The new Absa Currie Cup Premier Division format featuring eight teams will come into play on August 8 in a fresh start to SA’s top domestic competition, with newcomers the EP Kings taking on DHL Western Province in the opening match.
The official launch of the 2014 Absa Currie Cup competition was hosted by the South African Rugby Union (SARU) and sponsor Absa on Wednesday at Jeppe High School for Boys in Johannesburg where the new format was explained and the 2014 marketing campaign revealed.
The launch featured a Tag rugby match between the media, and the players and coaching staff of the Premier and First Division teams.
The Premier Division of the Absa Currie Cup was expanded from six teams to eight following a decision by SARU’s General Council in February. This format ensures that the six anchor unions in South African rugby ((the Vodacom Blue Bulls, Cell C Sharks, DHL Western Province, Toyota Free State Cheetahs, Xerox Golden Lions and the EP Kings) will be guaranteed their places in the Absa Currie Cup Premier Division for the next two seasons.
First Division champions, the Steval Pumas, meanwhile, gained entry into the Premier Division after winning the promotion-relegation matches against GWK Griquas at the conclusion of last season, while GWK Griquas booked their spot in a thrilling qualifying series which ended last weekend.
SARU CEO Jurie Roux was excited about the new competition format and said it would be beneficial for South African rugby, especially with the EP Kings featuring alongside the other core unions.
“The Eastern Cape region is a rugby stronghold in SA so it is fitting that they receive the opportunity to compete regularly with the other Franchise unions,” said Roux. “This will also assist the EP Kings in their preparation for their inclusion in Vodacom Super Rugby in 2016, so we are excited to see what they have to offer.
“I have no doubt the tournament will continue to generate the excitement it has in the past with a tight race for semifinal places and a few upsets throughout the season.”
David Wingfield, Barclays Africa Head of Marketing, also expressed his excitement about the upcoming season.
“The Absa Currie Cup is the cornerstone of South African domestic rugby, and has always been the foundation upon which our players can prosper as they seek to become Springboks. The tournament has a history of courage, determination and strength against adversity and embodies much of what we at Absa stand for, namely mutual respect, a commitment to excellence, and an ability to evolve. As a bank we are committed to serving our communities, and as a sponsor we can stand alongside them on their journey towards rugby excellence.”
FIXTURES
August
09 v Golden Lions, Ellis Park, Johannesburg
16 v DHL Western Province, DHL Newlands, Cape Town
23 v EP Kings, Loftus Versfeld, Pretoria
30 v DHL Western Province, Loftus Versfeld, Pretoria
September
06 v Golden Lions, Loftus Versfeld, Pretoria
12 v EP Kings, Nelson Mandela Bay Stadium, PE
20 v Cell C Sharks, Loftus Versfeld, Pretoria
26 v Toyota Free State, Free State Stadium, Bloemfontein
October
04 v Steval Pumas, Mbombela Stadium, Nelspruit
11 v GWK Griquas, Loftus Versfeld, Pretoria
Ross kaptein????
Gaan ons wragtig waar dit uitspook met die Pumas en Kings vir die houtlepel???Ons sal seker maar moet staat maak op ons season veterans Dean,Werner,Ross,Visser.....................
ASB ASB verander net iets!!!!!!
Spoeg Chris? Toe ek klein was het ek die allerverskriklikste pakslae by my pa gekry omdat ek dit durf waag het om op iemand te spoeg. Het jou ouers dit nie vir jou geleer nie? Heel duidelik nie. Praat weer van spoeg in die Bulle konteks en ek klap jou plat.
HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!!!
Gaan kyk bietjie op supersport. Ons speel twee keer teen Lions, WP en OP. Net een een keer teen Sharks, Cheetas, Griekwas en Pumas. Dit beteken drie top spanne speel twee keer teen mekaar en twee ander top spanne twee keer teen swakker spanne.
Die tameletjie is egter, Bongi is weg. Hy is onderspeel. Die laaste wedstryd was 'n vet klap in sy gesig. Callie is ons nr. 1 haker. Bandise Maku lyk vir my gaan nou bly by die Bulle. Need I say more? Bongi het al die potensiaal gehad om 'n great te word by die Bulls. Soos genoem, met die kwota druk wat oplaai, sou Bongi die logiese keuse gewees het om te behou bo Maku en Visagie.
Nr. 1 probleem is die gewemel van talent wat besig is om deur te kom, maar gaan die coach sy favourites opsy skuif om plek te maak vir hulle? Die haker twis en die fetcher probleem was nie goeie indikasie nie.
Ek dink lappies sal goed inpas by die span kultuur en speel styl.
Ek dink ons probleme ly by vaskop ( Frik beseer, nie Werner of dean kan nie) Dit lyk of Morne ons enigste opsie is. 6. As steggies nie beseer is nie, is hy baie goed, Hoop smit kry geleenthede. 12. Ons moet hoop die onervare spelers kom deur. Niemand is daaraan bloodgestel nie(Jan by bokke.
Spelers wat ek hoop kry speelkans is WSS, Kriel, Piet van Zyl, Smit. Spelers wat net die band wagen ry is, Ross, Dean, Werner, JJE en Basson. Mense kla oor visser, maar ek het min verkeerd van hom gesien. Baie soos Hennie Dannielier, nooit 'n Willie le Roux nie, maar altyd gewillig en bevoegd.
Trever en Mallet sal goed afwissel op loskop. Ek hoop altwee kry gelyke kanse en genoeg speeltyd. Dankie tog vir JL potgieter, Jantjies sou ons nooit kon deurtrek nie.
Ek dink die losrio kombinasie van Steggies (6), J E (7), en ross (8) is baie beter as enige iets wat ons in SR gegien het, met lapies en Smit op die bank, En arno en spies beseer het ons een van die beste lostrio peleton van alle francises. Weet net nie op Ross vir lappies op die bank gaan hou nie. Miskien sal die beter kaptein Piet van Zyl wees. Met Hougie by die bokke is hy verseker van sy plek in die span.
Ek dink nie Paul se weggaan gaan die bulle seermaak nie. Hy is baie goed, Maar as en na ons o/21, cravenweek en ander talent in SA kyk, is hy maklik vervangbaar.
Frans Ludeke, die Bulle se breier, het Woensdag bevestig hy het dié taak aan die ervare en geharde flank Deon Stegmann toevertrou.
Weinig van Loftus Versfeld se stoere ondersteuners sal stry oor Stegmann se CV.
Die 28-jarige Springbok-flank het sedert hy sewe seisoene gelede sy debuut vir die Bulle gemaak het, immers gehelp om ’n hele paar trofeë te wen.
Hy sal afgesien van sy leierskap ’n beduidende rol hê by die afbreekpunte – ’n afdeling waar sy span in sy afwesigheid deurgaans noustrop getrek het in die Superrugby-reeks.
Stegmann, wat in 2011 in Nieu-Seeland die laaste van sy ses toetse teen die All Blacks gespeel het, sê hy voel gevlei dat dié eer hom te beurt geval het.
“Dit is ’n groot eer en ek het sonder om te huiwer die verantwoordelikheid aanvaar.”
Stegmann, of Steggies soos hy alom by Loftus bekendstaan, sê hy sal graag dieselfde impak op die jong spelers in die span wil maak as wat ’n paar seisoene gelede met hom die geval was.
“Ek was bevoorreg om saam met baie spesiale spelers soos Victor (Matfield) en Fourie (du Preez) te speel.
“Ook spelers soos Bakkies Botha, Morné Steyn en selfs Dries Scholtz en Pedrie Wannenburg het my as rugbyspeler gehelp groot word.
“Ek hoop dit het my toegerus om ’n goeie kaptein te wees. Dit is ’n groot geleentheid vir my.”
Hy sê daar gaan altyd druk op die Bulle wees om te presteer en nog meer so oor die volgende drie maande.
“Ons het beslis nie die laaste ruk die uitslae gekry waarop ons gehoop het nie, maar gelukkig kry jy in sport weer ’n kans.
“Daar is baie jong spelers wat laasjaar ’n groot vuurdoop in die Curriebeker gehad het en vanjaar Superrugby gespeel het. Ons het ’n baie meer gevestigde span.”
Stegmann sê hy voel vars ná sy onlangse liesbesering en sal in die volgende twee weke sy fiksheid op peil kry.
Hy het aan die begin van die jaar skaars op dreef gekom ná ’n liesbesering toe die noodlot weer toegeslaan het – op die Bulle se oorsese toer teen die Hurricanes.
“Ek voel goed en hoop die beserings kan vir ’n slag wegbly. Dit is altyd frustrerend om langs die kantlyn te sit.”
In enige sport nodig mens dinamiese spelers, vat krieket het ons De Villiers, Steyn ens. Spelers uniek en wat nie gematch kan word nie.
Vir my het Bongi Mbonambi die potentiaal om n springbok te word en nou laat ons hom gaan. Nou sit ons met Visagie wat kamstig kan scrum. Wow is dit al hoekom mens n speler kies? En Maku is so vet hy kan nie eers hardloop nie.
Ons nodig ouens om deur te kom wat wereld klas is om iets te kan wen. Met Visagie, Hattingh, Visser en Ross kan mens speel tot hulle 30 jaar oud is hulle gaan nie beter word nie.
Ek is n groot Blou Bul ondersteuner van dat ek n kind was en dit was lekker om al die jong talent te sien wat altyd deur gekom het. Nou kry ons useless ouens en stick met hulle.
Dink Ludeke die ouens gaan oornag beter word en die Currie Beker wen? jammer my vriend jy lewe in n droom wereld met jou favourites wat jy altyd kies.
Ons sal sien oor 2 jaar wie is die beter haker tussen Visagie en Mbonambi.
Selfde met loskakels Ons sit met ouens soos Jantjies, maar mens laat gaan ouens soos Boshoff en Brummer.
Die Unie raak n grap en almal begin al vir julle lag.
Want dan word ek n Griquas ondersteuner tot dat hy sy laaste wedstryd gespeel het vir Bulle en Ludeke loop
Ek dink lappies sal goed inpas by die span kultuur en speel styl.
Ek dink ons probleme ly by vaskop ( Frik beseer, nie Werner of dean kan nie) Dit lyk of Morne ons enigste opsie is. 6. As steggies nie beseer is nie, is hy baie goed, Hoop smit kry geleenthede. 12. Ons moet hoop die onervare spelers kom deur. Niemand is daaraan bloodgestel nie(Jan by bokke.
Spelers wat ek hoop kry speelkans is WSS, Kriel, Piet van Zyl, Smit. Spelers wat net die band wagen ry is, Ross, Dean, Werner, JJE en Basson. Mense kla oor visser, maar ek het min verkeerd van hom gesien. Baie soos Hennie Dannielier, nooit 'n Willie le Roux nie, maar altyd gewillig en bevoegd.
Trever en Mallet sal goed afwissel op loskop. Ek hoop altwee kry gelyke kanse en genoeg speeltyd. Dankie tog vir JL potgieter, Jantjies sou ons nooit kon deurtrek nie.
Ek dink die losrio kombinasie van Steggies (6), J E (7), en ross (8) is baie beter as enige iets wat ons in SR gegien het, met lapies en Smit op die bank, En arno en spies beseer het ons een van die beste lostrio peleton van alle francises. Weet net nie op Ross vir lappies op die bank gaan hou nie. Miskien sal die beter kaptein Piet van Zyl wees. Met Hougie by die bokke is hy verseker van sy plek in die span.
Ek dink nie Paul se weggaan gaan die bulle seermaak nie. Hy is baie goed, Maar as en na ons o/21, cravenweek en ander talent in SA kyk, is hy maklik vervangbaar.
Ek is ook verstom dat ons Bongi laat gaan het. Hy is strate beter as Maku en hy WIL speel. Hy gaan nog 'n 2de Deon Fourie word as hy die geleentheid kry. Hoop hy kry speelkans sodat ons kan sien wat ons gaan verloor.
Ek dink ook dat die Leeus met ons gaan mors. Hulle het dit verlede jaar gedoen en kan dit die jaar weer doen. Hoop egter nie so nie.
Dnk nie ons speelstyl gaan verander nie. Die afrigtingskorps het vasgesteek by die huidige speelstyl vir 'n paar jaar nou al. Kan nie sien hoe hulle dit gaan verander nie, tensy sekere spelers kans kry en dit is WSS op senter en JJE op vleuel. Kriel is ook 'n speler wat speelkans moet kry. FL sal egter by sy favourites bly en ons almal weet wie dit is.
Wanneer is die sewes-bok (vleuel) beskikbaar?