Stegmann suspended for a week

Stegmann suspended for a week

articles.comments (16)

Stegmann suspended for a week
Vodacom Blue Bulls flank Deon Stegmann was suspended for one week on Wednesday for striking a player with his elbow in their Absa Currie Cup Premier Division clash against the EP Kings last Friday.
His Vodacom Blue Bulls counterpart, hooker Bongi Mbonambi, meanwhile, was cleared of further sanction after receiving a yellow card in the match for charging into a ruck without using his arms.
Stegmann and Mbonambi both appeared before a SARU judicial committee in Pretoria on Tuesday after being sent to the sin-bin in their clash in Port Elizabeth.
Stegmann received a red card in the 69th minute of the match for contravening Law 10.4 (a), which states that a player must not strike an opponent with the fist or arm, including the elbow, shoulder, head or knee. The judicial officer Advocate Tokkie van Zyl on Tuesday night reserved his judgement on the incident but announced on Wednesday that Stegmann was suspended for a week.
Van Zyl also ruled that the yellow card Xerox Golden Lions Under-21 lock Ramone Samuels received for contravening Law 10.4(a) in their clash against DHL Western Province last Saturday was a sufficient sanction.
DHL Western Province Under-21 flyhalf Robert du Preez will appear at a SARU disciplinary hearing in Cape Town on Wednesday after being for cited for lifting a player in a tackle and dropping him to the ground in the match at Ellis Park, which was in breach of Law 10.4 (j).

Pin It

Sep 17, 2014

(16) Stegmann suspended for a week

  1. Ten minste kry Steggies net 1 week!! Ek dink hy is BAIE gelukkig vir net 1 week!!
  2. gravatar Johannes says:
    Hy is blerrie gelukkig - en so ook ons - net 1 week van Ross as president en kaptein!
    Ek dink Wiaan gaan speel in Steggies se plek!
  3. gravatar Bullebakkies says:
    Stegman baie gelukkig ja...

    Ons gaan nie gou van Ross ontslae wees nie....

    http://www.sport24.co.za/Rugby/CurrieCup/Ross-enjoying-life-at-Bulls-20140916

  4. ABS says:
    As dit in NZ was, sou hy die doodstaf gekry!
  5. gravatar Franscois says:
    Johannes ek dink die loss trio gan so lyk ek dink ekt in die beeld gsien vleis dan jdup en ross
  6. Annatjie says:
    Hoe lyk dit my Jono Ross is nie baie gewild nie?
  7. gravatar Cornelius says:
    Hel maar Stegmann is gelukkig om net n week te kry, nou moet ons fokus op saterdag en die Sharks sterkte Bulle julle kan
  8. Ian says:
    Ek dink as hy 'n week gekry het meen dit hy kan Saterdag speel. Die wedstryd teen die Kings was verlede Vrydagaand.
    Die suspension tell van wanneer die wedstryd plaas gevind het.
  9. Ja.. ek is n bloubul ondersteuner.altyd.goed of swak. Geniepsigge spelers kry geen simpatie by my nie.
  10. gravatar Le Blues says:
    die WP manne gaan weer gal braak hieroor want Elstadt is 3 weke geskors. Vermoed dat vorige oortredings dalk swaar teen jou tel. Maar ja, dink ook Stegman is gelukkig om so lig af te kom. Bly dom en onverantwoordelik.

    kyk, ek verstaan steeds iets nie - op die website cover is , van alle spelers, Ross. dan verskyn so 'n artikel - heel uit lyn met die aard van Sport24 artikels - en van alle spelers, oor Ross. betaal hy 'n PR maatskappy om sy beeld te poets of wat is die BBM se agenda?
  11. gravatar passdiebal says:
    LE BLUES - Is die timing van die artikel nie ongelooflik nie.

    Daar is 43 comments onder die artikel en nie 1 positief.

    En ja elke keer as mens hierdie website oopmaak is dit sy foto.

    Ek weet nie of BBRU , Ross of Ruggabugger vir die artikel betaal nie.

    Ross verwys na die agterspelers wat nou so lekker speel. Wat speel hulle? Hulle kry nooit n bal as hy die damn ding in sy hande het nie. Hulle clean omtrent elke losskrum want hy staan in die agterlyn. Hulle moet hulle siele uit tackle want hy tackle nie. Wat vra ek met trane in my oe is lekker vir hulle.
  12. gravatar Johannes says:
    IAN - is jy dalk n sport prokureur.?

    Die mense gaan van hulle koppe af gaan as jy reg is en sy "skorsing vir n week - dus van Vrydag tot Vrydag is en hy Saterdag teen die Sharks kan speel!.

    Dan sal President Ross nie Kaptein wees nie.
    Jammer dat Wiaan dan nie gaan speel nie!
  13. gravatar bloukaap says:
    Steggies is baaaaaaaaie gelukkig.

    Ja nee kyk hierso. Ross is net so lucky. Die mees gevreesde 8steman nog in Bloubulland.
  14. gravatar Chris says:
    Sien Ross swot bemarking, hy moet verseker in Rugby bal verkope gaan, dit gaan vlieg, sommer so uit sy hande uit.
  15. gravatar Brett Bull says:
    Iemand al die span vir Saterdag gesien? Ian, ek hoop jy is reg (en tegnies is jy) maar ek glo nie die ander unies gaan dit so sien nie en gal braak as Steggies Saterdag al weer kan speel.
  16. gravatar Mark says:
    Nou is Ross kaptein, dus gaan ons nooit van hom ontslae wees nie. Vermeulen, Whiteley, Bothma, en al die ander provinsiale no 8's sit hom ore aan!!! Wanneer gaan die Bulle Bestuur iets doen??

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *