The Cell C Sharks outscored the Vodacom Blue Bulls two to tries to none as they claimed a 26-15 Currie Cup win at Loftus Versfeld on Saturday.
The Sharks led 13-12 at the interval thanks to an intercept try from Springbok wing Lwazi Mvovo before S'bura Sithole touched down in the second period to help the Sharks climb to third in the standings.
Jacques-Louis Potgieter kicked all of the Vodacom Blue Bulls' points via five penalties but the home side never really threatened the tryline.
Potgieter slotted two early penalties to put the Blue Bulls 6-0 up but Sharks full-back SP Marais landed two monster kicks from over 50m to level the scores after 15 minutes.
Potgieter kept the scoreboard ticking with two more three-pointers to take the scores to 12-6 on the half-hour mark, but the Sharks would strike, against the run of play, just before the break.
With the Blue Bulls on the attack, just inside their half, Mvovo intercepted a pass from Burger Odendaal before racing away to score the game's opening try.
Sharks fly-half Lionel Cronje had failed with two attempts at goal already but found the target with the conversion to put the Sharks in the lead for the first time as the teams swapped ends.
The visitors bagged their second try soon after the restart as Cronje's cross-field kick found Sithole on the touchline and the wing finished clinically to cap a period of sustained pressure from the men in black and white.
Cronje's conversion from out wide and another penalty a few minutes later put the Sharks clear at 23-12 going into the final quarter.
Potgieter and Cronje exchanged penalties in the final ten minutes to keep the gap at 11 points and despite a lot of pressure from the Blue Bulls, the scores remained unchanged until fulltime.
The scorers:
For Vodacom Blue Bulls:
Pens: Potgieter 5
For Cell C Sharks:
Tries: Mvovo, Sithole
Cons: Cronje 2
Pens: S. Marais 2
Credit: SARugby.com
Patetiese lomp en kak spelers. WSS hoekom is hy af? Basson het eenbkeer bal geraak en dit was n knock. Hy soek niks werk nie. Mastriet lyk soos n maer gat muskiet
Odendaal dink hy is Starsky en kan nie pass nie.
Ross is nog n kakker kaptein as speler.
J Dup is lomp
Nee wat die kak goed gan nie reg kom nie.
Hak hak die bulle is kak!!!!
FL en die span raai wat?......... n ronde 0 driee gedruk
Begin sommer met U2: Raised by Wolves!!!
Maar nie een van hierdie klomp amateurs behoort 'n sent te kry vir hierdie gemors!!!
Potgieter net 'n verskoning vir 'n loskakel.
Bly weg my volk, bly weg, hierdie kak moet stopgesit word!!!!!
Slegs wanneer ons eendag die opskrif gaan lees: "Management and coaches fell in their own swords after another disgraceful season", gaan daar weer hoop wees.
Ons kan die hele AB of Bokspan koop, sonder goeie afrigters met vars idees gaan hul niks beteken nie.
Jimmy, dit is goed om 'n lojale ondersteuner te wees, maar 'n blinde lojale ondersteuner is meer vernietigend vir ons rugby as iemand soos Nitronic wat soms te skerp is, maar die werklikheid ten minste raaksien.
Die dag wanneer die blinde lojales saam met die realistiese lojales gaan opstaan en eis dat die huidige bestuurspan en afrigtingspan dadelik vervang word, dan gaan ons weer rugby op Loftus begin sien.
En hoe gouer dit gebeur, hoe beter.
Kan nie glo dat Ludeke-hulle nie bietjie selftrots het en bedank nie ?
"Lekker ! 5de wen in `n ry vir die Sharks teen Bulle in Currie beker rugby !"
Mooi, dit pas by julle ander trotse rekord: 15 keer gechoke in superrugby uitspeelwedtryde.
Is jy die sharky forever wat stert tussen die bene nie meer jou man kan staan om daar by Rugby Talk saam te gesels nie ?
Geen trots en sleep 75 jaar se geskiedenis en minimaliseer dit tot 'n hoopo stront wat useless is. FL enPR vat julle goed loop. Bliksem weg van Loftus af so ver as wat julle kan maar asse%$$%$$$%blief donner net weg..
Hopeloos. Ek skaam my oor hoe daai daisie en daai blou trui moet voel. Skande %$$$%%$ SKANDE wat gebeur met die Bulle. Een intercept try dan gaan le hulle soos floubulle floukoeie flouosse dis alles waar. Al die 45454554n jokes oor die bulle is waar.
Useless useless USELESS gemors.
Kry vir Mallet kry vir piet%$$%$$$pompies maar om hemelsnaam kry net iemand anders
Dit gaan 5 jaar vat om by te kom. Brute krag is nie die antwoord. Die antwoord is in intelligente spel en skeppende spel.
FL ek smeek jou waai net. Hoe gouer hoe beter
Terwyl ons nou in krisisbestuur is, moet daar nou deeglik skoongemaak word, van bestuur tot afrigters en spelers wie se raktyd heeltemal verby is.
Dit is 'n teken van groot krisis en wanbestuur om te sê ons moet nou geduldig wees en by die span staan in moeilike tye, veral as die ooglopende krisisse van swak bestuur en afrigting nie daadwerklik aangespreek word nie.
Hopelik sal die bestuur en afrigters die Blou bul tradisie bo hul eie belange stel en onmiddelik bedank, dit is die eerbare ding om te doen. Dit is tyd om wakker te word uit hul drome, die verlede is verby en hulle het hul deel gedoen, dit is nou tyd vir 'n nuwe era met nuwe mense om die unie verder te vat.
En as hul wil vasklou, sal hopelik Vodacom maar moet begin gesels, saam met die ondersteuners en die leë pawiljoene ?
Vraag is net, hoeveel skande moet ons nog verduur voordat dinge verander ?
Ons ewenaar hierdie jaar ons rekord vir die meeste jare sonder CB, naamlik 5 jaar, vanaf 2009 nog nie weer gewen nie, kan nie onthou of ons die finaal gehaal het nie ?
Gaan Ludeke daardie rekord verbeter ?
Losvoorspelers was nerens te sien nie.
Kriel het ook nie 'n gelukkige dag gehad nie.
Ons skrums was soms goed maar hoekom staan ons nog soveel strafskoppe by die skrums af?
Ons vleuels het my glad nie beindruk nie -glad nie werk gesoek nie.
Sal Ruhan J van Rensburg nie 'n beter keuse op binne senter wees nie.
JLP het goed gespeel toe hy die jaar begin het maar sy spel het verseker 'n dip gevat.
Ons skopwerk is swak. Lionel Cronje wat nie eens reserwe by die Bulle kon haal nie, het oordeelkundig geskop. Het ons 'n kickingcoach en wat maak hy?
Jammer om te se maar ek het geen vertroue meer in die afrigters van die Bulle nie.
Johan Ackermann van die Leeus is 'n voorbeeld van 'n goeie coach ek dink. Hy laat die spelers toe om die situasie te speel en hulle behou die bal ook so lank as moontlik. Dit lyk of die Leeus regtig vir mekaar speel en deur 'n beton-muur vir hulle coach sal hardloop. Dinge word op spoed gedoen.
Jono Ross... my goeie moer!!! Word wakker Frans!!! Jy is 'n vernedering!!
Genoeg is genoeg!!!
Die Bulle speel glad nie slim nie en dis waar proper bestuur in kom.
Brenden Venter het die Sharks gehelp
Gert Smal is besig om WP te help
Ackerman help die Leeus
Kyk maar met na die pumas en Stonehouse ook.
Die Bulle moet bou ek stem maar doen dit nou en gou.
Bly weg my blou volk!!!!!!!!! Vir nou.
Ek kan nie beskryf hoe verskriklik gatvol ek is vir die gemors wat ons week na week moet aanskou nie. Ons is soos 'n ligte poep in 'n stormwind.
Ek het nog nooit so lelik gepraat op hierdie blog soos vandag nie maar as daar leiker woorde was sou ek hulle seker ook gebruik het.
Blouland praat ware ware woorde.
Hoekom is dit net ons ondersteuners wat dit insien?
Gaan FL nou weer moreaand noodvergadering hou met die spelers. Gaan die direksie hom weer maandag met 'n tissue oor die vingers tik.
Wat gaan nou gebeur. So kan dit nie aangaan nie.
Laat die veranderinge nou gebeur. Nou dadelik en laat nuwe mense oorneem wat die wil en passie en commitment by die spelers kan wakker maak met die regte gameplan.
Hierdie storie van boufases en dit en BS!!
Nee wat Loftus sien my nie gou weer nie.
Verander sommer die naam na Poeftus. Dis meer gepas want dit is al wat ons sien opgedis word.POEF.
Noem die stadion Poeftus Knersveld
Maar weet jy wat is lekkerder as om 5 CB wedstryde te wen in 'n ry teen die beste unie ?
Om die superrugby trofee 3 keer in 4 jaar te wen. Veral daardie eerste een laat my nou nog lekker kry.
So ja, as ek moet kies, dan kies ek ons ou 3 super bekertjies bo julle 5 CB liga wenne, geniet dit.
Soos in die S15 finaal van wanner nou weer. O ja 2007.
Wiaan Liebenberg was nie wedstryd fiks nie. Ek het verlede week baie besorg gewees oor Deon Stegman se skorsing en dit het op die veld gewys. Met die telling op 12-13 sou Deon leierskap geneem het van ten minste die duidelik sigbare paniek waaron die spelers was. Na die Sharks se 2e drie was die paniek oral op die spelers se gesigte. En daarby was die agterlyn met tye onverstaanbaar staties en opvolgwerk was ver benede standaard.
Die Bulle se ondersteunende spel vir hardlopers wat wegbreek is teleurstellend stadig en die turnovers by die rucks in die laaste halfuur was onaanvaarbaar maar teken dat die span kop verloor het. Hierdie enkele feit het die Sharks teruggebring in die prentjie terwyl hul eintlik moesnpakkry vandag.
Die skrums was vandag momenteel baie baie goed. Die eerste 39 minute het aan die Bulle behoort maar ons kon nie hul verdediging crack nie. Eintlik dink ek die hele agyerlyn het die span gedrop vandag.
Callie.Visagie se ingooie is onakkuraat en is die swak plek in sy mondering, sodat Maku jom vandag sou oorskadu. Die lynstane alleen het die Bulle van slaankrag beroof.
Die kaptein se besluitneming na rustyd was nie goed gewees nie.
Weet eerik waar nie wat om te sê nie. Geluk aan die Sharks maar ek dink eerder die Bulle was vrot as wat die Sharks goed was. Dit sal WP vs Leeus finaal wees vanjaar en 5e teleurstellende seisoen vur Blou Bul rugby.
Miskien dit: Geen strategies beplanning; geen visit en geen beker totdat dit nie verander.
Baie teleurstellend!
President van unie: Wynand Claassen
CEO Naas Botha
Direkteur van rugby: enige van Mallet, Brendan of Rassie
Hoof afrigter: Nico Serfontein - druk julle trots in jul sake, vra verskoning en lok hom terug Loftus toe.
Voorspeler afrigter: Vic
Agterspeler afrigter: FDP
Skopafrigter: Chuck Norris met 'n base ball bat, om elke ou wat doelloos skop buite die kwartgebied se kniee af te b.....
Spanbestuurder: Wynie, bring hom terug.
Verder sal jou veranderinge alles kan werk.
Kan net nie verstaan hoekom die sardiens so boer op hierdie site nie.
Ek het nog nooit enige begeerte gehad om ooit enige kommentaar op hulle site (is daar ooit een ) te skryf nie.
Lyk my daai 2007 wonde le nog moer diep
If their trend of not being able to plant a killer blow is anything to go by, and their lack of tries continues, this could be the third straight year that the Pretoria side miss out on the semis, something which will surely mean heads will roll.
Die beste ding wat nou kan gebeur is (ongelukkig) dat ons nog 3 in 'n ry verloor, sodat die bestuur en afrigters gedwing word om te bedank. Voel jammer vir die spelers en die trui, maar hoe gaan dinge anders verander ?
Bring die guilotinne.
Haak Vrystaat Saterdag !
Snaaks hoe skaars BB23 deesdae is. Nooi niemand meer vir 'n koppie tee nie.........
Wonder of Adriaan Strauss en Trevor en daai ander loosie hulle bedenkinge begin kry......
Kyk nou na die Bath VS LEICETER game. Mens kan maar net droom.
Thanks Heyneke, jy deel 'n rekord met die Sharkies wat so trots is omdat hul nou 5 keer in 'n ry gewen het teen die eens magtige Bulle, jou bokspan het nou 5 in 'n ry teen die AB verloor.
En dalk is nommer 6 om die draai, wiele wat draai ?
Die leeus se span is gemiddeld amper 'n jaar jonger as die bulle se span. Ons het klomp ou manne soos Dean Greyling, Werner Kruger, Jacques Louis Potgieter, Akona, Basson wat eenvoudig nie hulle kant bring nie. Dit is amper asof die jong manne hulle moet dra. As werner kruger nou nog nie kan skrum nie, dan gaan hy nooit kan nie. Ek weet hy is 'n nice ou, maar asseblief raak van hom en strafskop dean ontslae. Kyk hoe skrum Ruan Dreyer en Redelinghuys. Die leeus se bestuur was 'n grap, maar hulle maak nou ons naam tollie.
Baie geluk Frans. Julle was baie suksesvol. 5 jaar terug. Sedertdien het die WP, Sharks en selfs die Leeus die CC gewen. Tweedens, julle onderskat die bydra wat fourie du preez gemaak het. Saam met matfield het hulle die situasie gespeel binne die spelpatroon. Hoeveel driee het fourie nie die laaste pass gegee nie. Nou fokus julle met die ontwikkeling van jong spelers om hulle soos robotte te laat speel. Jan Serfontein het meer skill gehad as 19 jarige as wat hy nou het. Hoekom het julle vir hom gese hy mag nie meer offload in die tackle nie? As julle nou nie die patroon wil verander nie, hoekom koop julle scrummies soos Hougaard, piet v zyk, ens wat nie takties goed is nie, terwyl Lohan Jacobs duidelik die vermoe het. Of koop vir Ungerer van die sharks. Sy skopwerk is ook baie goed. Maar nou donner julle alle talent uit ons huidige skrumskakels uit.
Laastens, ek is 1 van die min ondersteuners op hierdie blog wat meer vir die bokke omgee, as vir die bulle. En die hartseerste daarvan is dat julle 'n generasie van jong spelers se talent uit hulle uit coach. Ek is so bly Pollard is in die bok kamp, want ek sidder om te dink hoe sy rugby sou agteruitgaan by julle.
Blouland, die meeste seisoene wat die Bulle nie ‘n Curriebeker kon wen nie is 6, vanaf 1992 tot 1997. Ek kan daarmee saamleef dat jy dink ek is ‘n blinde lojale ondersteuner, jy is egter verkeerd. Jy noem in ‘n latere post jy is jammer vir die spelers en die trui maar dalk is dit beter dat ons nog 3 in ‘n ry verloor. Wat jy sê is waar. Dis dit. Ek wil egter op my agterpote spring want dit is hoe ek probeer beskerm dit wat vir my na aan die hart lê. Ek is ook bly jy sien Heyeke vir wat hy is. Nitronic jy maak my so vies maar aan die einde van die dag is jy tog reg. (Jy het hulle goed gesê, dankie)
Ek laaik die Bulle stukkend en dit sal nooit verander nie.
HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!!!!!!!
The Bulls are still playing a forward-dominated kicking game, with up-and-unders and box kicking that was successful for them in the past. They're trying to move away from that into a more ball in hand approach, but because they haven't practised that, their players can't produce it during the match. They have never played a 15-man, phase play, co-ordinated type of game plan.
'The players don't really know where to run. They have backline players cleaning rucks and forwards playing flyhalf. There's a whole strategy of playing attacking rugby using all 15 players and they don't really understand how to do that. I think that's where the problem comes in, they're between two stools at the moment.
Dis crap as jou span verloor. En as jy 'n passievolle rugbyman is, dan is ou hele aand sommer bederf.
Die hele gang vd wedstryd het maar basies vrander met d onderskep voor halftyd. Ek dink steeds Pollard, en Arno Botha sal 'n groot verskil maak volgende seisoen.
Ek dink d BBM sal drastiese veranderinge moet aanbring. Elke week is net swakker en swakker.
Jimmy, jy is 'n regte pateet, met jou liedjies. Alles is altyd snaaks tot jou span verloor. Weereens is die swart en wit gemors verantwoordelik vir nog 'n gal aanval by JOU.
1) Gameplan - rugby het verander net soos tegnologie verander. Enige ordentlike coach en bestuur sal aanpas. Meestal coaches het dit gedoen behalwe ou fransie
2) skills en besluitneming - kom ons is eerlik die bulle is vrot in die afdeling. Spelers kan moet offload in tackle. Nie een van ons spelers doen dit nie. En dan meestal spelers is breindood ook nog. Ons kort slim spelers en nie planke nie
3) average spelers - meestal ons spelers is vodacom cup gehalte at best. Bou nou en gee jonges kans omhulle self te bewys. Ons gaan spelers soos kriel, rohan, dries en kie verloor.
4) goeie captain - ek dink strauss volgende jaar is die mees logiese keuse al is spies fiks.
Nou as bestuur en fl nie die kan fix nie dan moet dinge at the top eenvoudig net verander.
Geen Unie het naastenby die diepte wat ons het nie - maar agv gemors spelpatroon en ongelooflike gedateerde afrigting van o19 tot by Super 15 is ons rugby n gemors.
Kom ek gebruik no10 as n voorbeeld.
BB rugby se vir Marnitz Boshoff goodbye - ons het nie jou dienste nodig nie. Hy gaan Leeus toe. Hy word hulle sleutelspeler. Hy tel n besering op wat sy seisoen beeindig - Leeus trek n 20 jarige outjie nader (vd Walt) en oornag pas hy in en word n superster vir hulle.
BB rugby het die volgende loskakels gekontrakteer -
JLP, Tony Jantjies, Joshua Stander, Tiaan Schoeman, Kobus Marais Louis Fouche en natuurlik Pollard.
Almal in hulle eie reg briljante loskakels - maar nie een ( behalwe Pollard ) kom tot sy eie reg by BB rugby nie.
Al hierdie losskakel kan by enige ander Currie beker span begin of op die bank wees.
Soos Mallet se " 'The players don't really know where to run. They have backline players cleaning rucks and forwards playing flyhalf. There's a whole strategy of playing attacking rugby using all 15 players and they don't really understand how to do that. I think that's where the problem comes in, they're between two stools at the moment. "
Ons is in die grootste gemors in die geskiedenis van BB rugby. Die gemors waarin ons is regdeur van bo tot onder.
Ross word vir gemors beloon met Kapteinskap.
Spies wat al drie seisoene nie sy plek in die span werd is nie is ons Super 15 kaptein.
Pine Pienaar wat verlede jaar se CB opgedonder het word mede afrigter van S15 en CB.
Daar is nie n enkele speler wat ek aan kan dink ( help my as ek verkeerd is ) wat na BB kom en dan beter speel as by sy vorige unie nie.
Almal se rugby verswak - kyk maar na Basson ( was n superster by Griekwas) Piet van Zyl, Engelbrecht ( was briljant by die Kings - JLP - ens ens.
Daar is geen groei nie .
Ons praat en praat maar niks word gedoen nie.
En so gaan ons dan volgende jaar in na Super 15 - met dieselfde gameplan wat so voorspelbaar is as Dinsdag wat Maandag volg.
En as 2015 is soos 2014 gaan ons kla, ens en BBR gaan hulle agterente af vee aan ons - die ondersteuners.
14.jj
13.wss
12.jan.rohan
11.basson
10.pollard,jlp
9.hougaard,piet
8.spies.vleis
7.arno,lappies
6.steggies,wiaan
5.victor,hattingh
4.flip,jaquesdu plessis
3.marcel,werner
2.adriaan(captain)maku
1.dean,mellet,trevor
met regte afrigting sal ons weer die beste in sa wees kan nie sien hoekom hierdie span sukkel nie vir volgende jaar se super rugby
Mens moet die verloop van die game sien en nie vaskyk teen jou eie lense nie.
Feit is die Bulle was in beheer tot en met die onderskepdrie voor halftyd. Die krake het begin wys in die lynstane wat uitwindelik ons achilles hakskeen was. Dit het beteken dat ons nie op een plek meer op die veld veilig was nie. Die span is nog jie vanjaar so id lynstane geklop soos Saterdag nie. Myns insiens het Callie Visagie ons hierdie een gekos en moes Ludeke nooit die beseerde Visagie in die opdragspan gekies het nie.
Die tweede groot faktor was die afwesigheid van behoorlike leierskap. Ek was verlede naweek besorg dat die Bulle sou struikel sonder Stegman in die Curriebeker. Steggies sou hierdie druksituasie die span bymekaar kon hou. Ross, hoe goed die Bulkamp nou ook al dink hy is, is NIE die antwoord nie. Dalk vir Tukkies, maar nie op hierdie vlak nie. Die BBM kan sy albasters blink poets in die media en hier soos hul wil, broers, dis vir almal laaaaaankal reeds sigbaar dat Ross nie die mas opkom nie. En dis nie dat hy nie probeer nie. Maar Frans het ongelukkig hierdie selfde blinde.lojaliteit by die Leeus gehad wat hom gekelder het. Die agterlyn was soms litargies met die opvolg van skoppe en ondersteunende spel (waar was Bjorn of Sampie bv. Toe WSS deurgebreek het, toe JJ deurgebreek het, ens. ). Ervare leierskap sien die spelers se lyftaal raak en spreek dit aan op die veld. Met Ndungane ook beseer, het die leemtes gewys. Stegman se sinnelose stywe arm teen die OP, en ek het dit voorspel, blyk toe stywe arm teen sy eie span se kele te wees.
Die derde faktor is die span se ingesteldheid en mindset self. Ek kan sien Frans hulle probeer nuwe spelpatroon, maar dis asof die spelers nie regtig clue het om die situasie te speel nie. Alles is nog een een. As baie van ons lynbreke beter support word sal ons maklik 4.driee per game druk. Ons is nog baie ver hiervan af. Ons het great juniors, maar hulle is soos robotte gecoach in 'n paradigm in. Maar Frans is self in die moeilikheid. Ten minste erken hy nou al die realiteit en spreek sy.media.konferensies nie meer van make believe positivity nie. Frans het die afgelope drie jaar vir Pine in die oorlogzone gestoot en eintlik weggekruip. Daarmee was Pine die slaansak. Die werklike probleem was dat.die Bulls spelers agter geraak het en op senior vlak uit die bus uit geval het. Heyneke het in 2000.oorgevat en in 2001 sy eerste trofee huis toe gebring met jong no name spelers. Ek is bekommerd dat ons versterkings aangekoop.het maar dat ons steeds gaan wees waar ons nou is: Stuck
"“Ons het geen verskonings nie. Besluitneming het ons veral gekos. Daar was kere wat ons takties moes speel, maar toe eerder die bal gedra en by die afbreekpunte verloor het.
“Ons is ook te maklik ontwrig in die lynstane. Daar is ’n hele klomp nuwe spelers wat deurkom en ek maak nie verskonings nie, maar dit is ’n proses. Die span moet leer om die druksituasies beter te hanteer,” het Frans Ludeke, die Bulle se afrigter, ná sy span se nederlaag gesê.
Ludeke het die wenkbroue laat lig toe hy aangevoer het “strafskoppe by die afbreekpunte” is die rede waarom die Bulle nie teen die Haaie ’n drie kon druk nie."
Alles in Frans se kommentaar dui op swak afrigting, swak spankeuse en spelpatroon.
En sy hoof ondersteuner en verskoningmaker is natuurlik sy kaptein Jono Ross.
Nou gaan die spelers deurloop vandag - want hulle het nie n gebreekte spelpatroon heel gemaak nie.
DIt is soos om kinders by die huis te los met oop blikke verf en as jy tuiskom hulle gatte te slaan omdat hulle nie n kunswerk geskep het nie maar eerder net n helse gemors.
.
jou Game plan werk nie ,
JJE is n vleuel
Wss is beste 13
As 'n 12 elke bal net crash ball speel dan Ross daar
Jou 6/7/8 us useless
Al verloor ons maar julle vestig 'n nuwe patron en span is dit OK , maar julle doen nie een van die twee nie en ons verloor nog steeds, wat is julle besig om te bereik ??????
Ek dink ook nie Ludeke maak verksonings nie, hy som presies op wat gebeur het. Die vraga is net waty is proses waarna hy verwys?
Die Bulle probeer hard om oorgang na nuwe spelpatroon te maak en dis duidelik dat die span sukkel om dit onder die knie te kry.
Ons het bv. Saterdag by drie geleenthede uit ons kwartgebied begin hardloop, ons inskoppe vanaf die kwartlyn was vlakker, ens. maar ons ondersteunende spel wa sin die tweede helfde te laat by en hoofsaaklik Ettienne Oosthuizen het ons by afbreekpunte geklop en daar was te veel turnovers. Die span se ingesteldheid om "daar" te wees met spelers wat skeilik wegbreek skiet ver te kort. Vleuels gaan soek nie werk nie. Bjorn Basson het net by twee geleenthede die bal gesien en een keer genock. Ons sal ook vandga weet wie is die groentjie slot Astle, wat ons so ore anagesit het in die lynstane.
Myns insiens kort die Bulle orentlike vaardigheidsafrigters wat rondom bg. sal moet skaaf as Frans hulle die oorgang wil maak. Ons het dit reggekry teen die Leeus en die tweede game teen die OP.
Maar het ons die BMT om hierdie druk situasie in ons guns te omskep? Dit is nou in hulle hande. Alles tel teen hulle.
In die jare 2006-2009 het ons die CC span gehad wat dit kon vermag.
Die enigste manier hoe ons sal kan inkom:
- Die Cheetahs kan moontlik al drie hul oorblywende wedstryde verloor, Dis die enigste kans vir die Bulle om in te kom op 4e plek. Ideaal dus 19-20 ligapunte.
- Die Sharks moet albei hul oorblywende games teen die Leeus en die WP verloor (hulle sal verseker die OP klop met bonuspunte) Ideaal dus 25 liga punte
- Die Pumas moet hul games teen die Bulle en die WP verloor - hulle moet die OP speel en sal waarskynlik daar ook wen. ideaal dus 24 ligapunte
Dit is die eerste keer in my lewe (2014 seisoen) dat ek nie moeite doen om die Bulle se wedstryde te kyk nie....en as ek moeite doen en voor die tv stelling inneem, sit ek voor die tyd die tv af en staan op en doen iets anders in en rondom die huis.
Nee wat Bulle. Ek hou nie daarvan om spelers, afrigters, bestuurspan, ens persoonlik aan te val nie, maar iewers is iets groots fout. Of dit by Barend, Frans, die spelers, die "scouts" of wie ookal lê, die sal ek nie weet nie. Wat ek wel weet is dat die Bulle op die afdraande pad is en die perdekar buite beheer is.
Iemand sal iets moet doen. Verlede seisoen is Pine geoffer. Wie is volgende?
Wat my meer pla is wie gaan oorneem. As ek so na die politiek kyk lyk dit so al asof daar 'n kans is dat iemand wat 'n klub voorsitter is dalk die raadsaal permanent kan binne dring wat nie eens 'n volle Carlton span week in en week uit op die veld kan stoot nie.
Daai man met sy Stonehouse-konneksie voorspel niks goeds vir Blou Bul rugby nie.
Sterkte ringkoppe. Ek hoop julle maak die regte besluite.
Die BBRU sal nie sommer van Ludeke ontslae raak nie.
Dis mos mooi om n lee Loftus te sien!!
JJ kom na halftyd op - WSS is beseer ( lig verneem ek)
In 40 minute staan hy twee strafkoppe af, en mis een crucial tackle wat lei tot n Sharks drie.
Hy maak n pragtige breek - word geduik verloor die bal in die losgemaal.
Dit is n senior speler - n Springbok.
Watse verskoning gee Frans van jong spelers.
Die flops en luiste is juis meeste van sy senior spelers.
Ek sweer Basson breek nie n sweet in so n game nie.
Ek stem saam met BULPERD - toe WSS af is in die tweede helfte - val die hele verdedigings patroon plat.
Elke speler wil n hero wees.
En die uitslag bly in die slag.
Can the BBRU not see what is going on under their eyes. Ludeke has run out of the luck he had with the superb players and team he inherited from the wonderful Heyneke Meyer. Now he has practically got a new team and doesn't know how to coach or what to do with them. Pleeeeeeeeeeeze can we get a decent coach in. We should have some really wonderful players back and in the team for next year's Super Rugby and very excited about Adriaan Strauss but we can no longer go on with Ludeke as coach and we can no longer sit with the same old game plan of kicking possession away all the time (yes I know it was not that bad this week) but boy we are playing some really bad rugby.
Please do something before we get any worse (if we can). Where is the players passion for the jersey or has that also disappeared ?
FL herriner my aan die Kaptein van die Titanic - Ysberg ? Watter ysberg?
Vir my is die ergste dat ervare afrigters nie kan sien JJE is n vleuel,WSS is ons beste senter,en ons het die stadigste lostrio in die land,breindood JLP en domste senter BO.Die land lag vir ons.
6/7/8 is useless
We wont make the semi this year and he wont be sacked..
He is untouchable because this union is rotten to the core with its boetie boetie system
We aren't going back to the dark days of the early 90's, we are there already!
Nee manne daar is groot fout en as ons dit nie vinnig gaan regmaak nie gaan die Superreeks ook `n hartseer storie wees want bogemiddelde spelers presteer nou onder gemiddeld op die veld. Iemand kan nie in drie maande van goed tot pateties val sonder dat daar iets groots fout is nie die organisasie nie. Ek glo nie die spelers vertrou meer die leierskap/afrigterskorps nie.
HIER IS GROOOOT FOUT FRANS L, NEEM KENNIS!!!!!!!!!
Darem een troos die Bulle sal weer opstaan ,weet net nie wanneer nie.Ek persoonlik dink ou spelers soos Frik,Naas,Tommy,Moaner,Daan Dup,Christo Wagenaar ens skaam hulle vir die huidige gemors waarin die Bulle tans is,gelukkig as iemand hulle vra of hulle vir die Bulle gespeel het kan hulle se nee maar wel vir Noord Transvaal