Vodacom Blue Bulls wish injured players well

Vodacom Blue Bulls wish injured players well

articles.comments (24)

The Blue Bulls Company (Pty) Ltd would like to wish two players who suffered serious neck injuries this weekend, the best of luck with a speedy recovery. JD Schickerling and Dyllan Beneckhe both suffered the injuries on Saturday.


Schickerling was injured playing for the DHL Western Province Under-21 team against the Vodacom Blue Bulls at Loftus Versfeld. Beneckhe was injured playing for Tukkies Youth Club against Harlequins in a Under-16 league match.
Both players are being treated at the Little Company of Mary Hospital in Groenkloof, Pretoria.


The High Performance Manager at the BBC, Xander Janse van Rensburg, on Monday extended his good wishes to the players and their families. He has visited Schickerling in hospital and spoke to the parents of Beneckhe.
"Injuries are part and parcel of rugby, an unfortunate reality, and a neck injury is probably the worst thing that can happen to a player on the rugby field. We would like to wish the families of the two players and the players themselves all the best of luck as they make their way to a full recovery, furthermore we would like to assure them that they are in our thoughts and prayers," Janse van Rensburg said.


Vodacom Blue Bulls captain Deon Stegmann will also visit the hospital on Monday to visit the injured players.
Vodacom Bulls captain Pierre Spies on Twitter also requested rugby supporters to pray for the speedy recovery of the two players.

Pin It

Sep 01, 2014

(24) Vodacom Blue Bulls wish injured players well

  1. gravatar Cornelius says:
    Ja dis seker die grap van die jaar Frans sê Die Bulle is op koers, jammer ou maat , Die Leeus gaan ons ook wen die naweek
    Hy reken ons is seker op koers om laaste te eindig
    Sterkte Frans groet maar en vat jou Baaidjie en waai saam met Van Graan
  2. gravatar Max says:
    We wish you well and for a full recovery.
  3. gravatar Max says:
    I have decided to be possitive go Frans go BULLS!!!!! If the loose the currie cup i will say you all where right, but if we win you all beter say sorry to the BBRU. There is a fire that was missing for the first games, but that smoke is turning to fire and if they are building like they did again the top team in the currie cup then one team will be them in the finals!!!!!!!
  4. gravatar Max says:
    Max

    Sep 01, 2014 at 03:43 PM
    I have decided to be possitive go Frans go BULLS!!!!! If the loose the currie cup i will say you all where right, but if we win you all beter say sorry to the BBRU. There is a fire that was missing for the first games, but that smoke is turning to fire and if they are building like they did again the top team in the currie cup then NO team will be them in the finals!!!!!!!
  5. gravatar Baylion says:
    Great news about JD!

    What's the prognosis for Beneckhe?
  6. gravatar BB1 says:
    Dis om van te kots Weet iemand waneer Arno gan reg wees hy bly net deel van die langtermyn beserings. Ek oorweeg dit al om japanees te leer praat sodat ek vir ross n kontrak in japan te kry. Jessie is n groot slag dalk jlp op 15 en weer een van die jong manne op 10. Ek gee nie om as hulle foute maak terwyl hulle leer dit moet net nie aanhou.
  7. gravatar Brett Bull says:
    Old Ruggerbugger, duidelik verstaan jy nie moderne rugby nie, wanneer het Ross al ooit op dek verdediging `n drie gekeer, nee hy is te stadig. Ja oor sy toegewydheid het ek geen kretiek nie maar hy hy IS te stadig vir rugy op hierdie vlak. Hy speel ssos `n slot vanaf agsteman en dis beslis nie waarvoor hy op die veld is nie en dan moet ek se Bakkies en Danie het meer speod as hy gehad. Hom krities dop dan sal jy sien hy draf soos `n stut op die veld rond en kom laat by die breekpunte uit. Hou dan vir Reed van die All Blacks, Vermeulen, Whiteley ens dop en kyk met watter spoed beweeg hulle op die veld en watter inpak het hulle op die spel. Kyk net na die agsteman van die Pumas, dis mos die inpak wat jy van `n agsteman verwag en Ross kom nie naby dit nie. Het ons al so gewoond geraak aan gemiddele spelers dat ons tevrede moet wees met gemiddeldheid? Om jou hart uit te speel is doodeenvoudig nie genoeg nie PUNT.
  8. gravatar Paarlbul says:
    Sterkte julle 2 jong manne!
    JD en Nicolaas Janse van Rensburg was 'n uitstekende slotpaar by die o/20 wêreld toernooi.

    Net jammer ek sien Frans wil nou van Nicolaas 'n flank maak - hel ons probleem is op slot en hy en Dennis Visser is van die beter organisers in die lynstane.
  9. gravatar Franscois says:
    My span vir die nawek as al die spelers fiks en reg is:

    Basson
    Akona
    Wss
    Odendaal
    Jje
    Jlp
    Piet
    Ross
    Jdup
    Steggies
    Hatting
    Willemse
    Kruger
    Visagie
    Dean

    Bongi
    Hencus
    Nicolaas
    Vleis
    Paige
    Schoeman
    Mastriet(kan ook oorweeg word vir heelagter)
  10. passdiebal says:
    Old Ruggerbugger:

    The gentleman doth protest too much, methinks..

    We all feel for Ross but unfortunately he is being selected way above his ability - and the stats bear it out week in and week out.

    Maybe he needs a rest - I dont know - but he has lost the support of the BB supporters. ( If we can assume this website is frequented by BB supporters.

    Sounds like you arequite close to him - maybe you should convince him to take a sabbatical.
  11. gravatar nitronic says:
    Kyk ons is in groot moeilikheid as ek so na die res van die CC kyk.

    1) Lions (Home) - Die Lions behoort 4 punte te kry

    2) EP (Away) - EP is nooit maklik in PE nie. Dink hulle gaan on edge in daai een

    3) Sharks (Home) - Tough een maar Sharks behoort ons te vat net net

    4) Cheetahs (Away) - Cheetahs sal 5 punte kry

    5) Pumas (Away) - Pumas gaan ons ore aansit en maklik 5 punte kry

    6) Griquas (Home) - 5 punte is n moet vir ons


    Dit beteken 1 wen uit 6. Tensy miracles gebeur.
  12. gravatar Cornelius says:
    Frans pleit in vandag se Beeld dat ons by hulle moet staan, seker die hoop dat ons Loftus moet vol maak om te kykj na n verloor span, nee Frans dit werk nie so, julle gaan nog teen Leeus die naweek, weg gaan julle verloor teen Sharks, Griekwas, Pumas, Cheethas en Kings
    Maak liiewer plan en waai saam met Van Graan
  13. gravatar Franscois says:
    Age nee fok beyers gan heelagter speel en tony op bank ons verloor wee ver
  14. piet says:
    Fl is reg ,ons moet meer akuraat wees,wens net die bulle se bestuur en afrigters wil die voorbeeld begin stel,verander die wedstryd plan om te pas by die talentvolle spelers wat ons het ,ons almal weet dat om akuraat te leer skop is nie te moeilik vir iemand wat die talent het ,maar vir n ou wat gewoond was om te hardloop met n bal,nie so maklik nie,ek dink die bestuur verwag teveel van ons spelers af om te wees soos fourie en morne op hul beste,ons vergeet te maklik hoe lank het dit hulle gevat om die hoogste sport te bereik,gee die manne kans maar begin by hul sterk punte en gebruik dit dan vir selfvertroue om op voort te bou
  15. Joannie says:
    I'm shocked to see how many people just want to wash there mouth's on this site. Dyllan Beneckhe is my nephew and had a serious injury. Respect this blog that was created for rugby players with injuries. Thank you the Blue Bulls,your prayers and support means the world to us and the family.
  16. Sterkte aan die manne met beserings. Ons dink aan julle.
    Aan die res van die Bulle, sterk staan boys ons bly agter julle. Go make us proud! Onthou ons glo in julle!
  17. gravatar Johannes says:
    Joannie,

    This site was created for BB rugby supporters - positive and negative.
    The article was about your nephew and JD - and all supporters wish them well.
    Not quite sure what your gripe is - hopefully it made you feel better.
  18. Joannie says:
    U right. Do apologise for my ill behaviour. Have a great one.
    Apologies again.
  19. gravatar bluedog says:
    Hierdie blog raak nou n geklaery van n ander wêreld. Wie het al gaan sit en dink oor die vier jaar wat verby is sedert 2010. Ja, ons rekord lyk nie goed nie en die bulle het n dip gevat. Hoekom? Spelers wat die bulle verlaat het. Eerstens agter die pond en euro aan. Tweedens as gevolg van gierigheid. Derdens die inmenging van ouers in hul kontrakte en wat hulle moet verdien. Vierdens as gevolg van swak gedrag wat nie deur die bulle geduld word nie. Vyfdens is eise om meer wedstryde te speel. Almal wil speel en dit is nie moontlik nie. Jou span bestaan uit 15 spelers met 7 reserwes. Jy kan nie elke week jou span verander om almal n speelkans te gee nie. Wys my enige ander unie wat dit doen. Hier en oorsee. Ons het reeds oor die 60 top spelers verloor. Dit oor vier jaar. Ek het inligting bekom oor spelers wat my met nuwe oë na bulls rugby en Frans ludeke laat kyk. Frans het sedert die moeilikste taak van alle afrigters in Suid Afrika. Indien ons net die top 10 spelers kon behou het het ons vandag nog steeds die Super rugby oorheers met Frans ludeke. Ervaring is ons grootste probleem. My opinie is dat die skuif van Heynecke Meyer met die bulls se hele afrigtingspan n swaar slag vir ons was. Die bulle sukkel daarom om te presteer. Elke jaar skuif nog spelers en ondervinding daarmee saam. Bongi is n voorbeeld. Ongelukkig oor Strauss wat bulle toe kom en nou hardloop hy WP toe. Een van die wp afrigters het erken dat die bulle een van die moeilikste spanne is om teen te speel en te verdedig. Jy weet nooit wat hulle gaan doen nie. Val jy terug vir die skoppe hardloop hulle en andersom. Die bulle sit ook met die grootste ondersteunersgroep in ons rugby van 2.4 miljoen. Wp volg met 1.9 miljoen. Daarna volg die res. Gee hierdie jong manne n vol stadion saterdag en sien wat kan gebeur. Ons is te gou om die span, afrigter en bestuur af te kraak en ek is ook skuldig daaraan. Frans het hoogstens nog n jaar oor van sy kontrak. Kom ons ondersteun hom en die span ten volle. Hy lees nie wat julle hier skryf oor hom nie. Vat my woord daarop. Volgende jaar sal die pos weer adverteer word en kan afrigters aansoek doen vir die pos. My hoop is dat Heynecke Meyer oor sy bok babelaas sal wees en terug kom as afrigter met ons ou afrigtingspan. Ek voel ook om af te sluit dat spelers gekontrakteer moet word vir vodacom en/of curriebeker. Tussenin moet hulle by n klub gevoeg word om wedstrydfiks te bly. Dit sal ons klub rugby oneindig versterk. My bloed is blou en sal altyd blou bly soos vir 45 jaar alreeds. Bullsforever.
  20. gravatar jimmy says:
    Bluedog, Heyneke is ‘n agterbakse tweegat jakkals. Al keer hy ooit terug na die Bulle toe sal ek hom nie kan verdra nie. Johannes ek dink nie dit was Joannie se bedoeling om in te meng in huishoudelike sake nie, haar opmerking oor hoe die Bulle hulle monde op hierdie blog uitwas bied baie stof tot nadenke. Jy’s ‘n mooi een Nitronic om te sê dat die sensitiewes hulle nat panties moet uittrek, meanwhile back by die crèche is die hele wêreld onder water soos jy alles nat ge-pee het na die game. Jy hoop op ‘n 50 -0 score vir die Lions? Dit gaan nie gebeur nie, soos met jou vorige voorspellings, pasop tog dat mense nie naderhand gaan dink dat jy dom is nie.

    HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!!!!!
  21. gravatar Bloukaap says:
    Blue dog,

    jy bied meer genuanseerde opinie en dit is goed dat ons meer daarvan hoor as net "fire fire fire vir Frans" die heeltyd.

    Dit is so dat spelers om verskeie redes waai. Nie almal wat waai maak noodwendig meer sukses van hul loopbane elders nie. Ons moet ongelukkig met die Euro kompeteer.

    Maar ek dink tog jy gaan bietjie vinnig oor kontrkatering en spankeuses. Bongi Mbonambi is suiwer talent. Die Bulle verkies Visagie. Met Strauss hierheen oppad is Bongi nie kwaad omdat Strauss oppad is nie, Bongi is ongelukkig want nou is hy nr. 3 - hoogstens 3, want frans was taamlik ingenome met Maku.

    Dit is wat my aan betref reuse oordeelsfout. Watch maar oor 'n jaar as Bongi teen sy ou soanmaats speel en Adriaan Strauss is meer beseer as fiks, en dan sit jy met Visagie en die Heer Maku. Ek sou eerder vir Bongi behou het en Visagie laat gaan het. Dink bietjie ook waar was Handre Pollard vroeer vanjaar - adjudant vir....Louis Fouche. Oordeelsfout. Ek en jy weet dit altwee.



    Ervaring sê jy? Dean Greyling, Werner Kruger! Callie Visagie, Grant Hattingh, Paul Willemse, Deon Stegman, Jono Ross, Is al almal deur drie en meer Super vyftiens, Piet van Zyl, Jac Louis Potgieter, Akona Ndungane, Jurgens. Visser en Bjorn Basson is ook deur drie en meer. Dis nou jou CC spelers sonder die paar Bokke.

    Hoe oud is die Vrystaat vanjaar, hoe oud is die WP span? Sharks? Leeus? Pumas? Griekwas? Almal gaan deur dieselfde prosesse. Ons het in 2009 laas in CC finaal kon SPEEL.

    Dit lyk eerder vir my of die Bulle nie so goed respond op verandering nie.

  22. gravatar nitronic says:
    Jimmy Jimmy Jimmy

    Hoop dit gaan nog goed?

    Ek hoop rerig vir n 0-50 vir die Leeus, want hoe meer loesing hoe beter die kanse dat die pievreters dalk sal gaan. Dit mag dalk baie lank vat maar sooner or later moet dit gebeur

    Geniet die ruggas
  23. gravatar Le Blues says:
    Bluedog, ons moenie vergeet dat dit vir die spelers 'n loopbaan is nie - en 'n kort ene. En as daar 'n beter loopgeleentheid is, is jy mos dom om dit nie te neem nie. Lojaliteit beteken niks want jy kry dit nie van die Unie nie. Meeste spelers het agente wat namens hul beding so ek wil glo dat dit net by jong spelers is waar ouers betrokke is. My mening is dat daar geen loopbaanbeplanning is vir spelers nie en dat daar maklik beloftes gemaak word wat nie nagekom word nie. In Bongi se geval is dit heel waarskynlik die situasie. Die koms van Lappies gaan heel waarskynlik ook maak dat ander spelers in daardie posisie gaan skuif want die boodskap is dan duidelik dat iemand anders gerate word. Dink bv ook aan S15 toe Wimpie vdWalt uit Japan laat kom is - hy het etlike minute van die bank gespeel (teen watter koste?) terwyl jy met jongmanne soos Wiaan en Roelof en Ruan Steenkamp sit wat jy kon ontwikkel vir die toekoms en wat niks slegter as Wimpie is nie! Nou watter boodskap stuur jy uit aan hulle? Dan is dit mos onredelik om spelers te blameer as hul skuif. Jammer, ek blameer die afrigter en kontrakteerder wat kortsigtig is.
  24. gravatar ayms says:
    Bluedog-intresante syfers wat jy gegee het,Wikipedia se di stormers/wp het di meeste onersteuners basis in SA,hoe akuraat is jou syfers?sal graag wil weet waar kry jy dit. by voorbaat dankie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *