Blue Bulls drop third result in Absa Currie Cup

articles.comments (51)

Two tries within five minutes gave DHL Western Province a crucial 23-18 victory over the Vodacom Blue Bulls at Loftus Versfeld in Pretoria on Saturday to cement their place at the top of the Currie Cup log, reports Sport24.com

An action-packed first half strangely produced only three points as the two sides played positive rugby from the outset.

Uncharacteristically there was also less kicking from the hosts as they opted to attack the line with the quick ball they received.

The scrums were also a tightly contested affair, with the Blue Bulls showing much improvement in this facet of play.

While the Blue Bulls showed a willingness to keep the ball in hand, Western Province's typical strong defence held over the first 40 minutes.

Demonstrating that their game has progressed from a defence-minded to a more balanced style, Province made a number of enterprising runs.

The first points of the match came shortly after the half-hour mark when replacement Province flyhalf Kurt Coleman slotted a penalty conversion.

Blue Bulls debutant Joshua Stander had an opportunity to level the scores three minutes from the interval but his shot in front of the poles was off-target.

The match finally produced some exciting tries after the half-time break after Province pivot Demetri Catrakilis had converted a penalty in the 46th minute.

The Blue Bulls finally found the breakthrough two minutes later when blindside flanker Jacques du Plessis finished a move to score, with Stander converting. A Jesse Kriel pass to Sampie Mastriet had seemed forward but was adjudged to be fine.

Stander's replacement, Tian Schoeman, extended the Blue Bulls' lead in the 54th minute to four points.

Instead of building on the positive momentum they had created when they had the ball in hand, the Blue Bulls seemed to employ a kicking tactic.

This backfired on them as Province's dangerous outside backs sliced through the Blue Bulls' defences to swing the momentum in their favour.

In the 56th minute, Western Province wing Kobus van Wyk finished off a set move as his fellow flyer and man of the match Seabelo Senatla stepped past the home side's defence to send the former away, with Catrakilis converting (13-10).

Three minutes later, the blue-and-white hoops again crossed the whitewash with Senatla leaving a few Blue Bulls' defenders in his wake en route to a fantastic individual try.

With 12 minutes left Schoeman close the gap with a penalty conversion, only to see Coleman returning their lead to 10 points.

The Blue Bulls made a last-gasp attempt to claim the victory when they opted for a lineout penalty, which paid off as Mastriet powered his way over the line on the other side of the field.

With the clock winding down, the home team made an encouraging attack on the line, but a knock-on by William-Small Smith in the danger zone brought the match to an end.

Scorers:
Vodacom Blue Bulls - 18 (0): Tries: Jacques du Plessis, Sampie Mastriet; Conversions: Joshua Stander; Penalties: Tian Schoeman.

Western Province - 23 (3): Tries: Kobus van Wyk, Seabelo Senatla; Conversions: Demetri Catrakilis (2); Penalties: Kurt Coleman (2), Dimitri Catrakilis.

Pin It

Aug 30, 2014

(51) Blue Bulls drop third result in Absa Currie Cup

  1. Baie beter vertoning deur die manne. Hierdie span is stadig besig om te verbeter. Ons kort meer spoed op die vleuels sowel as n ander agsteman, slot en haker en ons sal nie sommer geklop word nie. Schoeman luk ook reg vir hierdie vlak van rugby.
  2. gravatar jong bulle says:
    Die gamplan werk nie. Skrik wakker Frans! Dit het gewerk omdat julle die 2 spelers met die meeste visie in die moderne era gehad het. Sonder hulle werk die spelpatroon net eenvoudig nie. Kyk hoe die pumas spèel en vergelyk dit met ons ouens wat nie mag speel nie.

    julle maak dat ek saterdag wil sokker kyk.

    pluspunte is al die spelers behalwe ross. Mens kan sien die spelers wil.
  3. gravatar bloukaap says:
    Close one. Ons is amper daar. Vrot hande op kritieke tye gooi maklik 20 punte weg. WP was baie gelukkig om te wen maar het hul kanse gebruik. Vir 'n span wat hul nommers 4 en 5 losskakels moes speel het ons beslis oemf gehad. Close but no cigar.

    Frans as jy akkuraatheid soek en meer urgency sal jy vir Ross moet drop.

    Well played deur vaste vyf. Grant Hattingh en Dean Greyling het goeie games gehad. Senters lyk elke game beter. WSS en Jessie Kriel maak reuse verskil.
  4. gravatar nitronic says:
    Ag nee WP julle mos die dikgat, patetiese, hond kak , gemors goed 50 gegee het.
  5. gravatar Chris says:
    N waardige verloor, maar dis op Loftus, dus, n baie slegte verloor. Ross, kan ons meer se, tien teen een in n liefdesverhouding met iemand at the top, want die fk weet, net wanneer jy iemand lief het, vergewe jy aanhoudend hulle foute. Manne het het meer vuur gespeel, maar die uitslag soos verwag, more se koerant, Frans 'we did not finish', 'we did not use our chances', 'we did not execute our gameplan properly', 'we learned alot from this game', etc, een van daai.
  6. gravatar jong bulle says:
    Du plessis was baie goed. Stegmann het sy hart uit gespeel. Ross wat t.. Wie word vervang????

    Nes met Bongi het ludeke al in Januarie besluit wie vandag gaan speel en op hoeveel minute wie vir wie gaan vervang.
  7. gravatar blou says:
    Ross en Piet was WEER pateties.... en subs het te vroeg opgekom... ai Frans. ....

    Loftus maar leeg. ...

    Res van die bulle. ...puik. ... julle het hard probeer om Frans goed te laat lyk met sy gameplan.....
  8. Skande dat WP ons oordonder het met toeskouer getalle.Ross ???????????????????????????????
  9. gravatar Jan Venter says:
    Baie geluk FL jy het Bulls ondersteuners laat tevrede voel met n bonus punt verloor op Loftus jy sal vasklou aan jou liefling Ross en 14 anders manne se toekoms opmors jy en BvG sal baie beter voel as die BB saam die Lions smelt 75 jaar van trots23 CC wenne mors julle op in 3 jaar vat asb julle goed en verlaat die Bulle julle mors net op
  10. gravatar bluedog says:
    Baie beter bulle. Baie beter. Verdediging was goed tot net na rustyd. Twee mistackles en die game en al die harde werk gone. Dit was n tuis wedstryd Mnr ludeke. Jy het alweer gefaal. Barend van Graan faal ook hierdie toets. Jimmy Stonehouse moet terug kom bulle toe. So gou moontlik. As hy wil bygesê. Hy verrig wondere met die Pumas. Die agterlyn is jonk en baie onervare op hierdie vlak. Hulle kan egter groei. Kan Jan Serfontein nie maar deur Heynecke Meyer vrygestel word nie. Al wat hy by die bokke doen is duiksakke vas hou. Hy is nie eers op die bank nie. Hoekom is hy daar. By die bulle kan hy tenminste speel en meer ervaring opbou. Wanneer laas het Serfontein n wedstryd gespeel. Nee, bulle. Doen iets omtrent dit. Dean Greyling en Jaques du Plessis was vir my die vonk in die voorspelers en Stegman lyk of hy begin fikser word. Ons het egter n probleem op skrumskakel. Ross bly maar net n nommer wat daar is omrede die afrigter hom like. Met n bietjie ervaring tussen hierdie manne kan ons volgende jaar n span hê wat kook. Ek voel nog egter dat JJE moet vleuel toe skuif. Daar moet ook nie weer aan die span getorring word nie. Ludeke se roteringsbeleid sal net die ritme van die span breek. Dalk kan die span ons nog verras vanjaar. Dankie bulle. Dit was amper. Mnr van Graan, ek wag vir jou vraag en antwoord sessie instede van koffie saam met jou te gaan drink hier in die kaap. Dankie vir jou sms. Dit bewys dat jy wel lees wat hier geskryf word. Bullsforever.
  11. gravatar Franscois says:
    Ons het baie goed gespeel maar ek kan nie verstaan hkm die span nie soos volg lyk:

    Kriel
    Jje
    Wss
    Odendaal
    Basson
    Stander/jlp
    Piet
    Vleis
    Jdup
    Steggies
    Hatting
    Willemse
    Werner
    Bongi
    Dean

    Visagie
    Hencus
    Janse van rensburg
    Wiaan
    Paige
    Stander/jlp
    Mastriet
  12. gravatar Allsnotgood says:
    Bulle ly aan angs druk. Daai drie deur die Stormers was maar 'n frats. Maar spelpatroon het onmiddelik afgeneem.
    Piet v Zyl - 2 skoppe direk uit?
    Rudy Paige - Een skop afgestorm?
    Ross - Ernstig? Ek het nog NOOIT iets sleg gese oor hom nie, maar damnit, dit is nou verby 'n grap
    Dean - Great start, maar of onfiks of sielkundige probleme
    Ons het ander vleuls nodig, Sampie is nie Currie Beker materiaal nie en arme Ndugane is so gebrainwash, hy sal nooit weer op gevoel kan speel nie.
    Wie is in Vlok se plek of spaar julle geld?
    Wie is die defence coach of spaar julle geld?
    Is al die posisies gevul van die ouens wat Meyer gevat het? As dit is, doen hulle 'n kak job.
    Rugby - 'n great coach kan average ouens wondere laat verrig (Lions, Pumas), 'n kak coach kan great spelers average laat lyk.
    Frans, my maat, die spelers se body language vertel my jy is besig om in 'n diktator te verander. Te BANG om 'n kans te vat en inisiatief te gebruik. Wanneer hulle benoud raak, gaan hulle dadelik in die skop en bid mode in. Kry 'n kopdokter, en inspireer die ouens om hulle talent te gebruik. Hierdie game moes gewen gewees het, WP se forwards was nowhere, ons was dominant.
    Baie gatvol maar in alle eerlikheid is dit alles op Frans en Barend gepak.
  13. gravatar jong bulle says:
    Die feit dat Franco Mostert, Stefan Watermeyer en Clayton Blommetjies al 3 beste spelers was in hul onderskeie wedstryde bewys my punt dat daar minder fout by die spelers is (behalwe Ross). Die fout le by die afrigting en die spelpatroon wat hulle nou al vir 5 jaar lank verdedig met "dit is die manier hoe 'n SA span sukses behaal".
  14. Le Blues says:
    Ek het die game saam met WP manne gekyk - al wat hul skree is "gee die bal vir Ross"......rerig, hoe kan almal dit sien behalwe Ludeke en Pine?
  15. gravatar jimmy says:
    Ai, dit kon so maklik anderkant toe gegaan het nie. Nitronic, jou post hierbo is af my maat. Of jy gaan ons Bulle omverskoning vra vir jou haatspraak of jy sal nie weer hier post nie. Om die waarheid te sê, ek is diep terleurgesteld in jou. As jy dink ek maak ‘n grap, try my... Jy is ‘n verleentheid. As jy nog nie die boodskap kry nie kom ons probeer nog ‘n keer, jy is soos iemand wat mens in die buitekamer wegsteek as daar kuiermense kom.

    Ruk jouself reg, ons kom nie van gister af nie, jy is beter as dit.

    HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!
  16. CR says:
    Nitronic, nee nee nee! Jou kommentaar is onvanpas. Bull ondersteuners is almal omgekrap en kwaad en teleurgesteld.Kom ons probeer positiewe opbouende kritiek asb!!!
  17. gravatar ayms says:
    Great game gewees van albei spanne,moet se di bul span was strate beter,beide spanne het kanse gehad om driee te druk ini eerste helfte as dit ni vir aanslane was nie,die bulle se pak was bleddie goed maar wp se agterlyn was die gelykmaker.Senatla was sensasioneel so ook kolbe,kriel is vir my di groter weergawe van kolbe en hy moet meer kaans kry by bulle,eks happie met die wen want dis nooit maklik om op loftus te wen nie maak nie saak watter bulspan speel nie
  18. gravatar derkaiser3 says:
    Much better performance, bonus point? Some aren't happy with much lately?
    We are 6th in the log, lost 3 out of 4, more WP fans at Loftus than Blue Bulls fans!
    Yet Oom Barend and Ludeke seem to be untouchable and yes we will hear exactly the same speech from Ludeke before the next game...
    This union needs a massive shake up, heads need to role and I will say it until it happens!
  19. gravatar Johannes says:
    Hel dit was close. Ek het maar om die blok gestap en 5 uur opgedaag vir die game.
    Saam met die ander paar BB ondersteuners en baie meer WP ondersteuners.
    Om spelers uit te sonder is maklik.
    EK gaan twee
    WSS.
    Die aanslaan was h hengse glips - of ons kon score as hy sou kon pass met De Jong in sy gesig weet ek nie.
    EK het die beweging seker al 5 keer gekyk op TV.
    Maar vir alles anders kan ek nie onthou dat ek al n 13 gesien het wat so tackle nie. En die hele tyd met die agterlyn praat en reel. Hy het die arme Josh Stander hele tyd moed ingepraat. Alle tekens van n natuurlike leier. EK vermoed hy gaan roteer word met JJ vir die volgende games maar hopelik speel FL vir JJ vleuel waar hy hoort. Tyd sal leer.
    Jono Ross.
    Die man is n verleentheid. Dis asof FL ons ondersteuners n poets wil bak deur die man te speel.
    Sy foute is aanhoudend en legio.
    Hy is stadig - hy kan nie verdedig en hy gryp elke bal wat hy sy hande op kan kry vir homself. Hy het gisteraand met strafskop voordeel twee keer die bal gevat en probeer dryf - 5 tree agteruit. Hy slaan aan, mis tackles lees die spel soos iemand met n gidshond.
    Asb FL laat hom roteer toe asb

  20. gravatar zanbul says:
    Lanklaas iets hier geskryf- was nie veel om oor te skryf nie. Als wat hier bo oor Ross en res van span gese word is waar.Ek dink ons groot probleem op die aanval begin by ons skrumskakels. Vandat FdP weg is het ons skrummies die simpel gewoonte om te staan en rondkyk agter n losskrum na goeie go forward bal. Dan tel hy dit op en hol so 3 tree voor hy dit pass - teen daardie tyd is die opposisie se vedediging weer in lyn. Kan niemand van ons afrigters dit sien nie. Dean is gister hoeveel keer oor die voordeellyn maar Piet vat te lank en ons verloor dan die inisiatief.
    COMMON SCRUMMIES QUICK BALL PLZ
  21. gravatar Mark Kruger says:
    Baie Beter behalwe JR. maak nou naam vir julself en bring die ander Kriel boetie in en maak mvan Burger Odendaal 'n No8. hy sal strate beter wees as Ross, hy het spoed, durf en kan tackle. Miskien moet al die BB ondersteuners wie die hoofborg se dienste gebruik met hulle praat oor BvG en FL. Daar is seker Miljoene betrokke?
  22. gravatar Johannes says:
    Ek hou van jou plan om Odendaal n 8 te maak . Hel daai man het helse " head on" tackles gemaak
    Ek sal n BB Babe speel bo Jono Ross.
    Die Bulle wil mos crash en bash - laat hulle dit dan doen met n ou met spoed - soos dit is speel BB no 12's amper soos losvoorspelers - met hulle stormram lopies.
  23. gravatar Chris says:
    Burger Odendaal sal n puik stut maak.
  24. gravatar Rian Malan says:
    Nitronic jy is n f....asshole en n verleentheid vir die Bulle,indirek vat jy ons aan.Verwyder jouself of ons laat dit doen,of begin positief dink as jy kan want jou haatspraak is n bewys hoe vrot jou brein is.Altwee games teen die WP was ons die beste alhoewel die telbord dit nie wys nie.Stem saam JJ op vleuel en Stander kan ontwikkel in n great No 10,met hom en Schoeman kan ons voremtoe gaan.Ek het na gister moed dat ons semis kan haal.BULLE BO
  25. gravatar Bully says:
    Ons verloor nou al beter. Ek se steeds, ons scrummies is albei pateties.
    Schoeman goed op loskakel, Ross??? Was biki beter.
    Mbonambi ons beste haker. Jesse Kriel puik, alles dui op beter spel behalwe die afrigter???
    Bly swak keuses doen, hopenlik sal di jong spelers eie inisiatief vat.
  26. gravatar Paarlbul says:
    Het nog nie die senior Bul game gekyk nie maar wel die o/21's.
    En toe JOL julle - mooi Jong Bulle, julle het bewys dat julle kan rugby speel!.
    Great game en great rugby - nie net dryfmale nie, maar die bal is lewendig gehou en die afbreek punte was goed versorg die vorige game teen WP het julle hulle soos kampioene laat lyk.
    Ruan Steenkamp was sommer ook yster by afbreekpunte.
    Rohan J van Rensburg het net weer gewys watter klas hy - as 12 senter - groot en sterk met baie bal balvernuf. As hy die crash ball moet doen dan het hy 'n verskeidenheid - die teenstander weet nie of hy bo-oor of hy links of regs gaan aanval nie. Hy het ook die gawe om op die regte plek op die regte tyd te wees.

    Bou op hierdie vertonings = o/21 en o/19

    Toe my broer uit die Kavango vir my sê die Bulle het goed gespeel (hy's WP) was my antwoord net dat as hulle OP Loftus nie hierdie WP span kan klop nie kan hulle mos nie goed speel nie - maar nou ja ons weet mos van die klomp passasiers in die span - 15 spelers teen 10 spelers, kan mos nie werk nie.
  27. gravatar deon says:
    My hart bloei,dit is diep seer.....Ken iemand oud spelers wat kan stem dukmaak???
  28. gravatar Oom Koos says:
    Ek het nou eers die wedstryd gekyk want ek moes die tannie vergesel na Gospel Skouspel. Dit was goed. Ek bedoel nou Gospel Skouspel.
    Van die wedstryd die volgende : Ross is rerig 'n verleentheid. Ek het ook agsteman gespeel en ek dink ek sal met my ou lyf beter doen as tannie Ross.
    Dean het 'n paar goeie stormram lopies ingekry.
    J Dup het ook goed gedoen en dit is net 'n kwessie van tyd voor hy word 100% kookwater gaan wees. Ek dink egter dat hy na slot kan skuif as ons 'n flank sub.
    Burger Odendaal het goed gedoen en ek dink die voorstel dat hy agsteman moet speel is 'n baie baie goeie voorstel. WSS moet daar bly. Dit sal 'n skande wees as hy nou weer met JJ roteer. Speel JJ eerder vleuel waar hy hoort.
    Kriel is ook goed.
    Wat my net ontstel is dat ons op Loftus verloor. Die WP is wragtig nie so goed nie. Drie verlore uit vier wedstryde is egter nie goed genoeg nie en die wedstryde raak ook nie makliker nie.
    Ek wil dit nie as 'n verskoning gebruik nie en se nie dat ons sou gewen het nie, maar ek sien niemand kla oor die vorentoe aangee van Jaco Taute na Senatla met de WP se eerste drie nie. Duidelike vorentoe aangee en mr Ref was nogal in posisie. Die Bulle se drie van Mastriet word egter na die TMO verwys. Laat 'n mens dink waar C Joubert se liefde le. Verseker nie by die Bulle nie maar dit was nie sy skuld dat ons verloor het nie.
    Nitronic klink vir my eerder na 'n WP ondersteuner wat wil kom krap. Gewoonlik vermy ek sy kommentaar maar ongelukkig het my oog dit die keer gevang.
    Ek hoop net dat die jong manne behou sal word en dat Ross vir 'n slag moet rus. Dit is seker nie sy skuld dat hy so swak is nie want FL wil hom nie 'n ruskans gee of roteer met 'n beter speler nie.
    Nou ja, die tannie het lekker gekook en nou wag ek net vir my poedingtjie
  29. gravatar passdiebal says:
    EK kyk nounet na Ross se stats - hy het gisteraand 5 tackles gemis - by verre die meeste in die BB span.
    Hy het 10 keer die bal gedra en twee keer gepass.
    Nie n enkele turnover nie.
    DIs verregaande - n 8 is n link met die agterlyn en die forwards.
    Hy moet van die eerste by losskrums wees.
    Selfs Dean het meer keer gepass as hy (3 keer) ten minste het hy veld gewen.
    Ek vra net - hoekom sien FL en sy coaches nie hierdie stats nie???
    Kan enige persoon minder effektief wees as Ross?
    Week na week na week.
  30. gravatar Matador says:
    Asb coach, rus nou vir Ross - dan is hy reg vr die playoffs. Hy verdien n ruskans. ASB.
  31. gravatar Wayne says:
    Eerste dinge eerste:

    Die Bulle was strate beter gister as vorige wedstryde. Jesse Kriel, Stegman, J. du Plessis het groot hande opgesteek.

    Jimmy:
    Jy is baie vinnig om uit te wys hoe 'n opmerking van 'n stoere ondersteuner 'n verleenntheid is. Nie jy of enige iemand op hierdie site het jou aangevat toe jy op 'n vorige geleentheid openlik gese het jy haat, die Swart en Wit gemors.
    As dit nie haatspraak is deur jou is nie, dan weet ek nie.
    Wie gee jou die reg om te besluit wat is reg en goed vir die site?

  32. gravatar jimmy says:
    Watter span support jy Wayne?
  33. gravatar Franscois says:
    Kom ons wees nou maar eerlik mastriet het dalk gedruk maar hy het 7 punte weg gegooi deur dai pass nie te vat al moes kriel die duikslag ytvoer op senatla wat hy gemis het bly dt steeds mastriet wat volgens my nie daar hoor nie!!! Dan kyk ek so na die ane spanne wat perform is dt 99% van die keur ou bul spelers wat daar ytstaan dink as os net i paar van dai speler behou kon ons span soos volg gelyk het

    Blommetjies
    Jje
    Wss
    Watermeyer/venter
    Basson/kriel
    Van staden(pumas was by tukkies)/brummer
    Piet
    Cook
    Jdup
    Steggies
    Hatting/bullring
    Willemse
    Werner
    Callie/wepner
    Dean

    Kyk net al die opsies wat daar sou wees en dt i paar!!!
  34. gravatar bloukaap says:
    Ons Bulle is amper daar. Ek hoop regtig FL bou nou voort met Jessie Kriel en dat Jessie sy natuurlike spel kan speel. As Sampie net nie sulke patetiese hande gehad het nie het ons gister verseker gewen.

    In die geheel gesien het die Bulle merkbaar verbeter vd eerste twee rondtes af. Ons het gister die dringendheid begin toon om te oorheers, maar ons balhantering maak my erg gespanne. Sampie Mastriet, Jono Ross en Werner Kruger was die groot culprits.

    Grang Hattingh het gister gewys waarvan hy regtig gemaak is. Hy kan as hy wil.
  35. superbul says:
    Sjoe wat se n man nou, mooi verbeter?

    Die dag dat n WP coach ons jammer kry het ek nou nie nodig nie, allermins AC. Hulle het sy loopbaan gered met Small se aanstelling. Ons beter ook iemand inkry wat die manne se koppe kan laat fokus.
    Daar was heelwat kere wat ons nie vinnig genoeg in posisie gekom het nie, so staan staan, wag wag die punt van impak eers uitgekyk het. Dit het my dadelik laat dink hoe vinnig die Pumas die vorige aand teen die Sharks weer hul posisies ingeneem het. Maar meer nog hulle het voluit ingeklim.

    Ja ons het n goeie 60 minute ingesit gister, dit was heel aangenaam.
    Niemand praat oor Stander nie. Hy het wat my betref n nagmerrie begin gehad. Shame ek het gehoop hy is ons nuwe Naas, Dok Craven het gese n genie kom net elke 20 jaar tevore. Is 20 jaar nou nie al verby nie.

    Ek glo steeds dat Frans maar kan gaan, met al ons talent het hy nou genoeg kanse gehad.

    Wat gister dinge laat beter lyk het is die inspirerende inklim van n paar spelers. Maar die span lyk nog nie soos n goed afgerigte span wat sy spel patroon kan afdwing nie.
  36. gravatar Chris says:
    @Superbul, dankie my point exactly! Ek glo hierdie was maar n once off uithaal en wys, en in die volgende games sal ons weer terug gaan na die begin van die CB. Die feit dat FL aanhoudend vir Ross kies, wys hy is nie ernstig nie. Ek glo Frans het nie die vaardighede om die span op te bou nie.
  37. gravatar nitronic says:
    Jammer as sommige van julle bietjie sensitief is. Ek stel voor hulle trek julle nat panties uit

    Wat my kommer is dat nou eweskielik omdat ons met net 5 verloor het is ons weer op die regte pad. Skrik asb tog net wakker dit was n home game wat ons moes gewen het.

    Ons was beter maar WP was ook nie so briljant soos wat hulle was die vorige games nie.

    ons het nie die spelers nie, en nog minder n behoorlike bestuur span.


    Rian Malan so dis fine vir jou om die beter span te wees en nogsteeds om te verloor? Absolute stront man moenie sulke twak praat nie. As ons die beter span is dan

    1) kom jy oor die voordeel lyn en vind gapings in hulle defence

    2) voer jy ten minste jou tackles uit

    3) met 5 punte agter en 5 min oor skop jy nie die bal des moers toe terug nie

    4) en sit ook nie met onfikse spelers wat jiks passie wys nie

    Al hoe FL die trek pas kry en al joe blou bul rugby sal reg kom is as ons heelonder eindig.

  38. Bull Dozer says:
    Aan al my mede Bul ondersteuners. Die goeie nuus is ons het gewys ons kan met die bal werk en spanne klop. Die slegte nuus is dat ons verloor het en dat die bestuurs span nie op hierdie vlak kan kompeteer nie. Nitronic is nie heeltemal verkeerd nie. Dit maak baie seer om te verloor veral op Fort Loftus. Ek dink ons jong manne speel onder baie druk want hulle kan nie altyd die situasie wat voor hulle is speel want hulle moet by die swak game plan bly. Dit maak hulle swakker met besluitneming en maak hulle groei as rugby spelers stadig. FL en BVG gaan nie weg nie. Maak nie saak of ons hulle daar wil he of nie ons het nie beheer nie mense. Die Unie moet vinger trek en daai besluit maak as hulle boude op die paviljoene wil he. Ons sal altyd ondersteuners bly al maak dit seer.
  39. gravatar James Bond says:
    Weet iemand of John Ross se pa baie geld het? Of ken iemand dalk 'n Japanees wat Ross wil koop?
  40. gravatar Anton says:
    WP was baie gelukig om die een te wen Bulle het goedgespeel net jammer toe Paige opgekom het het hy weer begin bal wegskop en WP weer in die game gebring. Ross het ons ook 6punte gekos. Loskakel was so bietjie op sy senewees maar het die lyn darem weg gekry.
    As die bulle so speel kan dit net better gaan hou net op skop van 9 af asb.
  41. wimpie nel says:
    Ek het Saterdag nou werklik gaan sit en kyk of FL iets sien wat ons nie sien nie. Kriel was goed maar hy kan a liability word as hy aanhoudend gaan terughardloop, goeie coaches gaan dit uitbyt want hy beland in situasies gedurende duikslae dat hy nie support het nie. Vleuels kry te min die bal in spasie want ons speel te stadig punte toe so hulle spoed kan nie gebruik word nie. WSS is 'n aanwins en moet nou net speelkans kry hy is n voetballer. Odendaal is sterk maar geweldig eendimensioneel hy sal moet sy opsies afwissel maar hy is nie sleg nie, verdedig goed. eerste losskakel is nog nie reg vir die vlak nie maar hy het iets, tweede losskakel is miskien nou 'n beter opsie. Probleem is dat die spelpatroon die spelers beperk. Beide skrumskakels sukkel en ek vermoed dit is weens die spelpatroon. Ross is nie 'n opsie op die vlak nie. Ek wil ASSEBLIEF vir FL, LN en BVG vra om te respond op my vraag op die forum - Hoe kan julle JR langer blootstel aan die kritiek en hom nie help om te verbeter nie of hom uit die span uit laat nie? Gaan kyk na Bothma van die Pumas oor hoe 'n 8 moet speel en kom verduidelik dan vir ons almal wat julle plan is met Ross. Stegman en JDP was goed so ook Willemse en Greyling. Mbonambi moet begin. Kan BVG en LN dan ook ophou slapgat wees en op die forum reageer op die kwessies want dit as daar vir al die publiek om te lees. Die unie is in die moeilikheid kyk na die toeskouer getalle. Ek kry die idee FL het sy plafon bereik as afrigter. Spasie en opsies tydens tweede fases is beperk want ons speel volgens 'n program. Overlap dan skop ons bal weg of vat kontak. Huidige probleem is dat coaches onder druk is en dit word oorgeplaas na spelers.
  42. gravatar GatvolBul says:
    Ek weet rugby is a span sport maar tot Ross nie meer `n blou trui(Vodacom Cup op die meeste) oor sy kop trek nie kan ek regtig nie meer Currie Cup kyk nie want my naweek begin al sleg as die span aangekondig word en dan moet ek na sulke gemors kyk op `n saterdag dit donder my hele naweek op en daar is net 2 dae in `n naweek en dit is net nie meer die moeite werd nie. Daar is `n verskil in verloor teen `n beter span en om te verloor omdat ons te arrogant is om ons spel en systems te verander en week in week uit dieselfde ding te doen en te hoop vir `n ander result. Toe Heyneke Bok coach gemaak is, is daar gese dis nie `n probleem nie die structures en als is in plek en sal net op gebou word, as die bulle so aanhou rugby speel is die enigste structures wat in plek gaan wees op Loftus die van `n kontrak maatskapy wat townhouses daar gaan bou. Barend sien jy hoe leeg is Loftus? Doen jy iets omtrent dit of sit jy op die goldbaan en glo die "structures" gaan als uitsort? Ons gaan die selfde pad as die Lions stap as ons nie dinge dringend by die hornings pak en uitsort van heelbo to heelonder nie.
  43. gravatar bloukaap says:
    Mens moet onthou die reseppe vir sukses wat in moderne mense se koppe ingeprent is, is een van 'n reguit lyn wat onder begin en dan mooi bo eindig.jy moet net perfek alles regdoen dan sal sukses volg. Dit lyk vir my rugbyondersteuners werk met daardie begrip.

    Jy kan redes vior jou eie deur lê waarom jy nie suksesvik is nie. Spankeuses, spelpatroon, mindset ens. Is alles bydraende faktore.

    Sukses se groot ondergang is nie dat jy foute maak nie maar dat jou oog so gefokus raak op die prys dat jy vergeet om te fokus op die klein basiese dingetjies wat eintlik vir jou momentum bring. Maar juis omdat sukses so dikwels bepaal word deur die klein dingetjies, is dit basiese foute wat jou slegter laat lyk of beter laat lyk as wat jy werklik is.

    Saterdag was dit weereens basiese foute wat die WP beter laat lyk het. Ons het twee weke gelede glad nie die lyn kon breek op Nuweland nie- Saterdag kon ons maklik 4 driee gedruk het. Maar balhantering of konsentrasie het ons kanse laat verspeel en aan die WP 'n drie gegee. Dink net bietjie aan die basiese fout wat Stander reg voor die pale gemaak het.

    Die Bulle se CC seisoen is sover groot teleurstelling. Almal moes hul sukses teorie herorienteer vanjaar. Dis moeiik om te sluk dat ons nou al vir twee jaar agtereenvolgens teen die WP verloor het. Een of twee spankeuses moet nou gemaak word. Vd spelers het regtig nou genoeh kanse gehad en hukle kan nie hul game lug nie. Maar die belangrikste is dat die selfvertroue vd span in sy geheel terug is en dat die Bulle met nuwe mindset speel.

    Hierdie naweek is dit finaal maak of breek teen die Leeus. Maar die tekens is daar dat ons dit gaan deurhaak.
  44. gravatar Werner says:
    Jammer ek gaan al weer af!!! my laaste kommentaar oor ROSS?? Die man het al met eerste losgemaal met sy hande op knie gestaan is laat vir alles , kom nie by losgemale uit nie mis tackles!!! Raak asb ontslae van hom dis soos met 14 man te speel teen 16!!!!! Greyling het n baie beter game gehad so ook Hattingh - Bulle (14 van hulle) het moedig prober maar dit was nie goed genoeg nie? Verandering moet kom - eerder nou as later! Vervang coaches en Ross??????
  45. gravatar kabous 23 says:
    Ross het nog 'n shocker gehad. Miskien moet ons weer vir hatting op 8 'n kans gee. Wiaan kan ook goed daar doen, maar dit lyk of die afrigters iets teen hom het. Dean het weer 2 strafskoppe vir verkeerd bind weg gegee, maar het ook een van sy beste wedstryde ooit met bal in die hand gehad. Kan hom hierdie week oorsien. Stegman begin nou wedstryd fiks raak en dit laat JDP toe om in die wedstyd in te kom. Hy is van uiterste belang van die span. Piet het 2 balle direk uit geskop, en paige is afgestorm. Beide se "passing game" was egter goed en piet veral het goed geskakel. Ek sal dink nog 50% minder skop vir die scrummies. Beide ons jong losskakels lyk goed op die aanval, maar het gevou onder druk. Mis skoppe in die begin en toe om die besit weg te skop met 5 minute oor en 5 punte agter het geen sin gemaak nie. hoe skoppe was te lank en ons het nie genoeg gekompeteer nie. Sampie is nie Bijon se klas met lug balle nie. Burger was 'n yster op defence maar het gesukkel om die bal te versprei. Miskien moet ons meer kyk om die bal te versprei op 10, 15, 13 en vluel. Ons het Saterdag probeer versprei on 9, 12, 15 en vluel. Ek sien Jessie skop met albei voete, dit kan vir ons baie beteken in die lang termyn. WSS was ons beste agterspeler. Hoop nie hulle vervang hom nie. Bongi is oppad WP toe, so ons moet ophou rave oor hom. Gee eerder vir Maku 'n kans. Hatting het goed gelyk met bal in die hand, maar het hom nie een keer gesien rucks skoonmaak nie. Hy het meer gelyk soon 'n los voorspeler. Ons het 'n 2m+, 130 kg slot nodig wat kan rucks skoonmaak, help in die skrums en kan tackle. Victor en Juandre kruger het dit gedoen. ons het die volgende een nodig.

    My span vir die volgende wedstryd is. Dean, Maku, Werner, paul, ???, steggies, JDP, Wiaan, piet, Scoeman, Sampie/bjion, odendaal, WSS, JJE, Kriel. Bench, Visagie, Hatting, Ross, Paige, Visser , JJE en die 2 stutte. Ek vermoed egter FL gaan nie saamstem nie en ten minste 5 verskille.(Ross, Hatting, Callie, JJE, Visser in begin span)(Bongi, WSS, Kriel) op bench.
  46. gravatar kabous 23 says:
    Miskien vir Dennis Visser 'n go gee op 5. Hy het die regte Bios
  47. Sorry but the negative destructive criticism of Jono Ross unfair . Be critical but objective and constructive and not pathetically subjective and personal. He is not the reason for the Bulls poor performances but is part of a team underperforming . To Jono I say keep your chin up and remember die grootste bome vang die meeste wind
  48. gravatar Franscois says:
    Ek persoonlik voel net ons is besig om jje te verloor hy gan nie so elke week b huis sit terwyl hy een van os beste spelers is nie my fok wil ons hom nou verloor vi ouens soos mastriet akona en even burger want as j vi m se dat hulle beter is as jje mut j ju kop laat lees ja hy sukkel ma op form is hy stukke beter as enige speler wat ons het in dai backline hy was die bokke se beste 13 wat hulle in i lang tyd ghad het en ek glo in hom asb speel hom voor hy die volgende speler word wat gan ytblink by i ander span mens kry nie jou form trg om die match op tv te kyk nie!!! Dan oor ross jaa ek dink ook persoonlik nie veel van hom maar atleast probeer hy sy hard yt jol waar i ou soos vleis niks beteken hy kom op dan sien j eers hys op as die game kla is en die spelers van die veld af loop hy is nie ons probleem spoed is ons agterlyn is te stadg dt is wa jje en basson moet kom help en kriel het weer gwys op attack is hu goed ma defence sukkel hy sy beste posisie is senter of vleul maak basson heelagter en skyf jessie vleul toe!
  49. gravatar Rian Malan says:
    As Frans nou vir Jessie en WSS uitlaat moet hy sy kop laat lees.Bring JJE en Bjorn in op die vleuels.Ons moet nou al ons games wen of ons kan vergeet van semis.Stem ook saam dat WP nie beter as ons is nie.Statistiek wys dit,maar die telbord wys iets anders
  50. gravatar Honibal says:
    Die weepee was gelukkig. Hulle moet vir Rudy Paige bedank. Nadat hy opgekom het, was elke bal weg geskop.

    Ek sal vir Dennis Visser inbring. Dalk bring hy iets spel toe wat Hatting nie het nie.

    Ek sal ook vir Engelbrecht op 8 begin en Ross bank toe skuif. Iewers moet JJ Engelbrecht ook plek kry....bejalwe as hy beseer is.

    Maar dan nou weer.......weet ek nie hoeveel kwota spelers moet speel nie.
  51. gravatar Franscois says:
    Ek sien visser is yt vir die res van die seisoen so maak die agter lyn soos volg:

    Basson
    Jje
    Wss
    Kriel
    Mastriet
    Jlp

    Daar het ons meer as genoeg spoed

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *