You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
2008 Season Tickets
Season tickets offer passionate Blue Bulls supporters access to all the action at Loftus Versfeld without even having to queue for tickets! Your season ticket includes seven ABSA Currie Cup matches (including semi-final and final) and one international.

All season tickets are valid for the test against Wales, except the red season tickets

Seisoenkaartjies

Seisoenkaartjies bied aan geesdriftige Blou Bul-ondersteuners toegang tot al die aksie op Loftus Versfeld sonder dat hulle vir kaartjies tou hoef te staan! U seisoenkaartjie sluit sewe ABSA Curriebeker-wedstryde (die semi-finaal en finaal ingesluit) en een internasionale wedstryd.

Al die seisoenkaartjies is geldig vir die toets teen Wallis, behalwe die rooi seisoenkaartjies.

Downloads

Click here to download an application form.

Klik hier om 'n aansoekvorm af te laai.

Season Ticket Renewals 2008

Please note that the renewal letters and forms will be posted to all existing season ticket holders.

Seisoenkaartjie Hernuwings 2008

Neem asb kennis dat hernuwingsbriewe en -vorms gepos sal word aan alle huidige seisoenkaartjiehouers

Print