Vodacom Blue Bulls coach Frans Ludeke named 21-year old Burger Odendaal at inside centre for his side's opening match of the 2014 Absa Currie Cup season against the Xerox Golden Lions in Johannesburg on Saturday.
Odendaal, who was schooled at Monument High in Krugersdorp and represented Golden Lions at the Coca-Cola Under-18 Craven Week in 2011, will make his Absa Currie Cup debut for the team, having already played for the Vodacom Blue Bulls at Under-19, Under-21 and Vodacom Cup level from 2012.
Ludeke named an experienced starting team with all but Odendaal, newly named captain Deon Stegmann and flyhalf Jacques-Louis Potgieter having played for the Vodacom Blue Bulls in the 2013 Absa Currie Cup season.
Stegmann missed last season's campaign due to injury and last played in 2012. Potgieter was still playing in France in 2013, but has represented the Vodacom Blue Bulls at this level in 2005-07 and 2010.
Ludeke named two newcomers on the bench as well, with 20-year olds Nicolaas Janse van Rensburg and Jesse Kriel set to make their Currie Cup debuts if they take to the field.
"We are all very excited about this campaign, but could not have asked for a tougher start in away matches against the Golden Lions and Western Province," Ludeke said.
"This will mean that we will have to be at our best from the first minute of the first match. The Lions are a formidable outfit, especially at home. We will be focussing on our own game though. We know what worked for us in the past to be successful and we will have to execute that to the best of our ability."
Stegmann is also keen to get stuck in.
"We want to win the Currie Cup this year. It is as simple as that. We believe in ourselves and in each other, but the challenge for us will be to go out there and be competitive and consistent in our performances."
The Vodacom Blue Bulls team is: 15 Jurgen Visser, 14 Akona Ndungane, 13 JJ Engelbrecht, 12 Burger Odendaal, 11 Sampie Mastriet, 10 Jacques-Louis Potgieter, 9 Piet van Zyl, 8 Jacques Engelbrecht, 7 Jono Ross, 6 Deon Stegmann (c), 5 Grant Hattingh, 4 Paul Willemse, 3 Werner Kruger, 2 Callie Visagie, 1 Dean Greyling. Replacements: 16 Bongi Mbonambi, 17 Marcel van der Merwe, 18 Nicolaas Janse van Rensburg, 19 Wiaan Liebenberg, 20 Rudy Paige, 21Tony Jantjies, 22 Jesse Kriel.
Milestones:
Burger Odendaal will make his Absa Currie Cup debut and if they take the field, so will Nicolaas Janse van Rensburg and Jesse Kriel.

15.Jesse
14.JJ
13.WSS
12.Odendaal
11.Sampie
10.JLP
9.Van Zyl......is the Bulls best backline on merit!
Ludeke hou nie van WSS en klaar.
Ross, Hattingh, JJ, Jurgen is sy boys! Roelof Smit het in die paar minute wat hy S15 gespeel het vir my beter gelyk as Ross die hele jaar!
Aan die van julle wat ja en amen op alles wat Ludeke doen, sterkte!!
Na die rampspoedige super15 reeks, het mens regtig gehoop daar sal geleer word, dat veranderinge kom, maar helaas die hoop beskaam totaal.
Ons voorstelle in lyn met wat die meeste kenners in rugby ook sê, was: Kriel in Visser se plek, WSS op buitesenter, JJE op vleuel, Smit of Wiaan in Ross se plek, Marcel in Kruger se plek, Bongi in Visagie se plek. Maar daar het niks van gekom nie.
Die enigste verskil is Steggies as kaptein in Ross se plek, maar as hy beseer was, weet ons wie kaptein kaptein sou wees.
Sal WSS nie kwalik neem as hy wil loop nie, dit is totaal belaglik dat sy Bokke 0/20 spanmaat al paar toetse gespeel het, en 'n klas speler soos hy kry nie eers plek in 'n afgewaterde CB Bulle span nie ?
Sal nooit vir 'n ander span skree nie, maar terwyl Ludeke en sy keurders voortploeter sal dit my ook nie veel pla as hul verloor deur hul eie hardkoppigheid nie. Hopelik sal daar iewers in die toekoms 'n liggie aangaan.
Hier is hoe die span behoort te lyk - Kriel JJE WSS Odendaal Mastriet JLP Piet Vleis Wiaan Steggies Hattingh Willemse Marcel Bongi
Kan werklik nie glo dat selfs na HM opgegee het met JJE as senter, Ludeke daarmee aangaan nie, kan een jongman se loopbaan so aanhou vernietig word, en 'n ander se loopbaan deur hierdie domgeit teruggehou word ?
Ons het miskien nie 'n goeie geheue nie maar die laaste sukses wat die Bulle in CC behaal het is nou al 5 jaar terug. Die Leeus, Sharks en WP het sedertdien sukses behaal.
Interessant dat Paul Jordaan verwys na die hardloop rugby wat hulle gaan speel, want hulle het klomp voorspelers verloor. Die verandering doen hulle binne 2 weke. Bakkies, Danie, Guthro, Pedrie, Gary, ens speel nou al jare nie meer vir ons nie maar tog speel die Bulle met presies dieselfde patroon, want volgens hulle is dit die enigste manier om sukses te behaal.
Frans Ludeke het net glad nie visie nie. Kan nie glo ons almal sien dit raak (selfs ouens soos Naas en Mallet) maar nie die BB bestuur nie,
Mens moet maar net vir WSS en Bokrugby se onthalwe hoop hy gaan na die Leeus toe. Hy gaan nog n Marnitz Boshoff geval word, of ek hoop so!!
Marnitz het Ludeke/PR/Pine se name lekker gat gemaak!
WP: Kolisi,Carr,Rodes
Lions:Whitley,Tecklenberg,Kriel of Minnie
Sharks: Kanko,Botes ,Thembu
GW Schoeman.Lobberts,Greef
Net om n paar te noem,wat het van die magtige Bulle geword,Lions 34--Bulle 19.MAAR ek bly n groot BUL
Ek dink regtig daar gaan iets agter die skerms aan wat ons nie van weet nie. Of FL het nie verstand nie of hy het nie ooghare vir WSS nie maar iets is nie lekker nie. Het die hulp afrigters ook nie 'n se nie of is hulle hande afgekap. Kan FL vir ons kom verduidelik hoekom WSS nie speel of op die bank is nie en Jantjies wel daar is. As die CC seisoen so begin, sien ek moeilikheid.
Met al die Leeus se beserings behoort ons te wen. Indien nie is daar GROOOOOOOT fout.
Ek stem nie saam met FL se keuses nie maar sal nog steeds die Bulle support.
Goeie span, behalwe op buitesenter skreeu ek saam oor WSS. My gevoel is Hyeneke soek weer JJ se selfvertroue terug en as daar beserings in die Bokkamp gaan kom in hierdie posisie sal JJ opgeroep word. JJ sal NIE vleuel speel nie, ons moet kwota spelers op die veld hê en in watter posisie gaan jy talentvolle swart spelers kan kies? maar ek het ook 'n gevoel dat hierdie JJ se cross roads is met homself. Dit kan na twee kante toe gaan...
Vir die eerste keer vanjaar het ons fetchers in die span!!!!!! Woooohaaaa!
So, wat nou? Nou vir die Blou!
Ek dink jy soos ek het die span al DInsdag gehoor.
Ek stem saam met jou oor JJ - maar ek dink hy is ver onder op die lys vir Springbok speel na die swak seisoen.
Maak nie saak watter Boksenter beseer is nie - HM sal op die stadium iemand anders intrek.
JdJ, Paul J, JP op senter - ek twyfel sterk of JJ sal feature.
Ek hoor dat FL se plan is om die 13 senters te roteer.
Kom ons kyk na die einde van Augustus wat aangaan.
Wat duidelik is, is dat WSS geweldige baie ondersteuning buite die keurders kry.
As hy n kans kry, hoop ek hy gryp dit met albei hande.
Die tragedie is as mens so min wedstryd rugby speel vat dit n tydjie om wedstryd fiks te word. Dis n mind set.
Kyk hoe swak was Lambie vir die Sharks in die S15 semi.
Sal graag vir Jesse op 15 wil sien WSS op 13 - maak nie saak wie die vleuls is nie.
Odendaal is nie n tipiese crash en basher nie - die bal sal lug kry hoop ek...
( en toe woed ek wakker en my vrou se die koffie is al kous......)
Goeie keuses is: uiteindelik het Ludeke besef dat hy n backup fetcher by die unie het in Liebenberg. Waar is Smit?
Daar is geen logiese verklarings hoekom WSS nie deur Ludeke gerate word nie. Al wat ek weet is dat Ludeke in die minderheid is want almal wat ek van weet dink WSS moet 13 speel vir die Bulls en JJ moet vleuel speel.
Ek weet want my seun en hy is baie goeie vriende.
Miskien het hy die ondesteuning juis omdat hy so lojaal aan BB rugby is - en week na week oefen en week na week sien hoe JJ bo hom gekies word op vorm van 2jaar gelede.
Hy het verlede jaar verskeie baie goeie aanbiedinge gehad - maar het gebly by BBR.
Xander kies gelukkig nie span nie - en met Victor en FdP wat terug gaan kom BBR toe sal die hierargie n paar interresant skommeling he.
So BBR kan op hom pyltrek tot einde 2015 - en ek glo as hy regverdig behandel word - baie jare verder.
n Agterlyn met Jan Hanre en Piet/Hougaard met Jesse op 15 kan briljant wees.
10:00 die span is honger vir sukses en wil graag nuwe dinge leer, is innoverend en kreatief.
11:00die span is naby aan hul beste. Hulle bereik uitspeelrondtes en finale en speel konstant goeie rugby.
12:00 span peak en wen groot kompetisies en bereik die toppunt van hul siklus.
13:00 die span bereik 'n mindset van "ons weet wat bring sukses, ons het dit nig altyd so gedoen en gaan dit weer so doen. Daar is nie meer kreatiwiteit en innovering nie.
14:00-15:00die span beland in verloor siklus. Die coach kom onder druk en word heel dikwels dan gefire. Die klub spandeer geld op nuwe senior spelers, tegnologie, ens. Maar die span hou aan met verloor en die gevaar van promosie relegasie begin opduik.
16:00-17:00 die CEO en topbestuur word gefire. Die span en klub is in chaos.
18:00-19:00 die span wen glad nie meer nie. Ondersteuners bly weg. Borge onttrek.
20:00 iemand kom in en besluit iets moet verander. Hulle het 'n plan, kry geld en mense agter hulle en begin nuwe idees implementeer.
21:00 mense glo dinge begin verander. Daar is nuwe bestuur. Nuwe idees, nuwe kreatiwiteit en innovasie. Nuwe wenkultuur begin weer vorm aanneem.
22:00-23:00 siklus is voltooi en die span kan vorentoe kyk na nuwe sukses era.
Die meeste spanne spandeer een of twee seisoene tussen 10:00-12:00 en dubbeld so lank tussen 13:00-18:00. Die era na 2010 het die Bulls topsiklus bereik. In 2009 het hulle reeds begin met nuwe strategie om beste jong spelers Pretoria toe te bring dmv Ian Schwartz se netwerke regoor die land. In 2011 het hulle nuwe visie aangekondig en toe.... Word Heyneke Bok Coach en neem amper die hele bestuurspan weg. Heyneke maak ook bekend dat oorsese Bokke gekies sal word, wat beteken dat meer senior spelers gaan nou waai, kontrakte met jonger spelers word skielik korter en die beste nie-bok senior spelers begin hul loopbane heroorweeg. Nuwe bestuur kom in en maak ooglopende foute met kontraktering. Dit lyk na benoude spronge.
Wat die Bulls steeds regkry is die pyplyn van jong talent en sukses in die junior liga's. Die vraag is: kan die Bulls coaching management die propvol jong talent weer innoverend bestuur of gaan hulle bloot doen wat hulle nog altyd gedoen het? Kan FL daarin slaag om nuwe innovasie van onder na bo te bewerkstellig? Tyd sal nou leer.
Daar is geen twyfel dat BBR van die beste juniors in die land gekontrakteer het vanaf 2009 nie.
Gebruik hulle - maak nie saak of ons verloor nie - ons kan nie meer verloor as hierdie seisoen nie.
Wat wel kommerwekkend is, is dat bestuur nie verander nie.
Pine is n klassieke voorbeeld. Gemors met o21's yoe word ht CC coach - toe slaag hy nie daar nie ( ek stel dit sag) toe kry hy promosie Super 15 toe.
Slaptjips se rol is onduidelik - want die agterlyn spel is onduidelik.
Die vraag is soos jy tereg dit stel - kan FL verander en innoveer.
Ek vrees die antwoord is nee.
CC 2015 sal ons leer.
Ek dink nie noodwendig die Bulls is in 'n gat nie - ek dink net die span moet weer begin wen. maar as ons junior rugby baie swak was, dan was ek bekommerd, want dit sal wys daar is nie eendrag onder afriters nie. Ek dink die Bulls ondersteuners is net moeg vir verloor sedert verlede jaar se CC (dink ons het net 2 uit 10 gewen verlede jaar).
Ek het al heelwat gelees oor verskseie spanne se taktiese benadering, en ek moet vir jou se die meeste suksesvolle spanne kan he tin die eerste plek nie noodwendig die beste startegie nie, maar die betse afrigters en spankultuur. Kultuur en werksetiek is alles.
Suksesvolle spanne kan in twee groepe gedeel word: die wat op die korttermyn sukses koop net om weer in die wen-kultuur te kom en die stadions vol te kry, maar geen langtermynbeplanning en volhoubare groei onder juniiorstrukture toon nie - en die wat die beste jong spelers koop en oor lang termyn ontwikkel met top proffessionele afrigting.
ek bly by my punt dat WSS en Wiaan Liebenberg (ook briljant, talentvol en goeie leier) aanwinste is waaroor die Bulle nog lang trane gaan huil - hul verdien nie die behandeling wat hul toekom. Snaaks dat dit ook die enigste twee is wat volhard met studies en binnekort graad kry.
Terwyl 'n ou sukkel om by die Nuus blog uit te kom kom 'n ou mos baie op "Teams" uit, sien ek die foto van Nardus van der Walt - 'n BAIE beter prospect as Jono Ross. Daar is so baie junior talent mens kan nie glo wat in senior span aangaan nie.
Soos Page, terwyl daar ouens is soos JP Smith van o/21. Soos Murray, terwyl daar WSS, Dries Swanepoel, Dan Kriel, Rohan is.
Die o/21's het 'n voorry revolusie - daar is vrag wat wag om deur tekom - Nolllis kies omtrent elke wedtsryd ander voorrye. Is Werner Kruger regtig beter as Marcel? No way.
Die ouens hierbo praat van Matfield en du Preez wat gaan kom? is dit werklikheid?