Late try sink Vodacom Bulls in Polokwane

Late try sink Vodacom Bulls in Polokwane

articles.comments (20)

Victor Matfield made his return to the playing field, but it was not enough to prevent the DHLStormers recording an impressive 26-19 win at the Peter Mokaba Stadium on Saturday, reports rugby365.co.za.

The Vodacom Super Rugby pre-season outing in Polokwane was a double blow for the Vodacom Bulls, who will also be concerned about another injury suffered by star loose forward Arno Botha.

It was a strong second half performance and a late try that secured the win for the Stormers, who outscored the Bulls by four tries to three.

Matfield, who made his first appearance on the playing field since the 2011 World Cup, only played the last 20 minutes.

Flyhalf Demetri Catrakilis, who scored one of their tries, also converted three of the Stormers’ five-pointers to leave his mark on the game.

Flank Siya Kolisi scored two tries - both from mauls - either side of half-time, as the Stormers clawed their way back from a 5-12 deficit at the half-time break to come away with the win in front of a vociferous Polokwane crowd.

Kolisi’s second try, in the 44th minute, saw the scores draw level at 12-12, before the home side led by 19-12 going into the final quarter.

However, Catrakilis’ try - from a powerful Stormers scrum - saw the visitors draw level yet again before new boy Scott van Breda (who came on as a replacement) scored in the corner with two minutes left on the clock.

Catrakilis converted from out wide to give his team a seven-point buffer as the clock wound down and it proved enough in the end for the Men from Cape Town.

The scorers:

Vodacom Bulls: Tries: Dean Greyling, Pierre Spies, Arno Botha. Conversions: Louis Fouché (2)

DHL Stormers: Tries: Siya Kolisi (2), Demetri Catrakilis, Scott van Breda. Conversions: Catrakilis (3)

  • Yellow card: Francois Hougaard (Bulls, 60 - professional foul)
  • Referee: Lourens van der Merwe

Golden Lions edge Vodacom Blue Bulls

Meanwhile in the curtain-raiser the Golden Lions edged the Vodacom Blue Bulls 26-24 in a match between their respective Vodacom Cup teams.

The Bulls raced into a 19-7 lead in the first half, before the Lions took control after the break - taking a 26-19 lead with just over 10 minutes remaining.

Ryan Nell scored with the last move of the match, but the conversion attempt was wide - leaving the Lions with the victory.

The scorers:

Blue Bulls: Tries: Jono Ross, Jesse Kriel, Piet van Zyl, Ryan Nell. Conversions: Handre Pollard (2).

Golden Lions: Tries: Ruan Lerm (2), Stokkies Hanekom, Penalty try. Conversions: Guy Cronje (3).

Pin It

Feb 01, 2014
Arno Botha, Victor Matfield

(20) Late try sink Vodacom Bulls in Polokwane

  1. gravatar Jimmy says:
    Ek kom nou by die huis na 'n lang nag van mielies gooi by Thys en Nikky se bruilof by die Vaal Racecourse. Dis nie die begin waarop ek gehoop het nie. Arno se besering maak my diep bekommerd, dis dalk beter dat ek niks verder se nie. Hoekom op 'n neutrale veld met 'n wegtrui speel? Lyk darem of Victor nog padvaardig is... Dis moelik om te glo dat Pollard so met sy skoppe sukkel, daar is baie Craven week spelers wat skoppe van ooral af oorklits. Om te dink dat ons hom net moet kans gee om sy voete te vind is bog, ons soek 'n puntemasjien soos Naas van ouds.

    Nag Bulle, anders slaap ek more in die kerk.
  2. gravatar BB1 says:
    Selfde afrigter en selfde span wat kan ek se???? Jimmy ek stem saam n speler moet sy voete vind in die vodacom en varsity cup nie s15 nie. Volgende gaan ons hoor die s15 is avgewater ons wag vir n nuwe reeks. Ons gaan n swaar jaar he
  3. gravatar deon says:
    Ja ne,hoop ons kan eendag weer trots wees,dalk as oom Barend en gabbas ry sal ons weer ysters word...
  4. gravatar bluedog says:
    Moeilikheid. Hier kom n lang jaar.
  5. gravatar bluedog says:
    Moeilikheid. Hier kom n lang jaar.
  6. gravatar Bloukaap says:
    Ek is nie werklik gepla met die verloor nie. Opwarming tel geen enkele punt nie. Vir my lyk dit of die geel kaart en laaste10 minute die ding geswaai het.

    Ek het ook nie die game gesien nie so ek kan nie opinie gee nie.

    As daar iemand hier is wat die game kon sien sou ek graag wou hoor.

    Maar arno se besering is baaaaaaaie slgte nuus vir ons aanspraak op die reeks. Ek voel ontsettend jAmmer vir hom. Dis nie eens dieselfde knieg nie.
  7. gravatar Marisa says:
    Ek was by die game gewees, het die Bulle teen die lions gekyk en toe die Bulle teen die stormers. Ons het voorgeloop in altwee wedstryde halftyd. Onnodige foute in kritieke tye was ons ondergang. Die stormers het die wendrie in die 78min gedruk. Was 'n baie goeie game gewees, was dit nie vir foute op kritieke tye nie, sou ons die 1 gewen het. Plaasvervangers in altwee wedstryde het ons momentum gekos. Maar dis waaroor opwarmings wedstryde gaan, om spelers en kombinasies te toets, en ook te sien wat kort nog werk, voor die super rugby reeks begin. Arno Botha het die drie van die wedstryd gedruk net voor hy af is met sy besering, wat 'n YSTER!! Hoop regtig nie hy is te lank uit nie, maar dit het erenstig gelyk. Die game teen die lions het Piet van Zyl, Vleis Engelbrecht en Jacques du Plessis uitgestaan. Ons skrum was ook baie sterk teen die leeus.
  8. gravatar KaapseBul says:
    Dankie, Marisa dis goed om eerstehandse nuus van die wedstryd te kry. Arno se besering is n groot verlies veral vir die eerste wedstryd teen die sharks.
  9. gravatar Marisa says:
    Dit is 'n baie groot verlies! Teen Alberts, Daniel, Deysel en Coetzee het ons spelers soos Arno nodig. Darem is Vleis nog daar. As Arno vir lank uit is gaan ons bietjie meer diepte daar moet kry, na vleis het ons nieregtig baie ondervinding in losvoorspelers oor nie. Steggies was ook vroeg in die wedstryd af, ek is nie seker of hy beseer is nie. Moet se Louis Fouche het 'n baie goeie game gehad, sy skoppe uit die hand uit was puik, hy het net 1 skop pale toe gemis. Hoop hy het 'n goeie seisoen.
  10. gravatar bluedog says:
    Dankie vir die terugvoering op die twee games. Lyk of fiksheid nog aandag nodig het. Daar is egter nog twee weke oor daarvoor. Sou graag nog n opwarmingsgame wou sien voor die wedstryd teen die sards. Die bulle het drie keer gedruk teen die Stormers. Waar was ons agterlyn se driee. Op papier lyk dit great maar op die veld lyk dit na n nul. Ek wonder maar net.
  11. Hoekom is ons altyd so negatief. Almal het ons verlede jaar nie n kans gegee nie en kyk waar was ons. Met Matfield terug gaan dit net goed gaan want daai ou is n leier duisend. Hy het nie n gelyke op die rugby veld as dit kom by leiding nie, hoop ons kan vir Fourie Du Preez ook terug kry vir a paar games. Ek dink ons behoort goed te doen, die net die Sharks wat my bekommer in ons tuis kompetiese want hulle is nou die "Great White Sharks" maar ek dink ons kan hulle klop. Daar is baie jong outjies wat deur kom en dit maak alles opwindend. Ek dink ons sal onder die top ses kan eindig.
  12. gravatar passdiebal says:
    Die manne is die fikste ooit. Dit is nie die probleem nie
    Ons het juis punte afgestaan toe later in die games met die subs.
    Die B span was ver voor halftyd toe kom al die subs op o.a.Rudi Paage.
    Die hele spel het toe verander.
    Die A span was ook voor - en toe beserings en subs. Arno Botha was n enorme verlies.
    Ek was daar en dink amper almal het hulle goed van hulle taak gekwyt.
  13. gravatar BLOULAND says:
    Nie goeie begin nie, 3 opwarmingswedstryde vir ons blou spanne, 3 verlore. Maklik om te sê die tellings maak nie saak nie, maar vir ons senior spanne wat vanaf daardie verloor teen die Brumbies laasjaar in 'n groef van verloor geval het met die CB, was ten minste een wen baie belangrik om bietjie momentum te begin opbou, al was dit in 'n oefenwedstryd voor die seisoen begin. Sal nog moet sien of om net een oefenwedstryd voor die amptelike seisoen 'n goeie ding was.

    Arno se besering is natuurlik die grootste terugslag van die naweek, kon nie op 'n slegter tyd gekom het nie. Hy is een van ons sleutelspelers, kan net nie dink dat Ross hom moet vervang nie. Nie genoeg diepte en ervaring by lostrio nie, soos ook blyk uit die voorwedstryd.

    My grootste bekommernis van die naweek is daarom egter die wedstryd van die BB teen die Lions. Gaan kyk bietjie na daardie twee spanne se voorspelers. Ja, die hele agttal van die BB is ons reserwekrag vir die superspan, laasjaar se CB agttal. Mens sou verwag dat hul die 'no names' van die Lions heeltemal sou oordonder, maar toe glad nie. Wie van daardie Lions agttal ken ons, dalk Marx die haker, en Mostert die slot, maar albei varsity cup spelers ? Ons jongmanne sal moet begin deurkom, en gou ook.

    Sal my span deur dik en dun ondersteun, maar ons moet realisties wees, hierdie gaan 'n moeilike jaar wees.

    Hopelik kan Tuks vanaand vir ons 'n wen gee vir die Pretoria spanne ! Go Tuks !
  14. gravatar Cornelius says:
    Ek dink ons het goed gedoen met die jong span en dit vir n opwarmings wedstryd, Jammer dat Arno beseer is , hoop nie dis te ernstig, Ons benodig hom, Geluk Victor dat jy terug is
    Sterkte Bulle
  15. gravatar Namib says:
    Ek voel net ons het die jr weg gespring waar ons laas jaar geeindig het. As ons die jr nie die mas opkom nie, dink ek dit is tyd (moet gebeur) daat daar skoon gemaak word. Begin bo en werk af onder toe. Die BBM het geslaap. Hulle moes vir Jake White n aanbod gemaak het.
  16. gravatar nick says:
    Looks i like the Bulls were a bit rusty. Sounded like we start to over power the stormer in the second half till Arno got hurt. So i asume that FL told every one take it easy as, we don't need any more injuries. That is why the stormer could come back and win the game. Looks like every one is focus on what need to be done. I feel for Arno and hope he gets better luck when he returns, but now Vleis must step up and fill the gap. Well done to the Bulls playing the Lions and just lost as last year they run roit among us at loftus. Well Done Bulls!!!!! This is going to be OUR YEAR To take back what belongs to US!!!!!!
  17. gravatar Ralf Kalwa says:
    Can we have some update on Arno's condition. He is such a great player.
  18. gravatar Bullebakkies says:
    Baie jammer oor Arno! Hoop nie hy is te lank uit nie!

    Hoop net nie Ross is sy plaasvervanger nie! Kan iemand wat daar was asb bietjie meer vertel...hoe het ons senters gelyk? Kon jul agterkom watter tipe wedstrydplan ons gaan speel vanjaar? Het hul baie geskop en gejaag?
  19. NEVER read too much into a warm-up game's result. If you remember back before Super Rugby 2013, the Bulls did not exactly look flash in pre-season either and I expected the Bulls to only end mid-table, they won the Conference and ended 2nd on the Combined Log.

    I do think Morné Mellet and Frik Kirsten should be the Bulls starting props, said as much to Frans Ludeke on 2 occasions during Super Rugby 2013 (specially here near the end of the tournament in 2013).

    Support the team, even if we have a tough season!

    Would really have been interested to see how Jurgen Visser went at fullback, how Louis Fouché went at flyhalf and how Hougie & Piet van Zyl played.

    Lots of work lie in wait, but the Bulls will work on their weaknesses.
  20. gravatar passdiebal says:
    BULLEBAKKIES - In die eerste game het Ulrich goed gedoen - ek is nie oortuig hy is n senter nie. Small-Smith het min besit gehad - het n drie gedruk (tweede helfte) wat die oorywerige kantlyn skeidsregter beslis het hy was uit agter die doellyn. Het ook baie goed verdedig en vir Deon van Rensburg van agter af ingehardloop om n drie te stop.
    Tweede helfte is Beyers af en SS op vleuel - met Ryan Nell en Murray op senter. Dit was maar n gesukkel - ook Paage op scrummie en Schoeman op loskakel.
    In die hoof game was Jan uitstekend - briljant getackle - min aanval kanse gehad. Het JdV oorskadu. JJ was stil - min balbesit - n tackle of twee gemis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *