Update! Stander in first start for Vodacom Blue Bulls

articles.comments (26)

Stander in possible first start for Vodacom Blue Bulls
Flyhalf Joshua Stander will earn a first senior start for the Vodacom Blue Bulls in the 2014 Absa Currie Cup when the home team face DHL Western Province at Loftus Versfeld on Saturday.
The 20-year old former Queens College player was bracketed with Jacques-Louis Potgieter, who failed a fitness test.
Stander has played for the Vodacom Blue Bulls Under-21 side in the Absa Provincial Championship this season and was an unused replacement in the victory against the EP Kings last weekend.
Stander will be one of four changes to the side that won against the Kings.
The flyhalf will come in for Tony Jantjies (concussion), while Piet van Zyl (for Rudy Paige - bench), Callie Visagie (for Bongi Mbonambi - bench)) and Werner Kruger (for Marcel van der Merwe - Springboks) will return to the run-on team.
On the bench, Tian Schoeman (for Stander) and Ryan Nell (for Ulrich Beyers) could make their Currie Cup debuts.
Vodacom Blue Bulls coach Frans Ludeke admitted that they face an uphill battle this weekend against the undefeated Western Province.
"It is not ideal when you have to bracket players two days before a match, especially at flyhalf, but we can only make the final call once it is clear that Jacques-Louis cannot play. He has made great progress following his rib injury and we will leave the decision on his inclusion as late as possible."
Ludeke was confident that the Blue Bulls could continue their winning form at Loftus Versfeld.
"No doubt that WP is playing very well and outplayed us in Cape Town a couple of weeks back, but we have turned the corner since then, I believe. We will be up against it, but there is no reason why we cannot be very competitive," Ludeke said.
"We have an experienced pack that will hold their own and the new faces in the backs are all full of attacking potential."
The match starts at 17h05.
The Vodacom Blue Bulls team to face DHL WP is: 15 Jesse Kriel, 14 Akona Ndungane, 13 William Small-Smith, 12 Burger Odendaal, 11 Sampie Mastriet, 10 Joshua Stander, 9 Piet van Zyl, 8 Jono Ross, 7 Jacques du Plessis, 6 Deon Stegmann (k), 5 Grant Hattingh, 4 Paul Willemse, 3 Werner Kruger, 2 Callie Visagie, 1 Dean Greyling. Replacements: 16 Bongi Mbonambi, 17 Hencus van Wyk, 18 Nicolaas Janse van Rensburg, 19 Jacques Engelbrecht, 20 Rudy Paige, 21 Tian Schoeman, 22 Ryan Nell.

Pin It

Aug 28, 2014

(26) Update! Stander in first start for Vodacom Blue Bulls

  1. gravatar EUGENE says:
    Jojojojo, nou begin ons snaakse dinge aanvang. JL Potgieter word afgeskryf vir vier weke maar kan dalk na twee speel, JJ Engelbrecht en Jurgen Visser word nie as beseer aangedui nie, maar kan nie die bank maak bo Ryan Nell nie. Jono Ross kan baie sleg, net sleg of gemiddeld speel, maar sal nooit vervang word nie - Nardus van der Walt het laasjaar al Superrugby gespeel, niks verkeerd gedoen nie en nooit weer gespeel nie. Wiaan Liebeberg speel baie goed laas naweek en as belonging is hy nou glad nie in die 22 nie.
  2. Cala says:
    Nee wat. Die klomp kapenaars gan ons weer rol die naweek.
    As die bulle nie vinger trek nie verloor ons met 50 punte.

  3. gravatar Sharko says:
    WP by 25 to 35
  4. gravatar Anton says:
    Hoop Joshua Stander kry kans om te speel. Dink ons kan.
    Go Bulle
  5. gravatar Paarlbul says:
    Ek het gisteraand die Lions-WP wedstryd begin kyk maar kon net die 1ste 30 minute kyk. Wat in tyd uitstaan soos daglig is die verskil in attitude, konsentrasie, vryheid, verantwoordelikheid tussen die Leeu spelers en die van die Bulle.
    Een van die spelers waar jy dit die duidelikste opmerk is Derek Minnie - hy is nou 'n heel ander speler.

    Al wat 'n ou kan sê - hoe jammer is dit dat Frans se obvious gebreke as afrigter al soveel jare nie gesien word nie!!!!

    Weird Eugene weird is die besluite deur Frans
  6. gravatar Chris says:
    Frans se goue seun sal altyd plek kry, Ross, ek skat Ross het aandele in die BBRU. Wp met ten minste 20.
  7. gravatar Werner says:
    Solank ons die stadigste swakste agsteman in die land het ROSS gaan ons verloor! Hoe de.....r bly hy in die span ??? Ons so te se die game laas week gekos maar speel sal hy speel????????????????? Gee op FL sien dinge in die ou wat ek nie sien -------- Sterkte Bulle !
  8. gravatar David says:
    Kan nie glo wat hier aan gaan nie ek dink wp gaan met 30 wen dit gaan nie vir fl oor of die bulle gaan wen nie maar met hoeveel gaan ons verloor
  9. gravatar David says:
    wat soek stampkar Odendaal daar
  10. gravatar tinus says:
    hier kom 50 punte vir provine ,13 van bulle heeltemal te klein vir rugby hy lyk soos n skoolkind onder die manne kan nie pass of tackle nie kom on kyk
  11. gravatar Oom Koos says:
    Ek stem saam dat die jonger manne speelkans moet kry. Ons het nou baie gemoan oor JJ wat senter speel maar is hy nie beter as Mastriet of Ndugane nie. Gee hom ten minste speelkans daar of bring hom van die bank af in op vleuel.
    Tensy Visser beseer is, kan ek ook nie verstaan dat hy moontlik ook nie in die span gaan wees nie. Hy cover vir 10, 11, 14 en 15. Kan ook nie verstaan dat Liebenberg moontlik ook nie daar gaan wees nie. Sou ook vir Mbonambi in die begin span gespeel het. Lyk my FL WIL NIE WEN NIE. Nice guys kom laaste Fransie.
  12. BulBeF@k says:
    Tinus ek kan nie met jou saamstem oor WSS nie. Hy is 'n goeie 13, organiseer die agterlyn goed, het goeie hande en hardloop ook goeie lyne. Hy moet net meer speelkans kry. Hy is beter as JJE op 13. JJE moet vleuel gaan speel. Maar nou ja, elke ou het mos maar sy spelers waarvan hy hou.
  13. Die bulle het geen spoed onder hulle losvoorspelers nie. Die gemiddelde stut is vinniger as Stegman en Ross! Stegman is onfiks en is tans 'n passasier in die span.
  14. gravatar Bullsrbest says:
    We are in for such a hiding this weekend. We gonna be made such fools of. This saddens me so much - Loftus is going to be empty again.
  15. gravatar nitronic says:
    Kom aan WP trap ons en maak loftus vol wit en blue hoops!!!!
  16. gravatar jong bulle says:
    Hierdie span is baie nader aan die span wat die ondersteuners soek, behalwe vir ross wat in is en bongi wat uit is. Die probleem het egter nog nooit by spelers gele nie maar by afrigting. Gee vir stonehouse en ackerman al ons spelers waaroor ons so kla en hy sal van hulle ysters maak.
  17. gravatar Bulperd says:
    Al wat ek kan se is einaaaa!!. Ons arme spelers se moed gaan gebreek wees na Saterdag se loesing en dit op Lotus. Ons gaan alles probeer en in die game wees tot rustyd maar daarna gaan die wiele af kom
  18. gravatar Cornelius says:
    Nou waar is Basson, Nee wat Frans hier verloor ons met meer as 50 punte
  19. gravatar Jan Venter says:
    Baie bly oor WSS wat weer kans kry oor Ross gaan ek niks se nie FL verdien wat na hom toe kom 20+ vir die WP hoe gouer ons met groot punte verskil verloor hoe gouer kan ons ontslae raak van van Graan en FL hy het die Loins tot in die grond afgerig en ons kan sien wat se verskil n ware afrigter vir n span n span beteken let well n span wat saam speel nie gekoopte sterre beteken nie jy het n span nie
  20. gravatar bloukaap says:
    Onverstaanbaar dat Bongi gedrop word na die bench. Hy het die vuur aangesteek en tempo vinniger gemaak teen die Leeus. Frans het dit self gesê. Wiaan word koebaai gegee? Kry Stegman seer -hy is ook nie topfiks nie - sit Frans met geen fetcher nie. Jono Ross blyk een van ons blockages te wees al die hele jaar en hou die jonges uit die span. Roelof Smit en Nardus is strate beter.

    Enigste ding wat ek dink is dat Frans dink hy gaan die WP oorrompel met baldraers en dat hy in tweede helfde tempo wil opskuiwe met Page, Bongi en Nell. En waar as ek in hierdie uiters verwarrende tye op Loftus mag vra, is JAMBA ULENGO?
  21. gravatar flip cowley says:
    ag nou ja dis altyd lekker vir die ander spanne om teen die Bulle te speel, want dis amper soos n loslooitjie, maar jy kry gelukkig 5 punte. ek is bly die jong manne soos wss en kriel kry weer kans , maar wat moet ou Ross nog doen om gedrop te word? kan die Blou bulle rugby unie dalk aan ons verduidelik hoe hy dit reg kry om week na week met sy swak en dom rugby nog in die span te wees? gaan hulle ooit vit Frans se genoeg is genoeg of wat gaan aan? ek lees almal se stories en ek dink nie almal kan so verkkerd wees nie?dan die arme jj sit hom op vleuel en sien wat gebeur? nou ja ek sal saterdag seker maar weer tuinwerk doen terwyl die slagting op Loftus plaas vind. ai1
  22. gravatar Piet Loftus says:
    Lekker thinus. Ek dink ek was saam met jou op skool.............. In Worcester. Poepol
  23. gravatar Le Blues says:
    As Ludeke nie die guts het om spelers te drop nie, skuil hy agter n sogenaamde rotasiebeleid. Kan ons dit bekostig? Stegman is onfiks maar word behou, Ross jaag aan maar word behou, Liebenberg en Bongi maak n verskil maar word gedrop, skuus, geroteer. Watter boodskap stuur jy uit? Ludeke verdien om games te verloor en om spelers te verloor.
  24. Ek dink Bongi betaal die prys vir sy skuif WP toe volgende jaar. Het verlede sondag bietjie met Akona gepraat by n golfdag. Ek het hom gevra oor hoekom die bulle so sukkel.

    Hy erken dat die pressure op die spelers geweldig groot is om te deliver en dat dit hulle spel beinvloed. Te bang vir foute maak want dan is die hel los Maandag na die game. Hy is regte n moviese nice mens.

    Ek dog Bkorn is reg om te speel. Wonder as mens Akona uithaal en Stander speel wat die gemiddelde ouderdom van ons backline sal wees.
  25. gravatar Johannes says:
    Piet Loftus - Ek stem saam met jou oor jou skoolpel Thinus.
    Gelukkig moes ek nie saam met hom op die skoolbanke gesit het nie....
    Ek sidder as ek dink aan more - hoop maar die jong outjies kan hulle plek volstaan.
  26. gravatar Brett Bull says:
    Ai Tog,

    Ons weet almal die spelers is onder geweldige druk om te presteer maar hulle is deels verantwoordelik vir die druk waaronder hulle nou verkeer.

    Kom ons hoop elkeen kan hierdie Saterdag as `n eenheid 110% gee want ek is bevrees 100% in nie genoeg nie. En Ja, maak die spel vinnig, teen spanne van die kus help dit nie ons maak die spel stadig soos verlede Saterdag nie, ons wil juis he hulle (WP) moet in die eerste hul GO uitspeel in die eerste helfte sodat ons hulle kan oor wees in die tweede helfte wanneer hul borste begin brand van die dun lug hier in die binneland. Maar nee ons gaan seker weer die spel stadig maak sodat Ross ook by die spel kan uitkom.

    Kom ons hou almal stuif duimvas dat Ross sy toon breek (wil hom nie graag iets ergers toewens nie) sodat hy vir die res van die seisoen uit is vir rugby want die afrigters sal hom nie uitlaat nie.

    Waarom gee die wyse manne van die noorde nie bietjie vir JJ kans op vleul nie, dis sy beste posisie en kan op meer plekke op die aanval aangewend word, maar wat weet ons tog van rugby.

    Weer `n langgg Saterdag middag wat op my wag..

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *