‘Tussen die Horings’ with Joey Rasdien and the Vodacom Blue Bulls – You’ve got to see it!

articles.comments (20)

As if it wasn’t already awesome enough to be a Vodacom Blue Bulls supporter, it is about to get even better as fans will be treated to exclusive content from inside the kraal during the 2014 Absa Currie Cup season.
 
All the blue blood supporters should get ready to see their favourite players in a completely new light in the ‘Tussen die Horings’ (‘Between the Horns’) campaign. As proud team sponsors of the Vodacom Blue Bulls, Vodacom has created this digital campaign to enhance the fans experience – Power to the fans.

Players will be grilled in front of the camera as funnyman Joey Rasdien explores the lighter side of our Vodacom Blue Bulls heroes as he asks them impossible questions which poses a 'between the horns dilemma'.

There are a lot more to these players than possessing impressive ball skills as they think on their feet and give Joey a run for his money.

Every week for the next 10 weeks, Vodacom Blue Bulls supporters would be able to access the video clips.

They will give it horns as Rasdien and the players are tasked to complete various tasks and tricks. Who will win the battle between the backline and the forwards?

This will be answered throughout the Currie Cup competition where the players will be set silly challenges such as a hula hoop face-off between a prop and fullback.

The video content will also introduce Vodacom Blue Bulls fans to the stars of the future while some players could find their calling folding paper jets or master chef. 

The exclusive content will also include training sessions with the Vodacom Blue Bulls where supporters will be given a more personal perspective from the players’ point of view.
 
The stakes are even higher in this year's Currie Cup and the teams will have to rely heavily on their die-hard fans, and the video content has been created to keep the Vodacom Blue Bulls supporters psyched as the team goes in search of their 24th title.

Episode 1 is now available – got check it out at the link below:http://www.vodacom.co.za/rugby/BehindTheScenes/I/Tussen_Die_Horings_Episode_1

Follow the conversation at #TussenDieHorings

Pin It

Aug 08, 2014
tussen die horings

(20) ‘Tussen die Horings’ with Joey Rasdien and the Vodacom Blue Bulls – You’ve got to see it!

  1. Piet Loftus says:
    PIET LOFTTUS
    Aug 08, 2014 at 09:13 PM
    Hierdie boodskap is aan Louis Nel en Willem Strauss; manne is julle papgat te of is julle manne. Kom ons kyk wat gaan julle aan dievolgende doen...............Luan Jacobs en Ulrich Beyers is albei deur Xander gesê hulle moet loop. Dit het laasweekgebeur. Beide is toe kontrakteer deur Leeus. Toe hulle v Frans gaan groet toe weet hy van niks. Nou vra ek die Bul be stuur...........hoe kan die hoof coach nie weet wat die snotkop kontrakmannetjie doen nie!!!!!!!!!! Laasjaar het Xander vir WSS gesê hy kan ook gly want Xander wil Tyler Fischer vir Bulle kontrakteer. Toe Frans uitvind was WSS al anderkant Harrismith op pad Sharks toe. Toe weet Frans van niks. Hoe kan n besigheid soos die Bulle sulke skokkende kommunikasie he met mekaar? Louis, Willem, bel v Juandre Kruger, Morne Steyn, Jano Vermaak. Hoor hoe het Xander hulle hanteer. Hoor hoekom hulle weg is by ons. Ek wag en kyk of julle vir Xander en Frans gaan aanspreek oor hierdie slapgat kommunikasie tussen hulle. Wys ons of julle omgee of of julle net maar tag alongs is. Louis. Met daai selfie aggressie wat jy in die kleedkamer instap na n game en die spelers uitkak as hulle verhoor het, vat Nou bietjie jou werknemers ook vas. Ek sal op die blog rapporteur volgende week of julle twee iets hier aan gedoen het.
  2. gravatar bloukaap says:
    As dit waar is, is dit onaanvaarbaar.
  3. As dit wat Piet Loftus se hierbo waar is het ek nie woorde nie. Ek het al lankal daai knaende gevoel dat alles nie pluis is by onse geliefde BULLE nie.

    Kan dit waar wees?

    Ons sal more-aand teen 7 uur weet wat is wat in Bloubulland.....
  4. gravatar Stapper says:
    Wanneer 'n speler se kontrak nie hernu word nie gaan dit gewoonlik gepaard met een of ander emosie. Of 'n onderondersteuner daarvan hou of nie, moet die emosie rondom spelers se kontrakte uit die besluit gehaal word en nugter daaroor te regeneer.

    Eerstens, kontrakte word onderhandel tussen die speler se agent en 'n entiteit, in hierdie geval die BBM en die BBRU nie.

    Tweedens, vra eers die vraag wat is die toekoms van die speler by die BBM. Luan Jacobs is tans die nommer 4 skrumskakel by die Bulle. Dit lyk vir my hy kan verseker beter as dit by die Leeus doen, dus is hy beter daaraan toe. Ulrich Beyers was tot onlangs die nommer 2 heelagter, maar die dat Jesse Kriel opskuif beteken dit hy word nommer 3.

    Dit lyk eerder of die BBM hierdie spelers 'n guns doen om nie hulle kontrakte te hernu nie.

    Derdens, daar is 'n finansiele beperking sover dit die uitgawe aan spelers se salarisse gaan.
  5. gravatar jimmy says:
    Ek bewe eintlik van opgewondenheid om my geliefde BLOU BULLE in aksie te sien...

    Ek voel vere vir Barend of FL, dis die BLOUTRUI wat saakmaak.

    HOU BY DIE BLOU MY BLOU VRIENDE!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  6. gravatar johannes says:
    Stapper - ek dink nie Piet Loftus bevraagteken of die kontrakte hernu moes word of nie - dit is HOE die proses verloop wat hy veroordeel.
    Dit lyk of die een hand nie weet wat die ander hand doen nie.
    Ek kan jou belowe hierdie tipe wan bestuur was nooit die geval met Ian Schwartz nie.
  7. gravatar Piet Loftus says:
    Stapper ek stem met elke woord saam wat jy sè. Ek het nie n probleem as Luan en Ulrich laat gaan word nie. Glad nie. Hulle kan hulle heil by die Leeus gaan soek en as hulle suksesvol is is ek bly vir hulle. My probleem is dat I die bestuur van die Bulle word hulle gese hulle moet gaan deur Xander. Dit gaan gepaard met baie emosies. For starters moet hulle hulle ouers vertel, hulle vriende, hulle moet huur opse, hulle agents moet vir hulle ander heenkome soek, ander unites soos die Leeus moet oor hulle besin en dan kontrakte aanbied. Die Leeus moet spelers laat gaan om hulle te akkomodeer. Dit is I ripple effek. Na dit alles ( en Ulrich was in die Leeus starting line up vir DIE naweek) gaan groet hulle vir Frans en hy weet van niks. En hy praat hulle om om te bly! En kies mie een van hulle vir die naweek nie. Jinni manne dit is onbeholpe verby. Sal enige besigheid so iets aanvaar. Ons speed met mense se lewens en moet kontraktering en veral opse van kontraktering met verantwoordelikheid hanteer. Ons moet uit een mond uit praat as ons vir n Luan Jacobs en n Ulrich Beyers sê hulle kan ander heenkome soek. Ons doen nie. Dit is Xander en Frans se fout. En niemand spreek hulle aan nie. Kan jy jou indink Ian Schwartz doen so iets in Heynele se tyd? Ons moet weet ons speel met lewens deur ouens te kontrakteer en kontrakte op te se? Wie van julle is al ooit gefire? Dis terrible. En om dan te hoor jou baas weet nie daarvan nie is onaanvaarbaar!! Kom ons kyk of Xander in sy bel gedruk gaan word. Ek daag die Bulle it om sy CV op die blog te sit. As daardie mannetjie n Prokureur is skenk ek R20 000 aan n charity of his choice. Dis my challenge.was
  8. gravatar Bloukaap says:
    Stem saam dat emosie rol sal speel, en dat ek ook nie regtig sien hoe die spelers toekoms by Bulle sal hê nie, maar hoe word die proses hanteer? Hoe is die proses hanteer? Ek kan verstaan dat FL nie noodwendig belas moet word met kontraktering nie, maar hy moet sekerlik insette hê in wie loop en wie bly, net soos hy insette het in spankeuses.

    Weereens - as dit waar is strook dit mos nie met die familie kultuur by die Bulls nie? As die spelers vir mekaar speel moet die bestuur mos dieselfde kultuur uitleef teenoor almal in die organisasie. As dit nie waar is nie, moet Piet Loftus om verskoning vra.

    Oor die algemeen kry die publiek die persepsie dat Xander fouteer in die hantering van spelers. Dit kom nou al aan vir 2 jaar en uit verskillende oorde.
  9. Die ander uiterste is soos by die Cheetahs waar Naka alles doen - hire, fire, coach, geld tel saam met Harold, en by sy palle se vrouens aanle. n Jack of all trades.

    Daar moet tog n "raad" wees wat oor kontrakte besluit - die sluit van en die ontbind van dit.

    Ek weet nie of Xander n prokureur is nie - maar hy is definitief nie n dokter in menslike hulpbronne nie.
  10. Matador says:
    Of die bewering oor Beyers en Jacobs waar is, weet ek nie. Maar wat ek wel vir n feit weet is dat daar lankal nie n familiekultuur is, dat deursigtigheid nie bestaan en dat kommunikasie gebrekkig (soms non existing) is. Ek het baie voorbeelde hiervan maar glo nie dit is die plek om dit uit te blaker. Daar is beslis gevalle waar spelers nou eers (niksvermoedend en totaal onverwags) hoor hul word nie weer gekontrakteer - myns insiens is dit swak mense bestuur en geen loopbaanbeplanning. So goed jy word ingeroep en vertel jy word einde van maand retrench ten spyte van baie beloftes en goeie prestasie beoordeling. Sal graag wil hoor watter proses word gevolg - is daar n gebalanseerde komitee wat saam om n tafel sit en n speler evalueer en saam besluit oor sy toekoms? Ek twyfel maar sal graag verkeerd bewys wil word. Maak jul reg om te hoor van nog spelers wat nooodgedwonge ander weivelde moet soek.
    .
  11. gravatar Rian Malan says:
    Ek is n prokureur en wat my aanbetref moet Xander baie vining loop,hy is useless.Ons gaan nog lang trane huil.Hel ek verlang na Oom Buurman.Glo my Piet Loftus praat die waarheid.Mag ons geliefde Blou span vandag wen
  12. Matador says:
    Terloops, ek sien dat in die Vrystaat het oudspelers, ondersteuners, sakelui en borge hande gevat en n Bond gestig met die naam Vrybos wat gaan aandring op antwoorde en verandering in bestuur. Interessant.......
  13. gravatar Johannes says:
    Miskien moet ons hier ook hier so n bond stig - Blou Job.
  14. gravatar bluedog says:
    Ek het nou lekker gelees oor wat almal te sê het oor die bulle en kontraktering. Myns insiens is daar teveel rugby spelers en te min spanne. Geen maatskappy stel meer werknemers aan as wat daar werk is om te doen nie. Elke rugbyspeler wil egter n kontrak hê en vet geld verdien sonder om te presteer. Daar is meer ou hout wat weggejaag moet word. O/19 en o/21 lyk goed. Vodacom en curriebeker moet een groep wees en ook die voederspan vir die Super 15 span. Daar is baie talent by die bulle maar ongelukkig kan almal nie gebruik word nie. Die ander unies is maar te gretig om spelers uit Pretoria te skep. Baie van die spelers is klub vlak gehalte en kan behoorlik daar ontwikkel. Nee, as ek nie die bulle se a span kan haal nie hol ek na ander unies toe.
    Seisoen of twee op klubvlak kan n speler net goed doen en ook ons klub rugby versterk. Wanneer laas het diebulle n speler uit klubrugby loop haal om vir hulle te speel. Watter motivering het die klubman om vir die bulle te speel. As jy nie deur die sogenaamde strukture kom nie het jy geen kans nie. Laat die spelers loop wat wil loop. As jy dit by die bulle nie kan maak nie sal jy dit nêrens maak nie.
  15. gravatar bloukaap says:
    Lyk na herhaling van laaste suoer 15 game teen Leeus en Stormers op Ellispark. Bulle nie in die game nie. Dis sooooo frustrerend om te kyk.
  16. gravatar Chris says:
    Sien julle hoe mooi speel ons!! Frans die beste coach in die wereld! Sy verskoning gaan so lees, 'we did not execute properly', watch mooi.
  17. Christo says:
    Wat 'n patetiese span, afrigter, bestuur, CEO en spelers.. Wat 'n skande vir die eens magtigde BLOU BULLE. Ons ondersteuners is teleurgestel. Wees eerbaar en f off.
  18. gravatar Blouland says:
    Versprei asseblief oor die hele land, veral Pretoria vir alle WARE Bulle ondersteuners:

    Ons boikot Loftus totdat die huidige bestuur en afrigtingspan bedank het.

    Voel jammer vir die spelers, maar die bestuur en afrigters moet gaan, die hele klomp.

    As daar nog enige trots in Ludeke oor is, sal hy self bedank en loop. Gee die span vir iemand om met 'n totaal nuwe jongspan oor te begin, dan kan ons die verlore verstaan en geduldig wees.

    Ludeke kan dan ook al sy kinders saamvat - Visser, Ross, Hattingh, Visagie, Werner en Dean,en Xandertjie.

  19. Chris says:
    Liewe hel ek was nie ver uit nie, 40-6, was toe 41-13! Soos verwag. Frans Ludeke, vat jou pelle en verwyder julself, sommer nou! BOIKOT!!! Bly weg van Loftus mense, maak daai Fatcat beursies leeg!!
  20. gravatar Wayne says:
    Ek sien jy bewe, Kok. Hahahaha!!!

    Sharks groete.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *