Basson to miss start of Absa Currie Cup
The Vodacom Blue Bulls will be without record Absa Currie Cup try scorer in a season, Bjorn Basson, when they start their challenge to the Absa Currie Cup against the Xerox Golden Lions on 9 August in Johannesburg.
Basson is suffering from an ankle injury that will keep him on the sideline for the next four weeks at least, team doctor Org Strauss confirmed.
Flanker Jacques du Plessis is also expected back in four weeks as he is recovering from a broken jaw.
Callie Visagie, who is battling with a back strain, will be rested for two weeks, but should be fit to take on his old province.
Dan Kriel (calf), JJ Engelbrecht (contusion) and Jessie Kriel (ankle) will sit out for a week.
The long-term injury list at the Vodacom Blue Bulls is:
Tiaan Schoeman (ankle, 5 weeks)
Pierre Spies (bicep, 4 months)
Arno Botha (knee, 4 months)
Frik Kirsten (neck, 4 months)
Jaco Visagie (knee, 3 months)
Flip van der Merwe (knee, 5 months).
Dewald Potgieter not on the list, is he not contracted?
Tiaan Schoeman is nommer 3/4 loskakel by die Bulle. Tussen tussen hom en Tony Janjies as reserwe in die CC.
Dit lyk asof Pierre Spies eers volgende jaar weer gaan speel.
Arno Botha was in die VSA vir rehabilitasie. Dit lyk na 'n goeie kans dat hy in die CC mag speel.
Daar sal eers in Oktober 'n besluit oor Frik Kirsten gemaak word. Sy loopbaan is in die weegskaal.
Jaco Visagie is tans die nommer 4 haker en is dus nie baie belangrik dat hy moet speel nie.
Flip vd Merwe is aan die begin van sy rehabilitasie en sal eers volgende jaar weer speel.
Dus van hierdie spelers het Arno die beste kans om in die CC te speel. Hy saam met Flip en Pierre is hule die spelers wat meeste tot die Bulle kan bydra.
Ai ai ai nee kyk.
Bulls for playoff game in CC
Lees ook dat Ross weer kaptein gaan wees, wtf??
Nee wat, laaste plek op die log is ons voorland!!
Leeus gaan ons deurmekaar hardloop, veral met ons skop en jaag gameplan!
In dieselfde berig praat hulle ook dat die Bulle vir Luther Obi van Leopards wil kry - Ag jirre tog waarvoor Hier is horde klomp vleuels - JJ Engel, Sampie etc. en die nuwe kid on the block Duhan van der Merwe?
Ook in hierdie berig van Lappies Labuschagne en Trevor Nyakane wat Bulle toe kom - wat gaan nou van Dean Greyling, Morne Mallet etc etc word.
Gelukkig is daar nog die jong spanne waaraan 'n ou kan klou, want vir Frans Ludeke se sirkus raak dit baie moeilik!