Back to the Battle: Vodacom Blue Bulls vs. DHL Western Province

Back to the Battle: Vodacom Blue Bulls vs. DHL Western Province

articles.comments (9)

On 30 August 2014, the Vodacom Blue Bulls will be hosting the DHL Western Province in a 4th round ABSA Currie Cup clash.

The men in blue will be looking to capitalise on their home ground advantage. The team will not only be playing for team pride, they also hope to redeem themselves for the disappointing loss against Western Province on 16 August 2014 in Cape Town.

“We believe we have a great balance of senior players and young talent. We are very excited about the youngsters that will be representing us this weekend as they are the next generation of the team and they have already brought a great dynamic to the team. I have the uttermost faith that the squad will produce favourable results at home this coming weekend.” Said Coach Frans Ludeke.

Kick off will be at 17:05 at Loftus Versfeld and tickets are now available at Ticketpros via online bookings at bulls.ticketpro.co.za. Tickets prices start from as little as R10 for kids under the age of 18 and R50 for adults per ticket (behind the posts).

Due to road works around the stadium, The Blue Bulls Company would like to encourage the public to make use of the Gautrain. Gautrain Bus Services will operate between Hatfield Station and Loftus Versfeld with the last bus departing Loftus Versfeld at 8pm to catch the last train at 8:30pm. Standard train and bus fares apply.

Pin It

Aug 28, 2014
DHL Western Province

(9) Back to the Battle: Vodacom Blue Bulls vs. DHL Western Province

  1. gravatar Chris says:
    Kom Fransie, tik solank jou verskonings. Wanneer word ons span aangekondig!?
  2. gravatar ayms says:
    WP met 20 die pak gaan te sterk wees vir di bulle
  3. gravatar hansbull says:
    Ek voorspel daar gaan Saterdag oorheersend WP ondersteuners wees - hou asb. vol met die boykott!!!

    Stem met ons voete en ons geld.Dit werk met e-toll
  4. gravatar Bulperd says:
    WP met 15+. Hoop daar is net WP supporters Saterdag want lyk my Van Graan, Ludeke en Kie kry nog nie die boodskap nie
  5. gravatar Jan Venter says:
    FL moet maar lekker droom of soos die gesegde se so het elkeen sy drome
  6. gravatar Mark Kruger says:
    Kyk op Supersport se webtuiste. WP is die gunstelinge om op Loftus te wen. Die beste no12 wat die Bulle na Ettienne Botha gehad het speel vir die Pumas en kyk hoe speel die Tukkie stut mnr Koch ook vir die Pumas!! CJ Stander en altwee Potgieters word weggejaag deur FL en BvG en moenie van Jano Vermaak vergeet nie. Piet van Zijl word Springbok by OVS en waar is hy nou??? Die Pumas se Pienk Trui begin nou al hoe mooier lyk as my geliefde Ligblou??????
  7. gravatar Bloukaap says:
    Jip, die Pumas speel copybook Bulls rugby, maar teen vinnige pas en hard by afbreekpunte.

  8. gravatar passdiebal says:
    BLOUKAAP - ek stem - want hulle pass die bal tussen die voorspelers en die voorspelrs clear die losskrums want hulle kan daar kom.
    By BB gaan staan die voorspelers by default tussen 9 en 10 en wag .
    Dis nou as hulle daan kom met hulle lui lomp spelpatroon. En nie een sal n bal pass nie.
    Ons voorspelers is ons probleem.
    Elkeen wil manalleen die bal dra crash en bash en die game staaaaaaadig maak - en nou en dan kry die agterlyn n gemors bal.
    Kyk daai 2 mooi driee wat Akona en Jesse gedrink het. Twee great passes een van WSS en een van Odendaal wat hulle in die spasie sit.
    Ons kan maar ons wil nie.
  9. gravatar Bloukaap says:
    Passdiebal

    Hulle agsteman speel die tipe vuuraansteek spel wat ons nie het nie. Bothma bring soos Duane Vermeulen heelwat Zest na die pak toe. Sulke spelers het energie wat die span aan die gang hou en op kritieke stadiums die span se moraal lig. Ek mis nou al vir 'n paar jaar 'n harde agsteman by die Bulle wat ons op die voorvoet sit en momentum kan bou.

    My fnrustrasie met Ross en Engelbrecht is dat dit ontbreek by beide. Veral Ross word as ball carrier gebruik maar hy maak selde meters en sy ondersteunende spel is dikwels met lui hande wat balle knock. Frans kies weereens nie vir Liebenberg nie maar volhard met sy ball carrier strategie want hy dink jie die WP klop ons by die afbreekpunte nie! Hy reken deur Visagie daar te speel hoef hy nie tweede fetcher te hê nie. Die startegie sou kon werk, maar Ross kom nie die mas op as baldraer of fetcher nie. Dit help nie die stats wys hierdie ou dra 80 keer die bal maar maak geen vordering oor die gainline nie.

    As die Bulle weer gedugte lostrio het wat saam speel, verkieslik twee ouens wat na die bal toe speel, soos Dewald en Steggies altyd was, gaan ons skielik meer momentum sien. Ek het nogal gedink Bongi het iets daarvan begin bygebring verlede Saterdag maar nou word hy gedrop.

    Du Plessis het nog nie vir my fiks genoeg gelyk nie en hy speel tans heeltemal te regop as baldraer - 'n ou patroon wat hy verlede jaar ook nie kon afskud nie. Maar ons het vandag grote nodig van hom.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *