The Bulls have confirmed the departure of promising young lock Paul Willemse to Top 14 club Grenoble.
The 22-year-old player will join Grenoble after the Currie Cup on a two-year deal.
According to the High Performance Manager, Xander Janse van Rensburg, it is becoming increasingly difficult to hold on to players and to compete with overseas clubs.
"We tried our utmost best to retain the services of Paul. It is however very concerning that we are losing players at a younger and younger age to the overseas market," he commented.
"In Paul's case, we are talking about a massive offer to the player and one that is very hard to say no to. We certainly cannot blame Paul for accepting such a lucrative offer, but even if we wanted to, we could not match it as this is one of the biggest offers I have seen for a player of his age."
Willemse plans to return to South Africa in two years' time to make a bid for the Springboks jersey and could well be back in Bulls colours then.
"Paul feels that he is not currently in the mix for Springbok selection and have a number of locks ahead of him in the line-up, so wants to add a different element to his game by playing in the French Top 14, game time in France will see him improve as a player and we can reap the benefits of that upon his return." said Janse van Rensburg.
Ek verstaan egter dat geld 'n rol speel maar dit is jammer dat SA spelers op so 'n jong ouderdom verloor.
Ek se nog steeds dat as 'n speller oorsee gaan speel, hy nie vir die Bokke in aanmerking moet kom nie. Pro era se agterend. Die Aussies en die AB kies nie hul trekvoels nie. Dit lyk al meer na 'n Springbok - Barbarian span.
Ek dink die Bokke was baie gelukkig om die wedstryd te wen die naweek
Laaste eiertjie wat ek wil le : die dryfmaal bewegings van 'n lynstaan is absurd. Daar is 7 spelers wat opstruksie pleeg voor die baldraer. Absoluut belaglike reel
Nog genoeg gekla.
In super rugby beklee 4 van die 5 SA-spanne die onderste helfte van die log, terwyl oorsese spelers onbeperk in die nasionale span instap.
Wat hier plaasvind is niks nuut nie, die te kort is die regte besluite.
Xander please go back to what you're a good at and that's signing schoolboy talent...you're out of your depth.
Solank Frans Ludeke by die Bulle bly, solank gaan die Bulle tevrede wees met gemiddelheid!!!! Die slide is al lankal aan.
Wat rugby aan betref is Frankryk op dieselfde pad as Engelse sokker. Frankryk se rugby het ook geen beperking op buitelandse spelers nie.
Die regte besluite deur die regte administrateurs.
Probeer maar vir Lood nader trek.
Sy hele argument is dat hy na twee jaar dalk vir die Bokke kan speel.
Stapper is reg. Daar sal moet 'n klousule inkom.wat die top spelers gaan dwing om te bly. Op die korttermyn wen Heyneke se plan om die world cup te wen, maar op die lang termyn verloor plaaslike rugby talent en moet franchises nou elke jaar van nuuts af opbou. So maak ons SA rugby dood. Frankryk lyk skielik bitter oneffektief. Hoe op aarde kompeteer jy teen die Euro? Dit maak ook jou vooruitbeplanning konstant reaktief.
Dit wil se ons as ondersteuners sal tevrede moet wees om top jong spelers minstens 2 jaar in die Blou.Trui te sien. Maak ook maar vrede daarmee dat lojaliteit nou so lank soos jou paycheck is.
Die plaaslike toetse lok nie eens meer vol paviljoene nie.
Heyneke het egter reeds sy plan in plek. Maar hy sal moet pa staan hiervoor. Ek vermoed.hy gaan nie. SARU.gooi hom met nog 'n curve ball: kwotas. Heyneke gaan nie hierdie oorloggie wen nie. Geen afrigter het nie. Onthou maar vir Jake.White en Solly.Thibilika. Hoskins gaan nie opstaan teen minister van Sport nie.
As ons unie dan 'uiters profesioneel' wil wees en bekers wil wen, koop die huidige en op vorm topspelers en belê die kleingeld in plaaslike goeie spelers om lekker te oefen op jeugvlak, who cares wie die junior titels wen ? Vra maar vir Toulon hoe om die ding te doen (3 uit 4 belangrikste bekers in 2 jaar).
Nog 'n lastige ou vragie wat skuil agter die sogenaamde sterk Euro verskonings - hoekom kan die WP vir Eben behou en Sharks vir PSDT ? Altwee uitstekende slotte. Paul is kortkop derde, maar hy wil nie hier bly nie, dit is die wese van die probleem, die man hou nie van wat hy hier by BBRU sien nie. Hy moet ook maar duiksakke vashou vir die res van die superseisoen, of hom sommer nou al vrystelling gee, sodat ons die volgende ou kans kan gee om te ontwikkel.
So wie gaan ons slotte wees in die CB ? Hmmm, die magtige enforcer Hattingh en een of ander regstellende aksie speler seker, want JDP is nou ook uit met 'n gebreekte kakebeen.
HM se Bokdrome en beleid om oorsese spelers te kies het ons eens magtige BB unie vir goed begrawe. Ons speel nog met dieselfde naam en in dieselfde kleur trui, maar die al trots, tradisie, passie, familiekultuur is vir altyd weg. Van nou af is ons soos die Cheetahs, ons voorsien spelers vir ander unies en ander ondersteuners om gelukkig te wees met vol trofeekaste.
Geluk HM en BBRU.
Die IRB se reels bepaal dat as 'n speler vir een land se nasionale span, of die sewes span, of die naas beste span gekies was hy daarna nie vir 'n ander land mag speel nie.
Wat SA aanbetref was die naas beste span aanvanklik die SA A-span. SARU het 'n aantal jare gelede die naas beste span na die SA O-20 span verander. Die feit dat Paul wil terugkom dui dat hy nooit vir Frankryk mag speel nie.
SARU was darem nie heeltemal aan die slaap nie.
Ek is nie seker of Pieter-Steff du Toit 'n nasionale kontrak het nie, maar hy is deel van die nasionale span As hy vir die nasionale span speel met geen kontrak kry hy addisionele vergoeding. Lood de Jager is ook alreeds voor Paul in die nasionale opset.
Solank Paul Willemse buite die nasionale opset is is daar geen motivering vir hom om in SA te bly nie.
In die verlede het manne tou gestaan en alles gegee om die groen of bloutrui aan te trek. Vandag se jong spelers is soos die ANC - I demand en as ek nie gekies word nie, wip ek my en gaan speel oorsee.
Ook geen wonder ons land lyk soos hy lyk nie.
Etzebeth het nog net nie n goeie aanbod van oorsee gekry nie anders sou hy al weg gewees het. En glo my na die wereld beker as hy n kontrak kry gaan hy ook gaan as hy nie weer beseer is nie.
Aan BBRU kant kies hulle in die belangrikste game ( om in die S15) te bly 3 weke terug, Hattingh bo Willemse - nadat hy (Paul) Man of the match was die vorige week.
So as mens SA ignoreer is hy dan Nr 4 by Bulle - na GK Flip Victor en Grant.
Aan Bok kant presteer hy op dieselfde vlak as Etsebeth en PSdT - maar Oupa wiesenaam word vir Bokke gekies - uit die bloute - of is dit uit die donkerte.
PW het geen toekoms hier nie - verdien seker 3-5 keer meer in Frankryk, speel baie minder rugby en sal n held word met sy spel daar.
Ek gun hom dit. En so gaan ons baie jong spelers verloor wat in n ry staan agter n regstellende ry - en dit gaan erger word.
Kyk maar na die naweek se Bokspan wat nog gekies word. Nyakane, Oupa, Kolisi, Sithole, Mvovo en Beast sal in die 23 wees. En Chilli sou ook daar wees as dit nie vir sy draks was nie.
So kan ons maklik teen Skotland verloor.
Waarom sal hy in SA bly?
As jy lojaliteit verlang kry vir jou 'n hond.
Sterkte Paul, kom terug as jy klaar in Frankryk was!!!