Fiksheidsverslag - aangebied deur Medihelp
Die Vodacom Blou Bulls sal sonder Mornè Mellett en Bjorn Basson moet klaarkom vir Saterdag se openingswedstryd in die Absa Curriebekerkompetisie teen die Xerox Goue Leeus op Ellispark.
Basson (enkel) sal nog minstens twee weke buite aksie wees, maar Mellett (knie) behoort volgende week oorweeg te kan word.
Enkele spelers soos Grant Hattingh (enkel), Tony Jantjies (gastro), Jono Ross (heup) het nie Maandag geoefen nie, maar sal Dinsdag weer op hul pos wees, het die Vodacom Blou Bulle-spandokter, Org Strauss, bevestig.
Ander spelers wat skete gehad het soos Callie Visagie, Marcel van der Merwe, Basil Short, Roelof Smit en Ryan Nell, is fiks verklaar.
Fitness update - presented by Medihelp
The Vodacom Blue Bulls will be without Bjorn Basson and Mornè Mellett for the opening weekend of the Absa Currie Cup competition. Basson (two weeks, ankle) and Mellett (one week, knee) will not be available to face the Golden Lions at Ellis Park on Saturday, team doctor, Org Strauss, confirmed.
Some players did not train on Monday, but will be fit for selection. This includes Grant Hattingh (ankle), Tony Jantjies (gastro) and Jono Ross (hip), but all three will be back on the training ground on Tuesday.
Callie Visagie, Marcel van der Merwe, Basil Short, Roelof Smit and Ryan Nell, who had niggles last week, were declared fit.
Wat weet n Mol van kaas??
Trevor
Adriaan
Marcel
Flip/jdup
Vic
Steggies
Botha
Lappies
Piet
Pollard
Hougie
Jan
Jj
Basson/jamba
Kriel
Ons kort iemand soos Mallet om ons te kom afrig, iemand met nuwe idees. Want hierdie ou selfde tiepe van rugby wat ons nou al speel vir die laaste paar jaar is so vooorspelbaar en ons is besig om baie baie belowende spelers se talente te mors, deur hulle in 'n spelpatroon in te druk.
Kyk maar na spelers wat vol natuurlike talent was soos Hougaard, ens. Hulle is nou maar normal en niks wow meer nie. Ek sien dit gaan met Jan/ Pollard ook gebeer.
So moet nou nie vir FL kom verdedeig nie, want as jy nie kan sien dat ons nie die beste kan doen met die spelers wat ons het nie. Moet jy asb weer kyk.
Visser
Jje
Wss
Kriel
Akona
Jlp
Piet
Rolof
Wiaan
Steggies
Vleis
Willemse
Marcel
Visagie
Greyling
Bench maak nie saak solank ross nie da is
Hier is my sikspens oor hoe hy gaan lyk
Visser
Mastriet
Engelbrecht
Odendaal
Ndugane
Potgieter
Van Zyl
Engelbrecht
Ross
Stegman, k
Hatting
Willemse
Kruger
Visagie
Greyling
Liebenberg
Maku
Vd Merwe
Hencus van Wyk
Nicolaas Janse van Rensburg/ Ori
Page
Jantjes
Kriel
Jip. Ons het weer 'n x faktor nodig agter. Kriel bied selfs meer talent as 'n Willie Le Roux, maar sy afrigters sal hom moet toelaat om dit te kan doen, soos Dawie Theron gedoen het by die IRB u20. JJ het dit ook maar sy spel het knou weg vanjaar en die Bulle gebruik hom verkeerd. Hy moet in spel gebring word en van skrum of losskakel af speel- soos bv. Op vleuel. Binne die Bulle se patroon gaan ons verder kom met wat WSS bied op buitesenter as JJ. Maar ek dink nie FL sal daardie skuif sommer nou maak nie. Die enigste manier wat ons vir WSS gaan sien is as FL net een voorry kies of as JJ seerkry of regtig droogmaak na paar wedstryde.
EK dink ook hy kan n faktor van agter wees soos WLR - maar Le Roux vind altyd aansluiting na ander spelers as hy die bal dra.
Die WSS JJ kwessie sal seker deur die seisoen opgelos word.
JJ kan nie meer droogmaak as wat hy in die Super 15 gedoen het nie. Hy het skokkende stats.
Maar in hulle wysheid het SARU hom n Springbok kontrak gegee - alhoewel dit blyk dat Meyer hom heeltemal afgeskryf het.
As jy kyk na al die addisionele senters wat in die Bokkamp was - is dit duidelik dat HM hom nie gou gaan gebruik nie.
Ek glo vas hy is n vleuel - groot sterk wat reguit kan hardloop.
Ek vermoed dat Frans hom gaan speelkans gee in die volgende paar weke.
Anders is dit sinneloos dat WSS by BB bly.
WSS se probleem is hy is n klasieke 13 - verdegig uitstekend maak lyne reguit en versprei die bal baie goed. Nie n groot crash en basher nie.
Maar dit is nie BB spelpatroon tot dusver nie.
Amper n geval van vleuels druk nie driee nie - voorrye wel.
Tyd sal leer. Ek hoop ons trek die knoop deur Saterdag teen die Leeus.
15 J Kriel
14 JJ
13 WSS
12 D Swanepoel
11Swart vleuel
10 Potgieter
9 van Zyl
1 Dean
2 Callie
3 Marcel
6 Stegman
5 Hattingh
4 Willemse
7 du Plessis
8 Engelbrecht
Hoop nie ek het te veel strooi geskryf onder jou skuilnaam.
Groete