Vodacom Bulls fiksheidsverslag - aangebied deur Medihelp

Vodacom Bulls fiksheidsverslag - aangebied deur Medihelp

articles.comments (19)

Die Vodacom Bulls het geen beserings oorgehou nà hul sege oor die DHL Stormers afgelope naweek nie. Goeie nuus vir die span is ook dat Flip van der Merwe (skorsing, dyspier) en Piet van Zyl (knie) reg sal wees om die Brumbies oor twee weke op Loftus te pak.

Vodacom Bulls fitness report - presented by Medihelp

The Vodacom Bulls suffered no injuries in their match against the DHL Stormers last weekend. Good news for the squad is that Flip van der Merwe (suspension, hamstring strain) and Piet van Zyl (knee injury) has been declared fit to join the squad in their preparations for the Brumbies match in two weeks.

Pin It

May 13, 2014
Flip van der Merwe

(19) Vodacom Bulls fiksheidsverslag - aangebied deur Medihelp

  1. gravatar Duane says:
    Baie bly om Piet terug te sien. Maak die span baie sterker wanneer Hougie in Ndungane se plek skuif later in die wedstryd.
  2. gravatar deon says:
    Beter skuif is , JJ vleuel toe en WSS op senter
  3. gravatar kabous 23 says:
    Wat van die langtermyn beserings. Is steggies se 2 maande en Arno se 3 maande nie amper verby nie? Steggies op 6 en arno op 8 sal 'n groop hupstoot wees.

    Weer gekyk na moontlikke kwalifiseering. Ek dink die beste waarvoor die bulle kan hoop is 6de. As die bulle alles wen, kan die puntestant moontlik soos volg lyk. Chiefs 51, Brumbies 51, Sharks 48, crusaders 48, force 47, bulle 44, huricans 42, warathas 41 en highlanders 38.

    Dit kan vir ons 'n uitspeel teen sharks, semi teen brumbies en final teen chiefs gee. Hoop maar vir die beste en alles werk vir die bulle uit.

    Ek dink hulle moet ophou rond foeter met FH. Hy is ons 1ste keuse scrummie en moet daar bly. Sal ook eerder vir WSS op buitesenter wil sien met JJ op vluel. Met pollard op wereldbeker dutie, dink ek ons moet met Potgieter op 10 begin en Visser op die bank speel as backup vir 10 en 15. Kriel op 15. Ek sal steeds met JJE begin in Piet, WSS en Visser op bank. Vluel cover deur JJE soontoe te skuif en WSS in sy plek.

    Victor bietjie bank plig met Paul en flip ons slotpaar, en bongi moet defnitief nog 'n kans kry om te begin.
  4. gravatar Stapper says:
    Jesse Kriel (en ook sy broer Daniel) is ook by SA O-20 en dus nie beskikbaar nie vir die Bulle nie. Jesse was sover ook die kaptein van die span.

    Sover ek kan aflei kom die O-20's eers die Sondag na die Brumbies wedstryd bymekaar. Dus lyk dit asof Handre Pollard teen die Brumbies kan speel, al is dit slegs vanaf die bank. Tensy Heyneke Meyer anders besluit. Anders.

    Die volgende losskakels is maar Tony Jantjies en Tiaan Schoeman.
  5. gravatar johan says:
    Ons moet 18 punte kry in 4 games om in top 6 te eindig - dus 2 wen met 5 punte ( 4 driee) en 2 net wen.
    Met al die kwota druk kan BB nie sonder 3 van Ndungane Basson Paige en Bongi in die 23 wees nie.

    Dit gese weet ek nie hoe die BB met die huidige steriele agterspel 4 driee kan druk nie.
    Ek glo nog steeds die beste agterlyn moet WSS insluit op buite senter en JJ op vleuel.
    Miskien is dit tyd om Basson te bench as vleuel/ fullback cover.
    Paige ook op bank - hy kan nie te veel skade aanrig in die laaste 10 minute as ons klaar die 4 driee het nie.

    Ons sal moet aanval om te kwalifiseer - miskien is dit nou die tyd vir Slaptjips om af te tree.

    En ietwat uit die boks - ek sal Victor op 8 speel - want Willemse is briljant en Flip is n moet. Victor en Hatting speel baie dieselfde tipe spel - en natuurlik sal ek Ross drop. Maar dit lyk of hy daar is om te bly!

  6. gravatar Loftus says:
    Arno is uit vir 6 maande en sal nie weer hierdie jaar speel nie. Hopelik kan ons mediese span hierdie keer sy knie ordentlik rehabiliteer. Victor op agsteman? Met alle respek gese, maar dis opmerkings soos daai wat die rede is hoekom die bestuur nie ons poste op hierdie webwerf wil lees of ernstig opneem nie.
    Weet enigiemand of daar enige waarheid is dat Brussouw volgende jaar Pretoria toe kom? Dit sal nou my jaar maak! Vergeet van Goosen, kry vir Brussouw en die Bulle sal weer opstaan uit die as uit.
  7. gravatar Leon says:
    Arno was in Januarie beseer en uit vir 6 maande. Ek glo hy gaan CC speel, so ook Spies en Stegman. Stegman kan dalk nog na die Junie breek inval.
  8. gravatar Nico says:
    Dag almal! Ja ek sal ook graag wil weet oor Brussow! Het orals gekyk maar sien niks sulke rumours. Maar ek twyfel...met ou Ross sal hy 2de vijool moet speel....
  9. gravatar johan says:
    Ag vader Loftus - dit was n uit die boks gedagte - nou beteken dit die val van BB rugby volgens jou.
    Kan jy onthou dat Mark Andrews in 1995 as losvoorspeler gebruik is en paar jaar voor dit Klippies Kritzinger.
    Ek wil nie Willemse gedrop sien nie - hy is ons beste voorspeler.
    Op die oomblik speel n slot 8steman en n no good 6.
    Enige iets is beter as Ross op die veld!
    Maar nouja dis die einde van BBR wat ons blog lees. Net jy is reg.
  10. gravatar Loftus says:
    Geen probleem, Johan, ek het gese ''met alle respek'' want ek wou nie he iemand moet aanstoot neem nie. Die BBB wil egter vir Matfield spaarsamig gebruik en die rotasie tussen hom, Willemse en Flip sal dus aanhou. Ek stem saam met jou dat Willemse ons beste voorspeler is. En ek is nie altyd reg nie, maar ek sal vir jou n bier koop vir elke persoon op die webwerf wat saam met jou stem oor Matfield op agsteman!! Onthou asb., ons almal hier is aan dieselfde kant. Peace.
  11. Ek het 'n onderhoud op TV gesien waar hulle met Brussouw gepraat het. Hy is in murg en been 'n Vrystater. Ek twyfel of hy ooit vir die Bulle sal speel. Geld kan praat maar sy hart sal nie in Pretoria wees nie.
  12. gravatar Bullebakkies says:
    Ek sal Bjorn Basson heelagter toe skuif en JJ op vleuel speel. Visser bied baie min opsies op die teenaanval. Basson lyk altyd gevaarlik as hy die dag die bal mag kry.

    Frans Ludeke sal nooit vir Brussouw bo Jono Ross kies nie. In fact, ek dink nie Ludeke sal vir Willem Alberts, Kieran Read of Duanne Vermeulen bo Ross kies nie. Ross is Ludeke se ALLES!
  13. gravatar johan says:
    Loftus - Vrede dus! Jy is reg ons is almal aan dieselfde kant en as ons die 18 punte kan kry in die volgende 4 games sal ek biere koop vir my mede bloggers.
    Dis nou behalwe Sharky en sy makkers!
  14. gravatar passdiebal says:
    Ek sal nie te excited raak met Brussow se trek PTA nie.

    Ek sien al die onderhandelinge tussen hom en Zander.

    Z: -" Heinrich hoeveel geld wil jy he?"
    H -" Zander, match net wat WP of Leeus of Sharks of Kings my aanbied - niks meer nie"
    Z - "Nee magtig H met daai geld kan ons 3 flanke koop!!! En onthou jy speel net Vodacom, want Jono speel Super 15"
  15. gravatar Nico says:
    Nyakane heading to Bulls?

    --------------------------------------------------------------------------------

    by Brenden Nel 15 May 2014, 09:35





    Tweet

    The Vodacom Bulls may well add Springbok prop Trevor Nyakane to their ranks as their next acquisition when his contract expires at the end of the season.

    Nyakane, who became a Springbok last season but was dropped because of disciplinary issues, is known to be on the target list of the Bulls as they look to strengthen their squad ahead of the 2015 season.

    The Bulls have been in the market since losing a host of Springboks last year, but are set to retain many of their current squad up at least until 2015 with only a handful whose contracts come up for renewal this season.

    Nyakane is a strong ball carrier and his scrummaging skills are not in question, although his discipline will need to improve if he is to get back into the Bok squad again.

    But there is no doubt he is a crowd pleaser as his dance skills a few weeks back after scoring against the Stormers showed.

    While neither his agent BC du Plessis nor the Bulls High Performance manager Xander Janse van Rensburg would confirm or deny talks with the player, supersport.com’s information is that the player has already had his deadline run out to re-sign with the Cheetahs and has given instructions to look elsewhere for a home next season.

    According to the South African Rugby Union’s rules on player movements, teams cannot talk to players until three months before the end of their contracts with the hunting season opening on 1 June.

    For this reason it is unlikely that anyone will confirm or deny Nyakane’s movements as it will be illegal for them to do so in view of SARU’s regulations.

    The Cheetahs have also declined to comment on the matter with coach Naka Drotske telling supersport.com he “cannot comment on speculation.”

    But it is clear that Nyakane is in the market, and after losing his regular place in the Cheetahs side will be looking for a new home.
  16. gravatar Bloukaap says:
    Dis duidelik dat die nuwe kwota druk die Bulle gaan dwing om swart spelers op te line.

    Brussouw? Ten minste kan ons hom vir 6 games gebruik en Steggies die ander ses.
  17. gravatar Loftus says:
    Sover ek kan onthou het Brussouw n kontrak in 2010 geteken wat einde 2013 uitgeloop het. Wat daarna geteken is, kan ek nie onthou nie, miskien is dit met nog n jaar verleng. Hy kan miskien in murg en been n Vrystater wees, maar gelukkig is die amateurdae in rugby al in 1996 verby.
  18. gravatar Lourens says:
    Brussouw is worth 3 Ross's and should we be able to obtain his services this young team will be the team to beat as it seams to be the problem with our team at this stage, we can't turn advantage into tries because we loss the ball on attack due to no fetcher and no one attacking the ball.
  19. gravatar Lourens says:
    Steggie should be back after the June rest as he has been sidelined since the 7th of March and was only out for 6 to 8 weeks and we are in week 6 already, can we get BBM to confirm when he is expected to return?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *