Vodacom Bulls coach Frans Ludeke included fit-again lock and regular captain, Flip van der Merwe, for his side's Vodacom Super Rugby match against the Hurricanes in Napier on Saturday.
The 67 cap lock takes over the captaincy and number five jersey from Victor Matfield in one of two changes to the starting pack that played against the Chiefs. In the other, Jacques Engelbrecht comes in at number 8, with Dewald Potgieter moving to the side of the scrum in place of Jacques du Plessis, who moves to the bench.
Matfield and Jono Ross do not feature in the match day 23.
"We are looking to start rotating players from now on and with the depth we have in the squad, it is something I don't mind doing," Ludeke said.
It was confirmed on Tuesday that Matfield will only play on tour when there is an injury to the other locks and will instead join the coaching staff on this trip. It was all decided on when the lock's return to rugby was negotiated.
The Bulls departed Johannesburg yesterday afternoon and will only arrive in Wellington late Wednesday night New Zealand time, giving them one training session before heading to Napier.
The team to play the Hurricanes (with Super caps) is: Jurgen Visser (17), Akona Ndungane (101), JJ Engelbrecht (39), Jan Serfontein (18), Bjorn Basson (61), Jacques-Louis Potgieter (46), Francois Hougaard (62), Jacques Engelbrecht (18), Dewald Potgieter (69), Deon Stegmann (78), Flip van der Merwe (67, c), Paul Willemse (10), Werner Kruger (98), Callie Visagie (29), Dean Greyling (44). Replacements: Bongi Mbonambi (7), Marcel van der Merwe (9), Morné Mellett (15), Grant Hattingh (25), Jacques du Plessis (7), Piet van Zyl (37), Handré Pollard (5), Ulrich Beyers (5).
Die probleem is egter dat ons eenvoudig nie die kwaliteit diepte het om konstant n sterk span in die veld te stoot nie.
Die ander kwessie is, as ons maar net 10 minute langer gewag het voor die grootskaalse plaasvervanings laas week teen die Chiefs, dan het ons n ekstra wen agter die rug gehad, en kon ons dalk bekostig het om n paar toerwedstryde te verloor.
Nou het ons nie daardie luuksheid nie.
In elk geval, die Hurricanes is waarskynlik hierdie jaar die swakste NZ span. So kom ons hoop vir n lekker verrassing met hierdie naweek se uitslag.
Net gedink Beyers kan met WSS of Kriel vervang word (is kriel op die toer?), brand om WSS in aksie te sien op hierdie vlak.
Oor die algemeen is die `n goeie span, sit net nog steeds met ons probleem op Nr 6. ons het dit nou al baie keer gese maar as Steggies seer kry of vervang moet word het ons probleme. Nie Dewald of Jaques Dup kan sy plek vol staan nie.
Wel ons moet hulle net in die vaste fasette laat sweet en nie hulle toelaat om die spel te vinnig te laat maak nie. Dit is wat hulle met die Crusaders gedoen het en so `n waardevolle wen vir hulle bewerkstellig. Hulle het selfs `n gevaarlikker agterlyn as die Chiefs so doelose geskoppery gaan ons niks baat nie. Skop vir die hoeke en kompeteer op hul bal. Soos met die Chiefs sal ons of hulle bal afvat of hulle swak balbesit gee.
Dan moet ons wakker wees, die oorsee se spanne se juis hulle speel slimmer as ons en daardie laaste lynstaan van die Chiefs gaan hul bekke net nog groter maak, hulle het ons regtig aan die slaap gevang.
Onthou julle nog hoe ons die ander spanne hier in 2009/10 dood gewurg het in die eerste helfte en dan in die tweede helfte die doodskoot gegee het. Ek dink ons kan deur genoeg geduld aan die dag te le dit weer begin doen, ons is nie `n span wat los en teen `n hoë tempo goed presteer nie.
Go BULLS
Ek is bly Vleis kry weer 'n kans nou dat die span begin wen!
Vic wat inkom op vier, met Flip op 5 en Willemse op bank
Roelof of Wiaan as reserwe flank as Steggies afkom
Kriel of WSS in Beyers se plek.
Saterdag se game gaan gewen of verloor word eerstens deur ons wedstrydplan en tweedens ons reserwes se impak of nie.
Skoprugby, dan sien ons ons agterente sonder 'n spieël teen die beste aanvallende span in die kompetisie.
Indien ons reserwes verkeerd aangewend word of weer nie opdaag veral met hul verdediging nie, dan kan ons weer gly op die einde.
Sterkte Bulle, hoop ons kan met 'n wen weer momentum begin opbou.
Die geheim is om skoppe slim af te wissel met hardloop rugby!
I hope to see Handre Pollard some time and maybe not only at 10 but also coming in at 12. I dont know why Beyers who is a 15 was brought into 12 when we had Pollard who played there before. I would like to see Piet start at least one game in this tour as well as Handre. Maybe against the Highlanders. They just need a chance. Save Jacques Louis for the home stretch!
Die slotte is ok. Willemse speel uitstekende rugby. Frans kan selfs vir grant hattingh op 8 opstuur en sy slotte behou. Dis 'n goeie kombinasie van swaar vaste 5 en beweeglike lostrio teen die Hurricanes. Ons gaan dalk nie soveel opposisie balbesit steel nie, maar ons sal steeds goed vaar met rolmale en op ons eie bal en die skrums.
Agterlangs sal ons manne hul kant moet bring. Tackle tackle tackle. Behou balbesit in die tackle en skop effektief.
Die Hurricanes was dalk aan die begin vd seisoen NS se swakste span, maar hulle het beter begin lyk die afgelope twee games en sal beslis nie terugstaan nie. Ek gee hulle voordeel agv tuisveld, maar die Bulle het goeie rekord daarso. As ons hulle kan dwing om vas te speel kan ons hierdie een deurtrek, maar dan moet ons koelkop bly. Ek vermoed hulle sal soos die Chiefs gebruik maak vd kort skoppies en dummie runners.
Ek het nou wel eers 27 jaar gelede tot inkeer gekom maar net soos jy verwag ek altyd dat die BULLE die heel beste moet wees. Wat op aarde help dit die chokers as hulle konstante goeie rugby jaar in en uit speel al wen hulle nie die trofees nie. Hulle donner wedstryde weg soos empties by ‘n studente jool. My indruk van jou is dat as jy al 40 jaar ‘n Natal/Shark ondersteuner was sou jy hulle al lankal in hulle maaie in gestuur het. Ek sê dit omdat ek weet dat jy het ongelooflike passie het, ek persoonlik sou die plek afgebrand het.
Nog ‘n ding en jy wil dit seker nie hoor nie, BB23 is die mees suksesvolste rugby administrateur in die professionele era. Gaan tel die bekers onder sy bestuur… Is dit feite of dink jy ek sê so omdat jy dink dat ons maatjies is? Gee kritiek waar dit nodig is maar moenie persoonlik raak teenoor indiwidue wat hulle bes probeer om in die Bulle se beste belang op te tree nie. Alles is verseker nie pluis nie, daar is ernstige vrae oor die kontraktering van spelers ens. Maar kom ons hou by die Blou, daar is al goeie vordering gemaak hierdie jaar..
Ek belowe jou ek het net die beste bedoelings hiermee en het geen begeerte om in ‘n tweespalk met jou betrokke te raak nie. En durf ek waag..? Watse musiek luister jy ou maat?
WYS JULLE HORINGS BULLE!!!!!!!!!!!!!
Baie bly Vleis kry n kans en ons is nou ontslae van Ross. Dink Dupp sal n groot verskill maak as hy op kom as impak speler. Sal graag WSS ook wil sien n game begin as ook Piet op die toer.
Weet Kriel is bietjie jonk maar ek sou hom ook saam op toer gevat het laat hy net saam die ouens is en als ervaar daardie kant.
Dit pla my nog dat n ons diepte in sekere posisies nie verbeter nie. Ek bedoel om Mak saam te vat is n probleem as een van ons hakers seer moet kry. Dink my ouma hardloop vinniger as hy. Hys oor gewig en moet ophou speel.
Maar ek sien n suksesvolle toer vir ons manne. Ek se 3 uit 4 gaan ons wen.
Op die BLOU!!!!
I agree on our depth, but not to 2, 12 and 15! Only 15 in my opinion.
Bongi is well equipped to go to green and gold, Makhu has got all the criteria but need to build up his confidence again.
JLP can play center and with all the youngsters including Pollard the depth is more than just good enough. But they need game time in SR. Frans need to start the proses sooner than later.
Fullback is defenatly a concern!!!
@Jimmy & Bluedog
I have met BB23 and i think he is a brilliant business man and excellent person. He does have the natural interest in players and the Union's welfare and WILL always listen to advice given.
Arguably the bestest greatest man i have ever met.
BBRU is not ran by 1 or 2 guys, but with a panel of personnel well equipped to do what needs to be done!
I think some Bulls supporters are spoiled with so many cups and wins we don't know how to handle any loss!!
So please guys let us not get personal
Go Bulls we all know you can do it!!!
Oor die persoonlik aanval van ander mense wat sy opienie ge hier wil ek se stop jou kak. Somer onmidelik. Jy skree vir wie jy wil en jy se enige iets wat jy wil van my span. Ek gee nie om nie maar as jy jou medies wil toets moet jy iets persoonlik se.