Mastriet to start in Leeudoringstad
Springbok Sevens and Vodacom Bulls flyer Sampie Mastriet will start on the right wing when the Vodacom Blue Bulls play the Leopards in a Vodacom Cup match in Leeudoringstad on Saturday.
Mastriet played for the Vodacom Bulls against the Sharks last weekend, but with the return of Akona Ndungane, has been released to play for the Blue Bulls side.
He comes in for Travis Ismaiel who picked up a quad strain in last weekend's win over the Golden Lions.
In other changes, Tony Jantjies will start at flyhalf and Wiaan Liebenberg at flank in place of Louis Fouche and Jacques Engelbrecht. There is also a return from injury to Marvin Orie, but the lock will play off the bench.
The team is: Jesse Kriel, Sampie Mastriet, William Small-Smith, Burger Odendaal, Clayton Blommetjies, Tony Jantjies, Rudy Paige, Clyde Davis, Wiaan Liebenberg, Wimpie van der Walt, David Bulbring, Schalk van Heerden, Hencus van Wyk, Bandise Maku, Juan Schoeman. Replacements: Jaco Visagie, Basil Short, Marvin Orie, Reniel Hugo, Lohan Jacobs, Joshua Stander, Ryan Nell.
Fouche is reguit regaf gedrop - nie eers op die bank nie - dit verbaas my nie.
Great om Wiaan te sien start.
So ook Marvin Orie - na baie slegte been breek.
Waylon Murray ook nerens te sien nie.
Goeie span met great potensiaal.
Speel net wyd en met spoed.
Hierdie is werklik 'n goeie span, hul moet nou begin click. Is dit dalk die wedstrydplan wat hul grootste probleem is, want iewers is daar iets wat nie werk nie ongeag al die talent ?
Wil ook graag weet hoekom word Ruan J van Rensburg nie op 12 gespeel nie, hy lyk vir my na 'n goeie 12, hardloop sterk en goeie hande. Is daar iets wat ek mis ?
Barend, gee die Luiperd unie deel van die hekgeld sodat hierdie wedstryd as voorwedstryd gespeel kan word op Loftus komende Saterdag !
: Rohan Janse van Rensburg, Dan Kriel, Pierre Schoeman, Duncan Mathews, JP Smith, Corniel Els, Wilco Louw, Dayan van der Westhuizen, Abongile Nonkontwana, Arno van Wyk, Leighton van Wyk, Janse van Rensburg, RG Snyman, Heinrich Viljoen, Kobus Marais, Warrick Gelant, Ganfried May, Marcus Kleinbooi, Chris Massyn, Nqoba Mxoli
Wat my grief is dat sekere spelers gedurende die wedstryd onnodig vervang word. Dit terwyl ons weet dat dit eintlik die span gaan verswak. Ek sal graag wil weet, oor die algemeen in die S15, per posisie, watter spelers word gewoonlik vervang...
Gee dit Horing Bulle!!!!!!!!!!!
Weet nie of ek moet lag of huil nie.
Wat ek wel weet is dat hy nie slegter kan speel as verlede Saterdag nie!
Go die Bulletjies