Vodacom Blue Bulls earn first win
The Vodacom Blue Bulls scored a hard-fought 30-25 win over the EP Kings in Pretoria
The Vodacom Blue Bulls won their first Absa Currie Cup match of the season in Pretoria on Saturday, beating the EP Kings 30-25. They scored four tries to secure a bonus point and move away from the bottom of the log of the competition.
Akona Ndungane scored a brace of tries as the Vodacom Blue Bulls finally broke their Absa Currie Cup duck with a hard-fought 30-25 win over the EP Kings at Loftus Versfeld on Saturday, reports Brenden Nel of SuperSport.com
The victory signalled the Blue Bulls’ first victory of the season, but will hardly instill a plethora of confidence in their Currie Cup campaign as they made heavy weather of the victory and were less than convincing at times.
At least there were some positives, mainly provided by the changes that coach Frans Ludeke made as the youth brigade backed up the confidence in them with some sterling performances, not least that of fullback Jesse Kriel.
But considering the player budget, the proud history and the resources at their disposal, the Blue Bulls will feel relieved to finally be on the winning side of the results column, although they are a far cry from the level of play that is needed to win this competition.
The Kings can feel proud of their performance, and although they looked outgunned on paper, they managed to never give up and were in the game right until the end.
Given a bit more confidence and discipline and they could have turned a loss into a victory. In any case it was a much better performance than their 60-19 loss to the Xerox Golden Lions a week earlier and at times they really shook the Bulls' belief that they cannot be beaten at Loftus Versfeld.
Still, while the performance was better than the opening two weeks, the Bulls pack were hardly dominant and their execution of their game plan really needs work if they are to make an impact in this year’s competition.
Key performers included nuggety hooker Bongi Mbonambi, who was a constant thorn in the Kings’ side, while Marcel van der Merwe, Paul Willemse and Jono Ross put in solid performances, with Rudy Paige enjoying his time behind the scrum.
Tony Jantjies was solid at 10, although his missed kicks placed a lot more pressure on the Blue Bulls than they would have liked, and a lot more work on the practice field is needed if he is to continue at 10.
COSTLY YELLOW CARD
The Kings were the team that really started well, exploiting the Blue Bulls' lack of organisation on defence as they found a four-on-one overlap, and simply used the width of the field before sending the ball inside that Tim Whitehead could open the scoring.
But the Blue Bulls are nothing if not predictable, and they simply went back to their strength of the rolling maul, to capitalise on the Kings’ weakness as they rumbled 40 metres before Deon Stegmann planted the ball over the line.
Jantjies slotted a penalty in the 27th minute to extend the lead, but it was quickly pulled back by a Scott van Breda shot just before halftime to leave the home side just three points up at the break.
The Kings took the lead early in the second half again, as on attack they spotted a big gap around the fringes which prop Lizo Gqoboka took with ease to put his side into the lead.
The Blue Bulls lost Tony Jantjies as he tried to stop a quick tap penalty and was rewarded with a yellow card, as Van Breda extended the lead with a penalty.
But it was when reserve hooker Michael van Vuuren was carded for repeated team infringements that the Blue Bulls took control with Ndungane providing the perfect finish to two backline moves.
The winger scored in either corner to make the yellow card an expensive one and put his team back into the lead and it seemed as if the Blue Bulls had full control when Kriel took a superb gap to score the try of the afternoon and his first at Currie Cup level.
Van Vuuren did make up for the card by snatching a dropped ball from the kickoff to run in and score, bringing his team within five as the clock ticked down.
The Blue Bulls closed the game out well, trapping the Kings in their own half and forcing them to play from deep, while trying to capitalise from the mistakes.
Their street smarts and experience won the day as the Kings couldn’t exit from their part of the field and time simply ran out.
Scorers:
Vodacom Blue Bulls 30 (11). Tries: Jesse Kriel, Akona Ndungane (2), Deon Stegmann. Conversions: Tony Jantjies (2). Penalties: Jantjies (2).
Eastern Province Kings 25 (8). Tries: Shaun Gates, Loi Gqoboka, Michael van Vuuren. Conversions: Scott van Breda (2). Penalties: Van Breda (2).
30-25 teen die kings wat 60+ gekry het teen lions is glad nie n prestasie nie
Ludeke, van Graan en Xander bedank asb., wees eerbaar en loop, die pawiljoene het gewys jul tyd is verby.
Alle ware ondersteuners, hou aan met die boikot, ons moet ons seuns red van hierdie situasie.
Hopelik is daar nog minder ondersteuners komende Saterdag op Loftus om die pakslae wat ons daar gaan kry te aanskou.
Bly om te sien ons ondersteuners staan saam teen die bestuur en afrigters.
Jaarliks is die Bulle se juniors die beste tot hulle in 'n uitgediende patroon gedruk word.
Sterkte aan die BBRU en al die ontevrede ouens soos ek. As dit so aangaan sal ek teen my grein in naderhand die WP moet ondersteun. Ek bly in die Kaap maar my sweet en lojaliteit lê by die Bulle.
Dawie Diedericks
Nuwe afrigter moet met hierdie span speel
Kriel
JJE
WSS
Ruhan
Akona
Tian
Piet
Wiaan
JDP
Steggies
Janse
Willemse
Marcel
Bongi
Dean (het goed gespeel vandag)
Met hierdie span behoort ons net met so 20 punte te verloor komende Saterdag, as ons goed speel, maar dit gaan 'n verbetering wees.
Tony Jantjies- nou ja hy is ons derde keuse losskakel, maar bmt ontbreek. Daai skop voor die pale.... dis daardie selfde onvoorspelbaarheid wat Fouche gehad het. You just never know.
Gepraat van skoppers- wat de hel soek Pine as skopcoach daar en hoekom sit Derick Hougaard in die ateljee en Vlok Cilliers hardloop op Nuweland rond? Is Derick nou klaar met Bulle? Kan jie help om te dink Loftus is hoogs verwarrende setup deesdae nie.
Ons off loads het vandag al beter gegaan. Anders as wat ek verwag het het Dean toe 'n blinder gehad. Maar hy sal dit teen sterk spanne ook moet doen.
Bongi se lynstane was nie baie goed gewees nie maar hy is derduiwel in die los. Wat en wie op Loftus besluit het om hom NIE 'n irdentlike teenaanbid te maak nie sal net die duiwel weet. Want broer Maku doen dit nie eens amper nie.
Die agterste driehoek het gefire vandag en dis positiewe teken. JESSIE Kriel wou daar wees en het alls gegee. Page lyk ook beter op skrummie.
Die Vaste vyf was goed maar die lynstane lol.
Ek soek egter meer van die loosies. Jacques du Plessis kan baie beter as wat hu tans speel. Steggies is nog nie fiks genoeg nie en broer Ross...liewe Ross.
kaptein
HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
All Blacks draf bo-oor ons. HM dink net soos FL, groter en lomper.
Maak jaques du Plessis 'n slot, want 'n flank is hy def nie. Liebenberg 'n moet vir die beginspan, albei ons skrummies sal nie by enige ander unie span kry nie.
Binne senter GROOT probleem, stadig, gooi die bal weg in kontak, verdedig swak. Jessie Kriel op binne senter, groot vinnig en sterk met 'n vinnige brein, hoekom hom mors op heelagter, of gee hom eie inisiatief soos Willie le Roux, maar ou FL weet nie wat die woord beteken.
Blou Bulle - Wil maar eerder niks se nie
WP - Die Leeus kan hulle self skop dat hulle die wedstryd verloor het. Of moet ek se dat die Leeus eeerder die wedstryd verloor het as wat die WP dit gewen het. Genoeg balbesit en kanse gehad om die wedstryd op Nuweland te kon wen.
Sharks - Die tweede laaste beweging van die wedstryd moes die voorry van die Vrystaat net die bal aan die speler langs hom gee om oor die doellyn te stap en die drie te druk maar hy wil self probeer . Dit is 'n siekte in ons rugby. Almal wil die shine vang en dink nie aan die span nie. Dit is waar die AB ons ligjare voor is.
Bokke - Die Argetyne huil seker nou nog dat hulle nie die wedstryd gewen het nie. Die Bokke moet sommer hul wedstryd geld aan daardie voorry gee wat die bal gerip het terwyl hy die duikslag uitgevoer en op die grond gele het'n paar minute voor die einde van de wedstryd.
Wedstryd van die jaar sover . AB teen Aussies. Ek wens die Bulle kan die wedstryd oor en oor en oor en oor en oor en weer en weer en weer kyk. Dit is mos hoe rugby gespeel word. Die manier hoe die AB die bal lewendig hou en nie onnodig wegskop nie. Hul commitment op verdediging en hoe vining hulle weer in posisie kom nadat 'n duikslag uitgevoer is. Die lyne wat hulle hardloop en die ondersteunende spel was aanskoulik. Die tempo wat hulle gehandhaaf was ongelooflik. Ons Bulle lyk sommer baie onfiks as 'n mens die 2 wedsryde vergelyk. Die AB gee ook die bal aan 'n speler in 'n beter posisie voordat hulle grond toe gaan of voordat hulle kontak maak. Ag nee wat. Die Bulle kan die wedstryd ontleed en hulspel daarop skoei. As die Bokke nie drasties gaan verbeter nie, staan hulle volgens my nie 'n kans om die AB te klop nie tensy de AB 'n afdag het.
Ek dink die WP gaan ons op Loftus kom slag - maar ek hoop nie so nie want die klomp WP vrinne van my is al so arrogant , dis om van naar te word. Asof ek nie al naar genoeg is van die Bulle se gemors nie
Kriel
Akona
Jje
Wss
Basson
Visser
Piet
Wiaan
Steggies
Bongi
Jdup
Willemse
Marcel
Vissagie
Mellet/kruger
Maku
Werner
Nicolas
Roelof
Paige
Odendaal
Beyers
Ons set pieces was ons sterkpunte gewees en dis van hier af wat ons games gewen het. Maar tans is dit nie meer die geval nie. Bongi se lynstaaningooie was beroerd. Ons taktiese skopwerk is nie goed nie.
Opponenrende spanne hoef net twee goed te doen met ons ballcarriers: tackle laag, maak gebruik van counterdefence met vinnige opskietverdedigers en kry nog spelers om vinnig druk te plaas op die ball carrier, want ons is te stadig by afbreekpunte.
Wanneer die bulle fisiek gecounter word by die rucks val ons hele patroon plat en staan ons magdom turnovers af. Ons het nie die finesse in die agterlyn om dan gapings agter te vind om die game op sy kop om te draai nie.
Ek kan egter sien die Bulls probeer om die bal vinniger wyd te speel. Dit werk soms vir ons. Maar ons support play sal nog baie beter moet word en ons set pieces sal op die tiekie moet wees. Jantjes is nie die antwoord as taktiese losskakel nie. soos Fouche het hy altyd twee games in een game. Jy het geen sekerheid met hom nie. Joshua Stander is opwindende outjie en sy skopvoete is nie bad nie. Tiaan Schoeman is ook nig daar.
Piet en Paige is versekker nie die antwoord nie en om nie eers van Tony Jantjies te praat nie Hopeloos.
Weet nie wie hulle gaan kies nie maar die probleem le daar.
I will be the one Bulls supporter @ Loftus this weekend!!!!!
Go bulls show these idiots, i will be there till the end.
Met die eerste afskop kry ons 'n strafskop voordeel. Instede daarvan dat ons 'n poging aanwend en voordeel probeer kry, roep die skrummie die voorspelers nader, vorm 'n verdedigings linie en skop hy die bal weg.
Pokket....kan hy nie sien ons het voordeel nie? Hoor hy nie die skeidsregter nei?.....of is die bulle al so ingedril in 'n patron dat ongeag wat, jy in sekere zones op die veld net dit of dat mag doen?
Ek weet ons het daarna 'n strafskop gekry en die lyn opgesoek, maar ek soek so bietjie meer inisiatief van die spelers. Die span gaan nog baie swaar kry as dit is hoe hul beplan om vorentoe te speel.
Moet bieg, ek het na die 2de minuut die tv afgesit....
You used to punt Tony Janjes.
That is just the thing, school boy rugby is not senior rugby. Wonder how many SA school boys even make it to super rugby. I would be surprized if it is more than 50%
So aan almal wat loftus boycot, gaan ondersteun gerus 'n ander span
If this was a professional organization heads would have rolled a long time ago!
Any idea what the attendance at Loftus was on Saturday, #1895 ?
Oom Barend & Ludeke can expect an away game at home this weekend...
1. Lyk nie of ons span afgerig is nie.
2. Almal probeer een een ingaan, geen spanwerk nie, geen afrigting nie, geen ball sense nie.
3. As 'n span nie tackle nie, beteken dit die spangees is daarmee heen...laat mens dink daar is groot probleme
4. Hoekom is Hatting so baie die eerste receiver, en hoekom is hy so baie in die agterlyn. Hy is hopeloos, word terug getackle op eerste receiver en die beweging eindig altyd as hy die bal in die agterlyn kry.
5. Die bulle kan gerus na Gary van Asweging kyk as losskakel, baie goeie speler. So ook Sykes as 'n back up
Wag, ek's te negatief, ons moet positief wees. FL weet dat Vlok weet!! FL gaan met 'n heel nuwe wedstrydplan kom Saterdag en die WP 'n pakslae van formaat gee. Julle sal sien, wag net!!
My blood will always be blue !!!!!