Die Blou Bulle vrouespan speel Saterdag op Loftus Versfeld in die SARU Interprovinsiale vroue-reeks teen die Oostelike Provinsie. Die Blou Bulle het hul toernooi met ‘n 35-7 sege oor die span van KZN afgeskop.
Die Blou Bulle se Shona-Leah Weston, wat in die nasionale oefengroep is, is beskikbaar vir die wedstryd en speel vir die tuisspan.
Die span is: Veronica Malantswane, Duduzile Mahlangu, Shona-Leah Weston, Desire Du Plessis, Judith Chauke, Cindy Cant, Yolanda Meiring, Ntsako Tshauke, Mulalo Manyama, Lizanne Jacobs, Janine Botha, Jane Mothumi, Sarah Mahlangu, Yolandi Marais, Linda Moremi. Replacements: Simone Vosloo, Annilie Pretorius, Lizann Bell, Celeste Niehaus, Melanie De Bruyn, Megan Comley, Mahlatse Nkhumishe.
Afskop: 16h50
(2) Blou Bulle Vrouespan pak Oostelike Provinsie