The Vodacom Bulls produced an exceptional third quarter to hand the Cell C Sharks their first defeat of the Vodacom Super Rugby season, winning 23-19 at Loftus Versfeld on Saturday, reports Brenden Nel.
The Bulls came out for the second half six points behind but scored two tries to turn the game in their favour, before weathering a late onslaught again to ensure they ground out a handsome victory and blow the race for the South African conference wide open.
After losing so comprehensively in Durban in the opening round, this was sweet revenge for the Bulls, and proved that while many may have written them off this year, they certainly aren’t done in the competition just yet.
In a game laced with drama and wrapped in brute force, the home side scored when it mattered most to get the win and soaked up the pressure when it was needed.
On the floor, Deon Stegmann was a monster in the first hour, showing why he is so highly rated and while captain Victor Matfield may be older than the rest, he certainly has few peers worldwide.
Together with the old heads, that included the samurai bearded warrior Dewald Potgieter, the Bulls created enough space and momentum for the moment to be executed and when it mattered most, it came.
It wasn’t surprising that the try-scorer that changed the game – Jacques “Sheep” du Plessis – managed to finally barge his way through a defender he so readily seeks out every game, but for the 20-year old it was even sweeter that the defender whose scalp he chose was his namesake Bismarck, and those who know the Bok hooker know he doesn’t often fall off tackles like that.
But the barge came and suddenly Du Plessis was in space, running in for a perfect try to signify the Bulls' resurgence and the Sharks were scratching their heads once again as they struggled just after halftime for the umpteenth game.
The match changed in an instant, although it could be argued that the Bulls were better value than their deficit at the break suggests.
Still, in a match where Frans Steyn once again underlined his worth – both in the midfield and with his long-range boot – it wasn’t surprising the form side of 2014 were ahead at the break.
It said a lot of the Sharks that they didn’t even flinch when they lost their halfbacks Pat Lambie and Cobus Reinach in the first 15 minutes, and the experience of Tim Swiel doing so well under pressure will be beneficial for a long time to come for the coastal side.
HAMMER AND TONGS
The Sharks also know pretty well their scrum is just as good as always, especially when Dale Chadwick appeared on the field, and in Andre Esterhuizen they have another star waiting to be unleashed.
But while things were pretty even in the first stanza, the Bulls were struggling to finish off moves they adventurously created from all parts of the field and would not have been happy when they went behind early as Reinach swooped down the near touchline and combined with Sibusiso Sithole to create enough momentum for Willem Alberts to score.
Jacques-Louis Potgieter pulled the Bulls back with a penalty and a drop goal, but two late penalties – both by Frans Steyn and one from over 50 metres – ensured the lead was a healthy six points at the break.
It was in the second half when the Bulls stepped up a gear, and the momentary lapse on the Sharks’ part cost them dearly.
After Du Plessis had drawn them level with his 49th-minute try, it took only five more minutes before Bjorn Basson broke right and the recycled ball was easily looped to JJ Engelbrecht on the wing to score.
From there it became an arm wrestle as the Bulls and Sharks both went at it hammer and tongs, with the Bulls scrum the only part that looked particularly vulnerable and conceding a number of penalties.
And with each penalty within 50 metres, Steyn simply stepped up and reduced the deficit. Twice was enough to reduce it to one point and as the game ticked into its last seven minutes, either side could have won it.
The Sharks were the first to flinch, however, as they were caught in defence and then turned a ball over, conceding a penalty in the process.
Replacement flyhalf Handre Pollard stepped up and made no mistakes, taking a valuable minute out of the game and in the process securing the win for the Bulls.
The win wasn’t enough to lift the Bulls from their third position in the South African conference, where they sit on 14 points behind the Lions (16) and Sharks (19).
The Lions have played an extra game though, and the Sharks stay top of the overall log, with the Bulls moving into sixth position.
SCORERS:
Vodacom Bulls - Tries: Jacques du Plessis, JJ Engelbrecht. Conversions: Jacques-Louis Potgieter. Penalties: Potgieter, Handre Pollard. Drop goal: Potgieter.
Cell C Sharks - Try: Willem Alberts. Conversion: Tim Swiel. Penalties: Frans Steyn (4).
Drie dinge wat die punte verskil anders kon laat lyk het
1) Die strafskop net voor halftyd wat Mevrou Steyn oorgeskop het , moes 'n strafskop vir die Bulle gewees het. Kankofski het vir Werner Kruger teruggehou. Strafskop vir die Bulle
2) Net na halftyd slaan die Sharks aan en een van hulle spelers speel die bal van 'n onkant posisie. Ons kry 'n skrum. Dit is mos 'n strafskop as ek reg is. Dit was sommer 'n maklike strafskop. Dit bteken al klaar 'n ses punte verskil.
3) Dan was moangat Bismarck meer foot-up as iets anders. Vryskoppe aan die Bulle
Sal maar weer die wedstryd gaan kyk om meer kommentaar te lewer. Nou te opgewonde
Mallet se bek is ook toegespeel soos 'n paar Bulls ondersteuners op die site. Wonder of hulle ware Bulls supporters is.
Sharko waar is jy. Bly eerder van ons site af.
Sal ook graag nou wil hoor wat Sharko te sê het, maar ek dink hy sal nou so bietjie stil wees.
Nog 'n hele paar dinge waaraan ons moet werk, maar dit is Maandag se gesels.
Nou vir die Chiefs !
Payback is ‘n bitch... Ek het net geweet die Bulle sal nie hierdie een verloor nie. Dit was ‘n goeie dag vir die Bulle en was dit nie mooi nie!!! Volgens die Sharks se webblad het hulle 24-19 verloor, lyk my selfs hulle webmeester het bomskok. Frans het Jake se naam behoorlik gat gemaak, hy het hom meesterlik uitoorlê. Een ding is seker, mense wat dink hulle is donners slim is nie altyd so donners slim nie. Daardie skoot van Jake so halfpad deur die tweede helfde toe dit lyk asof hy ‘n paar are gaan bars en hy so ‘n rooi skynsel kry was absoluut priceless. Ten minste weet ons almal nou hoe hy lyk wanneer hy besef dat hy sy gat gaan sien. CHOKERS!!!!!!!!!!!!!!!!!
Sharkie hit list vir die laatnag…
O ek wil huis toe gaan na Mamma toe, die rivier is vol my trane rol… Verloorlappie (Loslappie) - Kurt Darren
Die trane die rol oor jou Sharkie, die trane die rol oor jou Sharkie…. Sharkie (Bokkie) - Al Debbo
Help ‘n bietjie help ‘n bietjie help ‘n bietjie daar, o help n bietjie daar… Help ‘n Bietjie Daar (Speel dit mos op alle Sharkie troues... en dan moet die Bulle die bruide troos)
You win again, so little time, we do nothing but compete. There's no life on earth, no other could see me through… You win again - The Bee Gees
It's a heartache nothing but a heartache hits you when it's too late hits you when you're down… It’s a Heartache – Bonnie Tyler
And it's sad to be alone help me make it through the night, I don't want to be alone… Help me make it through the night - O. C. Smith
Any dream, any dream, any dream, any dream will do… Any dream will do - Jason Donovan
And every time I wonder where the world went wrong, end up lying on my face going ringy dingy ding dong… Pop goes the world – Men Without Hats
We're on a road to nowhere……Road to Nowhere – Talking Heads
A cry in the night that nobody hears cry in the night I turn away from the secrets that you keep but I can’t shake lose, I’m still crying in my sleep… Cry In the Night - Smokie
As long as I remember the rain been comin' down, clouds of myst'ry pouring confusion on the ground… Who’ll Stop The Rain – CCR
My mouth is dry, my legs are weak. I’m thinking this because I can’t speak… Heart Attack – Olivia Newton-John
Well, I’ve been down so very damn long that it looks like up to me… Been Down So Long – The Doors
Can’t think of a reason for going on, from this day I will play the blues…Story of the Blues – Gary Moore
Ons gooi mielies hier by Oom Roy se opstal by Loch Vaal.. Hierdie partie gaan ligdag toe!
MY BLOED IS BLOU!!!!!!!!!!!!!!
Mooi bulle goeie wen doen so voort.Die Force het die Chiefs geklop so ons kan ok.
Oja Joke leer by ludeke om nederig te bly en respek te he vir jou teenstanders.
Nou begin die span klick hou nou net aan met die momentum veral met die toer wat op hande is.
Ons plaas vervangers in die vaste 5 laat my worry... Die "vars bene" het baie swakker gedoen in die skrums as die moe lywe.
Ek hou van die manier war die bal die werk begin doen en die manne nie bo oor n tackle nie maar deur gapings begin hardloop.
Groete uit Saudi
Nou moet die bulle net voort bou en nederig bly goooooo!!!!!!! boyzzzzzz!!!!!!!
Om Jake White se groot bek stil te maak bly maar een van die mees bevredigende gebeure in sport. Die man se arrogansie ken geen perke nie.
Dinge lyk baie beter as aan die begin van die seisoen. Let wel, ons het nog n langpad voor ons ook.
Ons sit steeds met n agterstand na die verlies teen die Cheetahs, so een verlies tuis kan ons terug in die pekel sit. In vorige seisoene was die Cheetahs Bloem game soos a bonus tuiswedstryd gewees, waarvan ons die ligapunte elke jaar in die bank kon sit. Hierdie jaar het ons dit egter deur ons vingers laat glip. So erens sal ons vir daardie verlies moet opmaak.
In elk geval, dis als dinge vir die toekoms. Die kurwe is opwaarts. Mag dit so voortduur. Welgedaan Vic. Jy bly koning.
Dinge begin ewe skielik baie beter lyk vir die Bulle. Nou moet ons net die chiefs ook klop.
Ongelooflik wat `n paar veranderings aan die span en en `n bietjie onvoorspelbaarheid aan die wedstrydplan kan doen.
Stem 100% saam met Theo oor die strafskoppe wat nie gegee is nie. Ongelukkig stem ek ook saam met Gerhard oor die plaasvervangers. Dit was veral Marcell vd Merwe wat my baie teleurgestel het.
Die enigste rede hoekom Frans Steyn die man van die wedstryd was is omdat hulle nie kon besluit wie van Deon Stegmann of Paul Willemse dit moes kry nie. Kan iemand aan `n ander rede dink, want hy het dit beslis nie verdien nie.
NOU DIE BLOU!!!
Nog so paar bobaas vertonings soos Saterdag en ek mag myself dalk sover bring. Hehe..
Ek lees in die nuutste rugby magazine artikel oor Hougie en Fourie du Preez se opinie dat die Bulls die huidige generasie spelers in.te veel strukture wil indruk. Gisteraand was daar tekens van wat hulle eintlik kan doen met bal in hand. Bjorn was die eerste een wat lyn reguit gemaak het.
Ek dink die Bulle het ook Belangrike les geleer oor ervaRe spelers en jeug. Victor bring kalmte en vertroue onder die span. Just what the doctor ordered.
En Jacques Louis het uiteindelik wasdom bereik by die Bulle. Wat 'n afgeronde losskakel.
1 - Sedert Victor begin, het ons al 3 wedstryde gewen. Ek glo hy is die katalisator vir ons span, want hy verseker weer dat ons soos ouds in ons vaste vasette dit beide as aanvals wapen en counter attack wapen kan gebruik. In my opinie, moet ons Victor speel vir 80 min van elke game, dis in any way die beste manier vir hom om tot volle fiksheid terug te keer.
2 - Ons loosies met Stegman, JDP en Dewald is n baie goeie kombinasie en ons verseker balbesit so en as n eenheid staan hulle vir niemand terug nie.
3 - Jacques Louis is absoluut briljant vir ons en hy floreer met die vertroue wat daar in hom gestel word en interessant dat sedert hy speel en Fouche uit is, wen ons ons games en ons agterlyn kry stadig maar seker meer en meer momentum in elke game.
4 - Dan die feit dat ons die bal meer in die hand hou as in die begin van die seisoen is beslis vir ons huidige personeel n beter spel patroon as anders om en wanneer ons skop, dan word meeste skoppe uitgeskop, agv n sterk lynstaan in ons arsenaal.
5 - Ons defense het intensie en dit sit pressure op ander spanne, ek love dit!
Graag wil ek dan ook noem dat ek glo ook daar was kritieke foute wat regstelbaar is en waaruit ons moet leer, voor dit vir ons onder kry:
1) FL moes nooit vir Dean en Vic afgehaal het nie, in fact anper al die replacements was swakker as die ander wat reeds baie goed vir ons gedoen het en elke week sien ons hoe dit ons momentum breek en ons defense benadeel.
2) Piet van hopeloos te lank om die bal in die skrum te sit en dis die 2 de week in n ry wat hy ons onder druk sit as n gevolg. Dit is 100% FL se responsibility om dit onmiddelik uit te sorteer.
Andersins glo ek ons is op die regte pad en die vinnige tikskoppies in die game en Hougie wat so nou en dan self breek is vir my baie verblydend en ek hoop ons sien meer hiervan in die toekoms om sodoende ons onvoorspelbaarheid te verbeter.
Nou vir daai Chiefs die naweek, as ons hom kan aftrek, sal ons in n ander liga gesien word vir die res van die kompetisie en ons sal ons toer op n baie positiewe noot ingaan!
Saterdag het die jonger spelers dit reggekry om die wedstryd in die laaste 15 minute deur te sien, die beste blootstelling wat hulle kon kry. Baie belangrik vir die toekoms.
Dit is eintlik nie snaaks dat hy nie n berig geskryf het nie. Al wanneer hy skryf is as die Stormers goed doen en die Bulle swak. Hy het mos weer in Februarie gese die Stormers en die Sharks is die "frontrunners" vir die titel. SR is soos n langafstand atletiek wedloop. Hulle spring weg en dan is daar n pasaangeer wat kak uit die aarde hol en dan na die helfte dan sak hy so ver uit dat dit lyk of hy voor is vir die volgende wedloop. Ek hou daarvan as GR op sy alie kry. Ek sien op Keo se webblad dat die Stormers nou die swakste span gerate word. Twee jaar terug was dit genoem dat hulle SA se "flagship of rugby"is.
Sharks 42 - Bulls 6
Not a lot has changed since round 1 except that the Bulls won two easy games against poor opposition at Loftus. It doesn't take a rocket scientist to evaluate the form of the Bulls, Sharks, Lions and Blues from their last few games. Sharks will win this easily as expected but of course the media has to create hype.
Oefen ook so lank om weer die champagne proppe terug te druk.................
Ek het so geskree my seuntjie reken hulle kon my tot in Kairo hoor.
Hoop nie steggies is beseer nie.
Die Lions is witwarm as hulle teen 14 spelers (20 min vs Blues) en 13 spelers (10 min vs Reds ) speel. As hulle teen 15 ouens gaan speel vir 80 min gaan dit 'n ander storie wees.
Niks met die Bulle te doen nie maar ek reken maar net Berry is vir hulle 'n droom wat waar geword het in 'n ref. As die Bulle so 'n partydige ref kan kry sal ons seker 80 nul wen maar wat ons verkies om dit op die harde eerlike manier te doen.
JdP gaan nog 'n grote word en ek moet se Jono Ross speel al hoe beter. Ai hoe wens ek Arno Botha kon ook deel van hierdie party wees....Mis glad nie vir spiere Spies nie. Hougaard speel al hoe beter en die agterlyn begin goed lyk tsv n paar stupid hanteer foute en verkeerde lyne met die man oor aan die buitekant.
Sien uit na die Chiefs. Hulle gaan kom met alles na hulle verloor die naweek maar ek reken ons is reg vir hulle.
O ja ek trek alles terug wat ek na week een en twee oor die coaches gesê het. Dis lekker dat hulle my verkeerd bewys het.
Strafskoppe soos aangehaal deur Theo, onderandere was ons gestraf (JJ) vir presies wat Theo by punt 2 noem. Dit maak die count 6 vir ons en 3 teen ons. n Veskil van 9 punte.
Net Bongi en Ross het "gefire" van die bench af. Die manne sal moer werk aan hul spel. Ek stem ook saam dat Piet die pak onder druk sit. Die bal moet vinnegir in en ook vinnegir uit. Ross speel game vir game beter, en so word J dup ook net beter en beter as n 7 vlank, en sterker (baaaie sterker as laas jaar. Die sening het sommer lekker vleis gekry LOL)
Dewald was n yster in sy eerste game, dalk ook omdat hy nog nie regtig opgehou speel het nie.
Tussen Paul en die los trio(wat koning gekraai het teen die sharks se bokke) moes die ''man
of the match'' gewees het. Ek weet werklik nie hoe hulle by Frans Steyn uitgekom het nie.
Ons agter lyn moet leer om mooi reguit te hardloop, soos teen die leeus en blues. Jan en JJ drift arme Bjorn en Sampie in die stands in. Behalwe natuurlik as die plan is/was om die "sweep" beweging te speel.
Sampie het baie geleer in die sewes opset en ons GAAN nog groot dinge van hom af sien. Beslik Akona se opvolger.
n Ander siening is dat dalk gebruik ons die agterlyn min genoeg omhom blerrie gevaarlik temaak as ons hom wel inspan.
Sterkte boys en BAIE geluk!
"Wen die Chiefs dan is julle contenders"
Jimmy
Ek kan eerlikwaar nie sien hoe die Chiefs kan wen nie. Saterdag was weereens 'n bewys. Jy daag nie op om gou 4 punte op te tel nie. Dit is 'n Fortress.
Die twee dinge wat my die meeste opgeval het:
1. Die kalmte wat daar heers onder die pak. Dit is net Victor se invloed.
2. Victor Matfield op 36 is steeds reg vir Wereldbeker glorie.
Die grootste rede vir die Sharks se loesing was Victor. Bismarck was skoon deurmekaar daarso in die lynstane. En was Jacques du Plessis nie manjifiek nie. Daar wag 'n lang loopbaan op hom.
As 'n Sharks supporter dink ek daar is heelwat minder opgewondenheid oor die Haaie se kanse vorentoe na die verloor. Pieter Steph du Toit is uit vir die jaar. Dit is waar die Haaie die meeste kwesbaar is. Dit gaan beslis nie verbeter in die ander wedstryde wat kom nie. Hoop net nie dis die begin van die einde vir die Haaie nie.
Lekker week. Nou wag ons vir die volgende rondte se S15. Voorwaarts mars ouens!!
Jimmy kan jy dalk ietsie speel vir Haai ondersteuners om ons beter te laat voel. Dalk daai:"Dont worry be happy" O gaats maar die ou het selfmoord gepleeg as ek dit nie mis het nie.
Mooi dag almal.
1) Visser moet lyn skoppe oefen hy skop glad nie ver uit nie.
2) Serfontein is n spel skepper en word tans gebruik as storm ram.
3) Ons sal ons kanse ook moet benut
4) Ons moet ons dom foute en disipliene laat staan, dit het die sharks in die game gehou.
5) Mastriet he spoed ja, maar hy is nie op super standard nie.
Dit gese dink ek Victor kry te min krediet, die man was briljant. Potgieter (Dewald) was ook goed gewees. Jammerte ou Arno is beseer. Stegmann, Potgieter en Arno sou n uitmuntende los trio gewees het en dan het ons nog Engelbrecht en Dup ook.
Die span het die bal begin wyd speel maar die skills om nog reguit te maak wanneer nodig ontbreek nog soms by die senters.
Die bulle moet eenvoudig seker maak ons wen Saterdag. Eenvoudig is dalk die verkeerde woord want dis nie so maklik nie. Maar ons kan die superiampioene klop. Ek wil amper sê na 'n wen soos Saterdag is dit nog moeiliker om jou voete op die grond te hou vir die volgende een. Maar ek glo ons sal reg wees. Dit sal ons in stewiger posisie op die punteleer plaas net voordat ons toer. Die toergames gaan perd van ander kleur wees.
Wat die ander SA spanne aan betref lyk die punteleer geheel anders as wat baie kenners voorspel het.
Die Cheetahs lyk na die vertrek van Michael Horak en Robert Ebersohn baie broos op verdediging. Ek dink egter hulle sal beter vaar by die huis maar kan nie sien dat hulle die top 6 gaan haal nie.
Die Leeus is beslis vanjaar se verrassingspakkie en op Ellispark lyk hulle ook gedug. Hulle het taamlik diepte agterlangs en solank Marnitz Boshoff speel gaan hulle kompeterend bly. Soos die Bulle moet hulle nog oorsee toer.
Die stormers se toer is amoer verby en ek is van mening hulle het een wen nodig om hul seisoen om te draai. As hulle egter hul eerste tuiswedstryd gaan verloor, terug van oorsee af, is dit tickets vir hulle. Maar hulle bly goeie span en ek het nog nie die gevoel gekry hulle word oordonder deur enige span nie maar is eerder hul eie vyand met jong spelers wat soms droogmaak op kritieke tye.. Selfs sonder etzebeth en steenkamp bly hul vaste vyf goed in die los. Daar ontbreek egter angel agterlangs vernaam met Habana uit en Kolbe nie beskikbaar nie. Tawee tye Allistair Coetsee!
Die Sharks bly nog Sa se vaandel draer maar na Saterdagaand het hulle paar krake om toe te maak. Die Bulle het hul verdediging getoets en met slimmer spel en beter afronding sou die telling groter gewees het vir die Bulle. Maar hul grootste probleem le op slot en losskakel. Met Lambie uit en Jordaan uit is hul diepte in die middelveld skielik dun, want White gaan gedwing word om steyn nr.10 toe te skuif. Swiel het baie potensiaal, maar hy bied min voordele wat taktiese skopwerk aan betref. Op slot gaan hulle beslis plan moet maak in die komende games en dit kan hulle veldtog selfs ontspoor. Saterdag teen die waratahs is die druk op die Sharks om te wen.
Jake White reken die skakelpaar wat af is het hulle gekelder. Het hy dan vergeet McLeod het verlde jaar in die Cc die WP ore aan gesit? En wat van Frans Steyn wat briljante game gehad het Saterdagaand en twee weke terug losskakel was teen die Reds? Jake het ook weer baie te sê oor Matfield in die media. As Victor dan so sleg is, dan erken Jake eintlik sy huidge slotte is beneath poor.
Hoop die mense sal Saterdag die paweljoen volmaak dat ons die Chiefs 'n ding kan wys.
Glo ons kan.
Dink die probleem in die agterlyn wat skeef hardloop is dat Potgieter te skuins hardloop, hy moet die lyn reguitmaak.
Stem saam Deon Stegmann moes "man of the match" gewees het.
Die sleutel van ons sukses die laaste tyd:
1. goeie skrums (maar die reserwes sukkel, moet ons hulle werklik vervang, dalk een van Werner of Dean ophou?)
2. Vic (met Flip terug, kan een van hulle vir 80 min speel en ander een met Willemse roteer)
3. lostrio wat nou mekaar goed aanvul (JDP moet net pasop vir dom strafskoppe afstaan, het ons 6 pasella punte gekos, het wel goed opgemaak met sy drie)
4. Ons skakelpaar wat kook, Hougies word al beter en JLP is pure klas.
5. Visser word al beter, maar nog te wisselvalig, hopelik verbeter hy nog (Kriel het werklik goed gespeel in voor wedstryd, maar ja, VC rugby is op 'n laer vlak as varsity cup rugby, so mens moet seker nie te veel daarin lees nie. Vleis en WSS het ook goed gespeel. Hopelik het Nollis ook nou besef Fouche hoort nie in VC span nie, Jantjes en Schoeman moet speel)
Hopelik sal die manne werk aan die dissipline, asook weer besin oor die plaasvervangers. As die manne van die bank nie 'n impak kan maak nie, moet die moeë spelers eerder opgehou word wat die momentum van die wedstryd beter kan hanteer die laaste 15 minute.
Ook bly Mastriet het sy kans gekry, kan net beter word.
Daardie drie van Alberts, het JJE weer heeltemal uit die lyn van verdediging beweeg, en het 'n paar keer aan die bal vasgeklou en nie uitgegee nie. Weet die keurders sal nie senterpaar verander nie, maar hul kan dit oorweeg om WSS op bank te sit, en dan vir 'n game in die laaste 15 minute WSS op te bring as buitesenter met JJE wat vleuel toe skuif.
Sterkte vir die week Bulle, maak mooi komende Saterdag !
Lekker geskrik, gedink dit is Flip.
Jammer vir Franco, Lions gaan hom baie mis.
Dit laat mens net weer besef, die super reeks is nie 'n 100m sprint nie, maar 'n klipharde marathon wat jy week vir week moet aanpak.
Sleutelbeserings aan jou groep, dan is jy skielik van hero na zero.
As Vic, Steggies of JLP langtermyn beserings optel, is ons weer in die moelikheid, want ons het nie tans manne wat vir hulle kan instaan nie.
Kom ons hoop die manne hou en word reg bestuur.
Players need to be managed correctly