Vodacom Blue Bulls Under-21 coach Nollis Marais included Wilco Louw at tighthead for his team's crucial Absa Under-21 Provincial Championship match against DHL Western Province on Saturday.
Louw, who has played with great distinction during the Junior Springboks JWC campaign in New Zealand in June will have to provide stability in the scrum as the Blue Bulls try to topple the home side from the top of the A-Division log table.
Marais also rotated his halfback combination, with Joshua Stander and Carlo Engelbrecht starting in Cape Town after playing off the bench in last weekend's unexpected defeat against the Golden Lions in Johannesburg.
The Blue Bulls Under-21 team to face WP is: Jacques Rossouw, Marquit September, Dan Kriel, Rohan Janse van Rensburg, Jade Stighling, Joshua Stander, Carlo Engelbrecht, Ruan Steenkamp (c), Jannes Kirsten, Roelof Smit, Marvin Orie, Irne Herbst, Wilco Louw, Jan Enslin, Justin Forwood. Replacements: Arno van Wyk, Neethling Fouche, Dennis Visser, Clyde Davids, JP Smith, Kobus Marais, Duncan Matthews.
The Vodacom Blue Bulls Under-19 team face log leaders DHL Western Province in Cape Town on Saturday. The Blue Bulls dropped a home game to the Free State two weeks ago, but won against the Golden Lions last weekend and will be keen to carry that momentum to Newlands.
The Blue Bulls Under-19 team is: Wyatt Murphy, Jinx Molapo, Peet Schoeman, Adrian Maebane, Duhan van der Merwe, Dewald Human, Ivan van Zyl, Hanro Liebenberg, Calvonn Allison, Menzi Nhlabathi, RG Snyman, Jason Jenkins, Matthys Basson, Francois Steyn, Xander van Wyk. Replacements: Jan van der Merwe, Njabula Gumede, Johan van Wyk, Burger van Niekerk, Martin Groenewald, Theo Maree, Simon Bolze, Jurie Linde.
Sterkte aan al die Bulspanne, maak ons trots!
Ek het gisteraand van die kafee af geloop toe 'n onbekende man my oorrompel het en op die grond vas gedruk het terwyl hy iets in my broek se sak gedruk het!!
Toe hy vlug was ek bang om te kyk wat dit was, maar ek het dit versigtig uit my sak gehaal. Dit was kaartjies na die volgende Bulls game!!!!
Wees asseblief versigtig mense!?
Hierdie mense sal enige iets doen om van hulle kaartjies ontslae te raak en jou veiligheid is nie verseker nie.
Dankie vir jou tyd, en waarsku asseblief al jul vriende!!!
Dit gaan n laaaaang saterdag wees, gelukkig speel die Bokke daarna
Is dit waar. Teen wie speel die verloorders? Is dit nou Boland of SWD en daai spanne?
O sherbet dis ons voorland want ek kan nie sien dat die BULLE een game gaan wen nie.....Miskien die kings op Loftus
Met die onlangse vermeerdering na 8 spanne in die Currie beker het SARU 6 kern spanne geindentifiseer wat nie afgeskuif sal word nie. Hierdie spanne is die Cheetahs, WP, Sharks, Leeus, Bulle en die Kings.
Die Bulle hoef slegs te fokus om die Curriebeker te wen.
hy is seker die swakste losvoorspeler wat ek in my lewe gesien het.
hy verloor die bal en kan nie iemand om hardloop soos ons arme Bulls probeer nie,maar hul is week vir week in die span. of nr6 of 8 of 7 maar speel sal hy speel. Engelbrecht was een van die beste nr 8 spelers in n swak ep kings span maar by die Bulls kry hy geen kans nie. dan maak asb. JJ Engelbrecht weer n vleuel en sien wat gebeur.
laasten Frans en sy manne kan maar bedank, want hul kan nie. al koop die Bulls alle spelers dit gaan niks help nie.
kry John Mitchell of die Pumas se Stonehouse anders gaan julle nerens kom nie.
> Dit lyk my daar is 'n groot onkunde aangaande oor 'n moontlike promosie/relegasie wedstryd vir die Bulle.
> Die Bulle hoef slegs te fokus om die Curriebeker te wen.
Stapper, dink jy regtig ons kan nog die Curriebeker wen?
Lojaliteit is 'n goeie eienskap maar blinde lojaliteit nie
Ek glo nie eers ons het 'n kans om onder die top 4 te eindig nie
Ons het 80 punte in twee wedstryde afgestaan en ons het nogsteeds dieselfde planlose emosielose afruigter