Bulls leave Polokwane winless

Bulls leave Polokwane winless

articles.comments (10)

A late DHL Stormers try secured them a 26-19 win over the Vodacom Bulls in Polokwane on Saturday. The match saw the return of Victor Matfield, who played around 20 minutes, but also another injury to Arno Botha.

More available later......

Blou Bulle val vas

‘n Mislukte doelskop deur die Vodacom Blou Bulle in die laaste stukkie spel van die wedstryd teen die Goue Leeus het hulle in Polokwane van ‘n gelykop-uitslag weerhou.
Die Leeus was met 26-24 baas in ‘n wedstryd wat in die tweede helfte totaal deur die span van Johannesburg domineer is.
Die Blou Bulle het rustyd nog 19-7 voorgeloop, maar het in die tweede helfte stoom verloor.
Ryan Nell het in die laaste beweging gaan druk, maar die doelskop was mis en die Leeus die wenners.
Die Blou Bulle driedrukkers was Piet van Zyl, Ryan Nell, Jesse Kriel en Jono Ross met twee doelskoppe deur Handrè Pollard.

Pin It

Feb 01, 2014
Piet van Zyl

(10) Bulls leave Polokwane winless

  1. Weet iemand wat die telling is?
  2. gravatar RuggaFanToo says:
    Blouland: Dit is albei spanne se 2nd stringers. Wat maak die een nou CB en die ander Vodacom? Spelers meng so tussen spanne dit is onmoontlik om te sê watter span is die Vodacom span en watter die CB span. Die enigste verskil is watter tyd van die jaar hulle speel.
  3. gravatar Blouland says:
    Ruggafan, as Bokke weg is, gaan ons span min of meer so lyk in CB, en moet dan teen Lions speel wat vandag in PE speel, nie die VC span wat in Pietersburg gespeel het nie.
  4. gravatar RuggaFanToo says:
    Blouland: Nou wie dink jy gaan vir die BB in die Vodacombeker speel as dit nie 80-90% van die manne is nie?
  5. gravatar SUIDKAAPBUL says:
    Skoppe pale toe wen wedstryde.Die bulle het nie betroubare stelskoppers nie.Morne gaan nog kwaai gemis word
  6. gravatar Blouland says:
    Ruggafan, weet regtig nie wat jy probeer sê nie. Ek het bloot 'n feit genoem.
  7. gravatar RuggaFanToo says:
    Blouland: Wat ek vroeër bedoel het is dat jy nie sulke stellings kan maak nie. Dan kan jy netsowel sê die BB Vodacombekerspan gaan teen die Leeus se S15 span in die Curriebeker speel.
  8. gravatar Blouland says:
    Rugga, goed, ek verstaan, dankie vir daardie punt.
  9. gravatar Blouland says:
    Albei wedstryde verloor in laaste 10 minute, fiksheid iemand?
  10. gravatar louisk says:
    die week het begin --kom saterdag--maak die haaie shusi

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *