The Vodacom Bulls confirmed on Wednesday that regular captain, Pierre Spies, has been withdrawn from the team to play the Toyota Cheetahs in a Vodacom Super Rugby match in Bloemfontein on Friday.
Spies suffered a blow to the elbow in last weekend’s match against the Cell C Sharks and it did not recover as hoped. He will be replaced by Jacques Engelbrecht, who moves up from the bench. Wiaan Liebenberg will replace Engelbrecht on the bench.
Should he take to the field, Liebenberg will make his Super Rugby debut.
Flip van der Merwe takes over the captaincy.
The Vodacom Bulls team to play the Cheetahs (with Super Rugby caps) is: Jurgen Visser (12), Akona Ndungane (97), JJ Engelbrecht (34), Jan Serfontein (13), Bjorn Basson (55), Louis Fouché (20), Francois Hougaard (57), Jacques Engelbrecht (15), Jacques du Plessis (2), Jono Ross (5), Grant Hattingh (21), Flip van der Merwe (64, c), Werner Kruger (93), Callie Visagie (24), Dean Greyling (39). Replacements: Bongi Mbonambi (3), Frik Kirsten (32), Marcel van der Merwe (4), Victor Matfield (125), Wiaan Liebenberg (0), Piet van Zyl (33), Handré Pollard (1), Ulrich Beyers (2).
This is actually a blessing in disguise for the team... Engelbrecht will at least put his body on the line.
Spies is very adequate at the back of the line-out, but in terms of 8th man play, etc, he lost all confidence and skill.
Kom Spies asb word wat jy was, groot asb.
Wian glo ek nog is ons antwoord as backup vir Steggies.
Go Bulls gaan kry 5 punte!!!!
Ons speel no ons cc lostrio van verlede jaar. Gaan bitter moeilik wees om die Cheetahs in Bloem te klop, maar ek back tog die Bulle vir hierdie een. Wel bly dat Wiehan sy kans sal kry.
Moenie vir Spies kies omdat hy altyd die Kaptein was nie. Spies is glad nie meer goed nie, Kies spelers en nie name nie.,kry ook n ander no 10, Louis Fouche IS NIE die antwoord nie.
Hulle oefen kontak in die foto.Hy het geen arm stut en kopskerm en verbande en pleister nie.
Kom dit by match day dan lyk hy soos een groot pleister.TE VEEL TIERLANTYNTJIES!!
Ek was nie seker oor die game more nie,maar glo Engelbrecht gaan more sy merk maak!
Bulle 31 - 23 cheaters
Sjoe, as ek so na Pierre kyk, het hy alles wat 'n agsteman moet he, maar iewers kort iets. Dit is jammer dat hy nie meer die spel lewer van vroeer nie. Hy kan verwoestend wees met bal in die hand. Sal 'n kopdokter nie help nie?
Die seisoen het nog nie eens begin nie maar ons sit alweer met verlede jaar se Currie-Cup lostrio. Ek weet die storie is al holrug gery, maar ons kontraktering was hondsleg. Die Haaie sit met Botes en Daniel wat nie eens verlede Saterdag op die bank was nie. Wys net hoeveel diepte het hulle. Ek dink Kolisi sou nogal goed gedoen het in die blou trui.
Het julle gesien watter goeie spel George Smith daar in Japan lewer vir Suntory saam met Fourie Du Preez. Dit is nou 'n baljagter van format.
Sterkte Bulle vir more!!!!!!!!!!!!!!!!!
As mens spies se spel wil ontleed moet jy kyk na wat sy afrigters van hom verwag. Pierre het altyd agter gestaand selfs wanneer diep geskop is. Hy het ook by die agterlyn aangesluit in sekere bewegings. Hy kon selfs kanlyn en taktiese skoppe waarneem. Die laaste 4 jaar het die Bulle se spelpatroon verander en moes Pierre baie nader aan die collisions begin speel. Die Bulle verkies om nie vir Pierre 'n game met rumte te laat speel nie, en daarom sien ons min van die vroeere Pierre Spies.
"New CEO, new sponsors, new head coach, new signings, new energy, new thinking … It is fantastic for South African rugby. But please just be a little humble this time round Sharks fans!"
Dit voel vir my dis presies wat ook nodig is by die Bulle?
Hy is altyd daar vir die photo's en die press maar nooit op die rugby veld nie.. Nou asb kan iemand hom ook net oorsee stuur..
En Pierre doen ons almal n guns "" Kom oor jouself""
P.S. ek se in die week vir n vriend van my wag, Piere gan binnekort seerkry en dan is hy weer uit vir die seisoen.. BULLS MANAGEMENT julle mors julle geld op die man ..
Ek weet regtig nie hoekom die bestuur deesdae besluit om spelers wat nie in die beginspan hoort, kaptein te maak nie. Spies moes nooit kaptein gemaak gewees het nie en dieselfde met Ross. Al wat dit beteken is dat n beter speler nooit in die beginspan sal kom omdat ons nie die kaptein kan drop nie. Die bestuur kry deesdae ALLES verkeerd, ek weet regtig nie hoe hulle dit regkry nie. Ons Bulle ondersteuners se geduld word tot die uiterste beproef - dis verseker.
1) Afbreek punte is meer belangrik as ooit.Crusaders en Chiefs was soos valke op daai losbal.Het ons so n speler?
2) Stelskop werk bly maar belangrig.Crusaders se flyhalve het 5 strafskoppe verbrou.
3) Skop en hoop gaan nie werk teen spanne wat met die counter attack nie.HULLE JOU STUKKEND HARDLOOP!
GO BULLS!