Ross to lead Vodacom Blue Bulls against Sharks

Ross to lead Vodacom Blue Bulls against Sharks

articles.comments (25)

Ross to lead Vodacom Blue Bulls against Sharks
Jono Ross will lead the Vodacom Blue Bulls in the absence of suspended skipper Deon Stegmann when they play the Cell C Sharks in Pretoria on Saturday. Ross was the regular skipper in 2013 and will lead a team that include four new faces in Wiaan Liebenberg, Callie Visagie, Sampie Mastriet and Rudy Paige from the starting line-up that beat EP Kings last weekend.
Liebenberg comes in for Stegmann, a fit-again Visagie replaces Bongi Mbonambi and Mastriet comes in for Akona Ndungane on the wing. Paige moves up from the bench swopping places with Piet van Zyl.
Mbonambi edges out Bandise Maku.
Jesse Kriel (for Ryan Nell) has been included on the bench having recovered from an ankle injury, as is Mornè Mellett (for Basil Short), back after knee rehabilitation. Tian Schoeman replaces Tony Jantjies as back-up flyhalf in a final selection switch for this Absa Currie Cup clash.
Vodacom Blue Bulls coach Frans Ludeke admitted that they will have to be at their best against the visitors, who is currently in fourth spot on the Premier Division log. The Blue Bulls are in sixth position.
“We are now in a critical phase of the competition. It is already clear to all that you need to be at your very best every weekend if you want to make the final four, so we really don’t have any other option. The Sharks are well-balanced and have massive strike power at the back.”
Ludeke said it was too early to look at play-off permutations.
“We can only run our own race week after week and that will ultimately determine our fate. If we keep on winning and get the right result in the remaining weeks, I am sure we will be in the top four, but we cannot afford to look past this weekend’s match.”
The Blue Bulls team to play Cell C Sharks at 17h05 is: Ulrich Beyers**, Sampie Mastriet***, William Small-Smith**, Burger Odendaal, Bjorn Basson*, Jacques Louis Potgieter, Rudy Paige, Jono Ross (c), Jacques du Plessis**, Wiaan Liebenberg**, Grant Hattingh, Paul Willemse**, Werner Kruger*, Callie Visagie, Dean Greyling*. Replacements: Bongi Mbonambi**, Morné Mellett**, Nicolaas Janse van Rensburg**, Jacques Engelbrecht***, Piet van Zyl*, Tian Schoeman, Jesse Kriel**.
*Springbok; **Junior Springbok; ***Springbok Sevens
Notes:
•Jacques-Louis Potgieter is the leading points’ scorer for the team in this year’s competition with 54 points.
•Akona Ndungane, Deon Stegmann and Sampie Mastriet are the leading try-scorers with two tries each.

Pin It

Sep 18, 2014

(25) Ross to lead Vodacom Blue Bulls against Sharks

  1. gravatar Honibal says:
    Sterkte Bulle....dis 'n opwindende groep spelers die. Kry daai bal net wyd en speel uit diepte.
  2. gravatar Johann says:
    Wat gaan aan met Ludeke. Jono Ross hoort nie eers in die span nie, en nou is hy sommer die kaptein. Bongi is baie beter as Callie Visagie maar hy sit op die bench. Jessie kriel behoort ook te begin.
  3. gravatar Anton says:
    Die span lyk reg, bly Wiaan Liebenberg kry sy kans om te wys of hy op die vlak kan speel.
    Die Bulle kan die een wen as hulle speel soos die laste twee weke.
    Go Bulle
    Bulle met 9
  4. gravatar kabous 23 says:
    Baie bly FL speel nie vir Ross op 6 nie. Dit was my grootste vrees vir Saterdag. Miskien verras hy ons en speel 'n goeie wedstryd. Ek weet hy het 'n paar goeie wedstryde vir tukkies gehad. Beyers het laas week nie 'n slegte wedstryd gehad nie, en verdien nog 'n kans. Sou miskien graag vir Jessie kriel op vluel wou sien, maar miskien is dit beter as hy by 15 bly en nie te veel rondgeskuif word nie. Ek hoop Burger odendaal pass so nou en dan. Hy is goed op verdediging, en kom oor die aanval lyn, maar met basson Sampie en WSS buite hom moet hy darm die bal wyd speel ook.

    Ek dink ons het 'n kans om te wen en sal kliphard skree. Jammer vir die spul wat loftus boikot. Julle gaan 'n goeie wedstryd mis.
  5. gravatar Brett Bull says:
    Ons het geweet Ross gaan die kaptein wees. Stem saam gelukkig is hy nie nr 6 nie en sal graag vir Wiaan meer tyd op die veld wil sien. Spietkop Paige is VREK stadig en neem al ons slaankrag weg op die aanval as ons deur `n paar fases gaan.

    Op hierdie stadium dink ek Kriel is `n moet in die beginspan. Beyers sou dit ook so verstaan het, FL wil te veel spelers gelukkig maak.

    Stem saam die span het baie potensiaal, hoop net hulle pas die game-plan so bietjie aan en speel hardloop rugby. LOL.

    Dink ook Bongi is beter as Callie Visagie in die los maar Visagie skrum weer beter.

    Kom ons hoop vir die beste, as ons wen gaan sake vir ons baie beter begin lyk.

    GO BULLS!!!!!!!!
  6. gravatar Werner says:
    Ross????????? Wat de hel............. Die waarheid agter die klugspul sal nog uitkom1
  7. gravatar Johannes says:
    Mense ons is seker dom of stupid of onnosel.
    Ross weer in die span en Kaptein.
    Magtig ek verstaan dit nie.
    Nou gaan hy nog minder doen en meer aan die bal klou.
    President Ross.
  8. gravatar BlueMachine says:
    Geez people give Ulrich Beyers a fair chance he deserves another opportunity because he has a far superior kicking game...Jesse isn't the finished article he still needs to work on his tactical game...playing full back is not just about running the everytime you get it...
  9. gravatar Cornelius says:
    Ross Ross as ons wen saterdag is jy n hero
  10. gravatar kznbul says:
    EK dink dis n goeie gebalenseerde span wat kan wen solank ons skrum goed vertoon ons verdediging 100% is en ons nie doelloos skop nie want die sharks hou van counter attack. Ek sou nie Ross kaptein gemaak het nie want sy besluitneming is shocking teen die kings op loftus in die laaste10min kon ons die Kings beroof het van n bonus punt maar hy se skop uit, ek sou Grant Hattingh n kans gegee het as kaptein want hy is die een speler wat regtig sy game gelig het en sy houding is ook baie meer positief. Sterkte BLOU BULLE
    HOU BY DIE BLOU
  11. gravatar passdiebal says:
    BLUEMACHINE - I agree Ulrich has had some really good games.
    I wanna see Jesse on impact in the last 20 minutes.
    Please let v Z stay on the bench - he comes up and all he does is box kicks - even though we are chasing tries.
    I think his brain has frozen.
  12. gravatar BillyO says:
    KZNBUL ek stem saam, goeie span, maar ek dink Wian Liebenberg het baie goeie leiereienskappe en ek sou eerder met hom gewaag het as kaptein. Piet v Zyl moet meer gametime kry en nie teveel gedwing word in n spelpatroon waar hy baie moet skop nie, Jano Vermaak was dieselfde toe hy by die Bulle gekom het, skop was ook nie sy sterkpunt nie. Jono Ross kaptein??? Ja wel daai topic is al holrug gery maar ek is ook nie n groot fan van hom nie jammer. Ek dink Beyers speel bo sy eie vermoeens lol, maar ek sal hom krediet gee waar dit hom toekom. Hoop WSS doen goed teen die Sharks en ons almal weet hy het die ability. Nie baie bekommerd oor ons skrums nie, ek dink ons is sterk genoeg al is daar n Lourens Adriaanse in die voorry. Altyd lekker om te wen teen die Sharks ;-) Sterkte Blouspan
  13. gravatar Oud Grey says:
    Ek lees hierdie website nou en dan - altyd met n bietjie van n sagte oog vir die Oud Greys by BBR.

    Ek is jammer oor Stegman se skorsing ( heeltemal verdiend) hy is nie n vuil speler nie.

    Piet van Zyl - wat n teleurstelling op die stadium - soveel belofte in die tyd by die Cheetahs.

    Saterdag gaan n helse wedywering wees tussen WSS en Paul Jordaan.
    Hulle het van st6 af langs mekaar gespeel 12 en 13. Saam gekies vir die SA Skole span - saam gekies vir Junior Bokkies .
    Saam in die SA Sewes span.

    Jordaan het meer kanse gehad by die Sharks as Small-Smith by die Bulle. Was altyd in JJ se skadu. Gelukkig dink ek dis verby en WSS staan sy plek vol en in my opinie speel beter rugby as JJ al vir n hele tydjie.

    Hy is n briljante strateeg - en verdediger - dink hy het nou 2 wedstryde in n ry die meeste tackles vir die BB gemaak.

    EK sien uit om dit Saterdag gade te slaan. Sover ek weet is daar "no love lost " tussen hulle.

    Laastens sien ek uit om Strauss hier te sien volgende jaar. Hy is n great leier en speler.

    Die BB span kan volgende jaar soos die Cheetahs lyk met
    Strauss, Flip, Stegman, Lappies, Van Zyl, Serfontein en WSS op die veld - en in die agtergrond Dries Swanepoel...
  14. gravatar Jan Venter says:
    Baie goeie 21 spelers en ons speel sonder n kaptein sterkte Bulle ons hoop julle trek dit deur bly WSS is nog op buite senter goeie agterlyn Page en Piet nie goeie skrumskakels nie hoop hulle verbeter baie gou
  15. gravatar Franscois says:
    Ek wil net se dat ek dink jj is stukke beter as mastriet hoekom hom nie op vleul speel!!! Ons gan hom verloor hy is weg by wp oor hy heeltyd op bench was nu speel hy nie eers en ek persoonlik dink hy is goed het ons land op buite senter verteenwoordg!!!
  16. gravatar bloukaap says:
    Ouens JJ is nog beseer en die aanvanklike reeljng is dat hy en WSS 2-2 games namekaar sou kry. As JJ fiks is sal hy vlgde naweek en die naweek daarna weer speel. Maar intussen kla ek nie vir WSS se part nie. Ek stem saam met Oud Grey: WSS is al van skooltyd af natuurlike leier en sy organisering is baie goed. Sover het sy verdediging teen groter spelers baie goed gehou.

    Die Sharks se senterpaar hou kopseer in vir ons en ons sal op ons beste moet wees. Daai agterlyn is potent.

    Hulle weet as hulle weggames wil wen het hulle die loftus game geidentifiseer as hul moontlike weg wen. As ons goed kan begin en die druk op hulle hou kan ons die wa deur die drif trek.


    Dis regtig jammer van Stegman, hopelik backfire dit nie teen ons nie. WIAAN het nie baie gametime gekry vanjaar nie so ek hoop hy is fiks genoeg vir 80 min.
  17. Kznbul you don't know what you are you are saying . In that Kings game had the Bulls not kicked the ball out of play and had the Kings turned over the ball and scored we then lost and we walked away with 1point instead of 5. I wonder what you would have said about that decision ??
  18. gravatar bloukaap says:
    Old Ruggerbugger

    Mate if Ross can convince on the field he is a fantastic player than know one will sit here and wonder why on earth he gets chosen.

    Op ander noot

    Ek wonder of Jesse werklik fiks is? Hoekom hom as reserwe opbring as hy reeds wedstryd fiks is? Hy is mos eintlik nr1 heelagter op hierdie stadium. Callie Visagie kry sommer dadelik plek as haker hoewel hy nou van drie weke besering af terugkom.

    Dan wonder ek ook oor geval Jamba Ulengo. Sampie word posisioneel rondgeskuiwe maar Ulengo kry net een kans as daar beserings is aan beide vleuels. Hy kan wêrrldklas word vir die Bulle, maar ons spaar hom vir wat?

    Die pak lyk goed. Baie bly ons het erkende fetcher op die veld. Lyk my die 16 rondtes in die Super 15 het Frans iets geleer. Sy hardkoppige ontkenning met elke media konferensie is darem nou iets van die verlede.





  19. gravatar Andre Jo says:
    Kan Jesse Kriel nie binnesenter speel nie. Daai binnesenter van ons is k@k
  20. gravatar nitronic says:
    Luister nou mooi

    WSS kan die beste game van almal ooit het more , maar FL gaan nogsteeds vir JJ kies.. Dieselfde geld vir Kriel, Dries, Rohan, en kie.

    Die manne het gewys 2014 is jaar wat hulle 90% van die speel kans verdien in die CC maar tog kry hulle dit nie. Super Rugby volgende gaan Serfontein en JJ stukkend gespeel word terwyl WSS se sterre pap gesit gaan word op die bench.

    WSS, Kriel, Rohan, Dries as julle GROOT rugby wil speel verlaat die Bulle.

    Dieselfde geld vir J DUP, Lappies(wat kom) en Arno, FL sal seker maar Spies, Ross (sal nooit ooit gedrop word nie) en Stegman (as hy nou nie olik is of geskors is nie) die heeltyd speel.

    Arno, J Dup, Lappies (as hy gelukkig is) sal bench sit.

    Die enigste hoop is as Ross n paar hammies pull en Stegmann geskors word.

    Ek dink in elk geval Arno moet 8 speel en cappie wees.
  21. gravatar Franscois says:
    Ek sal wee arno 6 speel met lappies op 8 en jdup 7 en strauss vi kaptein!!!
  22. gravatar jimmy says:
    Nitronic ons is nie doof nie.

    "WSS, Kriel, Rohan, Dries as julle GROOT rugby wil speel verlaat die Bulle. "

    Ai, ai, ai... Nitronic die Bulle gaan die Sharks stamp, so los nou die kinderagtige praartjies.






  23. gravatar BarryBul says:
    Wat 'n klomp kak! FL moet loop maar hy kannie 'n "hint" vang nie miskien moet iemand hom wakker klap!
  24. En daar vreet die Bul van die vloer af.....5de wen in `n ry teen die Bulle vir die Sharks
  25. gravatar Mark says:
    Hoe lank nog gaan jul die twak rugby noem? net wiaan en Bongi het probeer. Stem met jul; selfoonkontrakte en raak ontslae van BVG en FL en Heyneke ook.Waar was Hatting vanaand? Miskien moet ons vir SARU vertel FL hou Bongi uit die span dan kan hul die ras kaart speel om van hom ontslae te raak.Swak, swak, swak....Kon sommer op JLP se gesig sien toe hul opdraf hy het nie lus vir speel nie. Brendan Venter, John Mitchell, Nick Mallet, Naas Botha, Jimmy Stonehouse en selfs Pote Human sal wodere met 'n Blou Bul span verrig wat op talent en meriete gekies word!!!! Hoeveel strafskoppe het Dean Greyling al in die laaste 7 wedstryde afgestaan? Mastriet en Basson is bang en 12 is 'n agtsteman. Ross is vodacom gehalte?? Waar was Hatting teen regte opposisie?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *