The Vodacom Bulls will be without regular captain Pierre Spies for a large part of the 2014 rugby season after he was ruled out of rugby due to an arm injury on Monday.
Spies again suffered a bicep muscle injury to his upper arm, the same injury that sidelined him in June last year, resulting in the no 8 missing the remainder of the 2013 season.
According to Vodacom Bulls team doctor Org Strauss, the player complained about pain in his bicep after the Stormers warm-up match.
A MRI scan and ultrasound of the area was done and did not show any damage, but as the pain did not go away after the opening Vodacom Super Rugby match against the Sharks, two other opinions were also called for.
These specialists found bleeding and rupture of the bicep after more scans and decided upon immediate action.
Spies will be operated on this week at Unitas Hospital and will miss at least six months of rugby.
Commenting on the loss of the influential player, Vodacom Bulls coach Frans Ludeke, admitted it being a setback.
“Especially as we recently just lost Arno (Botha) for the rest of the season. Both players are Springboks, were an important part of our game plan and contributed tremendously in the leadership category. But we have learned by now that you have to adapt when the injury bogey strikes, so we will have to adjust accordingly,” Ludeke said.
In other injury news, Strauss confirmed that Deon Stegmann will be seeing a specialist on Wednesday regarding his groin injury.
Dean Greyling sprained an ankle against the Cheetahs on Friday night, but will train on Wednesday.
Mornè Mellett has been declared fit, following his back strain.
Daar sal dalk gekyk moet word na verstekrings soos leenspelers uit ander oorde.
Sterkte Frans. Julle he tnie verniet 'n kopdokter gekontrakteer vir 2014 nie!
Ek Lekkerblou en meeste van die bloggers hier nooi vir Barend Van Graan en Xander vir "live"vraag en antwoord sessie.
Hier kom n nagmerrie.Laas jaar was daar motivering.Kom laaste in die konferensie en jy kan Vodacon Cup gaan speel.Nou is daar geen nagevolge vir laaste kom nie.
Pieter-Steph en Alberts bid seker elke aand om dankie te se dat hulle nie pen op papier by die Bulle gesit het nie.
Behalwe dat ons kwaliteit spelers kort in sekere posisies.Wil ek ook die volgende.Wie rig die span af?FL of VM?
Dit is trouens die enigste gameplan wat sukses kan bring. Die feit dat die spelers nie korrek is vir die plan nie, beteken nie die plan moet verander nie. Dit beteken die spelers moet verander.
Die feit bly staan:
As ons Morne Steyn gehad het laas naweek, het ons die Cheetahs gewen. En as ons vir Danie Rossouw, Bakkies Botha, Gurthro Steenkamp, Gary Botha, Fourie du Preez, Wynand Olivier en Bryan Habana gehad het die vorige week het ons die Sharks ook gewen.
Dis belaglik om te dink ons gaan skielik met Nieu Seelands-styl hardlooprugby erens kom in die Super 15 net omdat ons n paar jong spelers in die agterlyn het. Dit is n resep vir n ramp.
Nee, Frans Ludeke se resep is die enigste wenresep. Maar die bestanddele waarmee hy tans moet werk is ongelukkig nie in staat om die plan suksesvol uit te voer nie.
Die kontrakteringsdebakel is die wortel van die kwaad. Maar dis n reusagtige, onoorkombare probleem in die korttermyn. Dis iets wat nie uitegsorteer kan word deur net n paar ouens te roteer nie.
Niemand in ons huidige groep kan veel beter doen nie. Want die groep is ongelukkig as n geheel net te swak.
Dis die harde waarheid.
Haal die groot geld uit en wys. Dis al hoe hierdie skip weer op koers gebring kan word.
Wat my op die oomblik amper meer irriteer as Louis Fouche en die breindood spel is dat elke tweede speler 'n "tramp stamp" of tattoo het. Hulle sê mos: "net gekke en dwase skryf op mure en glase" So dit verklaar baie, want ons spelers speel soos dwase.
As is verbrande hout.
Ons het nie die spelers vir die game plan nie so die game plan moet verander. In 2003 was meeste van ons forwards by die world cup met die CC. Pedri Wannenberg het slot gespeel in die CC final. Heineke het besef ons forwards is nie sterk nie en hulle het met verskriklike teenaanvalle gekom deur Johan Roets, Ettienne Botha en Fourie du Preez. Ons het baie driee gedruk en die curriecup gewen.
Dis wat nou moet gebeur. Drastiese game plan verandering. Die span is dood gecoach. Hoe verklaar jy dat die skrumskakel die bal wegskop met geen tyd op die horlosie oor nie Vrydagaand? Hougaard is potensieel een van die beste 9s in die wereld, maar nie in die gameplan nie. Selfde met Serfontein en JJ. As ek hulle is sal ek ander kontrakte gaan loop soek om my loopbaan te red.
Gaan leen vir Schoeman by Griekwas, en Steenkamp by Pumas (bring sommer vir Stonehouse ook saam).
Kry 'n ander webblad, hierdie een is groot gemors en weerspieël die swak gehalte van rugby wat tans deur ons span gespeel word.
Doen bietjie die volgende eksperiment. Kies een span uit die huidie Bul en Cheetah spanne.
Vir die eerste keer in die geskiedenis van Super Rugby sal die Cheetahs meer spelers in n gesamentlike 15 tal he as die eens magtige Bulle.
Let wel, dis die Cheetahs van wie ek praat. Die armste span in die Suid Afrikaanse franchise. Teenoor die Bulle. Die finansiele reus, met 10 jaar van groot trofees en groot borgskappe agter ons, en die grootste ondersteunersbasis in die land.
Maar die armsalige Cheetahs het meer kwaliteitspelers in hul span as ons. Volgens my beeindig dit die argument.
Moenie praat van ouens wat belowend is nie. Ek praat van ouens wat hulle reeds op Super Rugby vlak bewys het. En nie een van ons sogenaamde jong "sterre' het dit al gedoen nie. Selfs nie die outjies wat junior Wereldbekers gewen het nie.
Ek stem nie saam met baie van die bloggers dat ons nie die spelers het nie. Ons het hulle, Frans moet hulle net kies.
Kyk weer `n slag na die leeus se wedstryd teen die stormers. Byna geen groot name nie, maar kyk na hulle "commitment". Dit is om van te huil as ons die Bulle se spel met hulle s'n vergelyk.
Laastens, groot asseblief Frans, raak van Louis Fouchè ontslae. Ek het niks teen hom nie, maar hy is net doodeenvoudig nie Super-15 standaard nie. (Om te dink ons het Marnitz Boshoff laat gaan om hom te behou). En ja ek weet, een speler gaan nie rerig `n groot verskil maak nie, maar dit is `n begin.
Lekkerblou, bestuur lees beslis nie hier nie. As hulle wel hier gelees het was die nuwe webmeester lankal "gefire".
Op watse planeet leef jy??? Hoe kan jy sê ouens soos JJ, Serfontein en Hougaard het hulle self nog nie bewys nie?? Ons agterlyn betaan amper net uit Springbokke uit...
Dis fantasties wat jy sê... Reken jy die Cheeta's se spelers sal beter vaar as ons sin met die selle gameplan??? of stel jy voor doen ons jaag al ons spelers weg en koop nuwes??? Watse commitment wys dit teenoor jou spelers??Geen speler wat sy sout werd is sal vir so Unie en nog minder so afrigter kom speel nie... Ludeke het gedoen wat Heinneke hom voor aangestel het... maar daai tyd is nou verby... ons moet nou realisties wees en vorentoe beweeg... jy kan sê wat jy wil en argumente beëindig met onsamehangende redenasies... Die feit blystaan is... Ons het nie meer vir Bakkies, Danie, Fourie, Morné, Gary, ChilliBoy, hoe lank jy die lys ook al wil maak om die game te speel wat ons daai tyd gespeel het nie... Dit sou ek sê beëindig die argument ....
Hoop regtig steggies kan weer speel. anders sit ons met dieselfde situasie as in 2013.
Sou wat wou gee vir CJ, Jacques Potgieter, Dewalt Potgieter an Cook. Hulle is egter almal weg.
Ek se weer, hierdie is die groottste uitdaging vir die Bulle en Frans Ludeke om te verhoed dat osn veldtog nie ontspoor soos die Bulls tussen 1999-2002 nie.
Daar is nie manier dat die Bulle beter gaan doen om nou muis en huis te wil fire nie. Geen Super rugby toernooi is al ooit so gered nie. Die name van John Mitchell en Nic Mallet wat opduik, selfs Mr. stonehouse, gaan nie nou die skip omdraai nie. Dit le alles in die hande van die spelers self.
Net 'n nota: Verlede jaar het ons met bykans dieselfde agterlyn, behalwe vir Morne Steyn die konferensie beker gewen. Jurgens Visser het meer as die helfde vd wedstryde baie goed vertoon. Morne is ons grootste verlies. Die betse plaasvervanger vir hom nou, op hierdie stadium is...?
Juandre Kurger het 'n waardige plaasvervanger in Victor Matfield. Dis in die lostrio waar ons grootste skadukolle le voorlangs. As Heyneke die coach was, het hy eenvoudig gese: julle is nou hier, steek hand op en word getel.
Die eerste is dat albei spanne se spelers fiks en lening lyk, hulle is die opgepompte bodybuilders soos ons spelers nie.
Die tweede is hulle skop nie die dinges uit die bal nie, as hulle balbesit het prober hulle dit behou.
Derdens prober die agterlyn gapings slaan, die losvoorspelers crashball maar die agterspelers prober deurkom.
En laastens lyn dit asof Jacques Potgieter sy rugby by die Waratahs geniet, hy speel baie goed, ek wens hy was nog by die Bulle.
Miskien nie ironies nie, maar wys net die beplanning van onse Frans!
Wat isdie veskil tusseb die Bulle en Lions? Afrigting. Johan Ackers laat gemiddelde talente uitsteked luyk en speel, terwyl Frans Ludeke baie goeie talet uiters gemiddeld laat lyk.
Ons het hierdie vernedering jaar sien kom, net nie die Bulle bestuur nie! Frans Ludeke het sy hele loopbaan so agter Heynecke aangetrek. By die Lions moes hy op sy eie iets doen en watse gemors was die Lions toe nie.
Terwyl Ludeke by die Bulle is, moenie beter verwag nie - hy het nie 'n clue nie.
Jammer Shannow maar daar is baie talent by die Bulle om wel aan te pas na 'n ander gameplan., Ludeke is net nie in staat om talent te ontwikkel nie - punt!
Ek is in die rekenaar bedryf en ek moet sê hierdie nuwe website is maar laag in kwaliteit! Wat beteken die sogenaamde kode wat elke keer hier ingetik. Die skerms herlaai om trent elke keer??
Die kode is n redelike standaard praktyk om te verseker dat dit n mens is wat die kommentaar probeer maak, en nie n outomatiese program wat n elke tweede post maak met n oor sy skoonsus se kleinnigie wat $600 per dag maak deur van die huis af te werk en n Alpha Romeo met die wins gekoop het nie.
n Mens kan die kode lees, n rekenaar program kannie. Dit hou dus die dikvellige bemarkers hier weg.
Siende dat jy in die rekenaarbedryf is sou ek aanneem jy weet dit.
15 JJ Engelbrecht (vinnig, goeie verspreider met n offload ala Folau
14 F Hougaard het gewys vir die bokke hy kan en hoe vinniger ons hom ver van die skrum af kry hoe beter. Hy het nie n kicking game nie en kry in n kicking gameplan nie kans om los te breek nie. Jammer dat hy n klousule in sy agreement het wat die bulle dwing om hom op 9 te speel. Iets wat hulle dalk nou kan laat vaar want na die opgang van de Klerk is hy net bo Schreuder en dit se nie veel nie
13 J Serfontein word gemors as n crashball 12. Genoeg flair om n Danie Gerber te wees op 13
12 Small Smith. Gaan tyd nodig he om te settle maar n awesome ball player en die regte ou om openings vir Jan los te hardloop.
11 B Basson. Net n skop onder die gat nodig maar die vinnigste en kort net bal
10 Pollard of Potgieter. Wie ookal eerste wys hy kan die boonste killer backline an die hol kry...
9 P van Zyl. Op voorwaarde wat hy daai 3step schuffle voor hy pass laat vaar....
1-8 Enige vurige lot wat genoeg in die backline glo om goeie bal by hulle uit te kry...
Dis miskien tyd dat ons n nuwe era begin sonder hom. n Naam is niks werd as hy nie op die veld dit uitleef nie.
Dit is die algemene publiek dat mev Laura Frank, 'n privaat lening uitlener maak 'n finansiële geleentheid vir almal in die behoefte van enige finansiële hulp in te lig. Ons gee uit lenings teen 2% rentekoers aan individue, maatskappye en maatskappye onder 'n duidelike en verstaanbare terme en toestand. kontak ons vandag per e-pos by: laurafrankloanfirm@gmail.com
Dr (Mev) Anes Williams "Ek is 'n mortager, wie anders lewer finansiële geleentheid om inquestion in nood; met betrekking tot enige aangeleentheid wat in eksklusiewe.
Het jy 'n finansiële nodig het om jou besigheid weer op dreef te kry?
Soek nie meer as ons het gekom om 'n baan vir inkomste te maak in al jou finansiële verknorsing.
Ons lenings fondse uit te wêreld, in die behoefte van finansiële
bemagtiging teen die koers van 3%, in ooreenstemming met jou versoek.
Op 'n dringende reaksie, antwoord 'n e-pos via:
crudefinance.globe.co@gmail.com.
Verbandhouer se Data
1) Volle Naam: .............................. ............... ......
2) Land: .............................. ................
3) Adres: .............................. ................
4) Staat: .............................. ................ .... ..
5) Seks: .............................. ................ .........
6) Verhouding Status: .............................. ...............
7) Beroep: .............................. ................
8) Telefoonnommer: .............................. ............... ...
9) Tans posisie in die plek van die werk: .....................
10) Maandelikse inkomste: .............................. ...............
11) Lening bedrag wat nodig is: .............................. .......
12) Lening Duur: .............................. ...............
13) Doel van Lening: .............................. ..............
14) Geloof: .............................. ................ .....
15) Het u aansoek gedoen voordat ............................. ...
Dankie
(Dr) mev Anes Williams
Dit is om die algemene publiek dat mev Anita Paulus, 'n privaat lening uitlener maak 'n finansiële geleentheid vir almal in die behoefte van enige finansiële hulp te lig. Ons gee uit lening by 2% rentekoers aan individue, maatskappye en maatskappye onder 'n duidelike en verstaanbare terme en toestand. kontak ons vandag per e-pos by: (gloriouspeaceloanfirm@gmail.com)
* Baie vinnig en dringende oordrag na jou bankrekening
* Terugbetaling begin agt maande nadat jy die geld in jou
bankrekening
* Lae rentekoers van 2 %
* Langtermyn terugbetaling ( 1-30 jaar) duur
* Flexible lening terme en maandelikse betaling
* . Hoe lank neem dit om te finansier ? Na indiening van die lening aansoek ,
jy kan verwag dat die voorlopige antwoord minder as 24 uur en
befondsing binne 72-96 uur na die ontvangs van die inligting wat ons nodig
van jou.
Kontak wettige en gelisensieer lening maatskappy gemagtig
dat die finansiële hulp aan ander lande .
Vir meer inligting en 'n lening aansoek vorm Kontak nou via
e-pos : royalfinance33@gmail.com
George Harrison
Direkteur-generaal
Royal Finansies
Mnr. Harrison lyk my jou besigheid is eintlik om mense met 'n up front administratiewe fooi te verkul as ek so die heaven on earth terme van jou lenings bestudeer. Voetsek.
Ek moet darem se, dit was interresant om die menings van daai tyd te lees. :)
Sterkte Adriaan.
HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!
* Baie vinnig en onmiddellike oordrag na jou bankrekening
* Terugbetaling begin agt maande nadat jy die geld kry
bankrekening
* Lae rentekoers van 2%
* Langtermyn terugbetaling (1-30 jaar) Lengte
* Flexible lening terme en maandelikse betaling
*. Hoe lank neem dit om te finansier? Na indiening van die lening
Jy kan 'n voorlopige antwoord minder as 24 uur verwag
befondsing in 72-96 uur na die ontvangs van die inligting wat hulle nodig
van jou.
Kontak wettige en gelisensieer trust maatskappy gemagtig
dat finansiële bystand aan ander lande.
Vir meer inligting en lening aansoek vorm gesamentlike onderneming deur
e-pos: cashfirmarena@gmail.com
SIR EVA DEMETER
Direkteur-generaal
CASHFIRM