Klubrugbyverslag: Carltonbekerliga

Klubrugbyverslag: Carltonbekerliga

articles.comments (6)

Die eerste rondte wedstryde in die Carltonbekerliga is die naweek gespeel. Polisie, Tuks en Oostelikes het goeie seges behaal.

 

Uitslae:

 

WEEK 1: 10 Mei 2014

 

* Polisie 48 (22). Drieë: Ian van Deventer (2), Heinrich Rademeyer, Ivan Venter, Louis van Biljon, Gerhard du Preez, Nico Luus. Doelskoppe: Dillon Laubscher (5). Strafdoel: Laubscher.

Naka Bulle 13 (6). Drie Arno Taylor. Doelskop: J Coertze. Strafdoel: Coertze. Skepdoel: J Coertze.

Tweedes: Polisie 33, Naka Bulle 15.

Derdes: Naka Bulle 34, Polisie 17.

o.21: Polisie 82, Naka Bulle 12.

o.19: Naka Bulle 23, Polisie 17.

 

Polisie-span: Divan Prinsloo, Corné La Grange, Heinrich Rademeyer, Pieter Strydom, Ivan Venter, Dillon Laubscher, Hendrik van der Nest, Louis van Biljon, Gerhard du Preez, Ian van Deventer, Nico Luus (c),  Gerald Kruger, Rayno Wasserman, Sydney Raaths, Boris van Jaarsveld. Plaasvervangers: Enzo Venter, Rickus de Beer, Werner van Zweel, Sibongile Njomba, Pieter Botha, Wynand Bezuidenhout, Mich Pienaar.

 Naka Bulle-span: Duane Adams, Brahm du Preez, Fritz Nel, Andrew Niemand, Leandre Ebersohn, J Coertze, Johan Joubert, Andy Terblanche, Marcell Olivier, Arno Taylor, Johan Grobler, Conrad Potgieter, P Makhuwe, Darryl Bowels, Pieter  Kilian. Plaasvervangers: Ruan Brink, Remie Frebus, AF Campbell, Robert Jones, TJ van Rooyen, Philip Mulder, Leon Nel.

 

* Tuks 54 (33). Drieë: Enver Brandt (3), Jacques Rossouw (2), Riaan Britz, Jan Enslin, Graham Logan. Doelskoppe: Rossouw (7).

Harlequins 21 (7). Puntemakers nie beskikbaar nie.

 

Tweedes: Fezelas 57, Harlequins 11.

Derdes: Harlequins 15, Tuks Pumas 14.

o.21: Tuks Jongspan 48, Harlequins 3.

o.19: Tuks 40, Harlequins 0 (Tuks wen by verstek)

 

Tukkies-span: Riaan Britz, Enver Brandt, Jacques Rossouw, Marquit September, Andries Kruger, Francois Tredoux, Emile Temperman, Jono Janse van Rensburg, Rudolph Smith, Willie Engelbrecht, Pieter Janse van Vuren, Dennis Visser, Neethling Fouche, Jan Enslin, Du Toit Genis. Plaasvervangers: Robey Leibrand, Heinrich Els, Graham Logan, Dwight Pansegrouw, Heinrich Stander, Marcel Steyn Scholtz, Damian van Wyk.

 Harlequins-span: Nie beskikbaar nie.

 

* Oostelike Eagles 48 (27). Drieë: Leroy Bitterhout, Viaan Riekert, Jaco Fourie, Niel Meyer, Reinhardt Heydenrych, Jason Williams. Doelskoppe: Morné van den Berg (6). Strafskoppe: Morné van den Berg (2).

TUT 14 (14). Drieë: EL Olivier, Dries Truter. Doelskoppe: Dries Truter (2).

 

Tweedes: Oostelike Eagles 54, TUT 6.

Derdes: TUT 12, Oostelike Eagles 7.

o.21: TUT 40, Oostelike Eagles 0.

o.19: TUT 103, Oostelike Eagles 0.

 

Oostelike Eagles-span: Leroy Bitterhout, Roland Syphus, Viaan Riekert, Jaco Fourie, Niel Meyer, Morné van den Berg, Daron Liebenberg, Tinus van Wyk, Eugene Beukes, Reinhardt Heydenrych, Imile Keyser, Jacques Venter, Gerhard Engelbrecht, Henri Bantjes, Marco van Deventer. Plaasvervangers: Stephan Hartman, Brandon Rams, N Ralaphele, Tobi Manhe, Jason Williams, Kegeon Adams, Dean van Heteren.

 TUT-span: Leroy Africa, Ralphton Minnaar, EL Olivier, Koos Kotze, Fanie Raseroka, Dries Truter, Nico Smuts, Ewald Mare, Pieter Mathews, Armand Marshall, Isak Deetlefs, Werner Serfontein, Coert van Gerwe, Hamish Herd, Ricardo Burger. Plaasvervangers: Adriaan Joubert, Dawie Pieterse, BP Nordeje, Claude Johannes, Deon-Michael Joubert, Paul Walters, Ruan Pienaar.

 

* Centurion – Silver Valke se wedstryde Saterdag almal afgelas.

 

Weens verskeie faktore het Silver Valke besluit om die res van die Carlton-seisoen in die Reserwe-liga te speel.

Hulle gee nie hulle Carlton status prys nie, en is tans in gespek met die BBRU oor die pad voorentoe.

 

Voorste driedrukkers na Week 1

 

3 Enver Brandt (Tuks)

2 Jacques Rossouw (Tuks)

2 Ian van Deventer (Polisie)

 

Voorste puntemakers na Week 1

 

24 Jacques Rossouw (Tuks)                 2 drieë, 7 doelskoppe

18 Morné van den Berg (Oost. Eagles)  6 doelskoppe, 2 stafskoppe

13 Dillon Laubscher (Polisie)                 5 doelskoppe, 1 strafskop

 9 Dries Truter (TUT)                             1 drie, 2 doelskoppe

 8  J Coertze (Naka Bulle)                     1 doelskop, 1 strafskop, 1 skepskop

 

Bepalings vir Saterdag 17 Mei 2014 om 16h00 (tuisveld eerste)

 

Harlequins – Naka Bulle

TUT – Polisie

Centurion Oostelike Eagles

Tuks het loslootjie

 

(Woensdag 17h00 speel BB o.21 tn Tuks ...Loftus B/C veld)

 

Bogenoemde inligting is verskaf deur Johanna de Vos in samewerking met die klubs en moet gesien word as nie-amptelik.

Pin It

May 13, 2014

(6) Klubrugbyverslag: Carltonbekerliga

  1. gravatar Stapper says:
    Dankie vir 'hierdie klub berig. Vir die paar rugby-liefhebbers wat nog steeds belangstel in klubrugby is daar feitlik geen beriggewing ivm gebeure op hierdie vlak nie.
  2. Dis lekker om die berig te lees Klub rugby het n plek by die Blou bulle !! Ek dink dis vir lank af geskeep Dankie Johanna Sonder jou sou daar weer niks gewees het nie !!
  3. gravatar Hans says:
    Dis goed om die nuus te sien.


    Nou net skole uitslae en logs vir die Stadsbeker asb....Makro, Groot, Medium en Klein skole asb.
  4. Ek sien die Stormers is agter Jano Vermaak. Hy wil blykbaar terugkeer na SA.
  5. gravatar passdiebal says:
    PIDK - hulle was ook agter Elton Jantjies, Jaco Taute en Michael Rhodes. Hulle het enorme probleme - nog meer as ons....
  6. kan ons rondte 2 se uitslae ook kry asseblief, hoop dit is 'n weeklikse verslag, dankie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *