BLUE BULLS RUGBY UNION HOST BOKSMART COURSE

BLUE BULLS RUGBY UNION HOST BOKSMART COURSE

articles.comments (22)

On Tuesday 4 February, the Training and Education department of the Blue Bulls Rugby Union presented a BokSmart course to the coaching staff of the Blue Bulls Company as well as a number of Springbok coaches. The course, which ran for about an hour, was hosted at the player lecture hall above the gym at Loftus Versfeld.

Facilitator, Arno Groblaar, who is also the vice chairman of the Blue Bulls coaches association and a first team coach at club level, captivated the audience with a presentation of well structured videos and Q&A sessions.

BokSmart is the National Rugby Safety Programme developed in SA and is an initiative between joint owners of the BokSmart brand, SA Rugby and the Chris Burger/Petro Jackson Players' Fund. By SA Rugby Regulation all coaches and referees on all levels of the game must be BokSmart certified to be able to coach or officiate in the game.

Significant strides have been made on the programme, reaching international recognition from rugby, medical, sporting and scientific communities in its groundbreaking efforts to prevent catastrophic rugby injuries and events.

The programme aims to make the game of Rugby Union safer for all participants by encouraging the implementation of evidence-based injury prevention and injury management strategies to predominantly non-medical personnel in their rugby environment. In addition, it aims to teach safe and effective rugby techniques in an attempt to lower the number of serious catastrophic concussions, head, neck and spine injuries associated with rugby union.

The BokSmart Rugby Safety Programme is providing correct knowledge, skills and leadership abilities to all rugby coaches, referees, players and administrators on all levels to ensure that safety and best practice principles are incorporated into all aspects of contact rugby in South Africa. The programme not only focuses on these basic principles, but also aims to grow the game at grass roots level, and provide everyone in South Africa with the opportunity of being educated to play rugby the Smart way.

CEO of the Blue Bulls Company, Barend van Graan supports the programme: “As always, our coaching staff are really keen to be involved in an initiative like this. It’s important that, as a professional team, we set an example to other coaches on all levels of the game to get BokSmart certified.”

High performance manager of the Blue Bulls Company, Xander Janse van Rensburg: “Boksmart courses add great value to our systems. It was vitally essential that our management teams attend this course, as we firmly believe that one can never be prepared enough for situations that may occur on the field, especially when it involves the safety of our players.”

Pin It

Feb 04, 2014

(22) BLUE BULLS RUGBY UNION HOST BOKSMART COURSE

  1. gravatar Bloukaap says:
    Verbeel ek my of is Vlok Cilliers afwesig by die Bulle?
  2. BLOUKAAP, ek het nou self na dieselfde ding gekyk. Dit het vir my snaaks gelyk dat hy saam met Wynie Strydom golf gespeel het terwyl die ander op pad was Polokwane toe vir die opwarmingswedstryd. Dis dalk hoekom Derick Hougaard ook nie gespeel het nie - hy moet dalk oorneem by Vlok. Iemand wat dalk kan help met daardie ene?
  3. gravatar Blouland says:
    Sien ons Pta spanne stoei nog steeds om 'n wen te kry. Tuks het die naaste daaraan gekom met 'n gelykop uitslag. Hopelik sal al die spanne op die regte tyd begin click. Tuks se skakelpaar kon nie hul blitsige agterlyn 11-15 wegkry nie, het heelwat beter gegaan toe die 2 reserwes opkom. Galant lyk na 'n heelagter of vleuel vir die toekoms.

    Wat die Bulle spanne betref, en al die inligting wat ons kon hoor deur verslae en ooggetuies:
    1. voorry sukkel weer
    2. Spies was weer stil (besering nie verskoning nie, want Arno het ook teruggekom en sy hart uitgespeel)
    3. Hougie so-so
    4. JJ se verdediging nog 'n problem

    Sou graag wil weet hoe Akona en Visser gedoen het ?

    Positiewe punte:
    1. Vic het goed gelyk vir 30 minute
    2. Piet van Zyl goed gedoen
    3. Fouche het nie te sleg gedoen nie
    4. Jan het goed gedoen
    5. Spelers lyk fiks (weet dan net nie hoekom altwee spanne in laaste 10 minute verloor nie, en onthou ALTWEE spanne bring subs op die laaste 15 minute, so dit is nie 'n verskoning nie, wys eerder dat ons reserwekrag nie te lig is ?)

    My span vir Sharks:
    Visser
    Hougaard
    JJ
    Jan
    Basson
    Fouche
    Piet

    Spies
    Vleis
    Stegmann
    Vic
    Flip
    Frik
    Visagie
    Marcel

    Werner
    Bongi
    Dean
    Willemse
    Wian

    Pollard
    WS Smith

    Kan net nie dink dat Ross bo Vleis of Wian of selfs JDP gekies kan word nie, hy kan gerus die VC span gaan help, sal goed doen daar. Ek rate selfs ouens soos Nardus vd Walt beter as Ross, so ook die twee flanke wat Maandag aand vir Tuks gespeel het.
  4. gravatar Bloukaap says:
    Blouland

    Ek sien Brendan Nel reken Ross sal wel as flank uitdraf en nie Vleis nie. Vleis is agsteman reserwe. Is Roelof Smit nog beseer?

    Ek kners nou nog op my tande as ek dink Jean Cooke gaan vanjaar 'n bars speel vir die cheetahs.
  5. gravatar Blouland says:
    Bloukaap, Roelof Smit het Maandag aand vir Tuks gespeel, was bietjie stil maar hard ingeklim. Sy flankmaat, dink sy naam is Rudolph Smith, was op die aand baie goed, maar ken hom van geen kant af nie.

    Ja jong, Cook en Venter se weggaan nie goed nie, dit lyk of ons nie goeie diepte kan opbou nie, die manne wil nie meer op die banke sit nie. Om te dink ons het in een seisoen vir Dewald, JP, Cook en nou vir Arno deur besering verloor, is nie goed nie, en ek dink die ander jongmanne is nog nie reg nie.

    As Vleis dan net agsteman kan speel, sit vir Spies op 7, dit kan dalk net sy rugbyloopbaan red ?

    Soos hierbo genoem, sal vir Wiaan en JDP ook bo Ross speel.
  6. gravatar Lekkerblou says:
    Blouland.Jy slaan die spyker op die kop.Skuif Spies 7 toe en speel Vleis op 8.Ek sidder as ek dink Ross gaan Super rugby speel!Hy sal nie by een ander span in die Super 15 eers oorweeg word as 4de of 5de beste nie.
  7. gravatar louisk says:
    kan nie wag die seisoen begin
  8. gravatar Bullebakkies says:
    Wys julle in watter gemors ons is as Ross in die beginspan gekies word. Ek sal hom nie eers oorweeg vir Tuks nie! Hoekom wou die Cheetahs vir vir Ross koop nie? Nee wat, ek sien nou glad nie uit die seisoen nie. Steggies al losvoorspeler wat sy sout werd is!!!!!!!
  9. G10 says:
    Blouland, ja al twee spanne het reserwes opgestuur in die tweede helfte, maar net die Bulle het Rudy Paige opgestuur... Beantwoord dit jou vraag hoekom die Bulle uitgesak het?

    Ek weet nie watse game het die ander mense en koerante gekyk nie, Victor het vir my soos 'n ou man op die veld gelyk. Nie lank na hy op is staan hy al kop onderstebo, hande op die kniee en blaaass... Hy het ook die fout gemak wat vir ons die game gekos het. Stormers het veras en op hom met die afskop geskop, toe spring hy en vang mis want jy kon duidelik sien hy is bang vir kontak maak met die spelers wat op hom afstorm (mens maak nie so n groot oordeels fout van waar die bal gaan val nie). Daarvan af boer die Stormers in die Bulle se helfte, Hougaard kry n geel kaart, en Stormers druk 'n drie kort daarna.
  10. gravatar Namib says:
    Blouland, ek hou baie van jou span teen die Sharks wens net Barend van Graan en Ludeke wil ook n slag lees wat die ondersteuners skryf.
  11. gravatar Jimmy says:
    @ G10: Behalwe vir jou eerste paragraaf, praat jy die grootste twak wat ek nog ooit gehoor het.
  12. gravatar Jimmy says:
    Een hele dag sonder enige posts.. En die rugby begin volgende week? Lyk my nie BB23 gee ‘n flenter om vir al die klagtes oor hierdie nuwe webblad nie. Ag wel…

    GUNS N’ ROSES vir die laatnag…
  13. gravatar Jimmy says:
    Welcome to the jungle we've got fun and games. We got everything you want honey, we know the names. We are the people that can find whatever you may need if you got the money honey we got your disease… Welcome to the Jungle
  14. gravatar Jimmy says:
    We've been through this such a long, long time. Just trying to kill the pain, ooh yeah. But lovers always come and lovers always go and no one's really sure who's letting go today, walking away… November Rain
  15. gravatar Jimmy says:
    Mama, take this badge off of me I can't use it anymore. It's getting dark, too dark for me to see Feels like I'm knocking on heaven's door, Knock, knock, knocking on heaven's door. Knock, knock, knocking on heaven's door….
  16. gravatar jimmy says:
    Soos louisk sê…, Ek kan nie wag nie!

    GEE DIT HORINGS BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  17. gravatar blou.sakkie says:
    Ai tog. Dit sal seker elke jaar so wees. Die Superrugby het nog lank nie begin nie en die Stormers en Sharks is klaar weer die "Title Contenders". Ou Gavin Rich hou daarvan om sy naam gat te maak. Moenie ons jong Bulls span weg gooi nie.
  18. gravatar Cornelius says:
    Ag Hoe Lekker nog net 7 dae om te gaan, kan nie wag
    BULLE BO
  19. gravatar Bluedog says:
    Super rugby is hier. Bier en vingers kou vir die volgende drie maande. Het ons bulle die hart om n sukses te maak van Super rugby 2014? Het ons die diepte in ons reserwe krag om n reeks van beserings te kan oorkom. Het ons span die nodige selfvertroue om die jaar aan te vat na die gemors wat Pine Pienaar aangevang het in die cb 2013. Het ons nou klaar gemaak met ons span bou proses sedert 2011. Daar is soveel vrae wat ek nog kan vra. My laaste vraag is egter hoe kry die sards dit reg om soveel diepte te bou om hul span. Dit is enorm. Spelers wat klou aan die geleentheid om die sard trui te kan dra al moet hulle vc en cb speel tot hul beurt kom. By die bulle wil almal super rugby speel of hulle gee pad na ander unies of oorsese klubs. Het iemand vir my n antwoord? By bb23 sal dit nie gekry word nie. Sterkte bulle teen die sards die 15de. Maak ons trots.
  20. gravatar Bloukaap says:
    Dis vandag 'n week sedert daar enige nuus was in die Bulls kamp???????
  21. gravatar Bullebakkies says:
    Dis maar moeilik om optimisties te wees oor die seisoen. Gaan ons weer skop en jaag rugby speel?

    Gaan ons met twee nommer 5 slotte speel?

    Gaan Dean en Werner weer elke game ten misnste 4-5 keer opgeblaas word oor hul nie reg kan bind in die skrums nie?( Dis nou al die afgelope 3 jaar n probleem)

    Gaan Louis Fouche die agterlyn laat loop of als weg skop?

    Gaan Spies ophou bang wees?

    Die lys van vrae is nog lank!

    Weet ek klink baie negatief, maar mens moet realisties wees.

    Soos ek al gese het, niks sal vir my lekkerder wees as my span my mond toe speel nie!!!

    Hoop ons trap die haaie!
  22. gravatar Bloukaap says:
    Dis 5 dae voor ons eerste game teen die Sharks. en die Bulle kamp is so stil soos landmyne. Die bemarking, behwalwe vir Puma se invisible video in Januarie, is ook maar flou-blou.

    hopelik voorspel die onsigbare strategie, gekamoefleer agter stilte, juis goeie dinge vir Kingspark. Of is ek ooroptimisties?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *