Fitness Update: brought to you by Medihelp – Setback for Botha

Fitness Update: brought to you by Medihelp – Setback for Botha

articles.comments (23)

The Vodacom Bulls loose forward Arno Botha has been ruled out of rugby for at least six months after picking up an ACL injury against the DHL Stormers in Saturday's season opening friendly in Polokwane, team doctor Org Strauss confirmed on Monday.

The injury, which will see Botha miss most of the 2014 Vodacom Super Rugby season, came in his first match back after injuring the same knee in June last year, which ruled him out of the rest of the 2013 season.

Botha was taken for scans in Pretoria, which confirmed the diagnosis of an injury to his anterior cruciate ligaments. It will require surgical correction, to be done in Pretoria next Tuesday.

"Arno was pivotal for our Super Rugby campaign during 2014. He was very influential in his time on the field against the Stormers before his injury and it was great to see him return to his best form after his previous injury." Vodacom Bulls coach Frans Ludeke said.

“We wish Arno all the best for the surgery as well as the road to recovery ahead and together with our medical and rehabilitation team we will work together to ensure Arno's return to the field later this year.”

•In other setback Jesse Kriel, who scored a try for the Vodacom Blue Bulls in their match against the Golden Lions, was ruled out for a month due to a calf injury.

Strauss has more positive news about the rest of the squad following the Polokwane match.
Deon Stegmann will miss a week of training follow an abductor strain while Francois Hougaard, Jurgen Visser and Dean Greyling will return to training on Tuesday.
Marvin Orie (four weeks, leg fracture) and Mornè Mellett (two weeks, back) are still out of action.

Pin It

Feb 03, 2014
Arno Botha

(23) Fitness Update: brought to you by Medihelp – Setback for Botha

  1. gravatar Cornelius says:
    Yes dis jammer Arno, Ons wens jou baie sterkte toe
  2. gravatar Ralf says:
    Jammer om te hoor Arno.
  3. Leon says:
    This sucks big time. Tenminste is Steggies daar en Jacques sal maar moet inkom. Ai kan CJ nie maar weer n draai kom maak nie.
  4. Leon says:
    Ek wonder of Bullbring op 7 kan sak. Dit sal ons n lynstaan opsie gee. Dalk ook nog met Victor daar, dit sdal mos nou vir n jong slot 1st prys wees. Net n gedagte!!
  5. gravatar Namib says:
    Jammer om te hoor van al die beserings, en hoop die manne herstel gou. Wil net graag verneem, in verhuoding met ander unies kry die Bulle altyd die meeste beserings. Hoekom? Oeffen hulle verkeerd (spiere) of le die fout by die opwarming voor die wedstryd. Weet iemand hoekom ons spelers so baie seer kry?
  6. Russel says:
    We know Arno will be back soon even stronger
  7. gravatar Jimmy says:
    Die tweede ernstige kniegbesering na mekaar, dit sal 'n absolute tragedie wees as beserings Arno se loopbaan sou moes kortknip. Ons sal aan 'n ander langtermyn oplossing moet dink.
  8. gravatar Bloukaap says:
    Dis baie hartseer.

    jammer Arno. vasbyt ou maat. Jy sal terugwees met 'n "bang." die Bulle gaan jou vrek baie mis.

  9. gravatar Bloukaap says:
    Namib

    Verlede seisoen was die Bulle ongeskonde van beserings tot en met die laaste drie games. Die Stormers en die Sharks het by verre die meeste beserings gehad in die super 15 verlede jaar.

    Dit klink vir my dit was dieselfde knieg wat Arno verlede jaar geknou het.

    Chilliboy het sy eerste drie jaar in die rehab sentrum moes deurbring, en Guthro Steenkamp 'n hele jaar. Ons moet moed hou vir Arno se part. Myns insiens was hy dalk nog nie volkome herstel nie. mens kan ook nie se die Bulle was onverskillig met hom nie, want hy is eers in die 2e helfde opgestuur.
  10. Ai tog, dis jammer!

    Vleis Engelbrecht must get his head switched on for Blindisde flank now, I would play him there before Bullbring and before Jacques du Plessis (in that order).

    Jono Ross is no blindside flank (or opensider for that matter), to my mind just a No 8 replacement. I would rather have Wiaan Liebenberg on standby for openside flank and I think it would be a mistake to try and groom Jono Ross as an opensider.

    An opensider needs a low centre of gravity, with extremely powerfully built upper body - to steal and slow opposition ball down and he must play towards the ball, so speed is essential too.

    A Blindside flank must be a devastating tackler and hard strike runner.

    A No 8 must be a great strike runner, but even more important must have hands of gold behind the scrum and link well with the backline.

    Even with Arno's injuries, the Bulls are still OK in the loose forward department.
  11. gravatar Blouland says:
    Ai, saam met Vic, Flip, Spies, Hougie, Jan en JJ een van ons sleutelspelers. Hoop net hierdie ander manne hou. Arno, hoop jy herstel goed en kan die CB span lei na nog 'n CB finaal.

    Sal die volgende lostrio speel in super 15: Steggies, Vleis en Spies, met Liebenberg op die bank, omdat Stegmann ongelukkig 'n ongeluk is wat wag om te gebeur op die veld. Sou goed gewees het om nou 'n JP of CJ te gehad het.



  12. Marisa,

    CJ Stander het sopas weer vir 2 jaar by Munster geteken, hy kom nie terug nie... hy wil ook vir Ierland speel.

    Dis 'n groot jammerte, CJ is blerrie goed gewees.

    Ek dink hy het nou al 22 games vir Munster op sy kerfstok.
  13. gravatar Bl@de Runner says:
    Ons is NIE die enigste span met beserings nie:

    The Lions suffered a double blow after their hard-fought 19-12 win over the Southern Kings in a pre-season game on the weekend, losing both Andries Coetzee and Rudi Mathee for long periods.

    Coetzee suffered a medial cruciate ligament tear in his knee and was ruled out for six weeks while Mathee, who is on loan, fractured his arm and will be out for eight weeks.
  14. phil says:
    get well soon we need you!
  15. Met Arno war beseer is sal ek vir Victor op sewe speel.
  16. gravatar Bullebakkies says:
    Ons nr 7 flank moet n sterk baldraer wees wat groot duikslae uitvoer aangesien ons nr 8 dit nie kan doen nie. Vleis is sekerlik die naaste wat ons daaraan het op die oomblik.

    Weet iemand of Juan Smith nou al voluit speel in Frankryk? Sou dit nie legend wees as hy en Victor weer saamspeel vir n span nie? Hehehe ; )
  17. gravatar passdiebal says:
    Juan Smith speel voluit en is een van die sterre vir Toulon. Ek dink hy was noudie dag MOM - Daai ouens word so baie betaal dis onwaarskynlik dat hy in SA sal kom speel.
    Wiaan Liebenberg ( al het hy net 1 helfte gespeel) was die beste Loosie na Arno verlede Saterdag.
  18. gravatar bloubulbees says:
    @passiebal- het jy die game gekyk? Sal graag wil weet wie het uitgeblink en wie nie! Kry nêrens voldoende info nie!

    Wanneer kondig hul ons finale squad aan?
  19. gravatar Le Blues says:
    sien Jean Cooke was MOM vir Cheetah game. Passdiebal, ek hoop nie ons verloor ook vir Liebenberg soos vir Cooke nie. Dis nou die tyd om hom groot te maak in Stegman se plek - baie potensiaal en goeie leier. Maar ek vermoed hy gaan uit die squad val. Dalk moet hul hom inspan by Varsity Cup want daar kort ook ondervinding en leierskap.

  20. gravatar Kathubul says:
    Persoonlik dink ek Lappies Labuscachne van die Cheetahs sou n baie goeie kopie gewees het.Groot en sterk nes Arno en definitief n toekomstige bok!
  21. gravatar passdiebal says:
    Ek was by die game. Die B span het baie goed die 1ste helfte gespeel - Piet van Zyl was uitstekend - dis n liggie in die tonnel. Tweede helfte al die plaasvervangers - Wiaan baie goed. Paage - wel wat kan mens se. die hele spelpatroon verander na stadig en foute.
    Die eerste span - Jan was great - Hougies OK - ek dink PvZ is n beter opsie met Hougie op die bench. Fouche goed - magtig hy skop die bal ver. Stegmann vroeg af - vervang deur Ross - wat hulle in hom sien is n misterie. JJ het paar tackles gemis - Spies- stil en nie naby kontak. Victor baie goed in sy 30 minute - gemaklik met lynstaan balle en paar opposisie balle gevat.
    Baie strafskoppe in albei wedstryde teen ons. Baie! Weet nie altyd of dit oortree is of oorywerige refs.
    Die manne is fiks - dit is duidelik. Jammer oor Arno - hy was beste voorspeler op veld. As hulle hom met Ross vervang is dit so goed jy vervang n Hiluxi met n Corolla.....albei gaan daar kom - maar n hengse verskil.
    Het nie die gevoel gekry van skop skop skop nie - tyd sal leer.
  22. gravatar Le Blues says:
    sien die media sê die verwagting is dat Ross of Jacques du Plessis Arno se plaasvervanger gaan wees. Hoekom het ons vir Vleis gekontrakteer maar hy kry nie 'n billike kans? Dit is asof daar gedurig plek gemaak moet word vir Ross - selfs al is daar nie plek. Soos Passdieball sê, dit is 'n misterie. Het Pine iets hiermee te doen?

    Piet van Zyl verdien ook 'n billike kans. Spelers kan nie op prestasie van die verlede speel nie. Ons het nodig om span te kies op huidige vorm en te vergeet van name en vorige prestasie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *