Potgieter back in the kraal

articles.comments (20)

Following successful negotiations with his Japanese club, Yamaha Jubilo, former Vodacom Bulls captain Dewald Potgieter joined up with his Pretoria team mates again.
Potgieter received the necessary release clearances from his club and will be available to the Vodacom Bulls immediately for the rest of the regular Vodacom Super Rugby season, the Blue Bulls Company (Pty) Ltd announced.
“Dewald will be available to play with immediate effect and till the 11th of July, after which he will have to return to Japan for their pre-season,” High Performance Manager, Xander Janse van Rensburg confirmed.
“We would really like to thank Yamaha for their co-operation in this regard and the professional attitude they have shown during our negotiations. It is wonderful to have Dewald back and I know he will contribute tremendously to our campaign,” Janse van Rensburg said.
Potgieter has played for the Vodacom Bulls in 66 Vodacom Super Rugby matches before his departure to Japan in August last year.

Pin It

Mar 17, 2014
Dewald Potgieter

(20) Potgieter back in the kraal

  1. gravatar Blouland says:
    Welkom terug Dewald !

    Nou wat is dit nou, is hy terug vir die hele super seisoen of net tot 11 Julie. Beplan ons om nie die uitspeelwedstryde te maak nie ? Is dit wys om iemand te speel wat nie tot die einde daar gaan wees nie ?

    Oor 'n ander saak, ek lees op r365 die volgende

    Steven Hunt replaces Afrika, while Senatla comes in for Sampie Mastriet, who is on Super Rugby duty with the Bulls, for the two changes to the 12-man squad that lost to New Zealand in the Wellington Cup Final last month.

    Beteken dit dat Mastriet nou sy kans gaan kry in Ndgane se plek ? Ons het sy spoed nodig !

    My span vir Saterdag

    Visser Mastriet JJE Jan Basson JLP Hougies
    Dewald JDP Steggies Vic Flip Werner Visagie Dean
    Mellet Bongi Marcel Willemse Vleis Piet Pollard Kriel/Akona

  2. Blouland, ek hou van jou span.Hoop net Sampie kan vir Mvovo in beheer hou. Sy selfvertroue het verseker verhoog in die Sewes toernooie, maar hierdie is 15 man rugby en verdedig, veral teen karakters soos Sithole en Mvovo moet hy vlymskerp wees. Dit was nogal pynlik om die naweek te sien hoe die Blues net die heel tyd Courtnal Skosan geteiken het agv sy verdedigings-bedenklikheid,

    Dewald sal verseker 'n groot rol speel op 8 en ook help om na die bal toe te speel om veral Marcell Coetzee in toom te hou saam met Steggies. Ek weet net nie wat gaan gebeur as Jacques Engelbrecht dan opkom nie: Hom op 8 sit en Dewald in Steggies se plek op 6?
  3. gravatar Bloukaap says:
    Dis goed om weer meer ervarin terug te he, maar ek dini nie Frans gaan vir Ross drop nie. Hy voel waarskynlik sy pak het ritme na die blues game en hy gaan dit nie ontwrig nie. Soms is daardie harmonie voorkeur bo individuele prestasie.

    Vir die eerste game dink ek dewald sal op die bench wees en engelbrecht gaan bedrop word. Persooonlik sou ek vir engelbrecht in beginspan wou sien of vir grant hattingh. Soos die die blues moet ons die bal vanaf lynstane probeer beheer. Veral met PS du toit uit.

    Maar ons het beslis meer diepte. Net jammer as ons die semis maak dat Dewaldt nie daar gaan wees nie.

    Maar ons moet dit eers maak. Die volgende twee naweke se games is die rugbrekers vir die Bulle se kanse vorentoe.

    En daarvoor het ons vol Loftus nodig. Nie die mieliepit bywoning van die afgelope twee games nie. So, Pretoria, kry julle bums op die seats.
  4. gravatar werner says:
    Welkom terug Dewald _- Bulle koop hom asb uit sy kontrak dan kan hy by ons bly vir nog n paar jaar. Blouland stem saam met jou span vir die Sharks die naweek - kom ons kyk of FL saam stem ??
  5. Kantlyn Potgieter, het jy nou al agtergekom dat Spies en Kruger nie in jou span was wat teen die Brumbies gespeel nie? Ja, hulle was beseer en tussen hulle twee het hulle die meeste lynstaanballe vir die Bulle gewen, totdat hulle beseer was.
  6. Goed om hom terug te he. Dink hy sal baie bydra en ouens soos Du Plessis en Ross sal baie by hom kan leer. Hy is n lynstaan opsie ook en al se almal dit of dat n baie goeie leier ook.

    Ek weet nie maar ek sal hom op 8 begin saam steggies en Du Plessis.

    Dan kan Jono Bietjie ervaring opbou op Vodacom Cup vlak
  7. Manne Mastriet kan nie tackle om sy lewe te red nie, so hy moet liewers maar sover as moontlik wegbly van die S15 span af asb.

    Dewald sal ons beste opsie op 8 wees met Steggies en JdP op 6 en 7 respektief. Dewald sal beslis saam met Steggies ons verdediging om die skrum verbeter en meer balle jaag op die grond en turnovers etc meebring en Dewald het goeie hande vir 8 en is great lynstaan opsie.

    Die ander ding wat ek sal doen is wanneer hulle later vir Hougaard met Piet vervang, is om Hougie vleuel toe te skuif in Ndgane se plek.

    En laastens los Victor en Flip of die veld vir 80 minute!

    Nou vir die Blou!
  8. Sharko says:
    Here comes another big hiding for the Bulls.
  9. gravatar derkaiser3 says:
    Dewald's contract runs until 11 July, super rugby play offs start 18 July. Union doesn't believe we can make the play offs??!!
  10. gravatar Leon says:
    My span sal sekerliks soos volg lyk:

    15 Jurgen Visser
    14 Akona Ndungane
    13 JJ Engelbrecht
    12 Jan Serfontein
    11 Bjorn Basson
    10 Jacques-Louis Potgieter
    9 Francois Hougaard
    8 Jono Ross
    7 Jacques du Plessis
    6 Deon Stegman
    5 Victor Matfield
    4 Flip van der Merwe (c)
    3 Werner Kruger
    2 Callie Visagie
    1 Dean Greyling

    Substitutes:
    16 Bongi Mbonambi
    17 Morne Mellet
    18 Marcel van der Merwe
    19 Paul Willemse op 4
    20 Dewald Potgieter na 8 ( Voel jammer on Jacques te drop, dalk vc beginspan)
    21 Piet van Zyl met Bjorn na 14 en Hougie na 11
    22 Handré Pollard met JLP dan na 12
    23 Ulrich Beyers op 15
  11. gravatar Leon says:
    @ DERKAISER3 & BLOULAND

    I quote "after which he will have to return to Japan for their pre-season"

    It is not what the Bulls wanted. It was the period available to them, basically it was that or nothing. Also by that time Arno should be ok. Spies close as-well!!
    Let us hope Xander will not make the same mistakes as before. We did nail him good with the Kruger issue!!!


    Let us all support the players and structures guys plse. It will make it easyier for them knowing that we support them!

    Thanks
  12. Guys as much as I am in agreement that Xander and the rest of the management of the Bulls are flippen useless and 100% responsible for the player exodus we have had last year, I also feel that we need to understand how these contracts with overseas based players work.

    Its not Dewald or the Bulls Management that wants to only contract him until 11 July, its the date until when his Japanese club is prepared to let him stay in SA, until they need him back there. It has NOTHING to do with whether they think they will make the play-offs or not.

    You will recall that Fourie Du Preez last year was also only available for certain matches for the Boks, the same thing applied there, it was not the HM only wanted to play him in some games, if possible, he would be play 80 mins of each game for the Boks without question!
  13. gravatar Blouland says:
    Nou vir die blou, sal baie bly wees, maar jy is oor optimisties oor Arno en Spies. Dr Strauss het genoem dat hul 6 maande uit is, dus eers in Augustus weer terug, en dan moet hul nog wedstrydfiks word.

    Veral wat Arno betref, laat hy heeltemal gesond word, kan nie nog 'n besering bekostig nie.
  14. Jip Blouland, veral oor Arno stem ek saam.

    Op daai noot, nogal snaaks dat beide Pierre en Arno weer presies dieselfde beserings opgedoen het wat hulle laas jaar opgdedoen het, so miskien bring hulle die manne te vroeg terug van besering. Eintlik sal dit goed wees as hulle ordentlik kan herstel en volgende jaar liewers weer begin speel.
  15. gravatar Loftus says:
    Vir iemand wat sy werkgewer se waardevolste bates verloor het in sy 1st jaar by sy nuwe werk, dink ek Xander het baie lig daarvan af gekom. Om die waarheid te se , ek dink die BBB is die enigste werkgewer in die wereld wat so iets sal toelaat...Sug...
  16. gravatar Bullebakkies says:
    Hoop ons kan hierdie jaar van Spies en Ross ontslae raak. Jou spelers wat in S15 speel is veronderstel om die beste van die beste te wees. By die Bulle het ons te gewoond geraak aan spelers wat net oraait is of wat nie te sleg doen nie. Spies is al vir die afgelope 3 jaar ver benede vorm. Hoekom word hy nooit gedrop nie? Wens iemand in bestuur kan dit vir my beantwoord!

    Ross moes net eenvoudig nooit eers n kontrak by die BBRU gekry het nie, let wel ek het niks persoonlik teen hom nie. Hy is eenvoudig net nie goed genoeg om hier te speel nie.

    Solank ons tevrede gaan wees met gemiddelde spelers gaan ons maar gemiddeld presteer ook.

  17. gravatar bullsrbest says:
    A huge WELCOME back to Potties - so gr8 to have you back that we might even make the trip to Loftus this weekend. Now we just need Morne, Chiliboy and Du Preez and we could look even better. Not that I am complaining about JLP he has been fantastic. Looking forward to FL picking a super team that can take on the sardines and bring them back down to earth. GO BULLS !!!!!!
  18. gravatar Jimmy says:
    Ek wil nie eers daaraan dink wat ons na die 11de Julie gaan doen nie, dit bly vir my 'n sinnelose besluit.
  19. Ek dink ons moet die Bulle bestuur darem thumbs up gee om die moeite te doen om hom terug te gekry het. Al hoe wel hy weer moet terug gaan. Ons land kan nie finansieel met Japan tou staan nie.

    Maar aan ander kan vertsaan ek almal se standpunte oor die hele situasie oor te veel spelers verloor en dan hulle te laat terug bring.

    Ek dink vir my le die fout my ons wat baie goeie jong talent skep en dan verloor ons hulle. Andersins koop ons regtig gemors as ons van buite koop. Vat spelers soos Maku,Waylon Murray ens die ouens mors net die unie se geld. Spaar daardie geld en gaan haal n ou soos Schalk Brits of Kyle Cooper nou sit ons met sulke hakers soos Visagie en Maku.

  20. Bullperd says:
    Why not give Van Zyl a chance from the start. Hougie perform nie en Van zyl gaan nie vir altyd die bank warm hou nie. Ons het nie die Forwards om die Sharks te match nie specailly hulle bench

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *