Vodacom Bulls coach Frans Ludeke made five changes to his starting line-up to face the Force in Perth on Saturday, with suspension, rotation and injury forcing his hand.
Three changes are at the back.
Jurgen Visser has recovered from the foot injury that ruled him out of the Waratahs clash shortly before kick-off and slots in at fullback, where he replaces Ulrich Beyers. Francois Hougaard moves back to the base of the scrum following the knee-injury sustained by Piet van Zyl and a fit-again Akona Ndungane returns to his regular spot on the wing.
Ludeke made two changes to his pack as well.
Flip van der Merwe has been suspended for three weeks following a citing for striking an opponent in last weekend's match against the Waratahs and will be replaced by Paul Willemse. Victor Matfield will take over the captaincy.
In the other change, Ludeke gave Bongi Mbonambi a first start at hooker, will regular Callie Visagie rested. Bandise Maku will make a first appearance on the bench.
Ludeke also re-jigged his bench, where Wimpie van der Walt will get a first run in Vodacom Bulls colours if he takes to the field. Beyers replaces William Small-Smith as utility back.
"We have to get back to winning ways and this is a final opportunity to turn our tour into a positive. If we can bag a win here and add the losing bonus points we collected earlier on tour, the reward would justify the hard work we have put in," Ludeke said.
The team (with Super caps) to play the Force is: Jurgen Visser (19), Akona Ndungane (102), JJ Engelbrecht (42), Jan Serfontein (21), Bjorn Basson (64), Jacques-Louis Potgieter (49), Francois Hougaard (65), Grant Hattingh (28), Jacques du Plessis (10), Jono Ross (12), Victor Matfield (132, c), Paul Willemse (13), Werner Kruger (101), Bongi Mbonambi (9), Dean Greyling (47). Replacements: Bandise Maku (49), Mornè Mellett (17), Marcel van der Merwe (12), Wimpie van der Walt (15), Jacques Engelbrecht (21), Rudy Paige (5), Handrè Pollard (7), Ulrich Beyers (8).
Milestones:
•Victor Matfield will extend his South African record for Vodacom Super Rugby caps to 133 and his record as captain for a franchise to 79. He will also extend his record as most experienced Vodacom Bulls player to 125 matches.
•Bongi Mbonambi will make his first start for the Vodacom Bulls, having made his all appearances off the bench.
•Bandise Maku, should he takes to the field, will play in his 50th Vodacom Super Rugby match. Of those 19 were for the Vodacom Bulls, 14 for the Lions and 16 for the Southern Kings. This will also be his first appearance for the Vodacom Bulls in 2014.
•Jacques-Louis Potgieter will also play in his 50th Vodacom Super Rugby match. He will represent the Vodacom Bulls for the 23rd time, having also played for the Toyota Cheetahs 17 times and for the Cell C Sharks 10 times.
•Wimpie van der Walt, should he takes to the field, will make his Vodacom Bulls debut. He has played 15 times for the Southern Kings in 2013.
FL kies weer n span wat weet hoe om te verloor.
Hulle is gekonfyt om te verloor.
Geprogameer om te verloor.
5 veranderinge waarvan 3 op bank is, 1 omdat die Kaptein geskors is en 1 omdat die speler nie meer beseer is nie.
Hy moes darem Maku en VdWalt op die bank sit - en selfs 5 minute laat speel.
Ek gaan my naam na MOEDVERLOOR verander - en my keppie ook weggooi!
Ek hoop WSS skuif na ander unie. Hy is heeltemal TE talentvol en goed om onder Ludeke te speel! Ulrich Beyers en Jono Ross is Ludeke se toekomstige sterre!!
Eish - FL is nou soos 'n politikus - om die een of ander rede te hardkoppig om te erken!
Maar miskien moet hy maar aanhou so, net miskien word ander mense wakker en kan ons ook 'n Man United storie kry andersins hou die afdraande net aan.
Ek wonder net of hierdie do...erse se klomp politici al weet wat is die samestellings van die rugby bevolking in Suid-Afrika. Is dit nie dalk 80% wit en bruin en 20 % swart nie.
Voordat hulle nie hierdie samestelling kan verander nie, waar daar 60% swart spelers is, gaan rugby maar swaarkry teen internasionale spanne.
Hulle kan tog die logiese ding doen en kry die skole op par, sodat die rugby bevolking normaal verander - ook dan sal ons rugby ondersteun, maar nee daar is te veel Nkandlas!
Hier is my antwoord:
EUGENE - ligstraaltjies word daagliks gesoek -
Bietjie geluk ? Is dit hoe mens rugby benader? Miskien n sangoma of toordokter gaan sien vir n geluk pakkie?
Asseblief wys vir ons "nooit rugby gespeelde" kritici enige positiewes om aan te klou.
Blou Bul rugby is n tragedie op die oomblik.
Wenkultuur bou selfvertroue .Ondersteuner kritiek breek dit nie af nie Die kritiek kom van liefhebbers van die spel wat week in en week uit hoop en bid dat dit beter gaan as die week vantevore.
Maar die bestuur kies dieselfde verloopspan week vir week wat nie n idee het hoe om te wen nie - want dit maak nie saak nie - want niemand se posisie is in gevaar nie. Niemand word gedrop nie.
Ons kan nie eens kwotas blameer nie want Akona en Bjorn word op meriete gekies - en Bongi is ons beste (of tweedebeste) haker.
n Voorbeeld van in-posisie bly is bv. afrigters wat aanjaag - soos Pine - en dan promosie kry na Super 15!
Slaptjips se agter spelpatroon is so afgesaag almal lag daarvoor.
n Ligpunt is Victor wat op 37 uit aftrede moes kom om te help - en nou die ster voorspeler is met die meeste lynstane wen in S15, in die top 5% van al die spelers in S15 is met tackles, en die meeste cleans verlede week vir die BB.
Dis ons geluk dat hy weer begin speel het.
En iemand soos Jacques du Plessis wat week na week sy hart uitspeel in n los trio waar die ander twee seker die swakste in die kompetisie is.
En as ons Saterdag dalk wen , dan is dit teen n aangelaste span met minder spelers in hulle groep as Griekwas.
n Span waar rejects soos Ebersohn Steenkamp en Branche gedy.
So ja Eugene - die beste stuurmanne sit aan wal - want die huidige stuurman laat my dink aan die Kaptein van die Costa Concordia wat geslaap het toe sy boot op die rotse loop en nie wou glo daar is probleme toe diealarms afgegaan het nie.
Hoekom nou wil verander aan `n verloortaktiek wat duidelik werk.
Die backs lyk.fine.
Vaste vyf lyk na ysters.
Maar ai. liewe liefste Frans. Waarom vir Callie heeltemal.drop in wat.jy noem 'n moet wen game? Jou laaste 15 minute vervang jy gewoonlik jou haker. Frans ek hoop regtig vir jou part Maku gaan die ding doen vir jou. Want hy het vier weke laas Vodacomrugby gespeel. Dit kan die bulle.se.laaste belangrike.15 minute vd seisoen wees.
En dan fetcher. Oooooooo my genade. Die stats wys onse Rosselini moet nog vanjaar sy eerste bal, na 9 wedstryde steel. But who am I, but a fool with an eye.
Frans se die patron is reg
Frans se die spen is reg
Die die enigste rede dan vir die uitslae is dat die Camo truie so goed werk dat die ouens mekaar nie sien nie.
Ek dink Jono Ross gaan President word, ons moet agter die span staan wat gekies is, maar ek dink nie ons gaan die pyp rook
Dit gaan weer n langnaweek wees, tensy hulle ons anders kan bewys, maar die statistieke wys ons verloor altyd ons laaste wedstryd op toer
Kom Bulle ons staan agter julle
Go quotas!!!!
BULLE!!!!!!!!!!!
Ross gaan dit nie maak nie.Hoop maar daar gebeur iets en hulle stuur vir Wimpie op.Meskien moet hulle maar vir Ross 'n geelkaart so nou en dan gee dan weet die ander ouens wat hulle moet doen.
Dink wel die Bulle kan die een wen.
Go Bulle
Hy swot Regte deur UNISA en sy kontrak is tot die einde van volgende jaar.
Die ouens wat bo hom speel soos Ross, Hattingh, en die imports soos Wimpie is nie naby die belegging wat hy is nie.
Ek sal ook waai. Ons lostrio volgende jaar is P Spies, J Ross en arme Jacques wat alles moet doen
My oplossing vir volgende jaar. Raak ontslae van Maku, Victor, Piere, frans, pine en pieter en hou Bongi, WSS, wiaan en koop vir sergeal pietersen. kry 'n direkteur van rugby ('n goeie een) en afrigters wat nie hul eie kontrakte bo die belange van bul rugby stel nie.
Ek dink ons sterre is Bongi, Wiaan, Wimpie, Arno, Jaques dup, Hougie, pollard, jan, WSS, JJE (op vluel), kriel broers, visser. Paul jordaan. Ons stutte het my stil gespeel, en alhoewel JLP speel goeie rugby dink ek nie hy is 'n langtermyn oplossing vir 10 nie.
My afrigting span vir volgende jaar is Victor vir Forwards, Carlos spenser vir Agterspelers. Sou graag iemand soos Francois pienaar as direkteur van rugby wou sien.
Een dinng is egter seker. Wat op die blog gese word, bly op die blog en niemand volg dit op nie.
Enige afrigter wat spelers soos Ross kies se tyd is verby. Ulrich Beyers hgoort ook nie daar nie. WSS en Jan kan n baie belowende senterpaar uitmaak as hul onder beter afrigters speel.
Net jammer Ludeke en Ross is untouchable!!
Ek glo egter ook dat oor 3 jaar Liebenberg en WWS kaptein en onder kaptein van die Bulls wees... Hulle het tog al 'n beker gelig by SA 0/20. Dink ons almal het egter vrae waarom so lojaal teenoor Ross?
Go Bulls, Gan met 7 wen more
Sy manne wat hy die laaste ruk so 'punt' mvovo en Sithole was uit hulle diepte. Ons Ministet moet mooi na vannaand se game kyk as hy MNET het en besef daar is baie werk voor ons om kwota spelers se keuse verpligtend te maak. Hy behoort hom te skaam. JP was treurig. Frans lyk heeltyd bedonnerd en Tim Swiel lyk soos Affies se onder 16 b losskakel.
Sharks gaan ook hulle toer games verloor.
Bulle gaan die SA conference wen as hulle
1) JJ vleuel toe skuif
2) WSS senter toe skuif
3) liebenberg kies as fetcher
4) jan elke nou en dan pass.
5) Jono nie start nie
6) Zander die snoepie langs die gym gaan run.
Go Bulle.
Gee die Force gas
I was built to be the best number one and nothing less. Leave me to my destiny I have waited patiently I have vision' oh I believe… So stand up for the champions for the champions stand up… Stand Up For The Champions – Right Said Fred
GO BULLE GO!!!!!!!!!!!!
Miskien hou Rupert en sy lot daarvan dat BB rugby so n gemors is - want dan lyk die Stormers nie heeltemal so sleg nie!
Weet net nie hoe lank kan hulle bekostig om baie lee stadions te bekostig nie.
Laat mens dink ne......
JJ kan nie pass nie - kon nog nie - en sal nooit kan nie. Maar volgens FL is hy die beste 13 in BB land. Het die hele seisoen nog net 2 minute nie gespeel nie. Nooit beseer nie - laat mens dink ne.
Jan crash en bash - 3 keer in die laaste 10 minute presies dieselfde move. Dink hy/hulle hulle speel teen n klomp moegoes.
Pollard breek reg deur maar nie n enkele speler volg hom nie - almal val terug in default crash en bash posisies.
Ross - gaan niks se nie want niks is te veel.
Jacques kry n brain fart met die skouer op ons voordeel - ja ek WEET hy is frustreerd en hulle hou die bal ens ens - maar dis reg in hulle hande in.
Weereens was Victor die beste speler. Sjame.
Geen game plan - dieselfde game plan - afgesaagde game plan whatever - hierdie moet die swakste BB span in die geskiedenis wees....