Vodacom Blue Bulls get good win in Welkom

Vodacom Blue Bulls get good win in Welkom

articles.comments (11)

The Vodacom Blue Bulls have moved to the top of the log in the Northern Section of the Vodacom Cup after beating the Down Touch Griffons 49-10 in the two sides encounter in the North West stadium in Welkom on Friday evening.

The Bulls, who are out in front pending the Steval Pumas game against the Leopards XV on Saturday, enjoyed a steady lead of 25-10 at halftime and snubbed the hosts of any points in the second half to not only beat the Welkom based side comprehensively, but also earning a bonus point for four or more tries in the process.

The Griffons took the early lead via the kicking boot of Franna du Toit, with his Bulls counterpart Tian Schoeman answering in kind shortly thereafter. The hosts looked good on the attack and a try by winger Vuyo Mboto in the 18th minute and a conversion by Du Toit helped the Griffons to a seven point lead.

But it would be the last time the Purple People Eaters would bother the scorers, with the Bulls taking control of the game from there on. Tight head prop Hencus van Wyk went on to score the visitors first try of the evening, before full back Clayton Blommetjies himself scored a fine try.

Bulls winger Sampie Mastriet also came into some points before halftime, with Schoeman kicking some good conversions and a penalty three minutes from the break to give the Bulls a deserving lead of 25-10 at the break.

Replacement winger Ryan Nell and Blommetjies scored in the first ten minutes after the break to put the game beyond the Griffons reach. The following 20 minutes thereafter both sides attacked at will, with the Griffons not finding a single gap and the Bulls seemingly happy to defend their lead.

The final ten minutes before fulltime the Bulls showed that they still had some grunt left with prop Van Wyk earning his second five pointer of the evening before Bulls centre Burger Odendaal rouned of a well deserved five pointer to put the Griffons to the sword.

Scorers:

Vodacom Blue Bulls 49 (25): Tries: Hencus van Wyk (2), Clayton Blommetjies (2), Sampie Mastriet, Burger Odendaal, Ryan Nell. Conversions: Tian Schoeman (3), Joshua Stander. Penalties: Tian Schoeman (2).

Down Touch Griffons 10 (10): Try: Vuyo Mboto. Conversion: Franna du Toit. Penalty: Franna du Toit.

Pin It

Apr 11, 2014
Vodacom Cup

(11) Vodacom Blue Bulls get good win in Welkom

  1. gravatar Stapper says:
    Vir die wat se IK op standaard is moes die volgende kon uit werk:

    Wen is 'n gewoonte, verloor is 'n gewoonte.. Die huidige geslag Bulle spelers (op alle vlakke) het verloor as gewoonte aangeleer.

    Dis nie die talent van die spelers nie, tussen tussen die ore.
  2. gravatar Stapper says:
    Die laaste moet lees :

    dis tussen die ore.
  3. gravatar Jimmy says:
    Toe nie.

    “Sal maar weer herhaal, ek hoop die span verras ons almal, maar die feit is die kombinasie van sleutelbeserings, swak kontraktering, gebrek aan gebalanseerde wedstrydplan en veral geen gebalanseerde lostrio beskikbaar nie wys alles om 'n swak seisoen hierdie jaar.”

    Ja Blouland, dis omtrent dit.

    Die hoop beskaam nie… NOU DIE BLOU!!!!!!!!!!!!!!!!
  4. gravatar bb1 says:
    Een ding is verseker en dit is dat FL nie nou vir Ross sal drop hy sal met hom aanhou tot hy n ok game het want goed sal hy nooit wees op die vlak. Ons het soveel kanse gehad?? Ek lees almal se spanne en almal vergeet van kwotas dit is ongelukig iets wat nagekom moet word so 11 en 14 sal maar altyd n probleem wees. Aanvaar ook dat niks sal verander terwyl fl en graanvlokies daar is. Mens word ge judge op jou dade en hulle is te lig gevind maar niks sal verander
  5. gravatar bluedog says:
    Drie wedstryde in n ry wat ons hele seisoen n sukses kon maak is eenvoudig deur die bulle weggegooi. Inplaas van n moontlike 16 punte het ons drie gekry. Puik bulle, regtig puik vir n professionele span soos julle. Die probleem is hulle voel vere vir wen. As hulle n span kan oordonder op die dag en wen is hulle tevrede. As daar pressure op hulle kom val hulle plat. Geen veg gees in die span nie. Die ergste wat kan kom is Jake White en sy sards wat die Super 15 wen. Ons rugby is n absolute skande op die naam van die Blou bulle. Totsiens Super 15. Dalk in 2015. Selfs ons Vodacom span is op dieselfde pad. Wenne teen die valke, griffons en limpopo bulle beteken niks. Wen die Pumas, Griekwas, luiperds, Sharks, ovs en Wp dan gesels ons weer. Marnus Schoeman speel puik rugby vir Griekwas maar is of was nie bereid om vir die bulle op daardie vlak te speel nie. So kan mens aangaan, wat is die rede vir daarvoor. Geld kan dit nie wees nie. Griekwas kan nie met fie bulle kompeteer as dit by geld kom nie. Daar is groot fout by die bbru. Sal nie name noem nie want almal hou nie daarvan nie. Die Sharks trek spelers soos hulle wil al moet hulle vc en cb speel tot hul kans kom vir Super rugby. Waar lê die probleem. Kom ons bespreek dit bietjie.vrae en antwoord sessies met die ceo sal nie help nie want jy kry nie antwoorde nie.
  6. gravatar SUIDKAAPBUL says:
    Ek het laasweek voorspel dat as die bulle soos slapgatte gaan verdedig soos teen die Chiefs op Loftus gaan hulle nie een wedstryd oorsee wen nie.Al drie die highlanders se driee was as gevolg van patetiese verdediging veral suster Ross se probeerslag was pateties.
  7. gravatar Bloukaap says:
    Metres run: Highlanders 347-336 Bulls
    Carries: Highlanders 72-123 Bulls
    Defenders beaten: Highlanders 19-15 Bulls
    Clean breaks: Highlanders 6-5 Bulls
    Tackles made: Highlanders 130-63
    Tackles missed: Highlanders 15-19 Bulls
    Turnovers won: Highlanders 14-4 Bulls
    Kicks in play: Highlanders 30-33 Bulls
    Lineouts won: Highlanders 8-18 Bulls
    Lineouts lost: Highlanders 2-1 Bulls
    Scrums won: Highlanders 8-6 Bulls
    Scrums lost: Highlanders 5-1 Bulls
    Penalties conceded: Highlanders 14-7 Bulls
  8. gravatar Bloukaap says:
    Interressant om te sien op dei Vodacom stats dat die spelers wat die meeste turnovers by die rucks bewerk vir die Bulle Callie Visagie, JJ Engelbrecht en Deon Stegman is. (Stegman het minder wedstryde gespeel)

    Ndungane is die beste balsteler met hangskoppe in die reeks.
  9. gravatar Jimmy says:
    BULLE!!!!!!!!!!!

    Tussen Sasolburg Krieketklub se prysuitdeling eergisteraand en Henk se 60ste gisteraand trek ek nou al by 21 uur se mielies gooi. Ek wil nou nie grafies raak soos die een blogger wat sy oefenprogram vir ons uiteengesit het nie, maar dis ongeveer so 450 songs. Ek moet darem bysê, CCR se hits is nie baie lank nie..

    We are the champions my friends and we’'ll keep on fighting till the end. We are the champions we are the champions, no time for losers ‘’cause we are the champions of the world… We Are The Champions – Queen.

    HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!!


  10. gravatar Duane says:
    Die stats hier bo is nogal interesant as mens kyk na:

    Turnovers won: Highlanders 14-4 Bulls

    Dit wys net ons is nie effektief genoeg by breuk punte nie.

    Kan iemand net iets in Ross se pap gooi vrydag oogend ons kan nie met die ou speel nie hy is stadig en mis baie tackles. Jy is n flank op die vlak en n agterlyn speler drift net om jou aan jou buite kant. Pateties!!! Nie Arno,Steggies,Dewald of Spies sou dit laat gebeur het nie. Hy is onfiks ook.

    Verder dink ek ons finishing is swak en veral ons hande ek dink ons moet bietjie meer basics doen en seker maak ons hou die bal as ons naby die doellyn kom.

    Ons lynstane en scrums is perfek op die oomblik. Kom Bulle maak ons bietjie trots.
  11. gravatar passdiebal says:
    Ons het die vaste fasette onder beheer. Ons tel die meeste losballe op maar ons skop die meeste van alle S15 spanne ons balbesit weg. 241 keer in 8 games = 30 keer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *