Vodacom Bulls come up short in Napier

articles.comments (19)

Hurricanes flyhalf Beauden Barrett kicked 20 points as his side narrowly beat the Vodacom Bulls 25-20 in their Vodacom Super Rugby game in Napier on Saturday.

A questionable scrum penalty in the 74th minute against Bulls prop Werner Kruger eventually settled matters, with Barrett adding a final penalty after the final whistle to knock the nails in the coffin.

But in a strange game where the Hurricanes did almost all the attacking, the Bulls led by a solitary point going into the last 10 minutes, having soaked up the pressure and clawed their way back into the game.

It was strange as the Hurricanes did enough in the first half to almost put the Bulls away – except put the points on the scoreboard. The Bulls had to make almost 100 tackles in the first half – 146 in the match – as they kept themselves in the hunt through some stern defence and their gritty resolve not to give in.

The Hurricanes took the score out to 13-3 early, but by halftime were only three points ahead and with the Bulls getting better in the second half, had to dig deep to get the win.

The Bulls effort was not without cost though – they lost flankers Dewald Potgieter and Deon Stegmann, as well as flyhalf Jacques-Louis Potgieter to injury. It will be interesting to see if the trio can make it through the tour or if replacements will be called.

The Bulls will be kicking themselves for their inability to control the breakdown – seven of their nine penalties conceded were while they were in possession and many were because of the terrier talents of Jack Lam – almost always in a kickable possession and costing points almost every single time.

Perhaps it was the disruption of the loose trio to injury, but the speed that the Bulls got to the rucks left their ball carriers exposed and stopped any momentum they tried to build.

The injuries did finally give the Bulls a chance to play the impressive youngster Handre Pollard though, and apart from a missed touch kick and missed penalty – he did not disappoint.

Pollard scored the try that put the Bulls into the lead – taking the ball after the rolling maul failed to fire, breaking through a tackle and then having enough momentum to go over - giving the Bulls some hope of winning a game they never should have gotten close to winning.

Earlier the Canes opened up an early lead through Barrett’s penalty, which was followed by a clinical exploitation of the defensive lines as the flyhalf put a cross kick to an open Corey Jane, who looped the ball back inside to Andre Taylor to score the first try.

Despite another two penalties by Barrett, the Bulls hit back as the Hurricanes failed to take a high ball and flyhalf Potgieter snatched it up, taking it forward before slinging the ball inside to Jurgen Visser to score.

Up to the point where he went off the field, Potgieter was by far the most dangerous Bulls player, doing his best to try and get his side on the front foot.

And despite having almost no ball to speak of the Bulls were only three points behind the Canes at the break.

The visitors made adjustments in the second half, but it wasn’t enough to stop the Canes from stretching the lead to 19-13 as the game wore on, before Pollard struck to give them the lead.

Then the crucial penalty came – referee Steve Walsh seeing a binding infringement on a Bulls attacking scrum in a kickable position, and the All Black Barrett didn’t hesitate to drill it through the uprights.

The Bulls tried desperately to get out of their own half – but cool heads didn’t always prevail, and decisions such as the quick tap at the end – played against them.

In the end the Bulls had taken all the Canes threw at them and their defence for the most part stood up. Their attacking game – apart from brief glimpses – was nowhere on the night though.

Unless they find this aspect to their game, they will find the next three weeks on tour to be a hard slog.

SCORERS:
Hurricanes - Try: Andre Taylor. Conversion: Beauden Barrett. Penalties: Barrett (6).
Vodacom Bulls - Tries: Jurgen Visser, Handre Pollard. Conversions: Jacques-Louis Potgieter, Pollard. Penalties: Potgieter (2).

Pin It

Apr 05, 2014

(19) Vodacom Bulls come up short in Napier

  1. gravatar nitronic says:
    Eerste patetiese halfte het ons die game laat verloor.

    Piet van Zyl moet terug vrystaat toe, Serfontein en JJ is te bang vir tackle.
  2. gravatar Theo says:
    Ek het gelukkig nie die hele wedstryd gesien nie maar ek het 2 eiertjies te le.

    1. Strafskop laat in die tweede helfte word nie uitgeskop deur Pollard nie en dit gee Canes geleentheid vir teenaanval

    2. Laaste strafskop vir Bulle moes hulle kantlyn toe geskop het. Daar was nog tyd vir 'n lynstaan.

  3. gravatar JRJ says:
    Eerlikwaar dink ek nie ons het 'n slegte game gehad nie. Net jammer vir al die beserings. Ons verdediging was baie goed, om net een drie af te staan teen daardie gevaarlike agterlyn was baie goed. Ja daar waas 'n paar ''missed tackles'', maar afgesien van dit, goeie verdediging.

    'n Groot ding wat ons gekos het, was die baldraers wat amper altyd ge-isoleerd was, baie stafskoppe en omgekeerde balbesit so afgestaan. En die manne se bal hanteering was ook baie sleg by tye..

    Wat die beserings aanbetref, dink ek nie dinge lyk goed vir Steggies en JLP nie. Hopelik is dit nie te ernstig nie.

    Ons kon die wedstryd gewen het, maar kom ons vat daardie een punt, en fokus op die positiewe wat uit die game uit gekom het, veral die verdeding.

    Goeie tekens vir die manne, dink ons kan die highlanders volgende naweek wen.
  4. gravatar Werner says:
    Moedige 2de helfte deur die Bulle met al die beserings was game ontwrig! Hoop nie die beserings is te ernstig nie ? Moet wel wonder oor die Bulle se fiksheid vlak 2de game in ry waar ons in laaste 10 min uitsak - in hierdie game moes ons laaste 10 min n rat of twee opskuif maar spelers was uit op hul voete selfde teen Chiefs laas week ?
  5. gravatar Blou meneer says:
    Ons moes die een gewen het maar Steve Walsh het maar net gewys hy soek oortredinge en wag nie daarvoor nie. Die strafskop eat die canes laat voor loop het was voorspelbaar. Dan het hy daarna weer een v hulle gegee voor hulle pale wat ons strafskop moes wees want die tackler het nooit release nie. Walsh is en was nog altyd n eenoog slang. Van al die skeudsregters wat blaas is die SA spanne se wenpresentasie TWEE keer laer as hy blaas as dievolgende blaser. Boys n mens kannie n ref vertrou wat sy hare streaks insit en soos Brad Pitt sny nie.

    Maar om nie die ge terug te kom kom ons die een wen. Pollie se kantlynstrafskop wat nie uit is nie en sy maklike misskop het ons gekos.

    Sonder om te veel te moan wonder ek wat wil die coaching staff he moet Ulrich doen? Hy was nou 6 games op die bank en het in totaal nie n helfte gespeel nie. Dit kan mos nie wees nie Fransie.

    Wat doen JJ wat hy nie kan nie. JJ doen bitter min. Wors Greyling het meer meters as JJ . JJ pass nie en is elke keer uit die lyn uit op verdediging. Hy is n vleuel. Almal weet dit. Ek wonder hoe sou slapchippies op 13 sou gaan in sy speel dae?

    Bulle ons het die ene gehad maar nie rekening gehou met Steve the thief nie. EK sal R1000 skenk aand verbeter ingee by Nkandla die seisoen v elke game wat Walsh blaas waar n SA span wen.

    Groete uit die Noorde, nag ou grote
  6. Die Hurricanes was die beste span op die dag!Die Bulle het baie goed verdedig.Baie swak in die lynstane.Callie Visagie is nie Bulle potensiaal vir my nie.Ek glo in Mbonambi.Daai haker gaan ons almal 1dag verbaas.net jammer hy het nie op gekom nie.Al het hy swak verdedig laas naweek,glo ek in hom.Hoop die beserings is nie ernstigs nie.Ek dink die skrums is `n probleem.Want daar was 5 minute oor en 3skrums.Dit neem 4 minute.Hulle sal moet die tyd stop en dan wanneer die bal uit die skrummy se hand verlaat dan moet die tyd weer aangaan!!!
  7. gravatar namib says:
    Ek moet se vandag kon jy sien wat se invloed victor het. Flip was net ni daar sy lynstane was ook ni goed. Weereens het PAul willemse n baie goeie game gehad. Tenspyte van sy arm het hy voluit tot di einde verdedig en gatacklel.
  8. gravatar Blouland says:
    Manne het moedig probeer ongeag die beserings en paar ref besluite wat ons niks aan kan doen nie.

    Die feit dat Matfield nie gespeel het in hierdie belangrike eerste game nie wys daarop dat die Bulle nie beplan om die trofee te wen nie. Hulle wil bloot onder die top 10 eindig dan is hul tevrede. Toer gaan nou net moeiliker raak.

    Bly Pollard het 'n goeie drie gedruk maar die maklike strafskop wat hy gemis het asook nie strafskop uitskop nie het ons duur gekos.

    En soos te wagte is, Steggies weer beseer en ons het geen plaasvervanger vir hom saamgevat nie.
    En daar verloor ons weer in die laaste paar minute.

    So, ons leer maar net nie uit die foute wat ons aanhou herhaal van wedstryd tot wedstryd nie ?

    Landers gaan baie moeliker game wees, en hulle kan met hom weghardloop. Hoop ek is verkeerd.

    Sterkte Bulle, hopelik gaan ons eendag uit ons foute leer en dit dadelik regmaak, dan gaan ons weer kampioenspan word.
  9. Ek is BAIE teleurgestel in die game, want ons kon hierdie een maklik deurgetrek het.

    Ek glo nog steeds dat ons onsself in die voet skiet met swak besluite deur ons afrigters en ook spelers in sommige gevalle.

    Eerstens, dis absolute nonsens dat Victor nie elke game vir 80 minute speel nie. In fact dit gaan vir al ander 14 van ons eerste keuse spelers. Ek glo GLAD NIE in rotasie nie, want n mens weet in elk geval nie wanneer enige speler gaan seerkry nie, of jy roteer of nie, daarom sal ek liewers maksimum speeltyd uit my eerste keuse speler haal as nie, want om met tweede keuse spelers te speel, is eenvoudig net dom, dit verlaag jou kanse om te wen.

    Tweedens, dit is so duidelik soos daglig dat die offload nie deel van die Bulls se gameplan is nie. As iemand per ongeluk die bal pass, skrik ons spelers hulle dood want hulle verwag dit nie en ons knock alewig die bal. Vir my is dit doelloos om grond toe te gaan met die bal, want dit beteken die spelers langs jou moet clean en daarom sal hulle nooit reg wees om te attack nie. As ons grond toe gaan is die kanse vir n strafskop teen ons groot, so waarom nie liewers die bal lewendig hou en leer om die bal in die tackle te offload nie? Ek glo ook ons sal minder beserings opdoen as ons ophou probeer oor spelers hardloop en liewers leer om die bal die werk te laat doen. En as ons minder keer hoef te clean out, sal dit ook beserings verminder.

    Laastens weet ek nie wat Piet van Zyl se case is nie, hy is absoluut brein dood en vat n uur om die bal in die skrum in te gooi en sit ons skrum week na week onder druk. Daai laaste strafskop was ons geleentheid om die game te kon wen, maar met n tikskoppie het hy binne in 3 sekondes die game vir ons verloor. n Lynskop met n lynstaan en moontlike besit diep in hulle helfte kon ons n geleenthied vir n skep skop, strafskop of n drie gegee het, maar ongelukkig als daarmee heen agv Piet se breindood besluit!

    O ja, Basson se verdediging en work rate is absoluut pateties! Ek weet hy verdien die bal baie meer op die aanval, maar elke speler se defense moet solid wees en syne is shocking, week na week!
  10. Die bulle het n strategie wat te veel rondom spelers en hulle klubs beplan word. Bv, dan speel Victor en dan nie, ons het Dewald tot en met n sekere datum en dan nie meer nie ens. Die Bulls bestuur het hierdie patetiese situasie geskep en dit maak ons lelik seer.

    Ek se weer, speel Victor vir 80 minute van elke game, hy is onmisbaar vir ons en dit is in elk geval die beste manier vir hom om al sy fisiese eienskappe terug te kry na 2 jaar se afle van die spel en dis die beste manier vir hom om sy volle potensiaal weer te bereik.

    Wat help dit om splers in watte toe te draai. Daar het ons vir Arno, Pierre en Frik reg in die begin van n seisoen verloor terwyl Morne Steyn vir die Bulle vir 6 jaar omtrent 80 minute van elke game gespeel het en baie games sou nooit gewen gewees het sonder hom daar nie. So jy weet nooit of iemand seer gaan kry of nie, of die ou nou in watte toegedraai word of nie, ek glo die beste manne moet speel, die HELE TYD!
  11. gravatar bluedog says:
    Kon nie die game sien op tv nie behalwe die laaste paar minute. Persoonlik dink ek die bulle het groter probleme as wat dit lyk. Met al die beserings moet ek darem sê welgedaan bulle om slegs met 5 punte te verloor. Sanzar sal moet begin kyk na die wyse wat skeidsregters blaas. Steve Walsch bly maar n skurk. JJ moet vleuel toe so gou moontlik. Kan ludeke dit nie verstaan nie. Pieter Rossouw moet ook wakker word. Ons agterlyn het geen flair nie. Planloos. Bulls bestuur sal moet begin uithaal en wys. Ons moet begin deur n reserwekrag op te bou vanaf vc, cb en sr. Stegman is deesdae meer beseer as wat hy speel. Daar moet tog gehalte 6 flanke wees in Pretoria wat net die regte geleentheid soek om deur te breek op klub vlak. Moet jy deesdae deur die strukture, o/19, o/20 ens kom as jy vir die bulle wil speel. Dit laat ek my nie vertel nie. Kan klub rugby so swak wees in Pretoria. Daar moet Thys Burgers en Burger Geldenhuys talent wees wat net n geleentheid soek. Die bulle moet gaan soek na n spesialis agterlyn afrigter om ons agterlyn onder hande te neem. Sorry Pieter, jy het dit nie meer nie. Ons sit met n agterlyn wat uit 5 springbokke bestaan en niks gebeur nie. Word die springbok trui dan te maklik gegee. Die springbok trui beteken nie altyd dat jy die beste is nie. Die tyd het ook aangebreek dat Handre Pollard permanent die nr 10 trui gegee word. JLP kan as impak speler opkom die laaste 20 minute. Piet van Zyl moet terug Cheetahs toe. Die bulle moet gaan kyk in NZ vir n afrigter wat die agterlyn kan reg ruk. Ons sal nie die super finaal sien vanjaar nie. Ons bou nou al vier jaar lank aan hierdie span en steeds stotter die enjins. Die bulle moet nou vir eens en altyd die jong talent soos WSS, Pollard ens laat deur kom. As hulle goed genoeg is sal hulle dit maak. Wie nie waag nie sal nie wen nie. Hierdie toer is veronderstel om n maklike toer vir die bulle te wees. Ek twyfel of dit gaan wees. Strafskoppe en doellose skoppe gaan nie games vir ons wen nie. Die fiksheid van die bulle is ook verdag. Driee wen games en dit is nie ons sterk punt nie. Vrydag speel ons die Highlanders. Wens ek kan positief wees.
  12. gravatar Blouland says:
    Nou 5de op die log, na vanmiddag se games is ons 7de op die log.

    Stem saam met die manne wat hierbo skryf, ons moet elke game wen, wie ookal beseeer raak of nie. Na vandag het ons verloor en beserings opgetel, met Vic daar 'n kon dit 'n oorwinning gewees het, nou het ons 2 games in 'n ry weggegooi.

    En die toer raak nog moeiliker, met Landers en dan die 2 beste Aussie spanne wat wag. Ons gaan gelukkig wees as ons met 5 logpunte terugkom.
  13. Passdiebal says:
    JJ kan nie pass nie. JJ kan nie tackle nie. JJ verstaan nie verdedigings lyne nie. Wat meer of minder moet hy maak om gedrop of geskuif te word.
    Walsh is useless arrogant en een ogig. Ek haat dit om refs te kritiseer maar met twee totale foutiewe besluite swaai hy die game.
    En natuurlik Pollard wat nie die strafskop is onvergeeflik . So ook breindood Piet v Zyl met sy quickie.
    Ligpunte is Willemse, Visser Hattingh en JL voor sy besering.
  14. gravatar deon says:
    Ekke,ek gaan niks se vandag nie,behalwe ons manne aan stuur is puttykoppe..
  15. gravatar Muzi says:
    That's what happens when you let Handre Pollard play what's in front of him.....great try he's young so what if he makes mistakes the youngster will learn...when last did you see a bulls flyhalf break the line like that?!?!
  16. gravatar JRJ says:
    Ai, ek sien dewald (bicep) en Steggies(groin) is oppad terug SA toe. Wimpie word opgeroep in steggies se plek. Hatting sal cover wees vi slot en vlank. En so o0k sal Vic op die bank wees. Hier gan ons alweer! Altyd ons loosies wat seerkry!
  17. gravatar Cornelius says:
    Sommer so stil stil sal julle sien hoe verloor ons al die toer wedstryde, net soos wat gebeur het met Cheetahs en Stormers
    Die skeidsregters daar het oogklappe aan, en blaas ons uit die wedstryd, Ek dink ons moet sommer nou al terugkom
  18. gravatar NAMIB says:
    Nee wat die Chiefs het weer gewys hoekom hulle die Chiefs van Super Rugby is. Ai dis darem mooi om hardloop rugby te sien. Hoop Frans Ludeke het die game gekyk.
  19. gravatar Brett Bull says:
    Baie moeilike game, ek dink die Bulls het baie goed gedoen om die Canes in die eerste helfte uit ons doelgebied te hou. Stem nie saam oor hulle fiksheid nie, as jy 146 tackles in `n wedstryd moet uitpak sal jy beslis dood op jou voete wees.

    Iets wat ons afrigters dringend na moet kyk is om meer spelers vinnig en met meer aggressie by die afbreekpunte te kry en elke speler moet leer om mee te ding om besit by die tackles. Ons staan te vinnig terug vir die volgende tackle en laat die teenstaanders die bal vinnig kry. Wanneer ons aanval is ons baie keer geisoleerd en staan dan of die bal of strafskoppe af.

    Die spelers is dalk nog jonk maar moet leer om meer geduld aan die dag te le. Pollard se strafskop wat nie uit was nie en Van Zyl se quiky is voorbeelde daarvan en plaas ons onnodig onder druk. n Ander irretasie is dat ons nie ons bal genoeg beskerm wanneer ons hardloop nie, te veel hanterings foute kom daarvan af.

    Ons gaan harde bene kou teen die Highlanders maar met Victor terug wat rustigheid skep kan ons dit doen. As die Warratahs dit die tweede week op hul toer in SA teen die Stormers kon doen kan ons dit ook daar regkry. Ons koppe moet net reg wees.

    Go Bulle

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *