Matfield to lead Vodacom Bulls in Cape Town

Matfield to lead Vodacom Bulls in Cape Town

articles.comments (12)

Matfield to lead Vodacom Bulls in Cape Town

Vodacom Bulls coach Frans Ludeke named Victor Matfield to lead the team to play the DHL Stormers at DHL Newlands in Cape Town on Saturday.

Ludeke made four changes and a positional switch to the starting team that lost their last Vodacom Super Rugby outing, against the Lions in Johannesburg, with Matfield and Paul Willemse starting at lock and Handrè Pollard at flyhalf. Werner Kruger also swop with Marcel van der Merwe in the regular rotation of the front row.

Grant Hattingh will vacate the lock position to make way for Matfield and again move to the back of the scrum in a positional switch that will also see Jacques Engelbrecht run out at flank.

Matfield was rested against the Lions and will lock the scrum with Willemse, who replaces injured captain, Flip van der Merwe, in the number four jersey. Engelbrecht’s move to the side of the scrum is a result of the injury to Jacques du Plessis.

Pollard missed the Lions clash due to his Junior Springbok commitments in New Zealand and returns to start at number 10. Jacques-Louis Potgieter moves to the bench in place of Louis Fouchè.

“We all know the maths. We need to go to Cape Town and get the full haul. It is a massive challenge but we feel that we can do it. Making the play-offs was one of our clear targets and we need a very positive performance at Newlands to make it happen,” Ludeke said.

Matfield agreed: “The Stormers are playing without any pressure at the moment and with their new confidence on attack, will test our defences. I believe defence is all about attitude, so we will have to look at ourselves first and decide how much we really want this.”

The team (with Super Rugby caps) is: Jurgen Visser (24), Akona Ndungane (107), JJ Engelbrecht (47), Jan Serfontein (26), Bjorn Basson (69), Handré Pollard (11), Francois Hougaard (70), Grant Hattingh (33), Jacques Engelbrecht (25), Jono Ross (17), Victor Matfield (136, c), Paul Willemse (18), Werner Kruger (106), Callie Visagie (36), Dean Greyling (52). Replacements: Bongi Mbonambi (14), Marcel van der Merwe (17), Mornè Mellett (22), Marvin Orie (0), Roelof Smit (0), Piet van Zyl (42), Jacques-Louis Potgieter (54), William Small-Smith (5).

Milestones:

•If they take to the field, Marvin Orie and Roelof Smit will make their Vodacom Super Rugby debuts. Three players debuted in Super Rugby in 2014: William Small-Smith, Handrè Pollard and Wiaan Liebenberg.

•Victor Matfield will extend his record as most capped South African in the VSR competition and will play in his 137th match. Matfield also holds this record for the Vodacom Bulls, turning out for the 129th time. He played for the Cats eight times in his debut season in 1999.

•Matfield will equal Nathan Sharpe as the most experienced captain in VSR ever when he runs in front for the 81st time.

•Frans Ludeke will equal Ewen McKenzie’s record of 131 Vodacom Super Rugby matches as head coach. Ludeke coached the Cats in 23 matches and will be in charge of the Vodacom Bulls for the 108th time.

 

 

Matfield draf voor in Kaapstad

Die Vodacom Bulls afrigter, Frans Ludeke, het Victor Matfield as kaptein aangestel vir die span se Vodacom Super Rugby-kragmeting Saterdag teen die DHL Stormers op DHL Nuweland in Kaapstad.

Ludeke het vier veranderinge en ‘n posisionele skuif gemaak aan die beginspan wat teen die Lions in Johannesburg vasgeval het, met Matfield en Paul Willemse die nuwe slotpaar.

Matfield het ruskans teen die Lions gehad en Willemse begin in die plek van die beseerde kaptein, Flip van der Merwe. Handrè Pollard, wat die Lions-stryd weens sy Junior Springbok verpligtinge in Nieu-Seeland misgeloop het, is terug op losskakel en Werner Kruger roteer weer met Marcel van der Merwe op vaskop.

Grant Hattingh skuif van slot na agsteman en Jacques Engelbrecht na flank in die plek van die beseerde Jacques du Plessis.

Pollard vervang Jacques-Louis Potgieter, wat afskuif bank toe in die plek van Louis Fouchè.

“Ons ken almal die somme,” het Ludeke gesê. “Ons moet met ‘n voltal punte uit die Kaap terugkeer. Dit is ‘n geweldige uitdaging, maar een wat ons aanvaar. Om weer die uitspeelstryd te haal was een van ons besliste doelwitte en daarvoor is ‘n oortuigende vertoning op Nuweland nodig.”

Matfield het dit beaam. “Die Stormers speel sonder enige druk en met hulle nuwe vertroue in hul aanvalsvermoë, gaan ons verdediging behoorlik getoets word. Maar ek glo verdediging gaan oor ingesteldheid, so die uitdaging lê in ons eie dryfkrag en wil om dit te vermag.”

Die span (met Super-wedstryde) is: Jurgen Visser (24), Akona Ndungane (107), JJ Engelbrecht (47), Jan Serfontein (26), Bjorn Basson (69), Handré Pollard (11), Francois Hougaard (70), Grant Hattingh (33), Jacques Engelbrecht (25), Jono Ross (17), Victor Matfield (136, c), Paul Willemse (18), Werner Kruger (106), Callie Visagie (36), Dean Greyling (52). Plaasvervangers: Bongi Mbonambi (14), Marcel van der Merwe (17), Mornè Mellett (22), Marvin Orie (0), Roelof Smit (0), Piet van Zyl (42), Jacques-Louis Potgieter (54), William Small-Smith (5).

Mylpale:

•Sou hulle speelkans kry, sal Marvi Orie en Roelof Smit hulle Vodacom Super Rugby debuut maak. Drie spelers het in 2014 dieselfde gedoen: William Small-Smith, Handrè Pollard en Wiaan Liebenberg.

•Victor Matfield verbeter sy Suid-Afrikaanse rekord as mees ervare speler in die Vodacom Super Rugby-kompetisie en sal in sy 137ste wedstryd uitdraf. Agt daarvan was vir die Cats. Sy 129ste wedstryd vir die Vodacom Bulls is ook ‘n rekord vir die span

•Matfield ewenaar die rekord van Nathan Sharpe as die mees ervare kaptein in Super Rugby as hy vir die 81ste keer voordraf

•Frans Ludeke ewenaar Ewen McKenzie se rekord van 131 wedstryde as die mees ervare afrigter op Vodacom Super Rugby vlak, met 23 daarvan as Cats breier.

 

Pin It

Jul 03, 2014

(12) Matfield to lead Vodacom Bulls in Cape Town

  1. gravatar nitronic says:
    Dink die Stormers gaan te sterk wees.

    Geen fetcher, Hattingh op 8, JJ wat nie kan tackle op 13, Ross in span.

    Jammer om te se maar Stormers met 15
  2. gravatar kuvuki says:
    Ons moet wen met Bonuspunt... Die logiese keuse sou gewees het;; JJ op 14 en Kriel op 15. WSS kook opi senter maar hy bly op die bank...... Basson sal moet sy sokkies optrek die selle geld vir Fransie Hougaard.. Nitronic ek dinki ons gaan met 15 punte verloor nie;;; ons gaan die punte loep haal in die Kaap
  3. gravatar bloukaap says:
    Die gevoel in die Kaap is die Stormers wil ons met 30 punte verskil pakgee. Die stadion gaan naby sell out wees. Ten gister was daar reeds 35000 kaartjies verkoop.

    Massive challenge vir ons lostrio.

    Break downs is maak of breek en ons baldraers met Jacqies Doep uit het groot knou weg. Maar ons vaste vyf kan hulle match. En ons agterlyn is kookwater.

    Tsv wat almal voel ruk ek op na Nuweland en gaan ek die Bulls support.
  4. gravatar Bulperd says:
    Sorry net een uitslag. "Pakslae" the Stormers will revence vat oor laaste gane en daardie agterlyn gaan ons in stukke hardloop. Small op die bench en JJ bly op senter Shame sorry Frans you loose
  5. gravatar Rian Malan says:
    Hel hoe lank vat dit vir n ou om sy oe oop te maak,waar is Jessie Kriel,Smallsmith,Wimpie vd Walt.Ludeke wil 5 punte gaan haal op Nuweland met die lostrio,hy weet ons speel teen een van die beste Fetchers amper in wereld rugby,maar hy kies nie n fetcher nie.Ek hoop die Bulle wen ver maar ek dink dit is Stormers met 7.Stormers gevaar is Aplon,Kolbe,Carr,Burger ,vermeulen.GOOD LUCK
  6. gravatar Paarlbul says:
    Hoe teleurgestel is ek nou - Jono Ross moes kaptein gewees het! Frans hoe dan nou?

    Dat Frans Ludeke ook nie die boodskap van Heyneke kry nie, verstaan ek gladnie. Heyneke rate vir JJ GLADNIE meer op senter nie (ons hier op die blog eintlik al lankal). Ek kan nie glo dat Pieter Roussouw daarmee saamstem nie, dit is tog duidelik soos daglig.

    Maar nou ja die Bulle sit opgeskeep met Frans Ludeke, maar wil blykbaar die afdraande pad met hom verder loop???
  7. gravatar Pta Bul says:
    Weet iemand wat van Wimpie van der Walt geword het. Ek sou dink hy moet ten minste op die bank wees?
  8. gravatar Duane says:
    Dink WImpie se kontrak het verval.

    Ons sal moet begin dink om Kriel in te bring op 15 in plek van Visser.

    Die loose trio is SHOCKING!!! seker die swakste kombinasie in super rugby. raak ontslae van Ross en Hattingh, speel baie eeder met Roelof op flank.

    Almal praat oor hoe goed Mbonambi is en ons gebruik hom nie. Ludeke moet begin sy oe oop maak.
  9. gravatar bloukaap says:
    Ek verstaan nou hoekom Strauss moontlik Bulle toe kan kom. Maar in die lig van toekomstige kwota druk is dit nie wyse besluit om die uiters talentvolle Mbonambi te laat gaan nie. Dit lyk ook alreeds of Nyakane nie Bulle toe gaan kom nie. Die projek met Maku was in die eerste plek ook reuse flater. Bullbring oefen reeds by die Kings.

    Van buite af lyk die kontraktering by die Bulle na verwarrende besigheid.


    Cape Town - Bulls hooker Bongi Mbonambi is likely to sign a deal with their arch rivals, the Stormers.

    Blue Bulls Company High Performance Manager Xander Janse van Rensburg told Wednesday's Cape Times that Mbonambi had turned down their offer to extend his contract.

    Mbonambi's contract with the Bulls expires at the end of October, and speculation is rife that he could join the Stormers.

    His reason for not wanting to stay at the Bulls appears to be over their decision to play Callie Visagie ahead of him.

    The Bulls were quick to find a replacement for Mbonambi though, with reports linking Cheetahs captain Adriaan Strauss with a move back to Pretoria.

    Mbonambi is not the only front ranker reported to be heading for the Cape, with Cheetahs and Springbok prop Trevor Nyakane also in the Stormers' sights.
  10. gravatar Piet Loftus says:
    Ek dink Small-smith moes Ludeke kwaad gemaak het en JJE pas Ludeke se honde op in
  11. gravatar Louis says:
    Small-smith en Wian Liebenberg moes beslis vir Ludeke kwaad gemaak het. Interessant hoe jou "opkomende sterre en leiers van die toekoms" nie 'n regverdige kans kry en dan die weggooikinders word. Maar soos Johan Ackerman van die Lions in gister se koerant skryf het hy weggooikinders van ander unies geneem en 'n span gemaak en vandag soek die wereld sy weggooikinders en moet hy baklei om hul te hou. Hierdie twee spelers het werklik baie potensiaal maar om een of ander rede word dit nie deur die BB reg aangewend en gaan ons hulle seker ook verloor (en later ons hare uit ons koppe trek daaroor).
  12. gravatar Blouballas says:
    As ons lostrio die mas opkom sal ons wen...maar dis 'n baie groot as

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *