You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Bjorn worried over future


The two Springboks sent home after testing positive for a banned substance, arrived at OR Tambo on Tuesday.

Hooker Chiliboy Ralepelle dodged the media upon arrival, but his fellow Blue Bulls team mate, Bjorn Basson, was not that lucky.

Basson did not want to speak to the media, but admitted that he is worried about the test results and what it can mean to his future. He did thank his team mates and family for their support, reports Beeld.com’s Jani Meyer.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Hierdie stimulant is 'n probleem vir sportmanne. Daar is alreeds ongeveer 30 atlete positief getoets vanjaar.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, November 16, 2010 - 14:21
2. South Africa:
15. Zane Kirchner, 14. Gio Aplon, 13. Francois Steyn, 12. Jean de Villiers, 11. Bryan Habana, 10. Morne Steyn, 9. Francois Hougaard, 8. Ryan Kankowski, 7. Juan Smith, 6. Deon Stegmann, 5. Victor Matfield, 4. Bakkies Botha, 3. Jannie du Plessis, 2. Bismarck du Plessis, 1. Beast Mtawarira

Replacements: 16. Adriaan Strauss, 17. CJ van der Linde, 18. Flip van der Merwe, 19. Willem Alberts, 20. Ruan Pienaar, 21. Patrick Lambie, 22. Lwazi Mvovo
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, November 16, 2010 - 14:24
3. Morne Steyn staan tans op 299 punte vir SA.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, November 16, 2010 - 14:29
4. Die enigste rede hoekom geen WP-spelers positief getoets word nie is omdat daar so min WP-spelers in die Bokspan is.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, November 16, 2010 - 15:08
5. Ek sal graag wil weet hoe daar voorsiening gemaak word in spelers se kontrakte vir gevalle waar 'n speler aan so 'n oortreding skuldig bevind word.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, November 16, 2010 - 15:11
6. It would be interesting to learn if the two Bulls, accused of using this drug, could tell us whether or not this material was prescribed, or given to them by the tour's medical staff, or, whether they , of their own volition, and possibly on the inaccurate advice of the resident pharmacist, purchased it over the counter.Let's not jump to conclusions and condemn these players.
Posted by Thurlow (Pretoria) Tuesday, November 16, 2010 - 15:18
7. grrrrrrrrrr that's a smart move by peter de villers he drops pierre spies.

Just when he is hitting top form nice one.

I wonder how pierre must be feeling right now ' i got man of the match but the coach drops me'.As if a weeks rest will help pierre that much yea right nice one de villiers!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Muzi (Johannesburg) Tuesday, November 16, 2010 - 15:46
8. Goeiedag Bloubul Bloggers,

Sopas gehoor Habana is ook uit die toer! Hy het glo sy hand gebreek.

Hy sal in die beginspan vervang word deur Lwazi Mvovo en Adi Jacobs kom in op die bank!

Die res van die span bly soos by Stapper se post #2 hierbo. Al wat ek kan hieroor te se het is dat ons nooit die Engelse met hierdie agterlyn kan klop nie.

Die positiewe van hierdie span is dat dit die naaste is wat ons in jare gekom het om die twee bese hakers op meriete te kies! Gesien in die lig dat Gary ook beseer is, speel ons die eerste keer in ten minste sewe jaar met die twee beste beskikbare hakers in die Bokspan!
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Tuesday, November 16, 2010 - 16:03
9. Wel dis miskien `n bedekte seen dat Habana se hand gebreek is..........
Posted by Bloumens Tuesday, November 16, 2010 - 16:06
10. Indien die spelers wel die middels by die mediese span gekry het en hulle word geskors, kan dit verreikende gevolge vir die BBM inhou. In so 'n geval sal die BBM steeds die spelers se salarisse moet betaal sonder dat hulle speel en sonder dat dit te wyte is aan enige skuld van die onderskeie partye. Ons kan net spekuleer wat in die kontrakte staan, maar dit is wel so dat kontrakte somtyds ‘n bepaling bevat dat indien dit byvoorbeeld vir een van die partye onmoontlik word om in terme van die kontrak te presteer, die kontrak dan verval. Een ding is egter seker, dit sal ‘n onuithoudbare situasie wees as die BBM steeds die spelers sou moes vergoed.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, November 16, 2010 - 16:13
11. In die Johan Goosen geval het die speler erken dat hy die stimulant onwetend ingeneem het. Hy is vir drie maande geskors. Basson en Ralepele is vir dieselfde stimulant postief getoets.

Wada se klasifikasie vir hierdie stimulant verander met ingang van 2011. Die huidige klasifikasie vereis 'n twee jaar skorsing. Van volgende jaar kan die skorsing minder as twee jaar wees. Met die Johan Goosen verhoor moes hierdie verandering in klasifikasie in aanmerking geneem gewees het, daarom die drie maande skorsing.

Die eerste vraag vir my is watter tugkomitee moet Basson en Ralepele verhoor. As dit 'n Saru verhoor is verwag dan 'n soortgelyke skorsing as die van Johan Goosen.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, November 16, 2010 - 17:15
12. Ek hoop Spies bly die week uit de gym uit en oefen net ball sense.

Ek wonder ook as die hele span getoets was hoeveel positief sou wees?

Dalk word Habanna en Spies vir 'n ander rede uit saterdag se span gehou.
Posted by Bomskok (Prince Albert) Tuesday, November 16, 2010 - 20:11
13. Stapper, wie is vir die span in geheel verantwoordelik op toer?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, November 16, 2010 - 20:32
14. Jimmy, in die ou jare was dit die spanbestuurder. Deesdae is die spanbbetuurder 'n regstellende aksie pos. Dus is alle verantwoordelikheid nou se dae die afrigter sin.

Een van die vrae oor die inneem van die stimulant is of dit voor die toer of gedurende toer plaasgevind het. Hierdie spelers is positief getoets dire dae na hulle aankoms in Ierland. Die effektiewe begindatum van die toer is die Maandag, 1 Nov. Dus kon die inname alreeds in SA plaasgevind het. Sover ek weet is SARU besig met 'n ondersoek om die opneem-vraag te beantwoord.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, November 17, 2010 - 00:18
15. The Boks are concerned that the banned substance came from their supplements or energy drinks, and according to sources they have cut out all supplements, food-stuffs or energy drinks that they consider potentially risky. By doing this they minimise the risk of more players testing positive in another random drug test after the Murrayfield game against Scotland.

Medical doctors have confirmed that the chances of the stimulant remaining in the bloodstream until Saturday are highly unlikely, but that the stimulant could have come from a wide variety of different sources.

It's because it is so prevalent that from the beginning of next year there will no longer be strict liability if the stimulant is found in a player's bloodstream and he will be able to escape with minimal or no sanction if he can prove he didn't take it for performance-enhancing purposes.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, November 17, 2010 - 00:24
16. Springbok rugby wing Bjorn Basson used the same supplements as his Griqua and Bok team-mates.

Speaking from Kimberley yesterday, a shocked Basson told Sport24 that he did not use any additional supplements. He has no idea how he could have ingested the banned stimulant methylhexaneamine.

Dit lyk my asof Bjorn en Chillboy die ongelukkigs was. As meer spelers getoets was, was daar dalk meer skorsings.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, November 17, 2010 - 00:35
17. Ek het nou net vir Chillyboy en Bjorn is die lughawe gesien.

Beide lyk vir my heel positief…..

Posted by blouhond (Pretoria-(home of the BULL-BRAND/DUTCHIES/2007,2009 & 2010 S 14-CHAMPIONS)) Wednesday, November 17, 2010 - 08:50
18. Dankie vir jou insette Stapper. Daar is by my geen twyfel dat die spelers hierdie middel deur die medewerking van ander persone ingekry het nie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, November 17, 2010 - 09:58
19. Ek weet....... dis die Weer Probere!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, November 17, 2010 - 10:22
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
18 Nov. - Peet Snyman
18 Nov. – Adriaan Strauss
18 Nov. - Frans van Heerden
19 Nov. - Stanley Raubenheimer
20 Nov. - Cliffie Milton
20 Nov. - George Mostert (Jnr)
20 Nov. - Anton Pitout
22 Nov. - Johan Fechter
22 Nov. - Stephan le Roux
22 Nov. - Naas Rossouw
23 Nov. - Izak Beneke
23 Nov. - Juandré Prinsloo
23 Nov. - Burger vd Merwe
24 Nov. - Chivago Breda
24 Nov. - Johan Rainsford
26 Nov. - Gerhard Laufs
28 Nov. - Billy Anderson
28 Nov. - Frik du Preez
29 Nov. - Dewald Pretorius
30 Nov. - Donovan Fredericks