Potgieter returns, Ulengo to debut for Vodacom Blue Bulls

articles.comments (29)

Potgieter returns, Ulengo to debut for Vodacom Blue Bulls


Vodacom Blue Bulls flyhalf Jacques-Louis Potgieter is back in the starting line-up for Saturday's Absa Currie Cup match against the Xerox Golden Lions at Loftus Versfeld.
Potgieter, replacing Joshua Stander, has recovered from bruised ribs and tonsillitis and is one of five changes to the Vodacom Blue Bulls backline for the clash.


The visitors will be tackled with a new back three combination. Ulrich Beyers has been included at fullback, replacing the injured Jesse Kriel, whilst Jamba Ulengo will make his Absa Currie Cup debut on the wing, replacing Akona Ndungane. Sampie Mastriet moves from left wing to right wing.


At outside centre, JJ Engelbrecht returns at the expense of William Small-Smith and at scrumhalf, Rudy Paige will start with Piet van Zyl dropping to the bench.


This leaves Burger Odendaal as the only player from the defeat against Western Province to start in the same position.


In the pack, Bongi Mbonambi will start with Callie Visagie on the bench. The bench will also see a new face with Blue Bulls Vodacom Cup stalwart Basil Short propping up the bench in place of the injured Hencus van Wyk.


"We know the importance of a win only too well," Ludeke said. "I am confident that we have the right combinations for this weekend. I am excited to see Jamba as he has worked very hard since joining us for the Currie Cup season, JJ was part of the Springbok squad this year and Ulrich played well in the Vodacom Super Rugby competition. Jacques-Louis is also a class player and match-winner in his own right and it is great to have him back."


Vodacom Blue Bulls captain, flanker Deon Stegmann, confirmed his team's desire to win the title this year.
"We are very close to the tipping point and this match could define our season. For us to reach our goal of a Currie Cup final, we must deliver on Saturday. We are playing a very capable opponent, so there are no shortcuts for this one. We must front up and win."


The team to play the Golden Lions is:
Ulrich Beyers, Sampie Mastriet, JJ Engelbrecht, Burger Odendaal, Jamba Ulengo, Jacques-Louis Potgieter, Rudy Paige, Jono Ross, Jacques du Plessis, Deon Stegmann (c), Grant Hattingh, Paul Willemse, Werner Kruger, Bongi Mbonambi, Dean Greyling. Replacements: Callie Visagie, Basil Short, Nicolaas Janse van Rensburg, Jacques Engelbrecht, Piet van Zyl, Tony Jantjies, Ryan Nell.

Milestones:


•Jamba Ulengo will make his Absa Currie Cup debut for the Vodacom Blue Bulls. He has played age grade rugby for the Free State and is a Springbok Sevens player.

Pin It

Sep 04, 2014

(29) Potgieter returns, Ulengo to debut for Vodacom Blue Bulls

  1. gravatar Nguni says:
    So die BBRU wil vir ons kom vertel - daar is geen ander agsteman in hele Pretoria omgewing wat beter is as Jono Ross??? Hopelik kom dit eendag uit waste foto mnr Ross van ou Frans geneem het. Want die donner alleen weet wat hy in hom sien!!! WSS kan seker nie wag om te begin onderhandel met ander unies nie!
  2. gravatar deon says:
    To replace WSS with JJ is just plain Stupid Frans, I suppose another loss will not change your mind ,
  3. Matador says:
    Skryf dit neer : twee spelers wat ons gaan verloor en baie spyt oor gaan wees is Small-Smith en Liebenberg. Goeie spelers, goeie waardes en goeie leiers - hope talent en beslis n aanwins vir enige span. Jammer dat juis hulle aan die ontvangkant moet wees van lee beloftes. Maar so was daar al baie ander ook. Sterkte.
  4. Weereens geen spoed onder die losvoorspelers nie! Waar is Basson? Is dit waar dat Rohan Janse van Rensburg 'n 2 jaar kontrak by die Leeus geteken het?
  5. gravatar Paarlbul says:
    Po.pindieketel - ek hoop waaragtig nie dit is waar van Rohan nie, maar dit sal my nie verbaas nie. Eintlik moet ek nou nie verder hieraan dink nie, want dan gaan ek dalk net baie bef...k raak.

    Frans pleit in die koerant dat die supporters moet kom want die Bulle gaan die seisoen omdraai!!
    Watter arrogansie, hy gaan dan net voort soos al die hele jaar met hierdie nonsens, dink hy ons is idiote?
  6. gravatar Chris says:
    41-23 Leeus
  7. gravatar EUGENE says:
    Ek is bevrees dat ten spyte van 'n paar blogs die laaste dag of twee wat die omstandighede en die afrigterskorps wil beskerm die volgende paar punte nie rerig weggestry kan word nie.
    1. Geen suksesvolle span in enige sport op enige vlak, het week na week so baie veranderinge gemaak nie, om meer akkuraat te wees is die teenoorgestelde eerder waar. Suksesvolle spanne maak een of twee veranderings vir beserings, speel kondisies, spesifieke opponente of omdat 'n speler rerig nie op vorm is nie.
    2. In 'n spansport is daar amper niks wat spelpeil so vining beinvloed as swak span keuses nie. Ons is almal mense en dit is mos maar net logies dat as al die toeskouers en media en sogenaamde kenners (kommentators) sien dat een speler menig foute maak en net nie sy deel bring nie (Ross in die geval), maar elke keer gekies word terwyl ander wat nooit sleg speel nie (Small-Smith en Liebenberg) weggelaat word, dat onenigheid, of dit nou sigbaar of agteraf is, gaan bestaan. As ek bv nou Deon Stegmann is en my tjommie is Wiaan Liebenberg, maar ek sien hoe word hy nooit gekies nie, wel dan speel ek sommer maar ook net so-so want ek dink nie dis regverdig nie. Nou, verstaan mooi wat ek se, ek het geen bewys dat dit wel die geval is nie, maar as mens kyk na die wisselvalligheid in die Bulle se spel, dan is dit sekerlik nie baie verkeerd nie ne!!
    3. Afrigters op hierdie valk moet goeie keurders wees eerder as 'n uitstekende afrigter. Se wat jy wil van H Meyer, maar is sy dae het ondersteuners selde indien ooit getsry oor spankeuses en hy het ouens soos Anton Leonard gekies wat baie min ander afrigters se eertse keuse sou wees.

    So ek dink nie ons kan moontlik Saterdag wen nie al gaan ek weer hoop soos min.

    NB, Ou Jimmy, jy is altyd vinning om mense te dreig van verwyder van die site as hulle nie die reels volg nie, maar as jy vloek dan is dit OK en wat is nou meer haatspraak as wat jy nou H Meyer kwyt geraak het. Jou dubbel standaarde is lagwekkend.
  8. gravatar tom says:
    Manne , watch Jono Ross word groot gemaak as n toekomstige bulls Kaptein,Niks teen Ulrich nie , maar genade ! hoe stap hy net in as heelagter sy laaste game was n riller,

    Frans L is Jono familie van jou?
  9. Stokkies Hanekom gaan JJ se naam weer gat maak Saterdag! Week na week jaag Ross aan, maar hy word nie uitgegooi nie. FL gaan Small-Smith se vertroue heeltemaal breek. Geen ander agterspeler by die Bulle kan die verdediging organiseer soos Small-Smith nie. Hy is waarskynlik te slim vir FL.
  10. gravatar Myler7 says:
    Wie is verantwoordelik vir die K-K website. Bullbring is volgens osse steeds 'n speler vir hulle, terwyl hy LANKAAAlLterug is in die baai. Geen F wonder ons verloor so nie, ons weet nie eers wie die flippen spelers is nie.

    hahaha julle is lagwekkend osse bestuur en afrigters.
  11. gravatar deon says:
    Het Frans die guts om ons vrae eerlik te antwoord oor

    Ross
    JJ
    Hatting
  12. gravatar Franscois says:
    Jj is i goeie speler en alles gan oor rotasie gee die manne kans ross is beter as vleis hy doen niks en hatting speel hard!!! Jj is i yster was al i bok in dai posisie gee hom kans om reg te kom!!!
  13. gravatar Oom Koos says:
    Is FL onnosel of dom astrant of is hy besig om van sy kop af re raak. Die man moet medies getoets word want daar is iets fout met sy kop. Beyers .....(sug). Sou vir Basson daar wou sien. ken nie vir Jamba nie maar bly hy kry 'n kans. Wonder of hy in dieselfde klas as Senatla van die WP is. Idiale geleentheid om JJ op vleuel te kies en die senterkombinasie so te hou. Paige......(sug). Ross ooooooooooooooo Ross. Ek dink my ou vrou is vinniger as hy. Ek dink Ross het nog net een goeie wedstryd vir die Bulle gespeel. Hy is te stadig en sy verdediging is honnebol. Ek sou Liebenberg op flank inbring en Vleis of Hatting 8 gespeel het. Bly Mbonambi begin. Hy bring altyd sy kant en ek wens hy speel FL en Xander stil. Dit is verseker 'n speler wat die Bulle gaan mis. Hoor wat ek se.

    Wat my dronk slaan is dat die hele agterlyn omtrent nuut is en dit na 'n wedstryd wat FL gese het ons kon gewen het as dit nie vir die laaste pass was nie. Hoe de hel verander jy dan 'n hele agterlyn maar suster Ross is nog daar.

    Ek wonder wat die spelers se gevoel is en of daar enigheid in die kamp is. Hulle is ook mos grootmense en kan sien wat aangaan.

    As ek en die meeste ondersteuners op die blog so moedeloos oor Ross is, wonder ek hoe moedeloos Liebenberg, Smit en die ander losmanne is wat nie plek kry nie.

    Dit gaan regtig my verstand te bowe dat FL sulke spankeuses maak. Daar sal seker weer meer Transvaal ondersteuners op Loftus wees as Bulls supporters.

    Ek voel jammer vir die spelers maar hoop eintlik dit gebeur sodat FL en Van Graan kan sien hoe ons voel.
  14. gravatar Bulperd says:
    Ja wat FL wys ons almal n put. WSS gaan na n ander provinsie FL mors met jou talent. JJ sal nooit n senter wees nie dit is hoekom HM nie meer in hom belangstel nie want hy word ook nie deur FL n kans op vleuel gegee nie. Ross!! ag dit help nie ons se iets nie his the MAN in Fransie se oe. Lions met 6+ punte
  15. gravatar Chris says:
    Frans het sy pelle, en hy kies sy pelle en ons kan niks daaraan doen! Dit is net dit! Dammit ek wens ek kon hom self die trekpas gee!!
  16. gravatar Jan Venter says:
    Wil nie veel se nie net sterkte aan die manne wat in die span hoort laas naweek was daar 14 teen 15 die naweek is dit 13 teen 15 hoe grootter die verloor hoe beter want dan kan Mnr'r vGraan en Luduke vinniger gaan Oudspelers verenniging waar is julle dit is donker op Loftus ons soek een van die dae weer n sponser
  17. gravatar bloukaap says:
    Ulrich Beyers beter sy posise mer vaardigjeid inneem. Dis Kriel s'n daai.

    Uiteindelik is Ulengo daar.

    Ek was JJ te wagte. Dis reeling aan begin van seisoen. Dieslefde met Page en Van Zyl.

    Welkom terug aan Jac Louis.

    Ross ons maatjie....

    Go Bulle. Persoonlik dink ek dis net te veel skommeljnge aan span wat mooi op dreef gekom het. Veral die agterste drie.
  18. gravatar Paarlbul says:
    Die teenpool van die juniors, dit is nou die senior span.

    Poepindieketel het gister gevra of Rohan van Rensburg na die Leeus oppad is. My eerste reaksie was om die mo.r te wees, maar later het ek besef, as hy gaan is dit vir sy rugby loopbaan die beter ding om te doen. So ook met WSS, Dries Swanepoel, Lohan Jacobs, Nardus, Frik Kirsten, Bongi en en en en.

    Wat egter die ergste is, is die besef dat die Bulle die laaste paar jare al besef is om IN TE PLOF en die mense wat veronderstel is om te beheer, sit agteroor. Die Bulle gaan binnekort nie meer die unie van choice wees vir jong rugby spelers nie.
  19. gravatar Anton says:
    die span lyk goed ek is wel bekomerd oor ons skaleplaar, Rudy Paige het ons die game gekos teen die WP toe hy opgekom het het hy al ons balle weggeskop en ons op die agtervoet gesit en kyk te veel rond as hy moet paas.
    Hoop ook Jacques-Louis Potgieter harkoop nie te skuins nie en gee ook van die goeie balle uit en nie net die stadige balle nie.
    Dan hoop ek ook net hulle speel meer van 10 af en nie van 9, laat 10 besluit vir wie wil hy gee voorspelers of agterlyn moet tog asb. nie vir Paige gee om te besluit nie en moet nie die balle wegskop nie. Groot asb.

    Go Bulle
    Bulle met 8
  20. gravatar Brett Bull says:
    Ai tog, hoe gaan ons die spoed van die Lions keer met die stadigste nr 8 & 9 van al die CC spanne op die veld. Nee, ons wil maar net nie leer nie. Vra ook waar is Basson? Het so gehoop ons gaan iets he om opgewonde oor te raak, die bal gaan nou so stadig uitkom na JLP dat hy net een opsie gaan oor he en dis om te skop, en dan is ons weer waar ons was in die begin van die reeks.

    Hoop JJ het goed gerus en is weer terug op sy vorm toe hy Springbok geword het, so nog steed hom op vleuel wou sien maar hy het klas en kan op vorm baie werd wees.

    Is dit nodig dat ons iets oor Ross moet sê, hy kies nie homself nie maar lyk my FL sien iets wat al ons ander nie sien nie. Hy is doodeenvoudig te STADIG en het geen inpak op die aanval en dek verdediging nie.

    Weer `n laaaang Saterdag middag. En Loftus sal leeg bly ondanks die gesmeek van B van Graan. Dis nie lekker om op Loftus te sit as jy Saterdag na Saterdag die verkeerde ouens en spelpatroon in `n verloorspan moet aanskou nie. Wat verstaan BB bestuur nie?
  21. gravatar deon says:
    Die Bulls moet seker die enigste Provinsie ter wereld wees wat niks, Zitol , nada, omgee vir hulle ondersteuners nie.
  22. gravatar Bullebakkies says:
    Wens Ludeke wil bedank!!

    Jimmy Stonehouse of John Mitchell moet hom vervang!

    Wonderwerke gebeur nog!
  23. gravatar Paarlbul says:
    Die home page van hierdie website - DIE grootste BUL van alle tye!!! Jono Ross!

    Ek wonder of die webi moedswillig is?
  24. gravatar tom says:
    Ha ha PAARLBUL , dit was die eerste en laaste keer dat ons ROSS met n bal gesien hardloop het !!!!!! dis hoekom hul hom op homepage sit net om te wys hy kon

    Rossie is hier om te bly ! defentief Frans se wittbroodtjie!!!!!!
  25. gravatar Loftus says:
    Haha, daardie agterlyn laat my trane in my oe kry...nie 1 van daardie spelers sal plek kry in die ander spanne nie. Baie geluk van Graan en Ludeke - julle is seker baie trots op hierdie spannetjie. Die skade wat julle nou aan ons geliefde unie aanrig, gaan 4 tot 6 jaar vat om reg te maak wanneer julle die dag gaan. En julle sal onthou word vir hierdie laaste 4 jaar se gemors.
  26. gravatar Chris says:
    @Loftus, dankie, jy maak die punt baie duidelik, hierdie is als lang termyn skade, die herbou proses sal bitter lank neem van hier af.
  27. gravatar bluedog says:
    Loftus en almal wat hier kommentaar lewer. Die skade by die bulle is groot. Ek stem saam daarmee. Het julle al daaraan gedink hoe die kwansuise goeie spanne huidiglik sal lyk as hulle die spelers moet verloor in so n kort tydperk soos die bulle moes. Dink weer. Daar is redes voor. Die euro, pond en yen. Daar is ander redes ook wat aan my bekend is. Niemand hier gaan vir my vertel dat sewe spanne in die curriebeker absoluut wêreldklas afrigters het wat werklik beter as ludeke is nie. Ludeke gaan deur n bitter tydperk as afrigter sedert 2011. Hy het al ons ondersteuning nodig. Gooi my maar met klippe. Ek het die week n gesels gehad met n vriend by die bbru. Ek verstaan die probleme by die bulle nou beter as ooit. Sommige spelers oor wie julle so tekere gaan het voete van klei. Geldwolwe wat wil hoes en die bulle moet betaal. Swak gedrag wat nie deur die bulle geduld word nie. Dan gooi hulle tantrums en hol na ander unies toe. Daar speel hulle nou vir minder as wat die bulle hulle aangebied het. Pa,s wat vir die unie wil vertel wat hul seuns moet verdien en as die bulle weier vat hulle die seuns na ander unies. Ek staan vir die lojale spelers. Al is dit ook Jono Ross. Daar is foute gemaak. Niemand is perfek nie. Watter ondersteuners is ons wat die bulle so sleg maak en skel. Dink daaroor. Ja, ons is ongelukkig oor die bulle nie wen nie. Hierdie span is vol talent. Dalk sukkel hulle met selfvertroue. Imagine n gepakte loftus vanmiddag met blou vlae om die span aan te moedig. Nee, ons skree vir n lee loftus. Ek is teleurgesteld in Pretoria. Ek wens elke week om net weer op my geliefde loftus te kan wees maar ek kan nie. Mense, tye is besig om te verander. Ek wil nie politiek praat nie. Rugby gaan nog onherroeplik verander oor die volgende 10 jaar. Kwotas en geld gaan rugby in SA dood maak. Geniet rugby en loftus terwyl dit nog daar is. My opinie.
  28. gravatar bluedog says:
    Boodskap aan die Bloubulle. Bb23 dra oor aan die span asb. Manne staan op en wen vanjaar die Curriebeker vir Joost van der Westhuizen. Laat Joost daardie dag die beker omhoog hou.
  29. gravatar Chris says:
    @Bluedog, nee wat, ek het nie n saak met Frans Ludeke nie en soek hom weg! Daar is geen verskonings nie, ons soek resultate. Kyk maar wat doen ander afrigters met 'no name' rugby spelers, Frans is nou te lank hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *