Vodacom Bulls lose in Durban

articles.comments (23)

The Vodacom Bulls dropped their Vodacom Super Rugby opener against the Cell C Sharks in Durban on Saturday. The final score was 31-16. 

The Sharks began their season well as Lambie kicked over the first points four minutes into the game after a penalty was awarded against Werner Kruger for not releasing, reports SAPA.

It was level not long after, though, as Louis Fouche sent over a drop goal, before the opening try after 10 minutes.

Lwazi Mvovo was the initiator as he broke free through the middle, sped away 15 metres and then offloaded to Jordaan to score.

Lambie missed the conversion after which a Fouche penalty cut the gap to two before the opening quarter.

But more pressure from the hosts in the 21st minute led to the second try, which came when Reinach intercepted a Francois Hougaard pass deep inside the Bulls' 22-metre area and dotted down untouched.

Another uncharacteristic Lambie miss, the Sharks number 10 finally found his range with a penalty after the half-hour.

Fouche cancelled it out with a long-range three-pointer three minutes short of the interval, but there was still time for a third Sharks' score.

Francois Steyn's cross-field kick was caught by Ndungane and he barged over after the hooter had sounded for a converted score.

The gap was 14 at the break and after the restart, it was extended to 17 through another Lambie penalty after Dean Greyling was off-side.

It came moments after Matfield was introduced in the 45th minute -- the World Cup winner making a return to rugby after retiring two years ago.

However, he failed to make much of an attacking impact for the Bulls.

With 14 minutes to play, the Sharks were reduced to 14 men after a yellow card was shown to Jean Deysel for repeated infringements.

The Bulls capitalised on their advantage and flanker Ross forced his way over, following a maul.

With the clock winding down, Bjorn Basson was sin-binned for a deliberate knock down and the Sharks eventually forced their way over on the right after repeatedly recycling.

Patrick Lambie scored a late try after the final hooter had sounded to secure the additional log point and complete a personal match haul of 16 points.

Scorers:
Cell C Sharks - Tries: Paul Jordaan, Cobus Reinach, Odwa Ndugane, Pat Lambie. Conversion: Lambie. Penalties: Lambie (3).
Vodacom Bulls - Try: Jono Ross. Conversion: Handre Pollard. Penalties: Louis Fouche (3).

More to follow...

Pin It

Feb 15, 2014
Super Rugby

(23) Vodacom Bulls lose in Durban

  1. Ek hoef dus nie rape te vreet nie. Ons vories het my verbaas. Hougaard is verroes en Fouche useless. Piet van Zyl is strate beter. Die ref is blind.

    Ons kontraktering van spelers is hopeloos.

    Die bestuur. Ek se liewers niks.

    Swaar tye le voor

    Daar gaan niks aan in die agter;yn nie. Francois Venter speel lekker vir die VS.

    Boshoff vir die leeus en so gaan dielys aan.

    Ons agterlyn kry die bal as die defence op hulle is
  2. gravatar Bloukaap says:
    Nou ja, ons was tot 2 minute in die game van bonuspunt af.

    Goeie punte was die dryfmaalbewegings met lynstane wat baie beter was in 2e helfde. jammer ons kon nie punte kry in die eerste helfde in terme van driee nie.

    Jacques Du pllsis het goeie game gehad en as beserings hom nie terughou nie is hier grote in the making. Die slotte was al drie goed vanaand en die voorrye het hul kant gebring, nie een strafskop afgestaan nie.

    Ons het egter nooit opgegee nie en behalwe vir twee soft tries was ons verdediging ok gewees. Minstens was dit "gutsy" en het ons die Sharks goed gestoei.

    Ons taktiese skopwerk was benede peil. Fouche is duidelik verroes, maar hy is nie Morne Steyn nie. Baie stadig om te skop. en so ook Hougaard. Lg. was nie goed vanaand nie. JurgensVisser se voetwerk het hom een kee rin die steek gelaat, maar oor die algemeen nie slegte game gehad nie.

    Die game is in die 2e helfde beheer van die breakdown af. Ons sal moet beter kompeteer op die grond. Hier dink ek sal Wiaan Liebenberg beter gevaar het.

    Die senters en losskakel kombineer nog glad nie lekker nie.

    Welgedaan aan die Sharks, beslis SA se beste span met geweldige diepte. En geluk aan die Leeus ook..

    Ek dink nie die Bulle hoef in sak en as te wees na vanaand nie,maar 'n wen is dringend nodig.



  3. gravatar Leon says:
    Voories was meer as wat ek verwag het. Skrums straate beter, Marcell is ons antwoord, Ross was beter as wat enige iemand kon verwag in n posiesie waar hy nie hoort nie. Gameplan sal moet 11-15 ook insluit. Piet is ook beter as Hougie, behalwe as Frans vir Hougie in sy natuurlike sterk pubte kan aanwend. Baaaaie bly om die eenheid in die los te sien.

    Geroes maar ek is ok met die loss maar nie die 3 soft try's nie.
  4. gravatar passdiebal says:
    Jacques du Plessis was die beste voorspeler op die veld.
    Dis ongelooflik dat die default spelpatroon van die Bulle skop is - skop was - en seker skop sal wees in der ewigheid.
    JJ het een keer die bal uit 1ste fase gekry ( en aangeslaan).
    Ons gaan baie pyn he in 2014....
  5. gravatar bb1 says:
    Niks wat ons nie verwag het met die score. Jdp het nie te bad gedoen ,hougie is nie n nege dalk impak 11 ,jj is nie n senter als wat hy doen se vleul ,ek wonder of ross dalk n kwota speler is want op merite hoort hy nie da. 123 was heel ok ons mis vir arno. Wss en jan op senter en jj op 11. Pier hardloop ook skeef voor hy pass ons bal is te stadig. Glo nogsteeds groot probleem is graanflokies en fl
  6. Secundabul says:
    Ons voorspelers het as geheel dalk beter vertoon as wat almal gedink het ons sou vaar. Veral sonder 'n baljagter. Maar ons agterlyn was verstommend swak. Hougaard sal nie op huidige spel in enige franchise plek kry nie. Fouche is 'n dinousaur uit die era van skop en jaag. Dan kan hy dit nie eers goed doen nie, al skop hy ver. Hy is die bangste loskakel in SA. So 'n groot man. Geen ritme in die agterlyn want alles gebeur stadig. Geen visie op aanval. Hardloop en val. Maar wat my die meseste gepla het van vanaand se vertoning is die glimlagte en die high fives na die wedstryd en selfs op die bank tydens die game. Ons lag en high five al die pad na 31-16. Asb, FL, oorweeg WSS en JS as kombinasie. Gee HP ruimte om te groei in die 10 trui. Speel hougraad van die bank af twv sy eie soort spel. ROteer JJ en Bjorn, en Mastriet en Kriel agter. Ons vaste 5 het regtig hulle kant gebring. JdP is 'n slot, Ross se attitude en hart is dalk ongelooflik, maar die talent ontbreek. Spies is my grootste teleurstelling. Hy wil nie meer nie. Kom FL mmak die call. Gee die jong manne kans. Miskien verloor ons nog steeds, maar sonder glimlagte en high fives. Hou by die Blou........
  7. Nitronic en Secundaabul het die meeste wysheid hier kwytgeraak wat ek in 'n lang tyd gehoorhet.

    Wens net diegene wat die veranderinge kan maakwil na julle luister.

    Genade maar hierdie website is 'n pyn in die posterior
  8. gravatar Blouland says:
    Wel, dit is wat ons almal verwag het, as ons eerlik is. 'n Paar ligpunte was ons skrums, en die spel van ons vaste 5 in die los. JDP het goed gedoen. Die agterlyn was 'n groot teleurstelling, en dit het alles begin met ons skakelpaar. Baie van die spelers wat reserwes was moes begin het.

    Asseblief bestuur, Ludeke en keurders, dit is nou tyd dat Spies moet bank toe skuif. Was 'n baie groot fan van hom gewees, maar moet nou ongelukkig erken sy beste dae is verby, jammer maar waar. Speel asb 'n lostrio van Steggies, JDP en Vleis, hulle sal kook maar kan nie 'n passasier dra nie. So ook met Fouche en Hougies, speel vir Handre en Van Zyl. Hougaard is nie 'n skrummie nie, hy moet die span bo homself plaas, vleuel toe met hom of groet hom.

    Visser ook nie die oplossing op heelagter nie, speel Kriel daar as hy reg is, of selfs Basson.

    Ons kan voortbou op die voorspelers se spel, dink wel Vic moet daar wees en afgaan eers as hy sy tong vastrap. Help nie ons verloor sulke belangrike lynstane in die begin van 'n game nie. Dink Willemse sal 'n goeie impak van die bank maak. Maar, as ons nie dadelik ons skakelpaar vervang nie, wag nog pakslae volgende naweek op ons, hoor my lied.
  9. gravatar bloubulbees says:
    Nie ń great begin vir die jaar nie! Vaste vyf was goed! Moet sê JdP het my verstom. Engelbreght bietjie vuur verskaf onder lostrio- Nick Mallet se opmerking oor JoNO was interessant- The poor guy!
    Die manne het darem fight gewys en ek dink ons gaan nog n paar spanne op hul neuse laat kyk!
  10. gravatar Blouland says:
    Wat het Mallet oor Ross gesê ?
  11. Dis 'n hartseer dag in BULLE rugby as ons na so drag slae ligpunte moet soek.

    Ons in 'n top top unie gewees. Nou moet ons tevrede wees met enkele ligpunte. Ons almal het die uitslag verwag????

    Kan dit waar wees dat ons in so 'verloor mentaliteit verval het?????

    As jy bekers wil wen MOET jy die beursie uithaal. Jaar na jaar veral as jy topspelers laat gaan. Jano Jacques P om maar 'n paar te noem.

    Span bou is wat twedderangse unies doen. Wen Unies SORG dat hulle elke jaar 'n top span in die veld stoot. Waar kry die sharks hullle geld vandaanom dit tee vermag.Waar kry die tjietas dit reg om van ons beste spelers by ons af te rokkel Francois Venter en Jean? Wil julle vir my se daar is meer geld in Bloemfontein as in Pretoria.????

    Ek het moviese respek vir VM maar kom ons weesmaar eerlik, sy beste dae op 37/38 jaar is verby.

    Jy kan ;n goeie klubspeler soveel tyd vir ontwikkeling gee as wat jy wil maar 'n goeie klubspeler sal hy bly.Jy kan nie die X factor in iemand incoach nie. Ons coaches kry dit egter reg om die X Factor uit spelers uit te coach!!!!!!!

    A sjy X factor wil he wat vir jou bekers wen, borge lok en die stadions vo;maak moet jy betaal.

    Ek vermoed die BBRU dink die BULLE het 'n entitlement om te wen bloot omdat dit die BULLE is, BULLTWANG!!!!

    Die baas van speler kontraktering moet vat en raakvat. A s hy mistas moet hy sy brieftas vat en 'n toon stoot. En ons suig aan die agterste speen.

    Dis loutere onsin dat 'n BULSPAN moet groei ens ens. Jy tjekboek 'n span tot 'n wenspan. In die prof era is daar geen ander manier nie.

    Waar is Pretoria se geld heen????? Beserings is deel van die game. Jy tjekboek daarvoor ook.

    Jou coach moet darem nou en dan 'n nuwe idee he.

    Ons is so voorspeelbaar soos gister se weer. Geen innovasie in die agtrlyn nie. Die vories wil allesplatvee. Skop skop skop nommer 10 want dit het tien jaar gelede gewerk. Met daardie mindset gaan die tjietas ons stukkend hardloop met ons gewese spelers en hulle nuwe variasies op ou temas gaan ons duiselig maak van verwardgeid.

    Habana en Hougaard op 11 het hoeveel driee vir die bulle en bokke gedrukmet presies dieselfde move waarmee Mvovo deur die 10/11 kanaal is omJordaan oor te stuur.

    Ons kan die verdedig op moves wat ons self vervolmaak het nie want ons afrigtingspan is behep met bulldozer taktiek en ons gryp na strooihalms deur dit te ondersteun.

    Moderne rugby vereis 'n bietjie dat jy jou teenstanders veral agterlangs om die bos lei met slimmbewingings om die man oor te bewerkstellig. Maar nee ons skop en storm en hoop vir die beste. Dit was HM se wenresep 7 jaar gelede. Ongelukkig soos ek gese het dis so voorspelbaar soos gister se weer.

    Nuwe dinge manne dis wat ons kort.

    As dit nuwe agterlyn afrigters en spelers kontraktering en brekfiscereal is dan moet dit gebeur voordat ons nuwe laagtepunte bereik
  12. Sharko says:
    Cala - You asked that I comment after the game. I dont have much to say though. I think the scoreboard said it all :-)
  13. gravatar Jimmy says:
    Voetsek Sharko, jy het niks hier verloor nie.

    Morne sit met sy alie in Frankryk, penny wise pound foolish as jy my vra. Jy slaan die spyker op die kop Bloubefoeterd, waar de dinges is Pretoria se geld heen? Voor die koms van die professionele era moes administrateurs borge soek om spelers te behou vir ‘n unie. Donner, as daar nie genoeg geld in die kitty is nie analiseer ‘n speler se gehele uitgawes en maak werk daarvan. Ons het vanaand bruilof in die grammadoelas gehou so ek het eers netnou die hele sad storie gehoor, klink nie vir my of daar enige positiewe prognose is wat Louis se spel aanbetref nie. Kyk, as mens klaar aangejaag het met swak kontraktering is “breindood” die volgende stasie as jy nie ten minste voortdurend probeer om die spelers tot jou beskikking innoverend aan te wend nie. Kies Piet en Handre as skakelpaar en basta! Net ‘n absolute verrotte mentaliteit kan glo dat spelers wat jou die meeste kos of spelers wat sogenaamd eerste in die lyn staan, voorrang moet geniet wanneer dit by speeltyd kom. Het FL die ballas om vir Pierre te drop? Sad to say, ek dink nie so nie. Wel aangesien daar absoluut niks is wat ek self aan die spulletjie kan verander nie, so ek sal maar support…

    MY BLOED IS BLOU!!!!!!!!!!!
  14. gravatar louisk says:
    was nogal verbaas-die bulle was oor die Sharks 3 kritiese foute in die 1 ste helfte -en 3 driee af gestaan -die jong on ervare span het great gedoen -die bal was glad ,so ek is niks teleurgesteld was n weg wedstryd teen n springbok ster gelaaide span -en hulle kon net op ons foute punte aan tekun --gee die span nog n wedstryd of 2 laat hulle gel-ek sien net sterre vorentoe -los troi kombineer nie lekker maar verder n diep kant in gooi en die ouens het geswem--dankie Bulle ek is trots op julle
    BLOU VIR ALTYD
  15. Andri says:
    DEie bulle se rugby is net so verbeeldingloos en kak soos die site!!!!!!!!
  16. gravatar bluedog says:
    Die bulle moes dalk na nog opwarming games gekyk om foute uit te stryk. Nou byt dit ons. Afrigting sal moet verbeter. Nuwe bloed en idees. Naas Botha dalk. Die eerste game is oor en nou vir die cheetahs. Ons kan verbeter. Due vaste vyf is reg en net n behoorlike skakel paar, 9 en 10.
  17. gravatar Bloukaap says:
    Ek sou beter gevoel het as ons minstens bonuspunt gekry het. Ek dink die telling weerspieel nie reg tig die effort wat die Bulle ingesit het nie. Reinach se drie was steeds baie twyfelagtig na Bresler se knock in die lynstaan.

    Die sharks is nou vin in die lug en met reg so. Laat hulle dit geniet. Hulle is baie goeie span. Maar van 23-9 was di na 31-16. Dus 8-7 na rustyd. Ons het nog drie strafskoppe gemis ook.

    Ek sien baie mense reken ons moet die bal wyd speel. Ek dink die bulle se taktiek was dat dit gaan nat veld wees en daarom sal ons dit met tien man benader. Die probleem was net dat beide 9 en 10 se uitvoering was benede standaard. As Ons huidge skakels, en di sluit van zyl en pollard in, nie hierdie plan op die tiekie kan uivoer soos Frans dit wil sien nie, wat gaan ons plan B dan wees? Het ons enige iets anders behalwe dryfmale en hangskoppe? Is ons aanvalsmindset effektief genoeg vir Suoer rugby met die leemtes en sterkpunte wat ons het? Maw ons gaan bly verloor totdat ons taktiese skopwerk op datum kom, want dis ons enigste strategie. Kan ons driee druk met verrassingselement soos Mvovo wat in agterlyn sny of Steyn wat hoeksop gee vir Ndungane?



  18. Sharko says:
    Jimmy, ek het maar net gekom oor Cala my gevra het om na die game te comment. Soos ek se, ek het maar geen kommentaar nie. Dit was 'n goeie ou pakslae vir die bulletjies.
  19. Ben says:
    Sharks played badly and Bulls were simply worse. Hougaard needs to go back to school, he makes a mistake (again - that up and under) and puts on a side show of theatrics that would make Oscar nominee smile instead of fighting to correct it. I used to be a big fan of his but he is one player who shows no indication of wanting to improve or being able to do so.
  20. gravatar Vusi says:
    That loss against the Sharks could either be the beginning of a long downfall or what they need to start performing. Front row...well done. we held our own. Callie Visagie did okay but too often penalized at the breakdown for entry. Flip was ordinary and Paul was bad. Two knocks in the Sharks 22. The Sharks look like a team who are able to adapt and as much as we expected them to use their forwards, it was their backs who ran us off our feet. Jono...average. I hope Deon is fine this week. Jacques du Plessis played very well but id move him maybe to lock and have Engelbrecht start at 7. Spies had an ordinary game. Houggie...frustrating. He tries but the platform he received was not great. If his box kicking is not up to scratch then he should rely on the 10 to clear. He is a running 9 and his kicking game is impacting on that too. Fouche kicked well. Nice drop goal and all but he is incredibly slow. he does not attack the line...does not take a stand tactically. Jan did well at the breakdown...often involved in counter rucks but defensively he will need to up his game a little. One there are problems up till there, your 13, 14 and 15 will never get into the game. We have the Cheetahs next and we should win that. I would start Piet and Handre though instead of backing Houggie and Louis. Let Houggie get his confidence back and he will be fine. Come on Bulls. We are backing you regardless of what all the media says. You can do it!
  21. gravatar suidwester says:
    Weet iemand of daar enige beserings was. ?????
  22. BlouBal says:
    Het Spies gespeel????
  23. gravatar Isak Venter says:
    Ja daar was baie beserings, die Bulls se ondersteuners se harte is seer. Ek dink Spies is te behep met sy lyf om ordentlike rugby te speel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *