir die Bokke. Volgende jaar skree ek dan eerder vir n All Black span wat KAN Rugby speel met geen inmengery van die land se politisie nie.
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Monday, November 22, 2010 - 15:52
59. Skuus "spelers"
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Monday, November 22, 2010 - 15:54
60. Middag almal

So groot Bul as wat ek is moet ek darem self se Deon Stegman het nie naastenby gespeel soos by die Bulle nie.Die dat die Bulle geblameer word is net jaloesie
Posted by Anti Province (Velddrif) Monday, November 22, 2010 - 16:07
61. Lekkerblou #55 en Papablu #56. Ek stem net effens gedeeltelik met julle saam.
Mornè was myns insiens goed, onthou dit het gereën, en beslis strate beter as Lambie.
Francois Hougaard was beslis nie goed nie, maar niks slegter as Pienaar nie.
Deon Stegmann was ook nie sleg nie en het beslis sy beste toets tot dusver gehad. Dit sou baie beter gewees het om Kankowski, (wat het hy nou eintlik gedoen), met Alberts te vervang.
Ek stem saam dat Zane Kirchner nie goed gespeel het nie. Maar was hy slegter as Jean de Villiers en Frans Steyn? Ek hoor niemand oor hulle kla nie.
En laastens, gaan kyk bietjie mooi hoe Lambie speel. Hy gee slegs die bal uit as hyself niks daarmee kan doen nie. Hy het beslis ongelooflike potensiaal, maar hy het ook nog vrek baie om te leer.
Verseker kry mens die gevoel dat die Bul spelers uitgesonder word en die skuld gegee word vir die verloor.
PdeV moet myns insiens pa staan vir die verloor teen Skotland (en amper verloor teen Ierland) met die patetiese aanwending van sy plaasvervangers.
Posted by Rifrug (Hartbeespoort.) Monday, November 22, 2010 - 16:30
62. BL@de Runner. jy som presies op hoe ek voel. Kan nie glo ek se dit maar soos All Blacks nou speel begin ek ok sommer vir hulle skree
Posted by PAPABLU (Centurion) Monday, November 22, 2010 - 16:33
63. Rifrug, jy slaan baie spykers oppie kop!
Posted by PAPABLU (Centurion) Monday, November 22, 2010 - 16:37
64. Ek stem saam met Rifrug , miskien is die Bulle nie great nie, maar is die anner dan uitstekend. Sien Bissie kry 7/10, maar sy ingooi wat tot 'n 3 gelei het was 'n fout en 'n gelukkie vir Alberts. Ook was die Sharks myle beter as ons in die laaste CC wedstryd? Nee wat ,die skrywers en kommentators het die mes in vir die Bulle. Nie een wat vir die Bulle gepeel het nie! Kobus/Bobby/Ashwin/Toks/Breytie, ens,ens ons ouens kan seker nie Engels praat nie!
Posted by pietieinniekaap (Cape Town) Monday, November 22, 2010 - 16:39
65. He was also chosen for the Bulls match against the Stormers at Newlands when coach Frans Ludeke let several of his key players rest in view of the team's semi-final match the following weekend.

Six months later, however, he was without a contract as neither the Bulls nor the Blue Bulls remained convinced of his abilities.

The BBC high performance manager, Ian Schwartz, said however, that Helberg's personal life did not play a role in their decision not to offer him another contract.

According to Schwartz, it was instead the arrival of the Springbok wing Bjorn Basson which influenced any decision about Helberg's future.

"The coaching team didn't know of those matters and only heard about it for the first time at the end of last week."

Only one or two BBC staff members had background knowledge about Helberg's personal life.

It therefore had no influence on the coaches' decision about next year's group," said Schwartz.

Helberg was one of five players in the Bulls U21 group to whom senior contracts were not offered.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, November 22, 2010 - 16:59
66. No 62

Stem saam Jean de Villiers is oor die muur,hy speel nou net op naam.Ek sal plek maak vir Willem Alberts.
Posted by Anti Province (Velddrif) Monday, November 22, 2010 - 17:18
67. Stapper het laaaankal gese Helberg het nie weer 'n kontrak gekry nie. Hierdie treurige soapie het niks daarmee te doen. Ek wens die Bulle kan weer net in die nuus kom as hulle trou, of babatjies kry en nie hierdie gemors nie.
Ek hoop hulle kies Alberts, spies & Juan as losvoorspelers- lekker groot en sterk op die swaar velde. vergeet van oop en toe kant of fetcher ens, kies die grootste, sterkste en dan vinnigste.
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Monday, November 22, 2010 - 21:24
68. KAF??? - my kriek, kan nie glo die grootste kafprater is steeds op "ons' webblad nie!
Posted by Little Blue Bull ((2011 - die jaar van die BUL)) Monday, November 22, 2010 - 23:11
69. Morning bloggers............i think the 5 players who were not offered contracts were............Westley Moolman.....Vainon Willis......Helberg......Peet Vorster......i think danie fassen nt to sure maybe willie Nel....Any way this loose trio is our best one.
8SPIE!7Jua Smith
8.Alberts
Posted by Muzi (Johannesburg) Tuesday, November 23, 2010 - 07:58
70. Goeiedag Bloubul Bloggers,

Bloubosvelder #67, met alle respek, jy was/is seker 'n agterspeler, want 'n man wat praat soos jy hierbo praat het geen idee waaroor moderne losvoorspelerspel gaan nie.

Ek het dit al in die verlede gesê en ek wil dit weer sê: Die moderne spel kan NIE suksesvol gespeel word sonder 'n goeie baljagter flank in jou span nie. Dit was die verskil gewees tussen die Bokke en die All Blacks of die Bokke en die Wallaby's in die Direnasiesreeks vanjaar! Hulle het onderskeidelik vir Richie McCaw en David Pocock gehad en ons het GEEN erkende fetcher gehad nie!

Wie was Saterdag se Man van die Wedstryd? John Barclay, Skotland se fetcher! En wanneer het hy werklik begin om sy stempel af te druk? Die oomblik toe ons hopelose bestuurspan vir Stegmann met Alberts vervang!

Ek stem saam dat Alberts moes opkom. Maar dan in die ewe hopelose Kankovski se plek. Gaan kyk weer na die video's van die laaste drie toetse. Dit het in elke wedstryd gebeur -- die oomblik toe Stegmann die veld verlaat, toe begin die Bokke swaarkry in die los en die teenstanders begin suiwerder en vinniger besit kry.

Jy sien, Bloubosvelder, fetchers is gewoonlik nie flashy spelers wat, soos wyle Zandberg Jansen dit gestel het, "speel vir sy meisie op die paviljoen" nie. Nee, dis die manne wat onopsigtelik sy werk daar onder in die donker hoekies van die losskrums en losgemale doen. Maar vat 'n goeie fetcher weg uit die span en jy sien dit op die telbord! Kyk maar hoe sukkel die All Blacks elke keer as McCaw beseer is.

Doen jouself die guns en hou Saterdag die losvoorspelers net vir 20 minute intens dop. As Stegmann gekies word, kyk 'n bietjie mooi na sy enorme invloed op die spel.
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Tuesday, November 23, 2010 - 11:13
71. Stem 100% saam met Sooi Brandt. Of die coaches dit so gaan sien is egter 'n ope vraag
Posted by PAPABLU (Centurion) Tuesday, November 23, 2010 - 13:12
72. Soos iemand dit gestel het. Met Alberts in die 6 trui is dit om te erken Jake White is nog altyd reg dat 'n fetcher bier aandra.

Dan is daardie bier moeilik om te sluk. Kankowski sou nooit eers MY toerspan gehaal het nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, November 23, 2010 - 13:26
73. Dankie Sooi Brandt, ek is ge-eerd om te kan drink uit jou onuitputlike bron van rugby kennis! . Die hele post is ongelukkig nie geplaas maar my opmerking is gebore uit frustrasie met die vervanging van Stegmann met Alberts, daarom dat ek gese het sit die swaarste en vinnigste op teen Engeland.
Jy, wat al die posts hier lees vir baie jare weet dat ek laaaankal gemoan het omdat Stegmann nie gekies word vir die Bokke nie.
Die kwessie is spankeuses en vervangings, nie soseer oor my rugby agtergrond nie, of hoe? Dieselfde argument geld tog om Steyn met Lambie te vervang terwyl Frans en Zane op die veld bly- moeilik om te begryp.
P72. Stapper, soos gewoonlik in die kol, maar die Sharkspelers is nou PdV se "flavour of the month"!
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Tuesday, November 23, 2010 - 14:07
74. Sooi Brandt #70, ek kon dit nie beter stel nie. Kan nie verstaan hoekom PdeV vir Deon Stegmann elke keer net na rustyd afhaal nie. Ek kan maar net dink dat die spel anders in die tweede helfte gespeel word en 'n baljagter dan nie meer nodig is nie.
Dieselfde argument geld ook vir 'n betroubare skopper.
Maar wat doen PdeV. Hy speel vir Pienaar, wat al die balle wegskop, teen Wallis en vir Francois Hougaard, op 'n nat veld, teen Skotland.
Nou kry Mornè die skuld vir die balle wat weggeskop word en Francois is ewe skielik swak. (Dit is ook nou nie juis asof ons senters op die oomblik die beste aanvallers is nie).
Maar nou ja, teen hierdie tyd weet ons almal dat Lambie, en in 'n mindere mate Alberts, die nuwe redders van springbok rugby is.
Posted by Rifrug (Hartbeespoort.) Tuesday, November 23, 2010 - 14:12
75. Ek het sopas die Bokspan vir Saterdag se toets teen die Engelse gesien. Twee veranderinge. Hougaard terug bank toe met Pienaar op 9. Spies terug op 8 met Kanko heeltemal uit die 22.

Niks fout met ons voorspelers nie. Dis inderdaad 'n baie goeie pak. Die probleem kom agterlangs!

Manne wat baie lank al op hierdie forum is, sal weet dat ek nog nooit die heel grootste Morné Steyn fan was nie. Hy was beslis verlede jaar die beste losskakel in Suid-Afrika (met die klem op IN Suid-Afirka) en hy is voorwaar 'n puntemasjien van formaat. Hy kort immers twee punte om Naas Botha se 312 punte in 28 toetse verby te vat en hy speel Saterdag eers in sy 25ste toets. Dit gee bietjie perspektief op sy vermoë as puntemasjien.

Maar Morné is ver van die ideale losskakel. Sy taktiese vermoëns skiet baie ver te kort. En hy beleef beslis op die oomblik 'n af-tyd in sy algemene spel.

Waarom kon Derick Hougaard nie op hierdie toer gekies gewees het nie? Hy is by verre ons beste losskakel en sy invloed in Europa word nie altyd hier by ons besef nie. As Frans Steyn (seker die mees oorskatte rugbyspeler op hierdie planeet) uit Frankryk saam met die Bokke kon toer, waarom nie ook Derick Hougaard nie? Ek is oortuig daarvan dat ons baie beter sou vaar met hom op 10.

Dan natuurlik die probleem met ons senters. Oor Frans Steyn het ek reeds genoeg gesê. Maar wat van die untouchable Jean de Villiers? Die res van die land kla nou al seisoene lank dat Wynand Olivier eendimensionele rugby speel. Maar Wynand kom oor die voordeellyn en skep spasie vir sy mede agterspelers. Daarvan getuig die Bulls se drieë-rekord die afgelope twee seisoene. En Wynand speel puik saam met sy drie ewe puik losvoorspelers by die Bulls.

Jean, aan die ander kant, neuk elke keer in die verdediging in en lê dan en stoei op die gras vir besit! Beslis nie die genie waarvan ons al gehoor het nie...

In my opine sou twee senters soos Andries Strauss of Doppies la Grange (ons land se beste balverspreider op 12) en Robert Eberson baie beter gevaar het op hierdie toer. Ek weet Eberson het bietjie gesukkel in die Curriebekerreeks, maar sou hy slegter gedoen het as afkop-hoender Fransie? Eberson het ten minste retig klas en op 'n Europese toer kon hy tot sy reg gekom het, veral op die aanval.
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Tuesday, November 23, 2010 - 14:16
76. Ek sien die span is nou net bekend gemaak. Pienaar in vir Francois en Pierre vir Kankowski. Nogal 'n aangename verrassing dat Mornè en Deon nog daar is. Hopelik word hulle nie weer na 45 minute vervang nie.
Posted by Rifrug (Hartbeespoort.) Tuesday, November 23, 2010 - 14:19
77. P75. Na die behandeling wat DH vd Springbokkeurders gekry het toe op sy beste in SA was, dink ek nie hy wil sy loopbaan skade doen deur NOU vir die bokke te speel nie!
Oor Frans Steyn dink ek is daar in die hele SA nou eenstemmigheid-die "one hit wonder"!
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Tuesday, November 23, 2010 - 14:41
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
18 Nov. - Peet Snyman
18 Nov. – Adriaan Strauss
18 Nov. - Frans van Heerden
19 Nov. - Stanley Raubenheimer
20 Nov. - Cliffie Milton
20 Nov. - George Mostert (Jnr)
20 Nov. - Anton Pitout
22 Nov. - Johan Fechter
22 Nov. - Stephan le Roux
22 Nov. - Naas Rossouw
23 Nov. - Izak Beneke
23 Nov. - Juandré Prinsloo
23 Nov. - Burger vd Merwe
24 Nov. - Chivago Breda
24 Nov. - Johan Rainsford
26 Nov. - Gerhard Laufs
28 Nov. - Billy Anderson
28 Nov. - Frik du Preez
29 Nov. - Dewald Pretorius
30 Nov. - Donovan Fredericks