The player, on loan to the national side, was part of the Springbok Sevens team that won last month's IRB tournament in the Nelson Mandela Bay Stadium, but is expected to return to Pretoria ahead of the Vodacom Bulls Super Rugby campaign.
Springbok Sevens coach Neil Powell named an experienced team to defend their HSBC Sevens World Series tournament title at the USA Sevens in Las Vegas next weekend.
Injury permitting, the same team will also travel to New Zealand a week later for the Wellington Sevens tournament.
Powell included 10 players from his contracted group and handed a national debut to Steval Pumas flyer Rosko Specman. Powell also included a fit-again Seabelo Senatla, who will make a first appearance in the 2013/14 HSBC Sevens World Series.
Former Vodacom Bulls midfielder Stephan Dippenaar is also back, having returned to full fitness after missing the Cell C Nelson Mandela Bay Sevens in December.
In all, Powell made three changes from the squad that won the Port Elizabeth event, with Specman, Dippenaar and Senatla replacing Cheslin Kolbe (DHL Stormers), Kwagga Smith and Steven Hunt respectively.
South Africa will be looking at a third title in in the Sam Boyd Stadium in Las Vegas, but will first have to overcome Kenya, Wales and Canada in Pool A.
They are currently second on the HSBC Sevens World Series log with 56 points, just two behind New Zealand (58).
The Springbok Sevens team (with number of tournaments) is:
Kyle Brown (captain, 36)
Chris Dry (31)
Philip Snyman (18)
Frankie Horne (53)
Rosko Specman (0)
Werner Kok (3)
Branco du Preez (26)
Stephan Dippenaar (16)
Justin Geduld (7)
Cecil Afrika (27)
Sampie Mastriet (5)
Seabelo Senatla (5)
Bly net hartseer oor 'n yster soos Jean Cook wat weg is maar Spies Botha Stegman Engelbrecht Liebenberg Ross ens is darem nie te vrot nie.
Die agterlyn glo ek kan witwarm wees met genoeg bal op die voorvoet.
Ek het ook besluit om die breinstrust en die coaches te vertrou en te glo dat hulle die spelers beter ken en dat ons die regte spelers behou het en die regte spelers laat gaan het. Francois Venter verwys...
Die proof of pudding is in the eating......GO BULLS!!
Ek stem egter saam dat die team profiles kan verbeter. Se bietjie vir ons in watse skole was die spelers. Jacques du Plessis word gelys as 'n "lock Forward" maar die beskrywing van hom is 'n "flanker". Plek -plek lyk die gewig van die voorspelers heelemal te lig.
GEE DIT HORINGS BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Wat die nuwe website aangaan, vir my is dit oor die algemeen baie teleurstellend. Hierdie website is seker nou sowat16 na 18 dae op die netwerk en ek kry nog steeds die boodskap ERROR 404 en dies meer. Dit gee my die gevoel van slordigheid en ek is nie welkom nie, 'n plek om te vermy.
Ek wonder of die mense wat die webblad ontwerp het regtig die dinamika van ‘n blog verstaan. Die gesiggies is twak en moet waai. Die woorde wat mens moet oortik om kommentaar te kan lewer is erg irriterend. Dit kan seker help om te keer dat mense wat gesuip is na wedstryde hier allerhande twak kom kwytraak maar dis ook omtrent al. Die naam van die persoon wat kommentaar lewer en wanneer hy of sy dit doen behoort soos met die ou blog agteraan te verskyn. Seker die grootste tekortkoming in my opinie is dat die posts nie genommer is nie, hoe op aarde gaan mens kommentaar lewer op mekaar se posts as niemand weet waarna jy verwys nie? Die webmeester sal weer moet besin oor die bloggedeelte, daar was absoluut niks verkeerd met die ou webblad s’n nie. Alles was mooi georden met die grid-uitleg en dit het maklik gelees.
Een positiewe aspek is dat die webbladsy die nuutste posts afsonderlik weergee sonder dat mens moet gaan soek of daar enige verdere kommentaar op vorige drade was. Dis omtrent al, ek hoop daar word aandag gegee anders gaan ons baie bloggers verloor. In alle billikheid moet ek darem ook byvoeg dat die BBM hierdie keer darem die ou webblad aktief gehou het tot die nuwe een redelik funksioneel was. Daarenteen was die vorige een ‘n absolute gemors aan die begin en moes ons letterlik eksperimenteer om te sien of die posts deurgaan of nie. So het ons eers later agtergekom jy moet die gewone afkappingsteken met ‘n regs aksent vervang anders crash die hele spulletjie. Stapper het ‘n ongelooflike groot bydrae hieromtrent gelewer.
BB23, as jy regtig hierdie blog die beste wil maak moet jy toesien dat daar beter kommunikasie is. Dis af om terloops uit te vind dat daar ‘n nuwe webblad is, die minste wat ek sou verwag het is dat ons ten minste op die ou blad daarvan in kennis gestel sou gewees het. Dink ‘n bietjie daaroor om in 2014 ‘n gereelde rubliek in te stel waar jy persoonlik die sake van die dag met ons deel. Ons wil ook as die manne toer fotos sien en weet wat hulle alles aanvang.
Wel, in die tussentyd moet ons seker maar geduldig wees en die groeipyne verdra, dit is immers ons huis by wyse van spreke.
HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!!!!!