Schoeman, Maku in front row against Golden Lions

articles.comments (10)

Former Golden Lions and Springbok hooker Bandise Maku is back in the starting line-up for the Vodacom Blue Bulls team to face the Golden Lions in a Vodacom Cup match at Loftus Versfeld on Saturday.
Maku missed last week's close defeat to the Steval Pumas in Nelspruit and takes over the hooker berth from Jaco Visagie, who drops to the bench.
In other changes to the pack Jacques Engelbrecht comes in at flank and Grant Hattingh starts at lock, replacing Christiaan de Bruin and Schalk van Heerden.
Jesse Kriel and Clayton Blommetjies swops places in the back three.
Coach Nollis Marais also called up a number of UP-Tuks players, after that team was knocked out of the Varsity Cup on Monday. Juan Schoeman will start at loosehead ahead of Pierre Schoeman, while Basil Short and Reniel Hugo have been added to the bench.
The team to play the Golden Lions is: Jesse Kriel, Clayton Blommetjies, William Small-Smith, Waylon Murray, Travis Ismaiel, Louis Fouche, Rudy Paige, Clyde Davids, Jacques Engelbrecht, Wimpie van der Walt, Grant Hattingh, David Bulbring (c), Hencus van Wyk, Bandise Maku, Juan Schoeman. Replacements: Jaco Visagie, Basil Short, Reniel Hugo, Wiaan Liebenberg, Lohan Jacobs, Tony Jantjies, Ryan Nell.

Pin It

Mar 19, 2014
Bandise Maku

(10) Schoeman, Maku in front row against Golden Lions

  1. gravatar Blouland says:
    Lyk my die Vodacom span knock nog nie goed genoeg nie, daarom dat ou Nollis 'n paar knock experts van die Tukkies se hulp nou inroep ? ;-)

  2. Lyk nie n slegte span nie.

    Baie bly hulle ruil Kriel en Blommetjies om.

    Ken nou nie vir Clyde Davids nie maar sou dit nie n beter span wees met Vleis op 8, Liebenberg op 7 en Wimpy op 6 nie?

    Weet glad nie hoe hou Paige vir Jacobs uit die span nie. Ons gaan hom verloor en hy is n uitstekende scrummie

    Bly om Basil Short ook te sien. Hy het ook baie potentiaal vir my
  3. Dis ook n grap om die "experienced" waylon murray in groep te hou en ouens soos dries nie in span te sien nie.
  4. gravatar Stapper says:
    Volgens die reels van die Vodacom moet daar tenminste 7 spelers van kleur in die 22 tal. Twee daarvan moet voorspelers wees ( Maku en Davidz) en as ek reg onthou moet 5 (Murray, Blommetjies, Ismail en Paige) in die beginspan wees. Die sewende speler is Janjies.

    Die span is reg volgens reels gekies.
  5. gravatar bloukaap says:
    Met al die kwotas kan mens nie eintlik die vodacom cup te ernstig opneem nie. Hoewel blommetjies vir my in die beginspan hoort.

    Twee hakers op die bench? Goeie span met hattingh en engelbrecht in die pak. Fouche moet nou op die bôl kom anners is daar probleme vir die Bulle.
  6. gravatar Stapper says:
    Hier is die Leeus se Vodacom-span:

    Chrysander Botha; Wynand Willis, Stokkies Hanekom, Alwyn Hollenbach, Anthony Volmink; Elton Jantjies, Ricky Schroeder ©; Ruaan Lerm, Cyle Brink, Thabo Mabuza, Hugo Kloppers, Chris van Zyl, Jacques van Rooyen, Theuns Reynolds, Charles Marais. Reserwes: Fanta Qinisile, Dylan Smith, Lourens Erasmus Bobby de Wee, Michael Bondesio, Willie du Plessis, Andries Coetzee.

    Onthou dat die Leeus gebruik 4 Puma agterlynspelers in hul super15-span. Hierdie agterspelers is meesal die Leeus se beste agterspelers.

    Die Bulle het nie 'n maklik wedstryd Saterdag nie, kwotas tenspyt
  7. gravatar wayne says:
    Gaan bitter interessant wees om te sien wie nou die leisels gaan oorvat. Is dit weer die groot strydros? Die man wat weet om sy manne te inspireer? VICTOR MATFIELD!!!
    Ek kan nie wag vir more nie. Die Bulle en die Sharks is maar net eenvoudig meer spanning as ander spanne. Sterkte, en mag die beste span wen.
  8. gravatar passdiebal says:
    Daar is 8 "kwota" spelers in die span. 6 begin en 2 op die bank.
    Wens hulle het vir Rudi n afdag gegee!
  9. gravatar passdiebal says:
    Wel ek sien die twee grootste "staan in die agterlyn " voorspelers is gedrop. Miskien - net miskien - sal daar n paar agterlyh bewegings wees.
    I live in hope.....

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *