Both the Vodacom Blue Bulls Under-21 and Under-19 sides won their matches against Leopards in Potchefstroom on Saturday.
Scorers:
Under-19s
Leopards U19 - 24 (17). Tries: Akhona Nela, Eugene Hare, Wessel Steyn. Conversions: Sydney du Plessis (3). Penalty: Du Plessis.
Vodacom Blue Bulls U19 - 46 (29). Tries: Duhan van der Merwe (3), Peet Schoeman, Simon Bolze, Stefaan Grundlingh, Willem Louw: Conversions: Bolze (4). Penalty: Bolze.
Under-21s
Leopards U21 - 10 (3). Try: Andrich Nortje. Conversion: JJ du Plessis. Penalty: Du Plessis.
Blue Bulls U21 - 37 (15). Tries: Andre Warner, Carlo Engelbrecht, Ganfried May, Keagon Gordon, Ruan Steenkamp. Conversions: Kobus Marais, Joshua Stander (2). Penalties: Marais (2).
Wiaan het hy gespeel?
Odendaal wie is tronkvoel? Useless
Basson is nie n vleuel se gat werd nie
Kriel het n shocker
J dup groot en lomp
JJ het seker in su broek gekak toe hy daai breek maak want hy sommer gestop
Cronje het die kak bloubul bestuur een groot toffee geskiet
Lynstane het ons stelselmatig agteruit laat gaan en baie momentum gekos. Visagie moes nooit begin het nie.
Groot oomblik in die game was die drie voor en na rustyd. Onberstaanbaar waarom Ross kantlyn opsoek met telling 12-13 en sy lynstane sukkel.?
Baie teleurstellend. Bybe bye Bulls.
Patetiese lomp en kak spelers. WSS hoekom is hy af? Basson het eenbkeer bal geraak en dit was n knock. Hy soek niks werk nie. Mastriet lyk soos n maer gat muskiet
Odendaal dink hy is Starsky en kan nie pass nie.
Ross is nog n kakker kaptein as speler.
J Dup is lomp
Nee wat die kak goed gan nie reg kom nie.
Hak hak die bulle is kak!!!!
FL en die span raai wat?......... n ronde 0 driee gedruk
- BvG, LN en FL moet gaan.
- Wynand, Naas en ander oudspelers help asb om bg te laat gebeur
- Dit was lankal tyd dat losiehouers en seisoenkaartjie houers `n inset kry by BBRU - al is dit net 1 persoon of maks 2. Losies en seisoenkaartjie houers se geld bydrae is groot genoeg.
- Kry Stonehouse ASAP, kyk na sy track record met Cravenweek en Waterkloof toe hy nog daar was. Kyk wat maak hy met no names by Pumas en die spoed waarmee hulle backs speel.
- Hou asb die O19's en O21's weg van FL voordat hy loop.