Fitness Report – presented by Medihelp

articles.comments (34)

Fitness Report – presented by Medihelp

Visser, Kriel ruled out


Vodacom Blue Bulls fullbacks Jurgen Visser and Jesse Kriel will not be available for Saturday's Absa Currie Cup match against the Xerox Golden Lions in Pretoria.

Visser, in fact, will miss the rest of the season due to a foot injury and will be out of action for four months, whilst Kriel injured an ankle and will be out of two weeks.

Kriel's injury was picked up against DHL Western Province on Saturday and the match also claimed prop Hencus van Wyk, who will spend two weeks on the touchlines.

Jacques du Plessis (quad, Tuesday), Van Wyk (ligament, 2-3 weeks), Kriel (ankle, 2-3 weeks) and Grant Hattingh (ankle Tuesday) will sit out training on Monday, team doctor Org Strauss confirmed.

Tony Jantjies (concussion) and Jacques-Louis Potgieter (ribs/tonsilitis) have made a full recovery and will train on Monday.

Visser joins Pierre Spies, Arno Botha, Firk Kirsten, Jaco Visagie and Flip van der Merwe on the long term injury list. Morne Mellett (knee) will be out for another two to three weeks.

Amongst the Under-21 squad there will be a return to action for Jermaine Kleinsmith, who has recovered from a knee operation, while Wilco Louw has flu and will train on Wednesday.

Dries Swanepoel (Achilles) will be assessed again on Thursday.

Jean Droste (contussion, Tuesday), JP Smith (ribs, 8 September), Marquit September (quad, 9 September), Kafentse Mahlo (MCL knee, 15 September), Duncan Matthews (quad, 22 September), Heinrich Viljoen (shins, 1 October) and Arno van Wyk (sindesmose, 13 October), are on the mend. Corniel Els (knee-op) will be able to train again on 1 January 2015).

The Under-19 will be without Dewald Human (ankle, 8 September), Dimitrio Tieties (ankle, awaiting sonar), Wyatt Murphy (shoulder, 29 September), Adrian Maebane (quad, 8 September), Heinrich Vreken (ankle, 22 September), Vuyo Kathide (hamstring, 8 September) and Warrick Gelant (ankle, 15 September).

Geor Malan (ankle), Phillip Orfer (hamstring), Attie Louw (quad), Jan van der Merwe (BLW), Jurie Linde (calf, Tuesday) and Duhan van der Merwe (knee, Tuesday) will all train this week.

Pin It

Sep 01, 2014

(34) Fitness Report – presented by Medihelp

  1. Kriel uit vir 2 tot 3 weke!

    Ai tog.

    Ek sal Bjorn op 15 speel en JJE op vleuel saam Akona.
  2. gravatar Franscois says:
    Age nee nou gan hulle seka alwee beyers kies nog i useless speler speel basson da
  3. gravatar marisa says:
    Jessie Kriel is 'n gevoelige slag. FL kan vir Ulrich Beyers of Ryan Nell nou daar oorweeg. Hoop Jessie is gou weer reg! 15. Beyers 14. JJE 13. Wss 12. Odendaal (agterlyn moet meer van hom af begin speel, hy het paar keer al die lyn gebreek) 11. Basson 10. JLP 9. PVZ 8. Liebenberg 7. Du plessis 6. Steggies 5. Hattingh 4. Willemse 3. Kruger 2. Mbonambi 1. Greyling. 16. Visagie 17. Pierre Schoeman 18. Janse van Rensburg 19. Ruan Steenkamp 20. Lohan Jacobs 21. Tiaan Schoeman/josh stander 22. Jambo Ulengo (Dink almal wil graag sien wat hy kan bring, Senatla en Hendricks doen baie goed vir die cheetahs en wp). Gaan nog 'n moeilike 1 wees die naweek.
  4. gravatar Brett Bull says:
    Marisa, ek hou van jou span, sal net met Visagie begin omdat hy `n sterk skrummer is wat vroeg in die wedstryd kan help dat ons op daardie gebied die oorhand kan kry. Bly om te sien dat jy ook nie plek vir Ross en Paige in jou groep het nie en ek stem saam. Ek sal net nog vir Engelbrecht op die bank hou, hy het dit in hom om `n groot inpak te kan maak as hy opkom, sy kom is nog net nie reg nie. Wonder of `n mens nie vir J Dup op slot moet begin oorweeg nie, hy kan Bakkies se rol oorneem in die vaste los saam met Willimse, maar dan speel hulle twee weer dieselfde tiepe game? Op hierdie stadium sal ek eerder vir Schoeman as Stander as reserwe losskakel speel.

    Stem saam hierdie gaan `n moeilike naweek wees.
  5. gravatar Franscois says:
    Kan net nie verstaan wat almal bongi sal speel hyt beslyt om te gan nu speel ons hom elke nawek dan vloo os wee i ander hakker want ons kies imans wat weg gan bo hom los hom yt en wt maku opi bank hys kla weg was sy keuse so ook willemse nu wil ons wee i jong speler verloor
  6. gravatar jong bulle says:
    @Franscois Is jy nie die ou wat verlede week vir Bongi op flank wou kies nie?
  7. gravatar Franscois says:
    Ja want daar het nie ons regtig talent om te verloor maar op hakker is visagie i goeie speler so ook maku ek neem bongi nie kwalik dat hy gaan hy kan nie met strauss kompeteer ma hkm ons hom dan nie eerder al wp toe laat gaan nie maak nie sin nie so ook lappies wat is die rede dat hy nog nie by ons is nie en hoekom speel hy nie by cheethas is hy beseer?? En ek persoonlik voel ook dat ons voor ry van die nawek het goed gescrum!!!! Dan wil ek ook net by voeg ek kan nie verstaan dat ons weet die wp het spoed agter wat gevaarlik is maar ons gee hulle al dai ruimte waar is ons afrigter die enigste manier om dai spoed te stop is met opskiet verdediging en geen skoppe!!
  8. gravatar Max says:
    I just want to say one thing, the clean out in some of the rucks, WOWOWOWOWOWO!!!!! i think wp is feeling it lekker today, and next time they will run away!!!!!! LOL Loftus loose is very hard, but i could see the player played for the jerseys. thank you from a supper point of view!!!!! wp was very lucky to win!!!! I am behind you guy 100% even if i don't agree, you put your bodies on the line and it show. it was very very nice to watch and i will get hammered on this site for saying that. I can see the change in the players and a few time we did loose the ball when we could score.

    I have no doubt to say we can still win this currie cup!!!!!!!!! two weeks ago i would have agreee with all the people here. but when you played like the weekend then you can only go up!!!!!.

    Enjoy playing and knowing i be screaming ever as hard like i always do. GO BULLS!!!!!!!!!
  9. gravatar JP says:
    Wat nou Frans jou planne is al op drie jaar terug , wat se storie gaan jy ons nou weer vertel , ons het die beste spelers op junior vlak maar jy kan hulle nie deur bring nie , Mr Van Graan wat doen jy op die oomblik omtrent jou afigters is jy nie die man wat die besluite neem omtent afrigters nie of is die weg skop van die bal op jou instruksie , geniet jy dit om die blou bulle so te sien agteruit gaan , wat doen die oud spelers en die klubs omtrent die situasie, of is julle ook net daar vir die geld, ek weet julle sal nie antwoord nie dit is benede julle stand om met die dom toeskouers te praat , sterkte bulle ons weet julle probeer.
  10. gravatar passdiebal says:
    WSS sal nie die naweek speel - rotasie beleid - snaaks net op 13.....
    Met al die beserings het ek gedink hulle sal JJ op 14 speel SS behou en Basson op fullback.
    Maar ek dink nie so nie.
    Ross sal weer speel - natuurlik.
  11. gravatar Chris says:
    Ek het beter kans om swanger te raak as wat ons het om die CB te wen, Leeus gaan ons roer komende naweek.
  12. gravatar Bullebakkies says:
    Ross, Beyers, Hattingh...wat n klomp gemiddelde spelers!!!!!. Lees vanoggend in Die Burger Van Graan hul nie gelukkig oor lee Loftus nie, was blykbaar net oor 11000 mense saterdag daar gewees. Dis nogal baie. Syfer moet val na onder n 1000 totdat Ludeke en sy bende weg is!!
  13. gravatar Chris says:
    Ek stem Bullebakkies, en die meeste van daardie supporters was WP mense!
  14. gravatar Max says:
    Hi Chris, even if we don't go to the stadium, the other supporter will come to see there team. Like the wp this weekend, i can tell you almost all of them was wp supporters. So BBRU is still getting money not a lot but still getting.
  15. Big E says:
    Wat dink julle van Jacques Du Plessis op 8 en Steggman en Liebenberg op 6 en 7. Mastriet het ongelooflik gesukkel op die verdediging. Dink sy broek is te nou om te hardloop.
  16. gravatar Johannes says:
    Daar was miskien 11000 mense as jy die sekuriteits beamptes en al die werkers tel. Dis seker n duisend.

    Dan was daar talle mense in losies - so dus geen inkomste - losies se geld lankal in die koffers en spandeer deur Xander!
    So ook die seisoenkaartjie houers wat in die begin van die jaar getrou hulle seisoenkaarties gekoop het voor die gemors wat ons nou moet aanskou.

    Ek glo nie n 100 kaartjies is "nuut" aan ondersteuners verkoop nie.
    So al wat hulle verkoop het is kaartjies aan die WP ondersteuners - miskien 3000 - want ek sweer talle ex BB ondersteuners het vir die WP geskreeu uit frustrasie.

    Hierdie naweek gaan heelwat "opposisie kaartjies" aan die baie gelukkige en getroue Leeus ondesteuners verkoop word.

    So BvG kan mooivra tot die koeie huistoe kom - dit gaan nie help om BB ondersteuners op Loftus te kry nie
    En op die trant gaan die "softmoney" van seisoen kaartjies en losies van 2015 baie slegter verkoop as ooit.

    Die tragedie is dat die game teen die WP regtig n skouspel was.
    Maar tot die Bestuur/afrigting veranderinge te weeg bring gaan Loftus n baie lee plek wees...
  17. gravatar Anton says:
    Ek sal ook met Basson op heelagter begin en kyk hoe dit gaan , hoop net hull kies 'n goeie skakelpaar weet nie of JLP en PVZ
    die antwoord is nie. JLP harkloop te skuins vir my en hou aan goeie balle en gee net die slegte balle uit.PVZ is nog vir my te stadig om die balle uit te gee kyk te veel rond en hakloop 3 tree voor hy paas dit sit ons agterlyn onder druk.ek sou 'n kans vat en met Lohan Jacobs en Tiaan Schoeman begin en vir hulle se hulle moet ons lyn aan die harkloop kry.
  18. gravatar nitronic says:
    Kyk ons is in groot moeilikheid as ek so na die res van die CC kyk.

    1) Lions (Home) - Die Lions behoort 4 punte te kry

    2) EP (Away) - EP is nooit maklik in PE nie. Dink hulle gaan on edge in daai een

    3) Sharks (Home) - Tough een maar Sharks behoort ons te vat net net

    4) Cheetahs (Away) - Cheetahs sal 5 punte kry

    5) Pumas (Away) - Pumas gaan ons ore aansit en maklik 5 punte kry

    6) Griquas (Home) - 5 punte is n moet vir ons


    Dit beteken 1 wen uit 6. Tensy miracles gebeur.
  19. gravatar Rian Malan says:
    Nitronic,skud jou kop dat jou ore jou wakker klap,ek glo ons gaan 5 uit die 6 wen,semis speel,semis wen,finaal speel en finaal wen,hou maar die spasie dop.My span

    15 Basson
    14 Odedaal
    13 Small Smith
    12 Swanepoel
    11 JJ
    10 Schoeman
    9 van Zyl
    1 Greyling
    2 Visagie
    3 Kruger
    6 Stegman
    4 Willemse
    5 du Plessis
    7 Liebenberg
    8 Hattingh
  20. gravatar nitronic says:
    Rian Malan no offence maar wat WAT PUFF JY MY MAAT????

    Ek hou van jou senter kombinasie en dit kan werk maar

    1) Odendaal vleuel?? Hys te stadig

    2) JJ vleuel??? Het die spoed maar te bang om te tackle en kan net nie voluit hardloop nie

    3) Voorry? Word dikwels pap geskrum en is nie goed genoeg nie

    4 ) Hattingh op 8? Nee wat
  21. gravatar Johannes says:
    Rian Malan,
    Ek dink nie SARU gaan jou spierwit spannetjie goedkeur nie......
  22. gravatar jimmy says:
    Jy's heeltemal reg Johannes. Om spankeuses te maak is nie altyd so eenvoudig as wat dit op die oog af lyk nie.
  23. gravatar Chris says:
    @Rian Malan, nee wat ou Maat, ek dink nie ons sal eens die semis sien nie.
  24. gravatar nitronic says:
    Johannes shame man hoe gaan Basson nou voel LOL
  25. gravatar Franscois says:
    Volgens die beeld vandag gan die agter lyn en span soos volg lyk:

    Beyers
    Mastriet
    Jje
    Odendaal
    Basson
    Jlp
    Paige
    Ross
    Jdup
    Steggies
    Hatting
    Willemse
    Kruger
    Bongi
    Dean

    Opi bank praat hulle van

    Visagie
    Piet
    Stander

    Weet nie wie gan die ane plekke in neem
  26. gravatar Johannes says:
    Ek lees die Beeld vanoggend en sien die span.
    Ek is stomgeslaan met die agterlyn.
    Ons het vir die eerste keer vanjaar gelyk na iets teen die WP - en wragtig net twee bly oor teen die Leeus.
    Ek verstaan Kriel se besering - dus Beyers.
    Akona rus - maak plek vir Basson.
    Mastriet was swak - maar nouja - kan nie polities bekostig om hom te drop nie.
    Waar is Jamba?
    Oor JJ wat WSS vervang op rotasie praat ek nie oor nie.
    Hoekom hy nie op vleuel nie? DIS mos n verbetering.
    Maandag lees ons weer Barend se ons moet die Bulle ondersteun.
    O en natuurlik is Ross weer op 8 net om vir ons te wys hoe stupid ons as ondersteuners is en hoe foutief stats is.
    Ruggabugger is al een wat weet waarvan hy praat.
  27. gravatar nitronic says:
    Nee wat as dit die span is gaan ek maar liewer ons buurt se karre gaan was verniet.

    Go Lions gee ons 50 en hou ons op NUL!!!!!!
  28. gravatar Duane says:
    Ek weet nie wat drink julle ouens nie maar julle drink defnetief dieselfde gemors wat Ludeke drink as julle ouens soos Visagie, Hattingh, Ross, Paige, Jantjies en Visser in julle spanne sit. Solank as wat die spelers wat ek hier noem vir die bulle speel gaan ons week in en week uit pakslae kry.
  29. gravatar max says:
    lol i tough all the people that are bloggin are BULLS, just to find out you all are pissies!!!!!!! crying and crying over a team. We will never like the team that is pick, but dam stop binging pissies. Support the team even if it is k@k. Man it will never be just sun shine and rose, but when the turns come we all be happy and enjoying the team. And BULLSH@@@@@@t about the team that play k.....k this weekend. they where BETTER then the top team on the log. they back them self to steal the line out when there was two minutes to go and got it. then they start attack with meaning but WSS lost the ball that you all rate to high!!!!!!! So stop blamming every one!!!!!!! I agree about the lost, but damm they played with passion and pride this passed weekend. GO BULLS!!!!!!! I am screaming win the lion we can make the playoff and still be inline to win the CUrriecup Get us behind you by winning the cup this year. We have the players!!!!!!!!!
  30. gravatar nitronic says:
    Ok ou max'ie!!!!!! Nog een wat ook puff!!!

    Duane ek stem saam met jou die ouens wat dink ons het die spelers moet weer dink. Ons span is basies Vodacom Cup gehalte at best and that's it.
  31. gravatar bully beef says:
    Kan iemand dalk se of daar kwotas is vir die Curriebeker en indien wel, hoeveel per span?
  32. gravatar Bullebakkies says:
    Ludeke oor Saterdag se game teen die Leeus: "“It’s almost a season decider for us,” Ludeke said. “they are also a side that play well, we need to lift our game more. We need to be accurate, with the same intensity and commitment for 80 minutes but we need to finish better. We need to get those tries, get over that line."



  33. gravatar Johannes says:
    BULLY BEEF.

    Daar is definitief kwotas - ek dink 5 in 23.
  34. gravatar Chris says:
    @Bullebakkies, ja dit is amper presies wat FL voor die WP game ook gese het, same old same old. Goue woorde, die implementering daarvan lol erg!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *