The Blue Bulls Company (Pty) Ltd has confirmed that Vodacom Bulls and Vodacom Blue Bulls kicking consultant Vlok Cilliers will take up an offer from the Western Province Rugby Union. He will start at Newlands in July 2014.
Cilliers was utilised as kicking consultant to the Vodacom Bulls as well as the Vodacom Blue Bulls since 2013. The BBC has however, decided to agree to his request and grant him the opportunity to take up the offer from WP.
"We understand Vlok's decision that it is a good time for him to move on in his career and wish him well. This will also afford us the opportunity to stimulate our current environment with some new ideas" Xander Janse van Rensburg, High Performance Manager at the BBC said.
"We will be utilising the services of Louis Koen at the SARU Mobi-Unit and also have former Springbok and Vodacom Bulls Super Rugby winner Derick Hougaard at Loftus as a kicking consultant.”
For more information, please contact Janse van Rensburg
Sal maar vir ons honde gaan koop en naweke lekker gaan stap.
Ons vra net groot asseblief dat al die 'maak Loftus Saterdag vol', en 'staan agter die Bulle die seisoen' en 'bly trots Blou' en 'gee die Bulle horings' lojaliteits advertensies en propaganda van die BBRU ook nou sal ophou, dit is deel van 'n verbygaande era.
Nou is dit net elkeen vir homself,die unie vir hulself, die spelers vir hulself, die ondersteuners vir hulself, en basta met alle tradisie, passie en lojaliteit.
Wonder wie gaan volgende loop, lyk my almal loop behalwe hulle wat juis moet loop ?
Die bestuur gee net vir hulle self om
dank die afrigter af
Xander weet nie wat hy doen nie
spelers is nie op super vlak nie
So kan mens aangaan. Lojaliteit kom van alle partye af. Ek kan wel verstaan dat elke man het sy prys, en lojaliteit is uiteindlik ondergeskik daaraan. En jou prys kan ook die prys van 'n hond wees. Pryse is ook onderhandelbaar.
Wat rugby aanbetref gaan dit vir myself eerstens oor die liefde/passie vir die spel. Liefde/passie is vir my nie onderhandelbaar nie.
Almal kan sien BBRU is besig om vining pateties te raak behalwe daai wat dit moet raak sien.
Wat n joke
Barend v Graan , Frans and Xander will join WP next year- O ja and Pine got a Job at Bull-dogs as waterboy.
Nou gaan hy vir Frankryk speel in die volgende world cup, soos daai CJ oukie wat vir Ierland gaan speel, al het hulle bokkies 0/20 gespeel.
Maar ons klou vas aan ouens soos Ross, Hatting, Louis Fouche en Ulrich Beyers want niemand wil hulle seker koop nie.
Ek vermoed ons gaan ons laaste 3 games in super rugby verloor. Flip is uit en DuPlessis se kakkebeen is uit. Aggenee deksels man.
Ek glo vas ons moet net volhard met ons huidige strategie om die rugby wêreld se voorste talent kweek-fabriek te bly. Ons is beslis nommer 1 wat talent kweek en dan talent verloor aanbetref? Nog 'n eerste by die Bulle...
Dit maak tog absoluut geenens sin om geld te belê in jou eie wêreldklas talent nie. Hoekom geld bestee in jou waardevolste bates? Hoekom sal jy nou eintlik jou beste spelers wou hou? Nee sjoe, ons kon nie vir Paul meer betaal nie, want dis darem die meeste wat ek nog gesien het 'n speler word aangebied (seker meer geld as wat hy kry). So, skies ou Paultjie, gaan jou mis tjomma! Skies man, maar nee sjoe, dis darem maar te veel sjeldt vir ons ou klein Blou Bul companietjiekie.
Nee gaats ou Xandertjie, jy is maar ietwat van 'n sukkelaar ne? Dieselfde ou verskonings week in en uit en almal moet maar sluk daaraan... Lekker, njum njum strooi stories...nog nog...en ongelukkig gaan ons Bulle span ook sukkel tot en met die dag wat jy uiteindelik die trek pas kry. Tot wanneer is jou kontrak?
Een ding is virseker, ons het al baie goeie talent verloor by die Bulle, maar die dag wat ons vir Ian Schwartz verloor het en Xandertjie kom oorneem het, het dinge maar lelik skeef begin draak...