Fitness report - presented by Medihelp
A number of players will only be able to train later this week, but there should be no injury concerns for Vodacom Bulls coach Frans Ludeke in selecting his team for Friday's Vodacom Super Rugby match against the Rebels at Loftus Versfeld.
Jacques-Louis Potgieter (concussion), Dean Greyling (elbow) and Francois Hougaard (knee) will only train on Tuesday, but will be available for selection, team doctor Org Strauss confirmed on Monday.
Jurgen Visser, who was forced out of the Stormers match before kick-off due to an abductor strain, will train on Thursday, as will Grant Hattingh (contusion) and Akona Ndungane (contusion), who both left the field in the defeat against the Stormers.
The team to play the Rebels in the last Vodacom Super Rugby match of the season will be announced on Tuesday.
Ons gaan net so swak wees in Curriebeker! Spanne gaan baie aanvallend speel in die CC en die Bulle sukkel altyd teen sulke spanne.
Ons sal maar weer BAIE up and unders skop met vleuels wat dit jaag! Wens Bjorn Basson kon vir die Cheetahs of selfs die Lions gaan speel. Hy is besig om sy loopbaan op te neuk by die Bulle! Vleuels is daar om af te rond en driee te druk, by ons moet hulle skoppe jaag!
Nee wat, solank Ludeke die Bulle afrig kan ons maar vergeet van bekers!
Met hierdie spel patroon moet jou span voor domineer en ons was voor geslag gewees die naweek. Ons loose trio is pateties.
Ek het 2 keer gesien waar ons balle omdraai en dit was Ndungane en Hougaard.
Hulle het ons dood gemaak by breuk punte.
1) Ons was nie konstant genoeg nie
2) Ons het pakgekry by die afbreekpunte
1. By nr. 1 kan mnes se dis gebrek aan ervaring. Die span was werklik warm en koud. Op Loftus wa sons warm maar weg van die huis af koud. Hoe beter die span as geheel doen, hoe meer springbokke sal ons kweek en hoe meer ervaring sal ons opbou. Die span sal moet begin wen, maak nie saak met watter patroon dit is nie. Beginnet konstant daardie wedstryde te wen wat jy dink jy sou verloor. Dit is waar ervaring gekweek word. Ek sou wou sien dat ons in die komende CC beter in hierdie opsig gaan vaar en 'n wenkultuur wee rbegin kweek. Dit is waarom Alistair Coetzee se dis belangrik vir die WP om nou momentum oor te dra na die CC toe. Hulle besef ook hoe belangrik is hieride wen kultuur. Hoe gouer ons mindsets daarby inkom hoe betyer. Begin net wen, al is dit net-net en nie oortuigend nie. maa rons he tnou al vir twee kompetisies agtereenvolgens nie die semis gemaak nie en elke keer gedink ons gaan in die laaste game vd seisoen weg van die huis af sommer gou gou wen. Elke keer is ons by die afbreekpunte nie net geklop nie, maar vernietig. Jy kan nie jou kop in die grond indruk nie. Sien die herhalende patrone raak en stel dit reg.
2. Frans se eie spankeuses het hom hier teruggehou en hy moet pa staan vir die feit dat hy nie voldoende losvoorspelers by die afbreekpunte het nie. Toegegee hy het slegte besring sgehad aan Stegman en Arno Botha en Pierre Spies (wie kan hom nog onthou?) Hy het vanjaar sy jongelinge in hierdie verband afgeskeep tsv die feit dat hy ana die begin die squad sisteem beklemtoon het vir 2014. Hy MOES al gesien he tin 2013 Ross gaan nie die mas opkom nie. Nou is 'n hele seisoen verby waarin hy sy jongelinge kon grootmaak hierin sodat Stegman behoorlike opvolger sou he. Steggies was al die afgelope drie jaar net die helfde vd seiseon beskikbaar.
Jac du Plessis het as baldraer en verdediger baie goed deurgekom, maar die Ross projek en ook Engelbrecht kon nie van die grond af kom nie. Ludeke het hardkoppig vasgeklou en dit blyk dat as hy eers status quo gevestig het torring hy nie sommer daaraan nie. Daar IS beter losvoorspelers by die Bulle as dit en die regtes gan ongelukkig loop.