Late Chiefs score earn them Loftus draw

articles.comments (31)

Chiefs captain Aaron Cruden scored a try in the last minute, and Gareth Anscombe slotted a sideline conversion as the Chiefs stormed back to earn a 34-all draw against the Vodacom Bulls in their Vodacom Super Rugby game at Loftus Versfeld on Saturday, writes Brenden Nel of SuperSport.com
The Bulls will be kicking themselves after racking up a 16 point lead with 12 minutes to go, and heading into the last five minutes with 12 points still ahead, but watched as the Chiefs clawed their way back with two long range tries to grab the draw.
And in this case a draw is more like a win for the defending Super Rugby champions – as by outscoring the Bulls five tries to three – they take three points away from the game to the Bulls two.
It was evident in the Chiefs’ celebrations when Anscombe sent the ball through the posts, while the Bulls looked like they had lost the game rather than drawn it.
In the end the Bulls inability to sustain the pressure they had – they were in the Chiefs’ 22 for large parts of the second half – as they chased the bonus point that cost them. The Chiefs threw everything they had at the Bulls, spreading the ball from side to side and the Bulls defence folded. The gaps were there and the Chiefs exploited it.
The stats show just how the two sides differed, with the Chiefs carrying the ball just two metres shy of 500, while the Bulls carried for a mere 117 metres. The Bulls were forced to defend a large part of the time, making 126 tackles to the Chiefs’ 66 and missed 19 tackles to the Chiefs 8.
Still, for most of the game, if you looked at the scoreboard, the Bulls would have been ahead comfortably, having exploited the pressure and the Chiefs failing scrum, used their rolling maul to good effect for two tries and slotted the kicks when it mattered.
But those last 11 minutes, where the Chiefs scored three tries, could make a massive difference to the rest of the season, especially when we get to the business end of the tournament.
Such was the quality of the Chiefs attack at times, that the tries they scored will easily be in the season highlights package, making them look incredibly easy while the Bulls had to work for every scrap of ball.
Yet it worked for most of the game, and the Bulls approach wasn’t necessarily the wrong one, the defence just faltered when it mattered most.
Credit must be given to Frans Ludeke’s side for coming back from 12-3 down, after Mils Muliana took a beautiful inside ball to rush up the middle and score in the 13th minute, followed by another inside ball that saw Liam Messam touchdown.
Jacques-Louis Potgieter kicked a second penalty before the Bulls juggernaut rumbled over the line from the lineout to keep it close, with the Bulls going into the break one point behind the Chiefs.
The rolling maul was again used to good effect to get the second try, and was illegally pulled down by Chiefs lock Matt Symons, forcing referee Craig Joubert to give a penalty try and Symons a yellow card for his efforts.
With the numerical advantage, the Bulls pressed home, with Bjorn Basson getting his name on the scoresheet with a beautiful step to beat Anton Lienert-Brown, then toe ahead and collect to score a try that seemed to make it safe for the Bulls.
When Potgieter added another penalty in the 56th minute, it looked like the Bulls would cruise homeward and close out the match. And for much of the next 10 minutes the Bulls camped in the Chiefs half trying to get the bonus point.
Substitutions, especially that of Deon Stegmann, a deserved man of the match - seemed to give the Chiefs that extra hope they needed and they used it.
With 11 minutes to go the Chiefs sold a beautiful dummy to beat the defender in their own 22, spread it wide and showed amazing hands to run the length of the field for an absolutely amazing try, finished off by substitute Anscombe.
It was this that gave them hope, and while Potgieter seemed to make it safe with another penalty shortly afterwards, it was Augustine Pulu who powered his way through three tackles to be stopped short of the line, with Symons picking up and scoring.
Two minutes on the clock and a missed conversion by Anscombe seemed to kill off the Chiefs chances again, but a final attack, with much patience and determination, eventually found the gap. Messam and Asaeli Tikoirotuma played a massive role in finding the gap, before it looked as if it was dead again when Aaron Cruden got the ball with two defenders on him.
Somehow he went in at the corner, allowing the Chiefs to have some hope, and when Anscombe slotted a difficult conversion from the sideline, they broke into celebrations.
The Bulls will now head on tour knowing they will have to perform better than the other South African teams on tour.

The scorers:
For Vodacom Bulls:
Tries: Deon Stegmann, Penalty try, Bjorn Basson. Conversions: Jacques-Louis Potgieter (2). Penalties: Potgieter (5)
For Chiefs:
Tries: Mils Muliaina, Liam Messam, Gareth Anscombe, Matt Symons, Aaron Cruden. Conversions: Cruden, Anscombe (2). Penalty: Cruden

Pin It

Mar 29, 2014
Bjorn Basson

(31) Late Chiefs score earn them Loftus draw

  1. gravatar deon says:
    KAKSLEG julle klomp patete,gedink sharks wen te goed om waar te wees.Die grap van die naweek,verstaan die ouens noem ons die blou koeie.
  2. gravatar bloukaap says:
    Bly cruden het so vrot geskop...

    Subs nie on fire.nie..sekfs die lynstane kon nie meer in rolmaal omskep word nie. ek het deur die week opgemerk dit gaan vitAl wees omdat verlede naweek teen die sharks ons getap het. Dewald sal in nr6 rol moet oorskuif want Ross wen geen bal op die grond nie.

    Dan ook 4 aanslane in kwartgebied van chiefs het momentum oorgegee.

    Kans daarmee heen om chiefs te kon klop met 16 punte voorsprong. Nee boys. Maar so leer ons.
  3. gravatar Shannow says:
    Hier is die eenvoudige waarheid wat Frans game na game net nie wil aanvaar nie:

    Frans, jy het nie 22 manne wat op n Super Rugby veld hoort nie. Jy het omtrent so 11 of 12. Dit is nie jou skuld nie, maar die kontrakterings bestuur se skuld. Dis hoekom hulle ouens inderhaas van Japan af moet tergubring om die 11 in 12 te verander. Daardie 12 speel uit hulle velle uit om die Bulle in goeie posisies te plaas, maar game na game haal jy hulle af, skynbaar om "vertroue" in die Klub Rugby kwaliteit ouens te wys.

    Let asseblief tog net op die waarheid: Die Klub rugby kwaliteit spelers gaan nie in sterre ontaard deur maar net vir hulle meer gametime te gee nie. Daar is n rede hoekom ander provinsies nie ons deur afbreek om hulle te koop nie - hulle is nie goed genoeg vir die vlak nie.

    Maar deur weereens die trop Klub spelers op te bring op die 60 minuut merk, het jy vandag 2 log punte - dalk self n bonuspunt - weggesmyt.

    Baie telurstellende uitslag.

    Maar kom volgende week dan sal dieselfde fout maar net weer gemaak word. Hoe moeg die eerste vlak spelers ook sou wees in die laaste 20 minute, hulle kon beswaarlik vrotter gedoen het as die afkop hoenders wat in hulle plek opgekom het.
  4. gravatar deon says:
    Man,FL moet ouetehuis toe skuif,hys seniel,waarom al die reserwes???Ag please coach gee ons gametime......Ek is nou so moerig ek kan n ystervark baar...
  5. gravatar Loftus says:
    Mnr van Graan,as jy dit lees -is jy happy daarmee dat jou hoof afrigter elke wedstryd sy beste doen om die bulls te laat verloor met sy sinnelose plaasvervangings? Is jy happy met incompetence?
  6. gravatar Barrybul says:
    Ek dink ons moet Ludecris en Slappes WP toe stuur, daar is baie plek vir nog 'n paar drolle!
  7. gravatar Loftus says:
    We'll done frans ludeke,jou sinnelose replacements het uiteindelik jou in die alie kom byt. Hoe voel dit frans ,om jou span 3 punte te kos? Ons moes geen reserwes op die veld gehad het voor ons ons bonus punt drie gee druk het nie. Al ons momentum in sy x***x in. Vir hoveel games kom jy al weg met 4,5 reserwes op n slag op bring -heeltemal onnodig.? Patetiese verdediging die hele game lank ook-maar ons almal weet mos ou pine is verantwoodelik daarvoor. Maklik die swakste wedstryd wat ek in 3 jaar gesien het van die bulls. PATETIES. O ja.net 1laaste ding - hopelik sal mense nou hul fassinasie met beyers stop -hy lyk soos n 2de span klub speler vir die vallei
  8. gravatar Shannow says:
    Gee darem vir Frans n bietjie krediet, manne. Hy doen die plaasvervanger ding met n rede. Ek dink maar net sy redenasie is verkeerd.

    Hy weet dat sy frontline ouens nie die hele toernooi sal hou nie. Hulle gaan beserings optel een of ander tyd. En dan het jy die backups nodig. So gametime moet hulle kry.

    My opinie is egter eerder dat ons maar solank moet wen wat ons kan, want of die backup ouens nou gametime kry of nie, hulle is so vrot dat ons in elk geval gaan verloor wanneer hulle ons frontline ouens word later in die toernooi.
  9. gravatar koekeMOER says:
    Wat maak julle wat maak julle wat de@*# maak julle ag nee man dit moes nooit gebeur het nie sleg van julle.Na die game sien ek nie nou uit na die toer nie manne daar was geen rede vir daai klomp subs nie maar ja ons maak nie die besluite nie.Die chiefs is die champs ja maar nog meer rede om die ouens wag so goed gedoen het op te hou.
    Sien die sharks doen goed ek dink ons moet dit maar aanvaar dis either sharks of geen sa span wen hom nie.
  10. gravatar Theo says:
    Jinne manne, ek is ook de m#@r in oor die verloor, MAAR om die die spelers patete te noem en se hulle is k@k sleg is ook darem nie reg nie.
    Die Chiefs is nou vir 2 jaar die kampioene. Hulle het in die laaste minuut 'n drie gedruk en die vervyfskop was BAIE goed. Was daardie skop mis, wonder ek of ons die spelers nog so sleg sou gese het. Ek dink hulle voel hondsleg oor die gelykop uitslag want hulle weet hulle moes/kon die een gewen het.
    Ons het nie verloor nie, alhoewel dit soos 'n verloor voel.
    Daar was 'n paar aanslane wat ons momentum gekeer het. Ek dink ook ons moes nie soveel balle teruggeskop het nie. Of as ons geskop het, moes ons dit in die skare in geskop het. Ons lynstane was hulle oor. Ook ons skrums was goed totdat die subs gekom het.
    Moet se dat Paul Willemse sy hart uitgespeel het en so ook Stegman.
  11. gravatar deon says:
    Loftus,oom Barend kan net sy paytjek lees sorry.Theo,k#k sleg is k@k sleg en as jy n looser is ek nie,ek haat verloor.As daar n swak werker in my besigheid is moet hy gaan anders kos dit my besigheid geld en klaar.
  12. gravatar Blou Sakkie says:
    Ek is ook ongelukkig met vanaand se game, maar dis werklik nie nodig om in die spelers se karakter in te klim nie. Deon, ek hou ook nie van verloor nie, maar dis nou nie nodig om die manne so sleg te se nie. Hoekom gaan ondersteun jy nie n span wat net wen nie. O ja, daar is nie een nie.
  13. gravatar koekeMOER says:
    Theo en blou sakkie is reg manne ek meen ons sal nie al die goed gese het as ons gewen het nie so ek moet se eks jammer dat ek gese het dit was sleg van ons maar het ook net gedink as force dit kan doen kan ons ook ,veral toe ons nog so ver voor ook was.Waar was ons defence dit was swak ons het twee keer soveel tackles gemaak so was weer n teken van baie skop ,maar ons skop werk was goed die bulle so gewen het as ons nie daai eerste twee soft tries gegee het nie die hoeveelste al hierdie seisoen .En net die idee dat die sharks dit kan wen laat my kla wil kots nou sal ons games moet wen op toer wat moelik gaan wees .
  14. Ek dink wat my die meeste pla is nie die spelers of ons spel patroon of defence of enige iets vandag nie. In die algemeen het ons goed gespeel en ek was tevrede, MAAR ... die probleem is dat alles het goed verloop tot 20 minute voor die einde toe FL in al sy glorie al ons subs opgestuur het en ouens afgehaal het soos Willemse, Steggies en Jan Serfontein wat net eenvoudig nie NAASTENBY met dieselfde kwaliteit spelers vervang was nie.

    En daar is GEEN rocket science nodig om uit te figure dat Stegman, Dewald en JDP ons beste loosie combination is nie, so om hemelsnaam, waarom dan daaraan gaan torring? En dit is mos net logies dat as jy 6 replacements binne 5 minute gaan maak dat dit jou span baie momentum en organisasie op defence gaan kos!

    Ek wens iemand kan my se hoe dit is dat sekere spelers goed genoeg is vir 80 minute maar sekere ander kan glo net 60 minute speel en dan is dit kamstig tyd om hulle te vervang??

    Laastens, Byers is en was nog altyd useless, hoe gouer hulle dit besef hoe beter en as iemand ook net vir Piet van Zyl kan se dis tyd om wakker te word op die veld sal dit ook help, want elke week as hy opkom, van hulle hom aan die slaap en sy verdediging is regtig nie waffers nie en dit kos die Bulls duur!
  15. Om die waarheid te se ek loop al heel aand met n hol kol op my maag rond en is soooo teleurgesteld in die feit dat ons vanaand in so n goeie posisie kon gewees het met soveel selfvertroue in die sak!

    Vir my het die spelers meestal hulle kant gebring, maar FL en sy span het ons hierdie wen gekos met absolute gekheid in die manier wat hulle die subs gedoen het! Dis erg genoeg dat ons baie challenges moet fight elke week, maar om nog teen jou eie afrigter se domheid ook te moet fight, is net eenvoudig een te veel vir enige regdenkende mens!

    FL en afrigters span julle het ons duur gekos en dit behoort nooit ooit n les te wees wat julle na soveel jaar van afrigting nog hoef te leer nie!
  16. gravatar Johan says:
    Elke keer as die Bulle voor is, hou ons op speel en probeer net verdedig. Om alles te vererger, vevang FL die beste vleuel, Basson. Ons is nou 3e op die SA log, waar ons 2e algeheel kon wees, dit net voor die toer.
    Gee vir Jake White hierdie talentvolle span en ons verloor nooit weer nie.
    Hoe gaan ons van hierdie doring in die Bulls se vlees ontslae raak, dit nog met die duurste passasier, Ene Slaptjip????
  17. marcovdl says:
    Behalwe vir die die plaasvervangers is daar 2 goed wat ek opgemerk het.

    1. Francois Hougaard se swak verdedeging op vleuel. Hy het 2 eenvoudige duikslae gemis waarvan een na n drie gelei het. Ek het hom altyd as ‘n verdediger beskou, maar gister was skokkend.
    2. Dean Greyling se 2 knock-ons in die Chiefs se kwart gebied het ons baie gekos. Een het ook gelei na ‘n drie. Op hierdie vlak is dit sonde om sulke foute te maak. En dan praat ons nie eers van sy stafskoppe en swak werk veriggting nie. Ek weet nie hoekom FL met hom aanhou nie.
  18. gravatar nitronic says:
    marcovdl wat van Victor se twee miss tackles wat na twee driee gelei het. Ons defence was nog altyd vrot, wees eerlik wanneer het ons ooit n span tot onder dubbelsyfers gehou?

    Die rede vir die draw ("verloor") was die reserwes want FL opstuur. Steggies het amok gemaak by die breakdowns en ons dit nodig gehad die laaste 20minute.

  19. gravatar deon says:
    Mense,ek is jammer dat ek my so uitgespreek het,ek voel nog steeds so,maar ek verstaan ook hier is mense wat maar alles aanvaar wat agteruitgaan,Bulrugby,swak paaie,geen rioolwerke ens ens......Ja die mens pas hom by alles aan,maar weer eens jammer,ek kan dit nie aanvaar nie.
  20. gravatar Loftus says:
    Ek kan nie eers ordentlik eet na gister se game nie, is konstant naar! Behalwe die plaasvervangingsfiasko voel ek ons was baie swak met verdediging en ons skopwerk was skokkend. In die 1ste helfte het ons keer op keer nie die balle uitgeskop teen die swakste lynstaan in die kompetisie nie. Onaanvaarbaar. Hougaard se spel het stagneer ongelukkig - sy passwerk na regs is skokkend. En hoe op aarde ons bestuur na 5 jaar nog nie n backup vir Steggies kon kry nie sal net hulle weet.
  21. gravatar bloukaap says:
    In terugskou was dit waRskynlik die bulle se swakste game sedert die tweede ronde en steeds kon ons gelykop speel. Die bulle het mooi verbeter wat die rucks aan betref, bladraers se momentum en losskakelspel. Gister het dit duidelik gewys dat die reserwes nig nie die res vd span aanvuur nie. Ons het soos teen die sharks Briljante 20 min na rustyd beleef en die spel weggeneem van ons opposisie af.

    Ek dink die afrigter ken sy spelers goed en weet wie is besig om moeg te raak ens. Maar hierdie is nuwe uitdaging wat Frans sal moet aanspreek.

    Ons bench sal beter verantwoordelikheid moet neem. Die chiefs het ook heelwat veranderinge aangebring. Ek sou meer wou sien vd woelige Mbonambi Pollard en van Zyl. Lg. Was nie fisiek genoeg nie en Mbonambi het vital tackle gemis. Grant Hattingh was die enigtse een wat alles gegee het.
    Super 15 is squad effort en jy moet eenvoudig dit implementeer. Hierdie spelers moet vars gehou word.

    Die posisie waarin ons die broosste lyk as verwissel word is nr. 6. Stegman maak enorme impak maar Ross is nie eens amper in sy skaduwee nie. Ons weet dit mos nou al baie lankal. Ons het spelers nodig wat vuur inbring.

    Hoekom die rolmale skielik nie gewerk het nie weet ek nie. Kan dit wees dat Paul willemse en die voorry die enigste kan wees wat dit regtig reg doen?

  22. gravatar Theo says:
    Deon, ek is nie 'n looser nie. Ek is nog de m@#r in na gister en ek HAAT ook 'n verloor, maar ek dink net nie die ouens is k@k sleg en patete nie. Dit daargelaat. Ten minste is jy 'n Bulls supporter in murg en been. Kan sien jou bloed is blou!!!
  23. gravatar Mark says:
    Stuur Ludeke en Van Graan na die Limpopo span. Hul kan nie nog slegter vaar nie. Kry Naas vir CEO en Nick Mallet of Brendan Venter om af te rig!!!!!!
  24. gravatar Bloukaap says:
    Nic Mallet oor gister se game:

    'There is a feeling among a lot of coaches that you need to get fresh legs on with 20 minutes to go and in some instances it doesn’t work out. I have been in the same situation as a coach and there are days it works and others that go against you. In this instance it did not work because, in the context of the game and the flow, the replacements were not like for like.

    'I thought Francois Hougaard was having a good game. Deon Stegmann, playing to the ball as a specialist fetcher, was doing well controlling the Chiefs' ball at the breakdown and winger Bjorn Basson was playing well. The Bulls lost Hougaard’s aggressiveness and business at scrumhalf and his game suffered because of his move to the wing. But the big difference was what the Bulls lost in Stegmann. When Stegmann is playing the balance of the loose trio is good. Replacing him with a ball-carrier doesn’t work.'
  25. gravatar Lekkerblou says:
    Kyk ek is ook warm oor die kraag oor die subs,maar dink Frans het wragtig nie gedink die subs gaan so min van n impak he nie.In sy agterkop moes hy al begin dink het aan die toer en sleutel posisies.Spelers wat ons nie kan bekostig om te verloor nie.

    Dit is nie die afrigters se skuld dat Hougaard nie wil tackle nie,maar touch rugby speel op vleuel nie.

    Visser se dae moet min raak.Swak skoppe.Swak defence.Swak besluitneming.Goed onder die bal,maar dit is waar dit stop.

    Ross?????????-Kan net nie op sy voete bly nie.LOMP!!!!!!!

    Ons het al baie gepraat van Basson op heelagter.As Jake vir Mvovu daar kan speel.Hoekom nie ons vir Basson nie?

    As ons nie Saterdag die Canes voor gaan oordonner nie.Gaan hulle ons stukkend hardloop.

    My span.

    Basson
    Akona
    WSS
    Jan
    JJ
    JLP
    FH
    Potties
    Dup
    Steggies
    Vic
    Flip
    Werner
    Callie
    Dean
  26. gravatar capebull says:
    Few pointers,

    Jake white S15 Sucsess 62% , FL 69%
    Frans don't sub 5 players at once bring them in slowly 1 at a time
    If you have best line out in competition kick every ball out- out-out
  27. gravatar capebull says:
    Twee swak tackles , een deur Hougaard op vleuel en een deur Beyers op senter, 12 punte.
  28. gravatar Bullperd says:
    Daar is net een rede hoekom ons die game nie gewen het nie. Al die veranderinge so geluktydig het die verdedigings patroon heeltemal ontwrig en die gate het mooi oop gegaan vir die Chiefs. As jy so baiee veranderinge will maak moet jy eerstens verseker die opposisie kry nie bal om mee aan te val nie. PUNT
  29. gravatar FRANNABUL says:
    Stem saam, ons moet hierdie ene gewen het en 5 punte gevat het maar om die afrigter en die plaas vervangers te blameer is vergesog. Menigte afrigers sou dieselfde gedoen het: 20 minute oor en ons is met 16 punte voor. Van ons manne was toe baie moeg, die hlefte van die forwards het geloop, en vars bene was die regte ding want ons weet die Chiefs sou aan hou hardloop met die bal! Grant Hattingh het amper gaan score met daai vars bene!

    Ons moes ook van die manne spaar vir die toer!

    Groot probleem was dat ons 10 minute lank op hul doel lyn boer en nie die bonus punt drie kon druk nie. Agterlyn kan nie kla nie, hulle het baie bal geky maar kon min uitrig.

    Later slip ons 2 tackles en hulle druk 2 keer. Hoe kan 'n mis tackle die afrigter se fout wees?

    Ons kurwe is opwaarts, 1 of 2 klein verstellings soos dalk 'n fetcher op die bank kan help! Nou moet ons 3 uit 4 oor see wen en dan is ons reg!

    Van die bloggers wat die Sharks se lof besing moet maar oor loop soontoe. Ons het nie "ondersteuners" soos julle nodig nie!
  30. Sharko says:
    Ek sal maar probeer om Afrikaans te praat.

    Die Sharks het 'n blapsie gemaak op Loftus - heeltemal buite van hulle huidige karakter het hulle ONSETTEND sleg gespeel. Dit is wat daar gebeur het my ou slim maaitjies van Pretoria.

    Die Bulle het omtrent 10 vlakke bo hulself gespeek in kombinasie met die Sharks wat besluit het om hulle swakste (ek ken 'n beter woord wat met 'n K begin) game in twee jaar te speel. Julle het maar bietjie teveel ge-celebrate oor daai wen hoor.

    Back to reality...
  31. gravatar FRANNABUL says:
    Sharko. gaan huil op Frans Steyn se skouer en gaan praat jou twak op julle site!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *