Stegman and Potgieter returns to South - Africa

articles.comments (34)

The Vodacom Bulls suffered a double injury blow to their two stalwart loose forwards Deon Stegman and Dewald Potgieter during their first match on tour against the Hurricanes in Napier.
 
Both players were forced to leave the field during the match as Stegman injured his groin and Potgieter his bicep.
 
Team doctor, Dr Org Strauss confirmed that both players will return to South Africa on Sunday.
 
Wimpie van der Walt will be flown over to replace the injured Stegman, whilst a reshuffle amongst the forwards will see Grant Hattingh move to loose forward as replacement for Potgieter and Victor Matfield set to replace Hattingh as lock cover.
Pin It

Apr 05, 2014

(34) Stegman and Potgieter returns to South - Africa

  1. gravatar Eugene says:
    Ek kan nie verstaan hoe 'n suksesvolle professionele organisasie soos die magtige Bulle, nie in hierdie tye kan insien hoeveel waarde Deon Stegman (of dan iemand wat sy rol vervul) elke wedstryd bied nie. Nou roep hulle Wimpie van der Walt oor wat met die grootste agting, nie daardie rol gaan vervul nie en in elk geval agter Jono Ross gaan staan as dit by die kies van die span gaan kom. Hoekom word Wiaan Liebenberg nie oorgestuur nie?
    Is dit rerig moontlik dat die Bulle nie vir Marnus Schoeman dan maar net kan leen vir Superrugby nie as hulle dan nie bereid is om hom te koop nie?

    Ek is nie 'n groot voorstaander van net spelers koop nie, want soos die visvoete en die babers al bewys het, kan jy nie trofees koop nie, maar as ek nou die geld gehad het en ons veronderstel dat jy nie mag Springbokke koop nie, dan sal ek nogal die volgende inkopie lys van hou,

    Marnitz Boshoff - Meer as heelagter en betroubare skopper as noodwendig losskakel
    Michael Bondesio -
    Shaun Venter
    Marnus Schoeman
    Danie Mienie
    Andries Ferreira
    Derrick Minnie

  2. gravatar bloubulbees says:
    Jammer vir die manne wat seer het! Dink Liebenberg moes oorgaan! Ons kort iemand met sy workrate en wat 6 kan speel! Verstaan nie hoe die manne dink nie!
  3. gravatar Wayne says:
    Middag EugenIE,


    Visvoete en Babers?? Jy weet nie waarvan jy praat nie. Niemand het meer spelers gekoop die laaste drie jaar as die BBM nie.
    Die hele 2010 en 2011 Skolespan vir daardie betrokke jare was gekontrakteer deur die BBM. Senior spelers het tasse gepak en groener weivelde gesoek. Maar daar was baie spelers gekoop.

  4. gravatar Eugene says:
    Ag siestog wayneboksie,

    Daar is 'n groot verskil tussen jong spelers kontrakteer en hulle dan deur die stelsel bring - Almal doen dit en as die Bulle dit meer doen as die ander, goed vir hulle!! Nerens in my post staan daar in elk geval dat die Bulle nie koop nie, ek het genoem dat EK nie daarvan hou nie - Leer lees aap.
    Ek praat van gevestigde spelers soos, Jacque Fourie, Bryan Habana, Frederick Michalak, Sireli Naqelevuki, Juan Hernandez en nog 'n magdom ander jou sot!! Hoeveel "homegrown" spelers het die babers al ooit opgelewer - Keegan Daniel, Marcell Coetzee en Ryan Kankowski - Nie een sal die Bulle se beste span maak nie!!
    Gaan donner rond op julle sites idioot.
  5. gravatar bloukaap says:
    Baie jammer hieroor. Bulle sonder steggies se horjngs is stomp. Groot krisis. Ek stem saam oor Wiaan Liebenberg. Ross het reeds in cc nie die mas opgekom op 6 nie. Ons gaan baie moeilik enigsins kompeterend wees by afbreekpunte sonder steggies en dewaod se verdediging is baie baie goed. Tawwe tye.

    Vir inligting: die bulle het onderhandel met griekwas oor marnus schoeman maar griekwas wou hom. Ie vrystel nie.
  6. gravatar leblues says:
    Die laaste twee Vodacom games het Liebenberg ver beter vertoon as vd Walt. Sy workrate is ver beter en hy is die naaste aan Stegman wat ons het. Moenie verbaas wees as ons hom ook eersdaags verloor nie..
  7. gravatar Bloukaap says:
    Ons is die enigste span wat hierdie naweek verloor het en een plek opgeskuif het op die punteleer :)

    Sterkte aan Frans en die manne. nie maklike tyd wat voorle nie. Maar die Bulls sal beslis hul opsie om net een losvoorspeler te laat oorkom nadat twee teruggestuur is moet bevraagteken. Dis die ideale geleentheid om Liebenberg te kon slyp met drie games oorsee. dis ietwat confusing om die minste te se.
  8. gravatar Bulperd says:
    Jammer maar Victor wat nie oorsee wil speel nie, Steggies en Pottie wat uit is sien ek net maybe 1 wen uit die drie games wat oor is
  9. gravatar jimmy says:
    Na dese moes ek verseker 'n matroos in 'n vorige leeftyd gewees het. Ek hoop jy is verkeerd Bulperd.
  10. gravatar jimmy says:
    "The show must go on...."
  11. gravatar jimmy says:
    Is this the real life? Is this just fantasy? Caught in a landslide no escape from reality, open your eyes look up to the skies and see, I'm just a poor boy I need no sympathy… Bohemian Rhapsody - Queen
  12. gravatar jimmy says:
    But life still goes on I can't get used to, living without, living without, living without you by my side I don't want to live alone, hey, God knows, got to make it on my own… I Want To Break Free – Queen
  13. gravatar jimmy says:
    I'd sit alone and watch your light my only friend through teenage nights and everything I had to know, I heard it on my radio radio… All we hear is Radio ga ga radio goo goo radio ga ga… Radio Ga Ga – Queen
  14. gravatar jimmy says:
    Can anybody find me somebody to love? Each morning I get up I die a little, can barely stand on my feet. Take a look in the mirror and cry, Lord what you're doing to me… Somebody to Love – Queen
  15. gravatar jimmy says:
    HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  16. gravatar Bully Beef says:
    Lekker Jimmy lekker! Ken jy van Abba?
  17. gravatar jimmy says:
    Ek dink so..

    Anni-Frid, Björn, Benny & Agnetha…
  18. gravatar Jimmy says:
    Enige special songs, hulle het massive hits gehad.
  19. gravatar jimmy says:
    If you change your mind, I'm the first in line. Honey, I'm still free, take a chance on me. If you need me, let me know, gonna be around. If you got no place to go, when you're feeling down… Take a Chance on Me

  20. gravatar bluedog says:
    Bulperd, ek wil amper met jou saam stem afhangende wie die skeidsregter gaan wees. Die bulle het die potensiaal om enige span enige dag te kan wen. Hulle moet net glo in hulself. Ons sit nou met erge beseringslys onder ons los voorspelers. Stegman, Pottie, arno en Pierre. Baie bad vir ons. Stem met jou Jimmy. The show must get on. Die tyd het nou aangebreek vir die jonger spelers om hul eie styl te vestig in die span. 5de en 6de beste speel nou en hulle moet opstaan en die vertroue in hulle bevestig of hulle sou nie op die toer gewees het nie. Come the moment come the man attitude is nou nodig. Op die punteleer lê die bulle nog veilig. Ons soek net twee wenne en nog n bonuspunt op toer en die kaap is weer hollands. Ek glo in die span en is soms te fanaties oor my bulle. Hulle kan die Super beker weer wen.
  21. gravatar wayne says:
    Eugen'ie of is dit Eugene'kie,

    Ek is op en wakker. Gaan nou gou vir my 7km draffie, daarna 10min op die ORBITREK. Laastens sluit ons af met 'n 5-6min springtou. Dis baie goed en dis een van boksers se gunsteling oefeninge. Maar heel eerstens warm ek op met 3min 6pack ABS.

    Ek kom v dieselfde dorpie af as Jacques du Plessis. Waar dit einde Maartmaand maklik 45 grade is 4uur in die middag. Dis wanneer ek gaan draf. Maar ek dink 'n keyboard warrior, soos EUGEN'IE sal dit nie maak saam met my nie. Nie eers 2minute nie.

    Lekker dag,

    Wayne
  22. gravatar Paarlbul says:
    Hoe werk die toeval nou nie. Juis die posisie wat die Bulle se spelpatroon heeltemal verander het is die ouens wat nou beide seerkry. Dit is mos ook die posisie waar Frans Ludeke vir ons wou vertel Jono Ross is die beste naas Steggies!
    Die Bulle het jong spelers wat daai soort game speel - hulle moes mos net "onder' Stegman gespeel het om touwys te word (Liebenberg/Smit).
    Ek dink die toer gaan 'n lange wees as Ludeke terugval op sy kombinasie van die begin, 'n bae lang toer.
  23. gravatar s says:
    Griekwas het geweier om Marnus Schoeman aan die Bulle te leen.
  24. gravatar bloukaap says:
    As Ludeke glo sy beste nr.6.is ross moet hy hom speel. Die onus rus op die.afrigter. maar dan moet hy hom kies en nie net op die.toer saamneem as pelgrim nie.
  25. Wimpie van der Walt is 'n goeie speler. Hy was verlede jaar in die S15 briljant vir die Kings. Ervaring het waarskynlik in sy guns getel. Ek hou ook van Liebenberg, maar hy is op en af. Wat het van Adendorf geword? Twee jaar gelede was dit so amper hy hy en nie Serfontein was aangewys as die beste junior by die wêreldbeker. Hy was verlede jaar maar swakkerig, maar ek dink dit was afrigting en motivering. 'n Goeie speler kan nie net so verdwyn nie. Daar moet 'n rede wees.
  26. gravatar Lekkerblou says:
    Vrydag gaan in n nagmerrie ontaard........................

    1)Ons het nog altyd teen Highlanders gesukkel.
    2)Hulle is net so fisiek soos ons.
    3)Hulle het klaar n skrummie wat die vinnigste skoonmaak in S15.Nou sonder Stegman en met Ross wat nie weet hoe om n bal stadig te maak nie.Gaan hulle heel game voorvoet bal kry.
    4)Hulle kaptein en heelagter is van die gavaarlikste van agter af met teen aanvalle.Doelose skoppe sal gestraf word!

    My span

    Visser
    Akona
    Jan
    Pollard
    Basson
    JLP
    Hougaard
    Hattingh
    Dup
    Vleis
    Flip
    Willemse
    Werner
    Bongi
    Dean

    Speel ou Crusader rugby .Met twee losskakels wat wedstryd dikteer.En dan druk en nogmaals druk toepas.


  27. gravatar passdiebal says:
    PIDK - Adendorff is by 7's gekontrakteer - dis die goeie rede.

    Ek sou ook Wiaan bo Wimpie vat - magtig wat het van lojaliteit geword.
    Het VdW sien speel in Vodacom - baie los en baie oortredings.
    Wiaan is al 4 jaar by die Bulle - en hy gee sy alles. Ek is jammer vir hom. Voor ons ons kom kry waai hy ook.

    Van die os op die jas - het julle Danie Rossouw sien speel vir Toulon gister. Ongelooflik. MOTM standaard. Die een kommentator se dis amper n sening dat Bakkies seergekry het - want Rossouw is beter.
    En natuurlik Juan Smith was weer eens briljant.
  28. gravatar passdiebal says:
    Jan is nie n buitesenter nie - net soos JJ nie een is nie.
    Ek voorspel WSS op die bank Saterdag met Jan en JJ - en na halftyd JJ na vleuel en WSS op 13.
    Dis hoogtyd.
  29. gravatar Bullebakkies says:
    Ek sien ook n moeilike game vir ons teen die Landers. Jy kan eenvoudig nie teen NZ spanne met gevaarlike backs die bal in hul keelgat afskop nie!

    Jono Ross is nie eers op Vodacom Cup standaard nie.

    As ons die versigtig is nie kan ons maklik ook AL 4 ons wedstryde op toer verloor.

    Hoop Ludeke en Matfield het n paar planne.....

    Good luck manne!

  30. Ek dink die 2 beserings is n groot loss. Maar aan die ander kant dink ek daar was baie positiewe om te vat van daardie game. Ek bedoel ons was glad nie in wedstryd nie en om met net 5 punte te verloor is goeie werk gewees. Dink verdediging was baie goed. Ons moet net probeer bal meer in hand te hou.

    Ek hou baie van Wiaan Liebenberg maar ek dink nogsteeds en baie kan stry met my maar hy is te klein. Dink dis hoekom iemand soos Wimpie bo hom gekies word. Ons gaan sukkel sonder ons 2 sterre.

    My span sal wees

    15) Beyers
    14) Ndungane
    13) Engelbrecht
    12) Serfontein
    11) Basson
    10) Potgieter
    9) Hougaard
    8) Engelbrecht
    7) Du Plessis
    6) Van Der Walt
    5) Van der Merwe
    4) Willemse
    3) Kruger
    2) Mbonambi
    1) Greyling
    16) Visagie
    17) Van der Merwe
    18) Mellet
    19) Hattingh/Matfield as hy mag
    20) Liebenberg
    21) Van Zyl
    22) Pollard
    23) Small-Smith
  31. as jy iemand 'n klomp geld betaal en uit die buiteland laat kom, kan jy seker nie 'backtrack' op jou eie besluit - al is hy nie die beste speler. Wiaan het ge-preseason saam met die span, kom al meer as 3 jaar deur die sisteem en het homself nog net bewys as harde werker met baie potensiaal. Stem volkome saam met Bloukaap en Passdieball hierbo. Wimpie speel baie los en is 'n risiko vir strafskoppe. Verder is dit 'n speler wat oor 'n maand of twee aanskuif. Verstaan glad nie hoe werk die Bullle se langtermynbeplanning - hul sal hul eie lojale spelers met potensiaal vir 3 stukke silwer verkoop.....
  32. gravatar passdiebal says:
    So sit ek na die Cheetahs en kyk Saterdagmiddag wat soos die BB n hengse voosprong weggooi met aan die slaap wees en replacements.
    Kom die ene Mnisi op met die nuwe mode afro haarstyl - so dis moelik om hom mis te kyk - en vir 15 minute mis hy elke tackle, knock hy elke bal wat na hom aangegee word, is nooit in posisie en hardloop op die veld rond soos n verdwaalde poep in n donderstorm.
    n Uitgelese BB ondersteunermet insae in die ivoor toring van BBM sit langs my en vertel hoe Zander Kontrakguru die man verlede jaar vir sy handtekening gejaag het - bo aan die lys om back up te wees vir Jan.
    Mense ek belowe dit was n seening dat hy vir die Cheetahs geteken het.
    Dit het kwansuis gelyk of hy harsingskudding het. n Afkophoender het meer struktuur.
  33. gravatar RoyisBlue says:
    Toughest job in the world - being a Bulls Coach. Everyone knows more about rugby than he does - or so they believe. It worries me that our loosies come off set pieces too early and put pressure on our tight 5 to push against 8 - I can't remember when last we got pushed around so badly! Losing so many experienced players is disruptive to say the least - maybe that's why Frans has gone for v d Walt who partnered Engelbrecht last year at the Kings? Engelbrecht has not really come to the party this year yet - I hope he gets confidence in himself soon. I like the sound of the Hattingh / v Zyl / Pollard combination - they're all gap takers and runners. Visser is still the best rugby brain in the backline - pity he is a little small and lacks a yard or two! Against N Z teams size is important - our young guns need to be given the confidence to believe in themselves - they have all excelled to get this far. The proof of the pudding.....

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *